ARTIKELS OOR kevin anderson

Anderson op dreef in Houston

2012-04-13 10:01

Suid-Afrika se top-mansspeler Kevin Anderson het Sam Querry in die tweede ronde van die Amerikaanse kleibaan-toernooi in Houston geklop.

Djokovic klop Anderson op drafstap

2012-03-13 10:58

Die eerste gekeurde Novak Djokovic het Suid-Afrika se Kevin Anderson in die derde ronde van die Indian Wells-toernooi in Kalifornië geklop.

Anderson klop Isner in Delray Beach

2012-03-04 14:36

Kevin Anderson het die top-gekeurde John Isner in die halfeinstryd van die Delray Beach-kampioenskapstoernooi 7-5, 7-6 (4) geklop.

Anderson deur na San Jose-kwarteind

2012-02-17 15:06

Kevin Anderson het Matthew Ebden van Australië in skoon stelle geklop om na die kwarteindronde van die San Jose Ope in Kalifornië deur te dring.

SA se oë op Anderson, Scheepers in Aus Ope

2012-01-15 11:30

Kevin Anderson en Chanelle Scheepers moet die Suid-Afrikaanse vlag by die Australiese Ope, wat vandeesweek begin, hoog laat wapper.

Anderson klim rangleer

2011-10-31 14:26

Suid-Afrika se Kevin Anderson klim steeds die tennisrangleer nadat hy sy beste posisie ooit op die wêreldranglys met sy 29ste plek behaal het.

Kevin se heup kelder SA Davisbeker-droom

2011-09-19 07:00

Suid-Afrika se hoop om vir die Wêreldgroep van die Davisbeker-tennisreeks te kwalifiseer, is in die naweek verydel.

Anderson storm voort in VSA Ope

2011-08-30 12:23

Suid-Afrika se eerste gekeurde mansspeler Kevin Anderson het na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in New York deurgedring.

SA'ner vermorsel Andy Murray

2011-08-10 11:16

Brittanje se nr.1-speler Andy Murray is in twee stelle deur die Suid-Afrikaner Kevin Anderson by die Montreal-meesterstoernooi in Kanada verpletter.

Tamaai stryd wag

2011-07-03 12:39

Van Wimbledon na Potchefstroom. Dít is wat hierdie week op Kevin Anderson en sy Suid-Afrikaanse spanmaats wag in die Davisbeker-tenniskragmeting.

SA se Anderson val vas teen Djokovic

2011-05-05 09:26

SA se Kevin Anderson het moedig probeer, maar daar is geen keer aan Novak Djokovic nie. Dié Serwiër het sy 28ste agtereenvolgende sege vanjaar behaal.

Anderson bo in SA Ope

2011-02-06 23:16

Die Suid-Afrikaner Kevin Anderson het sy eerste ATP-tennistitel gewen deur koning te kraai by die Suid-Afrikaanse Ope in Johannesburg.

Wolk hang oor SA Ope

2011-01-21 09:14

Met ’n wolk van onsekerheid wat oor die toekoms van die SA Ope hang, is bevestig daar was nie geld beskikbaar om groot tennisname vanjaar te lok nie.

 

Anderson val, Chani klim op ranglys

2012-04-02 14:06

SA se voorste mansspeler, Kevin Anderson het vyf plekke op die jongste wêreldranglys teruggesak terwyl Chani Scheepers twee plekke geklim het.

Anderson wen Florida-titel

2012-03-05 13:06

Suid-Afrika se eerste gekeurde Kevin Anderson het Marinko Matosevic in die eindstryd van die Delray Beach-tennistoernooi in Florida geklop.

Anderson slaan kishou in Memphis

2012-02-23 13:05

Suid-Afrika se Kevin Anderson het 19 kishoue afgevuur in sy wedstryd teen Robby Ginepri om na die tweede ronde van die Memphis Ope deur te dring.

Aus Ope: Anderson struikel

2012-01-20 14:01

Suid-Afrika se topgekeurde mansspeler Kevin Anderson is deur die agste gekeurde Thomas Berdych in die derde ronde van die Australiese Ope geklop.

Scheepers maak gereed vir rillerstryd

2012-01-13 23:08

Suid-Afrika se Chanelle Scheepers maak gereed vir 'n taai stryd in die eerste ronde van die Australiese Ope wat in Melbourne begin.

Kevin kook wéér tot in kwarteindstryd

2011-10-28 09:00

SA se voorste tennisspeler, Kevin Anderson, het die derde keer in slegs vier weke tot die kwarteindronde van ’n ATP-toernooi deurgedring.

VSA Ope: Anderson speel barshou

2011-09-02 11:12

Die Suid-Afrikaner Kevin Anderson het op Flushing Meadows in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi wéér 'n wenhou geslaan.

Anderson steeds op wenpad in VSA

2011-08-17 11:09

Suid-Afrika se eerste gekeurde Kevin Anderson het die Belg Xavier Malisse in die eerste ronde van die ATP- en WTA-toernooi in Cincinnati geklop.

Kevin SA held met driekuns

2011-07-11 07:08

Kevin Anderson was die groot rede waarom Suid-Afrika Nederland hier met 3-1 in hul Davisbeker-kragmeting geklop het.

Nadal veg om sege

2011-05-25 07:49

Kevin Anderson het sy eerste wen tot nog toe op Roland Garros behaal, op ’n dag waarin Rafael Nadal se verdediging van sy kroon so byna vroeg beëindig is.

Donker wolk treiter SA Ope

2011-02-08 09:11

SA het in Kevin Anderson die eerste keer sedert die gloriedae van Wayne Ferreira weer ’n speler wat hom tussen die bestes ter wêreld kan tuismaak.

Kevin 3de SA'ner in kwarteind

2011-02-04 08:16

Amper ’n handvol Suid-Afrikaners in die kwarteindronde van die SA Ope is omtrent so ongehoord soos die WB-trofee vir die Proteas.

SA'ner slaan groot slag

2010-09-01 07:35

Kevin Anderson het die eerste keer tot die 2de ronde van ’n Grand Slam deurgedring toe hy Somdev Devvarman in die VSA Ope verslaan het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.