Lady Gaga het haar konsert in Indonesië gekanselleer nadat ‘n groep gedreig het om chaos te veroorsaak indien sy haar voete in die plek sit.
Lady Gaga het in die Filippyne opgetree en kritici en sensors uitgedaag terwyl duisende aanhangers hul goedkeuring uitgebasuin het.
Lady Gaga se eerste konsert ooit in Indonesië sal gekanselleer moet word omdat Islamitiese groepe haar nie in die land wil hê nie.
Die popsensasie Lady Gaga het glo uitgemaak met haar kêrel, Taylor Kinney, terwyl sy besig is met haar wêreldtoer.
Bemarkingskenners meen Lady Gaga verdien ‘n derde van haar inkomste deur middel van die sosiale netwerk Twitter.
Die omstrede 25-jarige sangeres Lady Gaga is glo gereed om kinders te hê en hoop om nog in dié jaar 'n ma te word.
Die popsensasie Lady Gaga het erken dat sy aan 'n ernstige eetversteuring gely het weens haar pogings om gewig te verloor.
'n Voormalige assistent van die omstrede sanger Lady Gaga het in 'n hof gesê sy is soos dié kunstenaar se slaaf behandel.
Die omstrede popster Lady Gaga gaan 'n predikant word sodat sy een van haar vriende in die huwelik kan bevestig.
Lady Gaga en Laurieann Gibson, haar kreatiewe direkteur van die afgelope paar jaar, se paadjies het volgens berigte geskei.
Lady Gaga wil glo graag ‘n weeshuis in Indië open en is reeds besig om navorsing te doen oor dié moontlikheid.
Simon Cowell, die televisiepersoonlikheid en musiekvervaardiger, het gesê Lady Gaga is die verveligste sanger in die wêreld.
'n Aandrok van rou vleis wat die popster Lady Gaga tydens 'n toekenningsgeleentheid gedra het, is nou 'n vertoonstuk in Ohio.
Lady Gaga sê Amy Winehouse se dood is ‘n les vir almal om “nie die superster dood te maak nie” en om die superster "se siel op te pas".
Lady Gaga se prokureurs het bewerings van ‘n skandaal rondom die verkope van armbande vir die slagoffers van Japan se aardbewing ontken.
‘n Duitse tiener moet 18 maande tronkstraf uitdien nadat hy by popsterre se rekenaars ingebreek en hul liedjies gesteel het voor dit vrygestel is.
Lady Gaga het baie godsdienstig grootgeword en terwyl sy geleer is om Jesus en God te aanbid, het sy dit verkies om tot vroue te bid.
Teen R7 'n kopie het Lady Gaga-aanhangers die aanlynwinkel Amazon oorrompel om haar nuwe album, Born This Way, te hoor.
Lady Gaga is amptelik op die Forbes-tydskrif se jaarlikse Celebrity Power 100-lys as die wêreld se mees invloedryke ster benoem.
Lady Gaga is nou amptelik die gewildste glanspersoonlikheid op Twitter, met 10 miljoen Twitter-volgelinge, of 'monsters,' soos sy hulle noem.
Lady Gaga gaan die treffers van haar nuwe album, Born This Way, deur 'n gewilde Facebook-speletjie met haar "klein monsters" deel.
‘n Nuwe Twitter-slenter wat gebruikers met beloftes van ‘n verbode Lady Gaga-musiekvideo lok het selfs vir Lady Gaga self gevang.
‘n Man wat sy hele lyf getatoeëer het om soos ‘n zombie te lyk is in Lady Gaga se nuutste musiekvideo te sien. Kyk die video hier
Die popsensasie Lady Gaga was geforseer om haar nuutste enkelsnit, Judas, vry te stel, nadat dit op die internet uitgelek het.
Tiener-YouTube-sensasie Rebecca Black kan nou sing oor ‘n groot YouTube-prestasie: Sy stof glo Justin Bieber en Lady Gaga uit.
Die popsensasie Lady Gaga wat haar 25ste verjaarsdag gevier het, het 'n sekspop by een van haar gaste as 'n geskenk gekry.
Musiekvervaardigers in Suid-Korea beskuldig Lady Gaga daarvan dat sy haar idees vir Born This Way by hulle gesteel het.
Lady Gaga se regspan het gedreig om die vervaardigers van Baby Gaga-roomys, wat van borsmelk gemaak word, hof toe te neem
Die kletsrym-kunstenaar Eminem het Lady Gaga verbygesteek en is nou amptelik die mees gewilde lewende kunstenaar op Facebook.
Die popsensasie Lady Gaga se nuwe liedjie Born this Way het musiekgeskiedenis gemaak deurdat dit die duisendste nommer een lied op die Billboard Hot 100 is.
