Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR lindsay lohan

Lindsay wéér in die sop

2013-05-02 15:07

Lindsay Lohan is wéér in die sop na sy verkies het om ‘n ander rehabilitasiesentrum te besoek as een waarop in 'n pleitooreenkoms besluit is.

Lohan wil 'op werk fokus'

2013-04-10 09:53

Die aktrise Lindsay Lohan was merkbaar ongemaklik toe sy in 'n onderhoud op 'n gewilde televisieprogram oor haar toekomsplanne uitgevra is.

Tonge klap oor Lindsay Lohan se 'swangerskap'

2013-04-02 11:39

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan het aanhangers op sosiale netwerke aan die gons oor 'n boodskap wat sy getwiet het.

Lindsay soek nie pleitooreenkoms

2013-03-08 15:59

Lindsay Lohan weier glo om ‘n pleitooreenkoms te onderteken wat bepaal dat sy tyd in ‘n tronk of ‘n rehabilitasiesentrum moet deurbring.

Boetvaardige Lohan wil kinders inspireer

2013-02-27 11:51

Lindsay Lohan se prokureur het voorgestel dat sy kliënt motiveringspraatjies lewer, eerder as om weer agter tralies te sit.

Lindsay se pa 'n seuntjie ryker

2013-01-31 17:33

Lindsay Lohan se pa, Michael, en Kate Major se eerste kind, 'n babaseuntjie genaamd Landon Major Lohan, is in Florida gebore.

Lindsay sê nee vir reuse-aanbod

2013-01-22 12:49

Die aktrise Lindsay Lohan het glo 'n aanbod van 'n halfmiljoen dollar om aan die Dancing with the Stars-kompetisie deel te neem, geweier.

Lindsay Lohan skuld prokureur R2,6 miljoen

2013-01-15 17:54

Lindsay Lohan skuld haar voormalige prokureur, Shawn Holley, glo meer as $300 000 (sowat R2,6 miljoen) in onbetaalde regskostes.

Lohan se proeftydperk ingetrek

2012-12-13 12:24

'n Regter in Los Angeles het die aktrise Lindsay Lohan se proeftydperk ingetrek nadat sy die voorwaardes daarvan oortree het.

Sheen wag vir Lohan om hom te bedank

2012-12-11 17:50

Charlie Sheen het gesê Lindsay Lohan het hom nog nie bedank vir die geld wat hy haar geleen het om haar skuld te betaal nie.

Nóg probleme vir Lindsay Lohan

2012-12-03 13:40

Die aktrise Lindsay Lohan se belastingskuld is so erg dat die inkomstediens (IRS) beslag gelê het op al haar bankrekeninge.

Lindsay Lohan wéér in die moeilikheid

2012-11-30 14:12

Die aktrise Lindsay Lohan is weer in die moeilikheid nadat dit aan die lig gekom het dat sy vir die polisie in Los Angeles gejok het.

Charlie Sheen help Lindsay Lohan met skuld

2012-11-26 16:23

Die voormalige Two and a Half Men-ster Charlie Sheen het Lindsay Lohan gehelp om 'n gedeelte van haar belastingskuld te betaal.

Lindsay sleep haar pa hof toe

2012-10-22 12:44

Lindsay Lohan wil glo ‘n hofbevel teen haar pa, Michael Lohan, kry omdat hy glo vas oortuig is sy gebruik weer drank en dwelms.

Lindsay Lohan sê ma was 'hoog' op kokaïen

2012-10-11 16:03

Lindsay Lohan beweer dat haar ma, Dina Lohan, haar “vernietig” het tydens 'n vurige argument en dat sy ook onder die invloed van kokaïen was.

Lohan steeds 'in skok' oor onderonsie

2012-10-02 13:45

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan wil hê die polisie moet weer hul ondersoek heropen oor die man wat sy beweer het haar aangeval.

