ARTIKELS OOR madonna

Naakfoto van Madonna vir duisende verkoop

2012-05-15 18:03

‘n Swart en wit naakfoto van Madonna wat verleidelik op 'n bed lê is vir byna $24 000 (R 196 550) in New York verkoop.

Madonna nie meer welkom by Piers Morgan

2012-03-28 13:01

Piers Morgan het Madonna se eerste dag op Twitter gebruik om haar in kennis te stel dat sy nooit welkom sal wees as ‘n gas op sy program nie.

Messe, poppe by Madonna se bekruiper gevind

2012-02-24 14:30

'n Versameling van messe, poppe en foto's van die sangeres Madonna, is in die besit van haar bekruiper gevind.

Paniek ná Madonna-bekruiper uit hospitaal ontsnap

2012-02-10 11:01

'n Gewelddadige man wat daarvan skuldig bevind word dat hy Madonna nie in vrede wil laat nie, het uit 'n psigiatriese hospitaal ontsnap.

Elton John se man vaar uit oor Madonna

2012-01-17 21:01

Elton John se man het op Facebook uitgevaar oor Madonna nadat sy die Golden Globe-toekenning vir beste oorspronklike liedjie gewen het.

Madonna maak nuwe album se titel bekend

2012-01-12 10:51

Die pop-ikoon Madonna het haar twaalfde studio album se titel bekendgemaak en ook bevestig dat sy weer vanjaar op toer sal gaan.

Madonna se dogter kry skaam

2011-11-20 10:55

Madonna het verlede naweek haar oudste dogter, Lourdes, wéér in die verleentheid gestel met haar “aanddrag” en wilde kaperjolle.

Madonna se nuwe liedjie lek uit op internet

2011-11-09 19:59

Die popsensasie Madonna se nuwe enkelsnit "Gimme All Your Love" het op die internet uitgelek, het Bang Showbiz op hul webwerf berig.

Madonna se boetie is 'n bergie

2011-10-24 22:58

Madonna Louise Ciccone is 'n stinkryk diva, terwyl haar broer, Anthony Ciccone, skynbaar die stink bergie van die familie is.

Madonna se drome vir skool ’n gemors

2011-08-08 07:48

Die bouterrein waar Madonna se akademie vir meisies in Malawi opgerig sou word om dokters en leiers vir dié land op te lei, staan vervalle.

Madonna se lewe in prentjies uitgebeeld

2011-06-23 23:03

Madonna se lewensverhaal gaan die onderwerp van ‘n 32-bladsy strokiesprent deur die Kanadese uitgewer Bluewater Productions wees.

Kabbalah vir belastingontduiking ondersoek

2011-05-06 19:20

‘n Spirituele organisasie in Los Angeles wie se volgers bekendes soos Madonna insluit, word ondersoek vir belastingontduiking.

Gaga klink glo nes Madonna

2011-04-21 21:00

Lady Gaga het glad nie goed gereageer op kritici se kommentaar dat haar nuwe enkelsnitte baie klink soos ou Madonna-liedjies nie.

Madonna deur werkers gedagvaar

2011-03-28 10:24

Madonna word deur agt werkers in Malawi gedagvaar omdat hulle onregmatig afgedank is en ook omdat sy nog nie hul voordele uitbetaal het nie.

Madonna bewys sy is steeds ‘n diva

2011-02-23 17:00

Die popster Madonna het glo daarop aangedring dat ‘n hotel eers opgeknap word voordat sy en haar kêrel Brahim Zaibat daar sou bly.

Kelly Osbourne is die nuwe Material Girl

2011-01-24 22:47

Kelly Osbourne, dogter van die rock-legende Ozzi Osbourne, gaan binnekort die nuwe model vir Madonna se Material Girl-handelsmerk word.

Madonna open haar eerste gimnasium in Mexikostad

2010-12-01 07:01

Sy is ’n internasionale popster met vele talente en nou wil sy jou fiks maak. Madonna het pas haar nuwe gimnasium bekend gestel.

Madonna in sop ná raserige huispartytjie

2010-07-20 03:24

Die Amerikaanse pop-ikoon, Madonna is in die sop by haar buurmense oor ‘n raserige partytjie wat by haar huis in Londen gehou is.

Pa desperaat om Mercy terug te kry

2010-04-07 16:24

Die biologiese pa van Madonna se aangenome dogter, Mercy James, het nog nie hoop opgegee om toesig oor sy dogter te kry nie.

Madonna herenig kinders met families

2010-04-07 04:18

Madonna het glo haar twee aangenome kinders na Malawi geneem om by hul families te kuier, as deel van 'n belofte wat sy gemaak het.

Madonna ontwerp vir kinders

2010-03-13 01:06

Madonna sal binnekort ‘n nuwe klerereeks op winkelrakke beskikbaar stel. Dit sal vir kinders wees en is glo deur haar dogter geïnspireer.

