Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR kofi annan

Oud-diplomaat vervang Kofi Annan

2012-08-18 13:21

Die VN het bevestig dat die veteraan Algerynse diplomaat Lakhdar Brahimi vir Kofi Annan as internasionale bemiddelaar in Sirië vervang.

China 'spyt' oor Annan se bedanking

2012-08-03 07:31

China het sy spyt uitgespreek oor Kofi Annan se bedanking en sê hy sal aanhou werk vir 'n "politieke oplossing" vir die konflik in Sirië.

Annan bedank as vredesgesant vir Sirië

2012-08-02 22:33

Kofi Annan het bedank as die internasionale bemiddelaar vir Sirië, het Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, bekendgemaak.

Vredeskonferensie vir Sirië in gedrang

2012-06-29 11:15

Amptenare moes bontstaan om 'n vredesplan vir Sirië te red weens vrese dat Rusland 'n stokkie kan steek voor 'n beplande konferensie.

Weermag keer besoeke aan Mazraat al-Qabeer

2012-06-07 23:00

VN-waarnemers in Sirië het gesê die weermag verhoed hulle om die dorp Mazraat al-Qabeer te bereik, waar 78 mense glo doodgemaak is.

Siriese rebelle 'vir Houla-massamoorde verantwoodelik'

2012-05-28 19:03

Siriese rebelle is gedeeltelik verantwoordelik vir Vrydag se massamoord in Houla, het Rusland se minister van buitelandse sake gesê.

Annan veroordeel 'onaanvaarbare' aanvalle in Sirië

2012-05-10 23:03

Kofi Annan, die internasionale bemiddelaar vir Sirië, het die ontploffings in die Siriese hoofstad Damaskus veroordeel waarin 55 mense dood is.

Sirië se plan op koers - Annan

2012-05-04 15:00

Kofi Annan, die internasionale bemiddelaar vir Sirië, se plan is "op koers" hoewel die implementering van die skietstilstand stadig is.

Humanitêre bystand in Sirië van kardinale belang

2012-04-13 22:52

Sirië moet humanitêre deurgange oopmaak sodat diegene wat hulp kort bygestaan kan word, het ‘n woordvoerder vir Kofi Annan gesê.

Annan begin met gesprekke oor Sirië

2012-04-11 10:00

Kofi Annan, die internasionale bemiddelaar vir Sirië, het in Teheran met gesprekke begin oor die konflik in Sirië, berig die staatstelevisie.

Toenemende geweld in Sirië 'skok' Annan

2012-04-08 14:45

Kofi Annan, die internasionale bemiddelaar vir Sirië, het gesê hy is geskok oor die toenemende geweld in dié land.

Annan, China vergader oor krisis in Sirië

2012-03-24 15:00

Kofi Annan, voormalige hoof van die Verenigde Nasies, sal China volgende week besoek in 'n poging om die krisis in Sirië te beëindig.

Sirië: Annan het 'n plan

2012-03-08 14:18

Kofi Annan het gesê hy sal pres. Bashar al-Assad aanmoedig om na ‘n oplossing te soek vir die konflik in die geweldgeteisterde Sirië.

Annan in Kenia oor hervorming

2009-10-05 09:28

Kofi Annan gaan leiers in Kenia aanspreek oor ernstige veranderinge wat nodig is om na-verkiesingsgeweld te voorkom.

 

Weste 'wou nie hê' Annan moet suksesvol wees

2012-08-03 16:34

Die Weste, veral die VSA, moet blameer word vir die mislukking van die Siriese vredesplan wat deur Kofi Annan uitgewerk is, het Iran gesê.

Annan gee op met Sirië; opvolger gesoek

2012-08-02 22:53

Ban Ki-moon is in gesprekke met die Arabiese Liga om 'n plaasvervanger vir Kofi Annan te vind wat as Sirië se vredesgesant bedank het.

Annan en Siriese president vergader

2012-07-09 08:45

Kofi Annan, die Verenigde Nasies se vredesgesant, het in Damaskus aangekom vir samesprekings met pres. Bashar al-Assad.

Annan se plan vir eenheidsregering ondersteun

2012-06-28 09:46

Rusland het ingestem om hul steun te gee aan Kofi Annan, die internasionale bemiddelaar vir Sirië, vir 'n nasionale eenheidsregering.

Annan krap kop oor Sirië-konflik

2012-06-07 08:45

Kofi Annan gaan voorstel dat 'n groep wêreldmagte met 'n strategie na vore kom om die 15 maande van konflik in Sirië te beëidig.

Annan: Sirië moet wys hy wil vrede bewerkstellig

2012-05-28 16:01

Kofi Annan sê die Siriese regering moet drastiese stappe neem om te wys hy is ernstig daaroor om ‘n oplossing te vind vir die land se krisis.

Konvooi met VN-waarnemers deur ontploffing getref

2012-05-09 20:07

'n Ontploffing langs 'n pad het troepe wat besig was om VN-waarnemers uit Sirië se suide te vervoer getref. Niemand is beseer nie.

Annan: Geweld in Sirië skok

2012-04-25 10:00

Kofi Annan het aan die VN se Veiligheidsraad gesê dat Sirië steeds ten spyte van 'n skietstilstand onaanvaarbare vlakke van geweld ervaar.

Sirië sê hy sal vandag alle gevegte opskort

2012-04-12 07:01

Sirië het aan Kofi Annan, internasionale bemiddelaar, beloof hy sal die spertyd haal om alle gevegte in dié land teen dagbreek te staak.

Verander van koers, vra Annan

2012-04-11 09:02

Alles moet gedoen word om te verseker dat Siriese rolspelers gehoor gee aan die spertyd om ’n jaar lange konflik te beëindig, sê Kofi Annan.

Sirië aanvaar Annan se vredesplan

2012-03-27 21:22

Sirië het Kofi Annan se vredesplan aanvaar. Die plan doen 'n beroep vir 'n einde aan die geweld en 'n skietstilstand wat deur die VN gemonitor word.

Annan 'optimisties' oor Sirië

2012-03-11 18:58

Kofi Annan, voormalige sekretaris-generaal van die VN, het gesê hy is “optimisties” ná twee gesprekke met die Siriese president.

Annan moet bloedvergieting in Sirië beëindig

2012-02-24 11:04

Die Verenigde Nasies het sy voormalige leier Kofi Annan aangewys as 'n spesiale gesant om die bloedvergieting in Sirië te beëindig.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:35 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane before the Van Buuren Road exit - delays through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Waverley - 13:23 PM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.