ARTIKELS OOR julius malema

Malema-familie bid oor 'bose geeste'

2012-02-08 10:07
86 menings

Julius Malema se familie het ‘n biduur gehou om hulle van bose geeste te reinig ná sy appèl teen sy skorsing misluk het.

'Malema het sy steun oorskat'

2012-02-06 07:02

Wes-Kaapse leiers van die ANC-jeugliga het in die naweek ’n beroep op jeugliga-lede hier gedoen om “kalm te bly”.

'Politieke landskap beter sonder Malema' – AfriForum

2012-02-05 15:48

AfriForum het die ANC se nasionale appèlkomitee se besluit om Julius Malema se aansoek om appèl van die hand te wys, verwelkom.

Malema-teenstanders vier fees

2012-02-05 09:54

Julius Malema se teenstanders in sy tuisdorp in Limpopo het die nuus van sy pak slae van die ANC se tug-appèlkomitee verwelkom.

Malema-skorsing effektief in werking

2012-02-04 15:00
92 menings

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy skorsing uit die regerende party het misluk.

Malema: 'My ledegeld ís betaal'

2012-02-01 09:07

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het gesê sy ANC-lidmaatskapgeld ís betaal, berig The New Age.

Steeds geen duidelikheid oor Malema-appèl

2012-01-31 20:49

Daar is nog geen duidelikheid oor die uitkoms van die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, se appèlverhoor nie.

Juju-modereeks bekend gestel

2012-01-26 19:56

‘n Modeontwerper van Pretoria se Mabopane-township het ‘n reeks klere bekend gestel wat deur Julius Malema geïnspireer is.

Malema-appèl geheimsinnig, kalm

2012-01-24 08:00

Die eerste dag van Julius Malema se appèl teen sy skorsing uit die jeugliga én die ANC, het agter geslote deure plaasgevind.

ANC tjoepstil oor Malema-verhoor

2012-01-23 13:00

‘n Sluier van geheimhouding is getrek oor die appèlverhoor van die voormalige ANC-jeugliga pres. Julius Malema, wat glo afgeskop het.

Malema, Madonsela is nuusmakers van 2011

2012-01-22 20:07

Die Nasionale Persklub het aangekondig Thuli Madonsela en Julius Malema is gesamentlik as nuusmakers van die jaar vir 2011 aangewys.

Malema sal appèldokumente indien

2012-01-16 11:31

Julius Malema en vyf ander lede van die ANCYL sal eersdaags dokumente indien in 'n poging om hul skorsing uit die ANC tersyde gestel te kry.

Phosa tree in bres vir Malema

2012-01-15 07:00

Julius Malema het aan die vooraand van ’n week waarin sy politieke loopbaan beëindig kan word ’n belangrike bondgenoot gevind.

Nog geen kontak tussen ANCYL, Mbeki

2012-01-11 19:47

Oudpresident Thabo Mbeki se kantoor het nog geen kontak van die ANC-Jeugliga gehad rakende ‘n moontlike vergadering met hom nie.

Klagte nadat Malema man se erf 'steel'

2012-01-08 08:42

Die polisie ondersoek nuwe klagtes van korrupsie, bedrog en diefstal teen Julius Malema in verband met die “verkoop” van ’n erf in 2007.

Malema: Zuma sal namens my praat

2012-01-06 19:09

Julius Malema het gesê dit pla hom nie dat hy nie ‘n kans gaan kry om by die ANC se eeufeesvieringe in Bloemfontein te praat nie.

Malema-klerereeks in China vervaardig

2011-12-28 14:00

'n Klerereeks wat deur die geskorste ANC-jeugleier Julius Malema geïnspireer is, sal na verwagting in Februarie bekendgestel word.

Malema tot lid van PUK verkies

2011-12-20 15:35

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, is met 592 stemme tot lid van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Limpopo verkies.

Uitslag triomf vir verligte Malema

2011-12-19 10:01

In 'n oorwinning vir Julius Malema is die Limpopo se premier, Cassel Mathale, met ’n meerderheid van 53% as ANC-voorsitter in die provinsie herkies.

Malema se liedjie vlieg van die rakke

2011-12-08 22:00

'n Omstrede liedjie oor Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeuliga, is besig om van musiekwinkels se rakke af te vlieg.