Madonna besoek oorlede werker se familie

2009-07-20 11:44

Madonna het harte in Frankryk verower met 'n besoek aan die familie van ‘n verhoogbouer wat verongeluk het.

 

'Madonna betrek nie regering by planne'

2012-03-28 20:18

Malawi se minister van onderrig het gekla dat die regering nie by die sangeres Madonna se planne betrek word nie.

Madonna se kêrel vra die ja-woord

2012-03-05 10:01

Madonna se 24-jarige kêrel, Brahim Zaibat, het glo die ja-woord gevra, maar die 53-jarige ster oorweeg nog sy versoek.

Madonna se bekruiper weer vasgetrek

2012-02-10 23:01

Die polisie het die man wat gedreig het om Madonna dood te maak vasgetrek nadat hy uit ‘n psigiatriese hospitaal ontsnap het.

Madonna-projek vir nóg skole

2012-02-01 08:05

Die popster Madonna het aangekondig sy en ’n Amerikaanse welsynsorganisasie gaan saamwerk om skole in Malawi te bou.

Madonna wil rolprent oor William, Catherine maak

2012-01-16 14:03

Die popsensasie Madonna het bekendgemaak sy wil graag 'n rolprent oor Brittanje se prins William en sy vrou, Catherine, vervaardig.

Madonna ‘beslis nie’ in 2012 na SA

2011-12-28 10:53

Die popster Madonna kom nie in 2012 in Suid-Afrika toer nie, en gerugte wat die ronde op Facebook en Twitter gedoen het is onwaar.

Liedjie wat uitlek kopseer vir Madonna

2011-11-10 11:21

Die popsensasie Madonna het ‘n beroep op haar aanhangers gedoen om nie haar liedjie Gimme All Your Love, wat uitgelek het, te versprei nie.

Madonna se bekruiper kry psigiatriese behandeling

2011-10-26 12:08

'n Man wat by twee eiendomme van Madonna ingebreek het is deur 'n hof beveel om vir 'n onbepaalde tyd psigiatriese behandeling te ontvang.

Madonna loop haar vas in Malawi

2011-08-18 12:57

‘n Malawiese hof het agt voormalige werknemers van die sanger Madonna se liefdadigheidsorganisasie toestemming gegee om haar te dagvaar.

Madonna en Zaibat wéér saam

2011-06-29 08:35

Madonna en haar 24-jarige kêrel, Brahim Zaibat, is glo wéér 'n paartjie nadat hulle die afgelope naweek saam in Parys gesien is.

Is Madonna wéér enkellopend?

2011-05-09 13:10

Die popsenasie Madonna en haar 24-jarige kêrel Brahim Zaibat, ‘n hip-hop danser, se verhouding is glo iets van die verlede.

Madonna se Malawi-verhoor begin

2011-04-25 19:54

Madonna se geregtelike verdediging in ‘n hof in Malawi, waar werkers ‘n dagvaardiging vir onregmatige afdanking ingedien het, het begin.

Madonna word nie deur die FBI ondersoek

2011-04-06 09:26

Madonna se woordvoerder het gesê die sangeres en ‘n liefdadigheidsorganisasie wat sy ondersteun word nie deur die FBI ondersoek nie.

Madonna se ouma sterf

2011-03-11 12:28

Madonna se ouma, Elsie Mae Fortin, het Woensdag in die ouderdom van 99 gesterf, drie maande voordat sy haar 100ste verjaarsdag sou vier.

Madonna se Malawi-drome gestuit

2011-02-17 23:00

Logistieke probleme en ander komplikasies het daartoe gelei dat Madonna nie meer ‘n meisieskool in Malawi gaan bou nie.

Madonna se nuutste is oortuig van hul toekoms

2010-12-04 07:55

Madonna se nuutste liefde, ‘n Franse danser genaamd Brahim Zaibat, sê ten spyte van haar roem, is Madonna “net ‘n vrou soos al die ander".

Ongedokterde foto's van Madonna lek uit

2010-10-05 00:51

Foto's van Madonna wat vir 'n advertensieveldtog geneem is wys hoe sy lyk voordat die foto's gedokter is. Dié foto's het op die internet uitgelek

Madonna het ogie op Larry David

2010-04-09 03:07

Madonna het glo aan haar vriende erken dat sy ‘n ogie op die 62-jarige Larry David het, alhoewel sy gewoonlik vir jonger mans gaan.

Madonna lê eerste steen van meisieskool

2010-04-07 11:09

Madonna het die eerste steen van haar nuwe meisieskool, Raising Malawi Academy for Girls, naby Malawi se hoofstad gelê.

Madonna kuier weer in Malawi

2010-04-05 12:32

Die popkoningin Madonna het pas in Malawi aangekom vir 'n week lange liefdadigheidstoer ter ondersteuning van verskeie projekte.

Guy nog lief vir “vertraagde” Madonna

2009-10-08 13:40

Noem dit maar ‘n vertraagde reaksie, want ‘n jaar ná Madonna hom “emosioneel vertraag” genoem het, kap Guy Ritchie nou terug.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.