Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR koningin elizabeth ii

Man in hof wat koningin se portret beskadig

2013-06-14 15:17

‘n Man sal in 'n hof in Londen verskyn ná hy glo ‘n portret van Koningin Elizabeth II in die Westminster-abdy met verf beskadig het.

Koningin Elizabeth II, voormalige IRL-leier vergader

2012-06-27 13:55

Koningin Elizabeth II en die voormalige kommandeur van die Ierse Republikeinse Leër (IRL) het in 'n hoogs simboliese gebaar hand geskud.

Koningin bedank publiek vir ondersteuning

2012-06-05 23:02

Koningin Elizabeth II se diamantjubileum het haar “nederig” gemaak en sy sê sy voel geraak deur al die mense wat saam feesgevier het.

Prins Philip in hospitaal opgeneem

2012-06-04 19:06

Prins Philip (90), die hertog van Edinburgh en Koningin Elizabeth II se man, is na 'n hospitaal in Londen geneem nadat hy siek geraak het.

Londen-lughawens wemel van besoekers

2012-06-04 14:36

Londen se lughawens verwelkom duisende internasionale besoekers wat na Engeland stroom om die koningin se diamantjubileum te vier.

Koningin lok toeriste na wasmuseum

2012-05-17 12:30

Dit was ‘n moeilike taak om koningin Elizabeth II se gesigsuitdrukking vir ‘n wasbeeld in die Madame Tussauds-wasmuseum vas te vang.

Philip (90) ‘is koningin se rots’

2012-02-01 09:07

Koningin Elizabeth II sou nie haar aansienlike werklas kon volhou sonder die ondersteuning van haar 90-jarige man, prins Philip, nie.

Klagte laat vaar ná Aussie boude vir koningin wys

2012-01-17 10:01

Die aanklagte teen ‘n man wat glo tydens koningin Elizabeth II se besoek aan Australië sy boude vir haar gewys het, is laat vaar.

Koningin Elizabeth II besoek Aus

2011-10-19 13:11

Koningin Elizabeth II en prins Philip, hertog van Edinburgh, het in Australië aangekom vir hul elf dae lange besoek aan die land.

 

Koningin Elizabeth in hospitaal opgeneem

2013-03-04 10:31

Brittanje se 86-jarige koningin Elizabeth II het die eerste keer in tien jaar 'n aand in 'n hospitaal deurgebring.

Big Ben kry nuwe naam

2012-06-26 18:03

Big Ben, die massiewe kloktoring by die parlementsgebou in Londen, gaan ná 150 jaar na Koningin Elizabeth II vernoem word.

Koningin hou makietie sonder siek Prins Philip

2012-06-05 07:21

Die koningin van Engeland het haar 60ste jaar op die troon op 'n skouspelagtige wyse herdenk terwyl haar man in die hospitaal gelê het.

Sterre sal koningin by paleis vermaak

2012-06-04 14:50

Sowat 12 000 mense word later vir ‘n piekniek by die Buckingham-paleis verwag voor ‘n konsert vir Koningin Elizabeth II afskop.

Prins William het gastelys vir troue opgeskeur

2012-05-22 13:10

Koningin Elizabeth II het aan haar kleinseun prins William gesê om die gastelys vir sy troue op te skeur en dit self oor te doen.

Man beboet ná hy agterstewe vir koningin wys

2012-02-14 12:11

'n Kroegman is beboet nadat hy sy agterstewe vir koningin Elizabeth II ontbloot het tydens haar besoek aan Australië in Oktober.

Koningin kan jag present kry

2012-01-18 08:00

Koningin Elizabeth II kan moontlik ’n koninklike jag van die Britse volk present kry ter viering van haar diamantjubi­leum as staatshoof.

Prins Philip wil hospitaal gou groet

2011-12-27 07:35

Prins Philip, eggenoot van Koningin Elizabeth II, het die Kersnaweek in die hospitaal deurgebring ná hy ’n nood-hartoperasie moes ondergaan.

Vier van SA koningin se lyfwagte

2011-06-09 07:38

Wanneer koningin Elizabeth II die naweek haar verjaardag vier, sal vier van haar agt persoonlike berede lyfwagte Suid-Afrikaners wees.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
  • Wednesday Durban - 05:30 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.