Lady Gaga het tydens ‘n onderhoud met Anderson Cooper op "60 Minutes" erken dat sy “baie dagga rook” wanneer sy musiek skryf.
As jy 'n duet van Elton John en Lady Gaga wil hoor sal jy 'n fliek-kaartjie vir die animasiefilm Gnomeo & Juliet móét koop.
Dit sou onmoontlik wees om net eén van Lady Gaga se vele onkonvensionele uitrustings te kies, so Madame Tussauds besluit toe op agt.
Eva Longoria was nie net die gasheer van die MTV Europe Music-toekennings nie, maar sy’t ook kykers verstom met ‘n reuse-hamkostuum.
Ongepubliseerde Gaga-liedjies en handgeskrewe lirieke deur Paul McCartney is onder andere dié maand op 'n aanlyn-veiling beskikbaar.
Die popsangeres Lady Gaga se oupa, Joseph Germanotta, is op die ouderdom van 88 oorlede. Sy het haar oupa twee dae voor sy dood besoek.
Joseph Gordon-Levitt, die akteur wat in Inception en 500 Days of Summer te sien was, spog ook met goeie musiekvaardighede.
Lady Gaga, bekend vir haar unieke optredes, is nes meeste ander sterre as dit by kos kom: haar gesondheid ly onder die druk om maer te wees.
Britney Spears moes haar Twitter-kroon amptelik aan Lady Gaga afstaan toe dié omstrede popster die mees gevolgde ster op Twitter geword het, berig CNN.
Die 24-jarige Lady Gaga glo dat die vereistes van ma-wees ‘n kunstenaar se kreatiwiteit op ‘n negatiewe wyse beïnvloed.
Lady Gaga het bekend gemaak dat haar nuwe album, wat meer ernstig is, voltooi is en sy sal dit vroeg volgende jaar bekend stel.
Die sanger, Lady Gaga wil glo naak poseer vir Playboy, alhoewel haar vriende dit nie goedkeur nie, wil sy dit vir die ondervinding doen.
Die omstrede "Poker Face"-sangeres Lady Gaga is die eerste kunstenaar wie se musiekvideo's deur meer as 1 miljard mense aanlyn gekyk is.
Lady Gaga se nuwe musiekvideo saam met die sangeres Beyonce is so gewaagd dat dit van televisie verban is en slegs aanlyn te siene is.
Die eksentrieke sangeres Lady Gaga, wat bekend is vir die trefferlied "Poker Face", sê sy kan nie wag om ‘n vrou en ‘n ma te wees nie.
Die Amerikaanse popster Lady Gaga kan voortgaan met haar konsert in die Filippyne nadat haar eerste vertoning nie enige wette oortree het nie.
Christelike jeugdiges in die Filippyne het vir 'n tweede dag teen Lady Gaga se opkomende konserte in die land betoog.
‘n Koppie en piering wat slegs een keer deur die pop-diva Lady Gaga gebruik is, het meer as R590 000 op 'n veiling in Japan gehaal.
Lady Gaga het 'n woorde-oorlog op die sosiale netwerk Twitter ontketen oor 'n tweet oor popsterre, diëte en eetversteurings.
Lady Gaga, een van die min sterre wat self op Twitter doenig is, is die eerste gebruiker van dié diens wat meer as 20 miljoen volgelinge het.
Lady Gaga het kort op die hakke van Madonna ook haar wêreldtoer, The Born This Way Ball aangekondig, wat uit 110 optredes sal bestaan.
Sy is bekend vir haar eienaardige gedrag, maar Lady Gaga se mees onlangse optrede het talle van haar aanhangers geskok gelaat.
Lady Gaga is deur Frobes.com as die mees betaalde vroulike sangeres aangewys en het stof in die oë van Taylor Swift, Adele en Katy Perry geskop.
Die popsensasie Lady Gaga het erken sy besit steeds nie 'n huis nie omdat sy dink dit sal 'n vermorsing van geld wees om een te koop.
Lady Gaga het wéér skoonskip gemaak tydens die 2011 MTV Europe Music Awards in Belfast en is met vier toekennings huis toe.
Lady Gaga is in Indië vir 'n vertoning by 'n Formule-een partytjie waar sy heel waarskynlik met 'n massiewe byekorf-haarstyl gaan optree.
Van Lady Gaga tot die Amerikaanse miljardêr Donald Trump is genader om te help om renosters in SA uit die kloue van stropers te red.
Die omstrede popster Lady Gaga sal 'n fotoboek in samewerking met die modefotograaf Terry Richardson publiseer.
Lady Gaga het uitgevind selfs die internet se grootste name spring nie kopieregklagtes vry nie – sy is van YouTube af geskop.
Lady Gaga word gedagvaar oor die verkoop van haar armbande om geld in te samel vir die slagoffers van die Japan-aardbewing.
