Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR lj van zyl

SA se hekkies-atlete stel teleur

2012-08-03 13:02

Suid-Afrika se LJ van Zyl en Cornel Fredericks kon nie die mas opkom in die uitdunrondes van die 400-hekkies by die Olimpiese Spele nie.

LJ van Zyl kwalifiseer vir Spele

2012-04-05 22:01

Suid-Afrika se rekordhouer in 400m hekkies, LJ van Zyl, het Donderdag vir die Olimpiese Spele in Londen gekwalifiseer by ‘n byeenkoms.

Irvette sê hoekom sy voet in hoek wil sit

2012-01-31 08:35

Daar is ’n baie goeie rede waarom Irvette van Blerk op 22 April in Londen die marathon vinniger as 2 uur 37 minute wil afdraf.

LJ vra sy Irvette die groot vraag

2011-12-12 09:35

LJ van Zyl het die kroon gespan op ’n droomseisoen deur verloof te raak aan Suid-Afrika se goue meisie van padwedlope, Irvette van Blerk.

Groot terugslag vir SA hekkiesloper

2011-09-13 07:02

LJ van Zyl sal nie weer vanjaar aan atletiek deelneem nie. Dít nadat hy sy dyspier op 'n internasionale byeenkoms in Berlyn beseer het.

Hekkies-oorlog tussen SA en Amerika

2011-09-01 08:43

Die oomblik van waarheid breek vir LJ van Zyl en Cornel Fredericks op die Wêreldbyeenkoms aan wanneer hulle in hul blokke vir die 400 m-hekkies sak.

G'n hindernis vir Ramolefi in S-Korea

2011-08-29 13:14

Suid-Afrika se Ruben Ramolefi het sy rekord in die 3 000-hindernis by die Wêreld-byeenkoms in Suid-Korea verbeter om vir die eindronde te kwalifiseer.

SA-hekkieblits koop beeste met wengeld

2011-06-15 15:26

SA se rekordhouer in die 400 m-hekkies, LJ van Zyl, gaan die prysgeld wat hy tydens die plaaslike atletiekseisoen gewen het, gebruik om vee te koop.

Nog ’n blitstyd vir LJ?

2011-05-31 08:30

Op die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se webwerf word in een van die artikels na LJ Van Zyl verwys as een van die atlete wat die meeste verbetering getoon het.

LJ voor strafste toets in 400-hekkies

2011-05-26 10:06

Haastig, sommer baie haastig, is die enigste manier om die Suid-Afrikaanse atleet LJ van Zyl se vertonings in die 400 meter-hekkies te beskryf.

LJ glo hy kán ná tyd

2011-03-28 08:26

LJ van Zyl twyfel nie ná sy haastige tyd in die 400 meter op die Geelbladsye-byeenkoms in Germiston dat hy die Suid-Afrikaanse rekord kan verbeter nie.

 

Alle oë by Spele nou op atletiek

2012-08-03 11:01

Sowat 200 000 ondersteuners gaan Vrydag die Olimpiese park in Londen besoek wanneer die uitdunne van die atletiek begin.

LJ skop sy seisoen in 400 af in Potch

2012-03-22 07:07

LJ van Zyl sal op die Geelbladsye-byeenkoms in Potchefstroom die eerste keer dié seisoen in sy wegspringblokke sak.

Atletiekpaartjie haak in Bfn af

2011-12-19 10:01

LJ van Zyl, SA se hekkiesblits, en sy verloofde, Irvette van Blerk, gaan aanstaande jaar in Bloemfontein trou, kort ná die Olimpiese Spele in Londen.

‘LJ fokus op Spele’

2011-12-06 08:23

LJ van Zyl, die vinnigste 400 m-hekkiesatleet in die wêreld vanjaar, sal nie aanstaande jaar aan die Geelbladsye-reeks deelneem nie.

LJ wen brons in S-Korea

2011-09-01 15:19

Die nasionale rekordhouer in die 400-hekkies, LJ van Zyl, het Suid-Afrika se eerste medalje by die Wêreldbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, gewen.

LJ én Cornel in rillers vir eindronde-plek

2011-08-31 09:51

Die Suid-Afrikaners LJ van Zyl en Cornel Fredericks het albei op die Wêreldbyeenkoms in Daegu tot die eindronde van die 400-hekkies deurgedring.

Hekkies-atleet se bagasie gesteel

2011-07-19 14:45

Suid-Afrika se rekordhouer in die 400-hekkies, LJ van Zyl, het nadat hy in Italië aangekom het, ontdek dat sy klere uit sy bagasie gesteel is.

LJ wéér hekkieblits

2011-06-01 14:51

Suid-Afrika se 400 m-hekkiesatleet LJ van Zyl het sy nasionale rekord op 'n byeenkoms in Astrava in die Tjeggiese Republiek geëewenaar.

Fantasties, sê LJ ná skittersege

2011-05-27 08:35

LJ van Zyl het in Rome seker gemaak dat hy sy onoorwonne status in die 400-hekkies behou toe hy dié nommer op die Diamantliga-byeenkoms gewen het.

Dis LJ teen Yank-blits in Katar

2011-05-05 07:57

Dit is in Katar ’n geval van blits teen blits wanneer LJ van Zyl en die Amerikaner Bershawn Jackson mekaar die stryd in die 400 m-hekkies aansê.

SA rol dubbele goud los

2010-10-11 10:07

Suid-Afrika se rolbal-spelers het hul staal gewys toe hulle Statebond-goud opgeraap het in albei die drietal-kompetisies.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Irene - 14:33 PM
    Road name: Nellmapius Drive Westbound
    DELAYS at Main Road
  • Wednesday Crown - 14:33 PM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.