ARTIKELS OOR leonard chuene

Leonard Chuene se plaasvervanger aangewys

2011-07-30 13:16

James Evans is as die nuwe president van Atletiek SA aangewys in die plek van Leonard Chuene, wat vroeër vanjaar die trekpas gekry het.

Chuene ‘red wêreld, maar SA kruisig’ hom

2011-06-01 08:14

“Ek het die wêreld gered, maar word in my eie land gekruisig.” Só het Leonard Chuene, afgedankte voorsitter van ASA, sy lot in die parlement bekla.

Chuene amptelik sy werk kwyt

2011-02-18 13:57

Die voormalige hoof van Atletiek Suid-Afrika, Leonard Chuene, is amptelik in die pad gesteek saam met twee van sy kollegas.

Chuene het Saskok bankrot gelaat

2011-02-17 13:29

Suid-Afrika se Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee sê die geskorste atletiekbaas, Leonard Chuene, het dié organisasie tot bankrotskap gedryf.

Leonard Chuene skuldig bevind

2011-02-14 13:30

Die geskorste hoof van Atletiek SA, Leonard Chuene, is skuldig bevind op verskeie aanklagte, onder meer van geldelike vergrype en wanbestuur.

Atlete nou ‘bevry van korrupsie’ met nuwe ASA-raad

2010-09-20 07:01

“Halleluja! Uiteindelik, ná jare is ons atlete bevry van korrupte administrateurs met geheime politieke agendas,” was die boodskap.

ASA weet glo van opkikker-voorval

2010-09-16 10:52

Volgens berigte in The Citizen is Atletiek SA glo bewus van ‘n beweerde opkikker-voorval waarby een van die land se top-atlete betrokke was.

LP’s vies oor moontlike klagte teen Chuene

2010-08-11 10:00

ANC-LP’s was woedend omdat die geskorste president van Atletiek Suid-Afrika, Leonard Chuene, moontlik siviel én strafregtelik aangekla kan word.

SA atleet soek Chuene-pos

2010-02-26 16:00

Die voormalige wenner van die New York-marathon, Hendrick Ramaala, het gesê hy sal graag die leisels wil vat as president van Atletiek Suid-Afrika.

'ASA wou Chuene vernietig'

2009-11-06 09:19

Sascoc wou ASA-president Leonard Chuene vernietig en sy pogings tot transformasie verhoed, meen ‘n ASA-raadslid.

Hoogdrama by atletiek-vergadering

2009-10-04 06:38

Die vuiste het byna geklap by ’n vergadering van besorgde atlete in Pretoria wat in chaos geëindig het ná dit ontwrig is.

ASA: Chuene het Caster 'uitstekend' hanteer

2009-09-14 07:11

ASA-president Leonard Chuene het die omstredenheid rondom Caster Semen­ya “uitsonderlik goed” hanteer, sê Atletiek Suid-Afrika.

 

Nege veg vir Chuene-pos

2011-07-24 10:00

‘n Verslaggewer sê hy moes in die gange van ASA rondsluip om te probeer vasstel wie Leonard Chuene as amptelike ASA-president gaan opvolg.

Chuene: 'My lewe is in gevaar'

2011-05-12 12:28

Suid-Afrika se geskorste atletiekbaas, Leonard Chuene, sê hy vrees vir sy lewe na 'n rits vreemde voorvalle plaasgevind het en sy eiendom beskadig is.

Chuene 7 jaar uit sport verban

2011-02-18 10:39

Leonard Chuene, die omstrede geskorste president van Atletiek Suid-Afrika, is vir sewe jaar uit alle sportsoorte verban.

ANC wil Chuene se bas red

2011-02-15 08:32

Die ANC is skynbaar vasbeslote om die geskorste voorsitter van Atletiek Suid-Afrika, Leonard Chuene, uit die pekel te probeer help.

Geskorste Chuene gaan glo vereer word

2010-09-22 11:50

Leonard Chuene, geskorste president van Atletiek Suid-Afrika (ASA), gaan glo vir sy onbaatsugtige werk om gemeenskappe op te hef vereer word.

Chuene betaal glo om seks geheim te hou

2010-09-19 09:13

Die Leonard Chuene-regime van Atletiek Suid-Afrika het ’n personeellid glo R82 654 betaal om te bedank en “om haar mond te hou”.

Chuene vervolg oor atletiekgeld

2010-08-17 06:25

Leonard Chuene en ander lede van Atletiek Suid-Afrika (ASA) se vorige bestuur gaan strafregtelik vervolg word.

Chuene kan krimineel vervolg word

2010-08-10 10:09

Die voormalige president van Atletiek SA, Leonard Chuene, staar burgerlike en kriminele aanklagte in die gesig.

Chuene betaal R1 vir sy Merc

2010-02-24 09:03

Die voormalige hoof van Atletiek Suid-Afrika, Leonard Chuene, het 'n Mercedes-Benz vir R1 by dié omstrede organisasie gekoop.

Semenya-ondersoek begin

2009-10-10 01:39

Suid-Afrika se Olimpiese Komitee het met sy ondersoek na die hantering van die Caster Semenya-saga begin.

Malema steun Chuene

2009-10-01 12:50

Julius Malema, die leier van die ANC-jeugliga, het sy ondersteuning vir Leonard Chuene, die president van ASA uitgespreek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.