Malema kry terugslag in Kaap

2011-12-05 08:03

Die steunveldtog van Julius Malema het ’n terugslag gekry toe die Wes-Kaapse jeugliga nie sy provinsiale kongres aan die gang kon kry nie.

Malema: Doen wat julle wil

2011-12-02 12:00

Die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het sy kritici gewaarsku dat hulle met hom kan doen wat hulle wil.

Ontwerper onthul Malema-klerereeks

2011-11-28 13:19

'n Plaaslike mode-ontwerper beplan om 'n klerereeks na Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, te vernoem.

Malema binnekort vir haatspraak verhoor

2011-11-28 08:05

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhoor van Julius Malema vind Maandag en Dinsdag in Braamfontein plaas.

Malema erg emosioneel in Rosestad

2011-11-26 08:27

Julius Malema het in 'n toespraak in Bloemfontein al die ANC-presidente se lof besing behalwe dié van pres. Jacob Zuma.

Sexwale: Ek het nie Malema ondersteun

2011-11-25 10:08

Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, sê hy het nie voor die ANC se tugkomitee verskyn om Julius Malema te ondersteun nie.

Malema en kie. se appèldokumente ingedien

2011-11-24 17:27

Julius Malema en ander jeugligaleiers het hul aansoek om appèl by die voorsitter van die ANC se nasionale appèlkomitee ingedien.

Jeugligaleiers se aansoek om appèl gou ingehandig

2011-11-24 10:14

Regsverteenwoordigers van die geskorste ANC-jeugliga-leiers sal hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee indien.

Vuiste klap amper oor Malema se pos

2011-11-20 07:02

Julius Malema gaan aan ’n jeugliga-tugproses onderwerp word as sy appèl teen sy skorsing van vyf jaar uit die ANC misluk.

Malema gaan dalk bedank

2011-11-18 10:07
85 menings

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, gaan dalk bedank om 'n blaaskans uit die politiek te neem en sy toekoms te beplan.

OB: Malema-kontrak kan nie gekanselleer word

2011-11-17 10:08

Die kontrak waaruit Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, voordeel trek, kan nie gekanselleer word nie.

Shivambu-veroordeling 'n 'heksejag' – Malema

2011-11-16 13:50

Die veroordeling van Floyd Shivambu, woordvoerder van die jeugliga, is 'n heksejag, het Julius Malema, geskorste leier van die jeugliga, gesê.

Groep laat vaar dalk klagte teen Malema

2011-11-15 22:54

Julius Malema, geskorste ANCYL-leier, sal moet wag om te hoor of klagte wat teen hom aanhangig gemaak is deur Samrem laat vaar is.

Malema wil jammer sê

2011-11-15 09:04

Julius Malema gaan na verwagting tydens ’n vergadering met Samrem om verskoning vra nadat hy die Indiërgemeenskap “koelies” genoem het.

Min jonges in SA teen Malema-straf

2011-11-14 09:12

70% van ’n groep jong Suid-Afrikaners onder wie ’n peiling gedoen is, het gesê hulle steun die ANC se besluit om Julius Malema te skors.

Malema 'sal ANC nooit hof toe vat nie'

2011-11-13 23:03

Die geskorste leier van die ANC-Jeugliga sal nooit die regerende party hof toe vat nie, het hy in ‘n onderhoud met Carte Blanche gesê.

Juju wil appèl uitrek

2011-11-12 07:06

Julius Malema en die ANC-jeugliga se planne vir ’n terugvegpoging ná die gevoelige politieke terugslae is reeds ver gevorder.

Opposisie meen SA is vandag '’n baie beter plek'

2011-11-11 09:06

Opposisiepartye meen met Julius Malema uit die pad is Suid-Afrika “’n baie beter plek” en kan die land se internasionale beeld herstel word.

Julius se probleme begin nou, sê kenners

2011-11-11 07:01

Die uitslag van die tugondersoek teen die omstrede Julius Malema is net die begin van sy probleme, meen politieke ontleders.

ANCYL 'vind reeds rede tot appèl'

2011-11-10 18:07

Die ANC-Jeugliga (ANCYL) het gesê daar is reeds ‘n argument gevind om te appelleer teen die skorsing van die liga se leierskap.

Malema: 'Die handskoene is af'

2011-11-10 13:36
81 menings

Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, het gesê hy gaan teen sy skorsing as lid van die ANC appelleer.

