ARTIKELS OOR lance armstrong

Lance 'inspireer' Yuvraj in stryd teen kanker

2012-02-15 15:18

Die Indiese krieketster Yuvraj Singh, wat behandeling ontvang vir 'n kankergewas, het 'n boodskap van bemoediging van Lance Armstrong ontvang.

Lance Armstrong se internasionale loopbaan eindig

2011-01-23 11:15

Die Tour de France-ikoon Lance Armstrong het sy internasionale fietsry-loopbaan beëindig toe hy dieTour Down Under voltooi het.

Lance Armstrong trap in Indië

2011-01-10 15:30

Die voormalige Tour de France-kampioen Lance Armstrong gaan saam met sy RadioShack-spanmaats die speke in vanjaar se Tour de Mumbai laat sing.

Lance Armstrong 'n kleinding ryker

2010-10-18 13:34

Die Lance Armstrong-span het 'n nuwe lid tot die sewemalige Tour de France-wenner se kroos verwelkom - 'n baba genaamd Olivia Marie.

Geen hoop op wen meer vir Armstrong

2010-07-12 02:52

Twee ongelukke in die agtste skof het die Amerikaner Lance Armstrong se hoop op 'n agtste Tour de France-titel verpletter.

Switser vat eerste geeltrui

2010-07-03 20:33

Fabian Cancellara van Switserland het die eerste jaer geword om die geeltrui oor sy kop te trek toe hy die Tour de France-proloog in Rotterdam gewen het.

Groentjie trap saam met Lance

2010-06-23 11:26

Die jong Sloweense fietsryer, Janez Brajkovic, gaan vir Lance Armstrong se RadioShack-span in die Tour de France trap.

Landis: Ek hét verbode middels gebruik

2010-05-20 15:20

Die fietsryer Floyd Landis, wat sy Tour de France-titel in 2006 kwyt was weens verbode middels, het na vier jaar uiteindelik sy skuld erken.

Armstrong 'siek soos 'n hond'

2010-04-07 12:28

Die sewemalige Tour de France-kampioen Lance Armstrong het as gevolg van 'n virus onttrek uit die Circuit de la Sarthe.

Contador, Armstrong gly

2010-03-28 05:06

Alberto Contador sowel as Lance Armstrong het gesukkel oor die eerste been van die Criterium-padfietswedren.

Armstrong uit Milaan-San Remo

2010-03-20 00:44

Die voormalige Tour de France-kampioen Lance Armstrong moes uit die Milaan-San Remo-wedren weens gastro-enteritis onttrek.

Armstrong mik vir 8ste Tour de France-titel

2010-03-09 05:13

Die sewemalige Tour de France-wenner Lance Armstrong glo op 38 het hy min kans om vanjaar sy agtste titel teen Alberto Contador te wen.

Contador is nie bang vir Armstrong

2010-01-30 21:34

Alberto Contador het gesê die wete dat Lance Armstrong weer aan die Tour de France gaan deelneem hom nie bekommer nie.

Aussie Evans wys sy klas

2010-01-21 11:53

Wêreldkampioen Cadel Evans het in bloedige hitte een van sy ou vyande in die derde skof van die Tour Down Under-fietstoer oorskadu.

Aus-fietstoer skop af

2010-01-19 12:45

Die Duitse fietsryer, Andre Greipel, het die eerste skof van 141 km in Australië se Tour Down Under-fietstoer gewen.

'Armstrong kan 8ste titel vat'

2009-07-13 13:11

Andy Schleck, Saxo Bank se spanleier meen Lance Armstrong mag nog verras en vanjaar met sy agtste Tour de France titel wegstap.

 

Armstrong en Bush trap fiets vir soldate

2011-04-28 15:26

Lance Armstrong het saam met die Amerikaanse oud-president George Bush, aan die laaste skof van 'n bergfietstoer vir gewonde soldate deelgeneem.

Nadal, Federer slaan kishou vir vloedslagoffers

2011-01-13 12:58

Die wêreld se top-tennisspelers gaan aan 'n vertoonwedstryd op die vooraand van die Australiese Ope deelneem om geld vir vloedslagoffers in te samel.

Lance Armstrong pak driekamp

2010-11-22 13:00

Die sewemalige Tour de France-wenner Lance Armstrong gaan vroeg aanstaande jaar aan 'n driekamp-toernooi in Nieu-Seeland deelneem.

Armstrong veg vergeefs

2010-07-21 08:17

Pierrick Fedrigo het seker gemaak dat Frankryk sy mees suksesvolle Tour in 14 jaar beleef, toe hy die 16de skof van die Tour de France gewen het.

Straatklippe eis top-aanspraakmaker in Tour

2010-07-07 08:21

Dit was nog ’n dag vol drama met die Schleck-broers, Frank en Andy, twee van die vernaamste karakters in dié slagting van ’n skof in die Tour de France.

Laaste Tour de France vir Lance

2010-06-29 13:28

Die Amerikaanse fietsryer Lance Armstrong het op sy Twitter-profiel aangekondig dat vanjaar se Tour de France sy laaste sal wees.

Armstrong trap in Switserland

2010-06-02 05:21

Die Amerikaanse fietsryer Lance Armstrong gaan aan die Tour de Suisse-fietstoer deelneem om voor te berei vir die Tour de France.

Vyfde baba op pad vir Lance

2010-04-30 15:13

Die sewemalige wenner van die Tour de France Lance Armstrong het aangekondig dat sy meisie dié paartjie se tweede kind verwag.

Tour de France-spanne bekend

2010-03-30 13:44

Die spanne wat aan vanjaar se Tour de France gaan deelneem is deur organiseerders van dié fietstoer bekend gemaak.

Armstrong trap nie in Giro de Italia

2010-03-23 12:33

Die Amerikaner Lance Armstrong en sy RadioShack-span is nie genooi om aan die bekende Giro de Italia-fietstoer deel te neem nie.

Lance voorgekeer op Kaapstad-lughawe

2010-03-09 10:31

Die sewemalige kampioen van die Tour de France-fietstoer Lance Armstrong, is met sy aankoms in Kaapstad, toegang tot die land geweier.

Lance Armstrong te sien in Argus

2010-02-04 13:10

Lance Armstrong, die sewemalige Tour de France-wenner gaan aan vanjaar se Cape Argus Pick ’n Pay-fietstoer deelneem.

Geen keer aan Duitse-fietsjaer

2010-01-23 10:10

Selfs ’n gewaagde aanval deur Lance Armstrong kon nie Andre Greipel se wurggreep op die Tour Down Under-fietstoer laat verslap nie.

Armstrong vrees peloton

2010-01-20 13:25

Vir ’n sewemalige Tour de France-kampioen wat weet van voor ry, erken Lance Armstrong dat die middel van die peloton vreesaanjaend is.

Armstrong se kans skraal

2009-07-22 09:24

Lance Armstrong is baie tevrede met sy vertoning sover, maar die kanse op 'n agtste wen lyk bra onwaarskynlik.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.