Die flambojante ster Lady Gaga het meer as een miljoen kopieë van haar nuwe album, Born This Way, verkoop, aldus die tydskrif Billboard.
Lady Gaga sê dat sy nog nie enige operasies ondergaan het om haar voorkoms te verbeter nie, maar dit kan in die toekoms ‘n opsie wees.
Die omstrede popster Lady Gaga stel binnekort haar tweede vollengte album bekend – maar kritici het gemengde gevoelens oor dié projek.
Lady Gaga beweer sy was voorheen te ‘onseker oor haar haarself’ om seks te geniet en het eers onlangs daarvan begin hou.
Die aan-af romanse van die 25-jarige Lady Gaga en haar kêrel, Luc Carl, is iets van die verlede, het sy op The Graham Norton Show gesê.
Die omstrede sangeres Lady Gaga het teruggekap oor die geloofsaspekte rakende haar musiekvideo vir haar nuutste album Judas.
Lady Gaga het glad nie goed gereageer op kritici se kommentaar dat haar nuwe enkelsnitte baie klink soos ou Madonna-liedjies nie.
Lady Gaga het die kunswerk vir haar nuwe album bekendgestel en, soos gewoonlik, is dit iets buitengewoons.
Dié superster het haar professionaliteit bewys toe sy ná 'n harde val bloot opspring en aangaan met die vertoning.
Die popster Lady Gaga se ma gaan haar op haar opkomende toer vergesel om seker te maak sy drink nie te veel nie en eet genoeg.
Die popsensasie Lady Gaga vier Maandag (vandag) op 28 Maart haar 25ste verjaarsdag en het seker gemaak haar nege miljoen Twitter-aanhangers weet dit.
Lady Gaga het altesaam $250 000 (sowat R1,8 miljoen) vir slagoffers van die aardbewing en tsoenami in Japan ingesamel deur ‘n armband te ontwerp.
Die kletsrymer Snoop Dogg sal te bang wees om met Lady Gaga te slaap want hy reken die seks sal net té “vreemd” wees.
Lady Gaga glo sy het twee siele: een wat haar eie is en ‘n tweede wat aan haar dooie tante, Joanne Germanotta, behoort het.
Gaga ken geen einde nie: nou’t sy op ‘n kletsprogram verskyn met horingagtige uitgroeisels langs die kant van haar gesig en op haar neus.
Die 53ste Grammy-toekennings het vir 'n paar skouspelagtige oomblikke en ook verrassings gesorg. Hier is 'n lys van die wenners.
Lady Gaga en ‘n Duitse modehuis, Mugler, het kragte saamgesnoer en ‘n video gemaak. Kyk die video hier.
Die opspraakwekkende sangsensasie Lady Gaga het reeds ‘n trofeekas vol toekennings gewen, maar nou kan sy ‘n nuwe eer tot haar naam byvoeg.
Lady Gaga is bang dat sy soos die Beatles-legende John Lennon vermoor sal word en sy het gevolglik haar sekuriteit opgeskerp.
Lady Gaga moet blykbaar eers al die spoke laat verdryf voor sy gemaklik genoeg voel om êrens oor te bly, en spandeer duisende dollars daarop.
Die popsangeres Lady Gaga se choreograaf het die gerugte dat Gaga ‘n gevaarlike eetversteuring het as onwaar afgemaak.
Lady Gaga sê die omstrede rok wat uit vleis gemaak is wat sy by die MTV Music Awards gedra het, was bedoel om ‘n stelling te maak.
Die gewilde popster Lady Gaga het erken dat dwelms haar musiek inspireer, en dat sy in 2005 al dwelms begin gebruik het.
Die popsangeres Lady Gaga kan binnekort Britney Spears se aantal volgelinge op Twitter oorskry en die wêreld se top-Twitter-gebruiker word.
Vir meeste beteken ‘n lang vlug dat hulle so gemaklik moontlik aantrek, maar nie Lady Gaga met haar buitensporige uitrustings nie.
Die eksentriese Lady Gaga het erken dat sy onseker oor haarself is, maar sê dat sy weier dat dit haar oorweldig.
Lady Gaga is glo onseker oor haar seksualiteit, en is bekommerd haar familie onterf haar indien sy op ‘n vrou verlief raak.
Lady Gaga het met nóg ‘n eienaardige uitrusting die tonge aan die klap. Dié keer is dit koeldrankblikkies in haar hare.
Lady Gaga het onlangs ‘n bohaai op ‘n lughawe opgeskop en geweier om ‘n hoed, sluier en sonbril te verwyder sodat sy uitgeken kan word.
Poker Face van Lady Gaga is die liedjie wat die meeste afgelaai is in Brittanje sedert musiek aanlyn beskikbaar gestel is.