Dissipline in die ANC 'nie onderhandelbaar'

2011-11-10 12:22

Dissipline in die ANC is ononderhandelbaar, het Derek Hanekom, voorsitter van die ANC se nasionale tugkomitee, gesê.

Malema en kie: Opgeskorte skorsing op eerste klag

2011-11-10 10:49

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is skuldig bevind op aanklag dat hy en ander jeugliga-leiers 'n ANC-vergadering ontwrig het.

Uitspraak kan Malema 'maak of breek'

2011-11-10 08:05

Politieke ontleders sê die uitspraak van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, se tugverhoor, kan sy politieke loopbaan maak of breek.

Malema-sakebelange lei glo tot hoë se skorsing

2011-11-09 09:06

Dr. Jerry Mahlangu is glo summier geskors omdat hy na bewering ’n tender toegeken het aan ’n maatskappy waarin Julius Malema belange het.

ANC-jeugliga wil Zoeloe-groep muilband

2011-11-07 23:05

Die ANC-jeugliga hou skynbaar glad nie daarvan dat 'n groep Zoeloe-sangeresse hom as "onbeheerbaar" beskryf nie.

Malema-verhoor afgehandel

2011-11-07 10:07

Die ANC se nasionale tugkomitee het begin beraadslaag oor die uitkoms van Julius Malema en sy medebeskuldigdes se dissiplinêre verhoor.

Nóg ’n sakeman deponeer vir Juju

2011-11-06 10:03

Die sakereus wat Julius Malema na sy bruilof op Mauritius genooi het, het ook hope kontant in Malema se trustrekening inbetaal.

Malema nié verlof gegun om in konstitusionele hof te appeleer

2011-11-04 20:01

Julius Malema se aansoek om verlof om in die konstitusionele hof teen die haatspraak-beslissing te appelleer, is verwerp.

Malema se lot volgende week bekend

2011-11-04 15:17

Die publiek behoort teen die einde volgende week te weet wat die lot van Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, sal wees.

 

Malema nie nou al geskors

2012-02-06 15:00

Julius Malema se skorsing sal eers in effek tree wanneer al die dissiplinêre prosesse afgehandel is, het die ANC bevestig.

DA, VF+ verwelkom Malema-beslissing

2012-02-05 19:02

Die DA en die VF Plus se jeugleiers en Afriforum het die ANC se bekragtiging van Julius Malema se skorsing uit die ANC verwelkom.

Skorsing beskadig Malema

2012-02-05 11:55

Politieke ontleders sê die bekragtiging van die skorsing van Julius Malema het sy politieke loopbaan groot skade berokken.

Malema kan vra vir versagting

2012-02-04 23:00

Julius Malema se status in die ANC sal waarskynlik vroeg aanstaande week duidelik word. Dit volg na sy appèl teen sy skorsing uit die party misluk het.

Malema-appèl: Uitspraak vertraag

2012-02-04 11:45

Die uitkoms van Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, se appèl teen sy vyf jaar lange skorsing as partylid, is vertraag.

Nederland kwel hom oor Malema

2012-02-01 08:05

Terwyl SA nog wag op die uitslag van Julius Malema se appèl teen sy skorsing, het 'n Nederlandse minister erken dat Malema se uitsprake hom bekommer.

Malema se ANC-ledegeld glo nie betaal

2012-01-30 10:00

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het sedert 2009 nie sy ANC-ledegeld betaal nie, berig The Times.

Malema-besluit kom 'mettertyd'

2012-01-24 18:54

Die ANC se appèlkomitee het die leier van die ANC-Jeugliga se appèlverhoor afgehandel en ‘n besluit sal “mettertyd” aangekondig word.

Handjievol ondersteuners by Malema-verhoor

2012-01-23 15:03

Malema se dissiplinêre appèlverhoor het by Luthuli-huis begin en ‘n handjievol van sy ondersteuners was buite die ANC se hoofkwartiere.

Jeugliga betoog nie by Juju se appèlsaak

2012-01-23 07:00

Die ANC-jeugliga beplan geen protesoptrede vir wanneer die appèlverhoor van Julius Malema, sy geskorste leier, in Johannesburg plaasvind nie.

Julius se aanhang daal

2012-01-17 07:01

Steun onder stedelinge vir Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, het aansienlik afgeneem sedert 2009, selfs onder die swart jeug.