Lindsay hospitaal toe geneem ná asma-aanval

2012-09-26 09:30

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan is na 'n hospitaal geneem nadat sy 'n asma-aanval gehad het, het haar ma, Dina, gesê.

Lindsay Lohan vas vir tref-en-trap

2012-09-19 17:25

Lindsay Lohan is in New York in hegtenis geneem op aanklagte dat sy ‘n voetganger raakgery het en nie stilgehou het nie.

Lindsay nie van diefstal aangekla

2012-08-29 09:30

Aanklaers het gesê hulle gaan nie aanklagte vir ‘n beweerde diefstal by ‘n huis in die Hollywood Hills teen Lindsay Lohan bring nie.

Lindsay Lohan se 'lewe was in gevaar'

2012-06-25 11:02

Die persoon wat 'n 911-oproep gemaak het toe Lindsay Lohan bewusteloos in haar hotelkamer aangetref is, was oortuig dat sy moontlik kon sterf.

Lindsay Lohan wéér gedagvaar

2012-06-14 08:45

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan word deur 'n fotograaf gedagvaar wat beweer sy het hom twee jaar gelede met haar motor raakgery.

Lohan het glo leuens aan polisie vertel

2012-06-12 11:59

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan word daarvan beskuldig dat sy leuens aan die polisie vertel het oor haar motorongeluk.

Lohan nié aangekla ná 'ongeluk'

2012-05-07 14:35

Die aktrise Lindsay Lohan sal nie daarvan aangekla word dat sy die bestuurder van 'n nagklub glo met haar Porsche omgery het nie.

Omstrede Lohan vertolk wél rol van Elizabeth Taylor

2012-04-24 08:58

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan sal die rol van Elizabeth Taylor in 'n rolprent oor haar romanse met Richard Burton vertolk.

Lindsay Lohan lag bewerings af

2012-04-11 15:01

Die aktrise Lindsay Lohan voer aan sy was verlede week by die huis toe sy na bewering 'n vrou in 'n nagklub in Hollywood aangerand het.

 

Lohan se pa skepties oor rehabilitasie

2013-04-12 14:04

Michael Lohan, die omstrede aktrise Lindsay Lohan se pa, het gesê tyd in 'n rehabilitasiesentrum sal nie sy dogter verander nie.

Lindsay se 'swangerskap' toe net 'n grap

2013-04-03 12:40

Die aktrise Lindsay Lohan het bevestig dat haar twiets op 1 April, wat sê dat sy swanger is, net deel van ‘n Gekkedag-grap was.

Lohan spring tronkstraf vry

2013-03-19 10:25

Lindsay Lohan se straf ná haar jongste draai in die hof sluit gemeenskapsdiens en 'n besoek aan 'n rehabilitasiesentrum in.

Lohan soek nie Charlie Sheen as mentor

2013-03-04 15:59

Lindsay Lohan het glo gesê dat sy dankbaar is vir die ondersteuning wat sy van Charlie Sheen ontvang, maar dat sy hom nie as ‘n mentor soek nie.

Lindsay Lohan verloor saak teen kletsrymer

2013-02-22 18:05

‘n Regter in New York het besluit dat Lindsay Lohan nie aanspraak kan maak op finansiële vergoeding teen die kletsrymer Pitbull nie.

Lohan se saak uitgestel

2013-01-31 10:27

Die Mean Girls-aktrise Lindsay Lohan se verhoor oor ‘n motorongeluk waarin sy verlede jaar betrokke was, is uitgestel.

Seksgerugte onwaar, sê Lindsay se pa

2013-01-17 10:19

Die sukkelende aktrise Lindsay Lohan se pa ontken gerugte dat sy as 'n hoogs betaalde gesellin werk om haar skuld af te betaal.

Lindsay Lohan se pa sal vir rehabilitasie betaal

2012-12-21 17:01

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan se pa het gesê hy sal vir sy dogter betaal om vir 'n vyfde keer na 'n rehabilitasiesentrum te gaan.

Lindsay Lohan dalk weer tronk toe

2012-12-12 11:10

Aanklaers gaan 'n regter vra om Lindsay Lohan se proeftydperk op te skort omdat die aktrise nou op drie nuwe aanklagte teregstaan.

Lindsay sukkel om huur te betaal

2012-12-10 08:40

Lindsay Lohan se finansiële posisie is op die oomblik so sleg dat sy sukkel om die huur te betaal op haar herehuis in Beverly Hills.

Lindsay weier om by rehabilitasiesentrum aan te klop

2012-12-03 10:45

Die aktrise Lindsay Lohan weier om terug te keer na 'n rehabilitasiesentrum omdat sy nie glo sy het 'n drankprobleem nie.

Lindsay Lohan vas ná vuisgeveg

2012-11-29 16:09

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan is in hegtenis geneem nadat sy glo met 'n partytjieganger in 'n klub in New York baklei het.

Lohan dalk wéér tronk toe

2012-11-07 13:25

Die aktrise Lindsay Lohan kan dalk weer agter tralies beland nadat sy vir die polisie gejok het oor 'n ongeluk wat in Junie plaasgevind het.

Lindsay Lohan kláár met haar pa

2012-10-12 08:30

Lindsay Lohan het gesê sy is "klaar" met haar pa, Michael, nadat hy 'n telefoonoproep wat sy aan hom gemaak, uitgelek het.

Polisie ingeroep ná Lindsay Lohan, ma baklei

2012-10-11 08:30

Polisiebeamptes het gereageer op 'n oproep nadat daar beweer is Lindsay Lohan word teen haar wil by hy haar ma, Dina, se huis aangehou.

Polisie ontbied ná moles in Lohan-hotelkamer

2012-10-01 07:00

'n Man wat in 'n onderonsie betrokke was met die aktrise Lindsay Lohan, is uit polisie-aanhouding vrygelaat, het 'n wetstoepassingsbeampte gesê.

Lohan het 'nie geweet van ongeluk'

2012-09-20 14:15

Die Mean Girls-aktrise Lindsay Lohan het gesê iets is "verdag" nadat sy inhegtenis geneem is omdat sy 'n ongelukstoneel verlaat het.

Lindsay Lohan nie welkom by hotel

2012-08-30 14:21

Die aktrise Lindsay Lohan is ‘n hotel in Hollywood belet ná sy glo nie 'n rekening van $46 000 (sowat R380 000) betaal het nie.

Lindsay Lohan deur polisie ondervra

2012-08-21 11:35

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan is deur die polisie ondervra in verband met 'n beweerde diefstal by 'n huispartytjie.

Lohan op filmstel vir uitputting behandel

2012-06-15 23:00

Lindsay Lohan is vir dehidrasie en uitputting behandel nadat vervaardigers ná ‘n nag van verfilming paramedici moes ontbied.

Lohan saam met porno-ster in rolprent

2012-06-13 15:19

Lindsay Lohan sal in haar volgende rolprent saam met ‘n manlike porno-ster wat reeds in 2 000 pornografiese films verskyn het, speel.

Lohan ongelukkig oor akteurs in nuwe film

2012-05-23 14:00

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan is glo ongelukkig oor die akteurs wat moontlik die rol van Richard Burton in haar nuwe film gaan speel.

Lohan gee geld aan 'hardwerkende' skoonmaker

2012-05-03 10:03

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan het $100 (sowat R772) aan 'n bejaarde skoonmaker gegee wat sy ontmoet het tydens 'n ete by die Withuis.

Beskuldigde: Lohan moet jammer sê

2012-04-18 22:03

Die vrou wat beweer Lindsay Lohan het haar by 'n nagklub aangerand hou vol sy soek nie geld van die aktrise nie net 'n verskoning.

Lindsay Lohan wéér in die moeilikheid?

2012-04-10 10:00

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan word daarvan beskuldig dat sy 'n vrou by 'n nagklub in Hollywood rondgestoot het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.