Malema: 10 dae voordat ANC sê

2012-01-15 10:00

Julius Malema se naam sal uit die ANC se lede-databasis verwyder word as sy appèl teen sy skorsing binne die volgende tien dae misluk.

'Verander ANC-leierskap' – Malema

2012-01-13 12:45

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, sê die leierskap in die regerende party moet verander, het koerante berig.

Polisie bevestig nuwe ondersoek na Malema

2012-01-09 11:02

Die polisie in Limpopo het bevestig dat hulle bewerings ondersoek dat Julius Malema grond in Polokwane onregmatig bekom het.

Malema: 'Ek wil graag wit huishulpe sien'

2012-01-06 22:53
206 menings

Malema het tydens 'n klein veldtog by die ANC se eeufeesvieringe gesê dat een van sy grootste drome is om wit huishulpe te sien.

Bedeesde Malema kry nie spreekbeurt by feesviering

2012-01-01 07:47

’n Bedeesde Malema het gesê hy weet nie eens of hy ’n spreekbeurt gegun gaan word by die ANC se geskiedkundige eeufeesviering nie.

Malema koop 'n plaas

2011-12-24 16:00

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het 'n plaas van sowat R4 miljoen gekoop, het City Press berig.

Julius dieper in die sop

2011-12-20 08:54

Die diepte van die pekel waarin Ju­lius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, hom bevind, kan toeneem ná sy stortkop-dansie.

Polisie ondersoek jeugliga-vuisgeveg

2011-12-13 16:52

'n Ondersoek is onderweg nadat lede van die ANC-jeugliga in 'n bakleiery by 'n kuierplek in Seshego naby Polokwane betrokke was.

'Skiet die boer': Malema appelleer

2011-12-06 16:40

Julius Malema, geskorste leier van die ANC-Jeugliga, het appèl aangeteken teen ‘n beslissing in die hof dat hy skuldig was aan haatspraak.

Malema kry nie aftrek in Wes-Kaap

2011-12-04 08:02

Die ANC-jeugliga het met moeite probeer om uiteindelik sy verkiesingskongres by die Universiteit van die Wes-Kaap te hou.

Malema sal g’n aftree, sê biograaf

2011-11-29 09:00

Julius Malema sê hy wil ’n beesboer word. Hy is klaar met politiek. Hy tree uit. Ek sê nonsens, het Fiona Forde, 'n biograaf, gesê.

Malema 'buite konteks' aangehaal oor boerdery

2011-11-28 12:07

Die ANC-jeugliga beweer Julius Malema is buite konteks aangehaal toe hy gesê het hy is "polities klaar" en wil met beeste boer.

Malema wil boer word

2011-11-26 23:01
93 menings

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, het erken sy politieke loopbaan is verby en het gesê hy wil nou graag met beeste boer.

Malema-appèlaansoek ingehandig

2011-11-25 12:14

Die ANC het bevestig dat die regerende party die ANC-jeugliga (ANCYL) se geskorste leiers se appèldokumente ontvang het.

'Skorsing pla my nie' – Malema

2011-11-25 07:00

'n Uitdagende Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, sê hy gee nie ’n duit om oor sy skorsing uit die ANC nie.

ANCYL kan tot middernag appelleer

2011-11-24 17:12

Die leiers van die ANC-jeugliga het tot middernag kans om hul aansoek om appèl by die ANC se nasionale appèlkomitee in te dien.

Malema se nuwe 'reëlboek'

2011-11-20 17:00

Leiers van die ANC-jeugliga beweer dat Julius Malema en van sy ondersteuners onwettig veranderinge aan die party se grondwet aangebring het.

Malema-liedjie: Luisteraars dreig om naak te hardloop

2011-11-19 19:45

‘n Oorlog het op Facebook uitgebreek nadat twee platejoggies geskors is omdat hulle die omstrede liedjie oor Julius Malema gespeel het.

Groot belangstelling in Malema-liedjie

2011-11-17 18:46

‘n Omstrede liedjie oor Julius Malema wek baie belangstelling by die publiek, maar het nog nie die rakke van musiekwinkels getref nie.

Malema sê hy sal terugkom

2011-11-17 08:05

Selfs al misluk sy appèl of word hy toegesluit vir korrupsie, sal hy terugkeer na die ANC, het Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, gesê.

Malema vaar uit teen tugkomitee

2011-11-16 12:36

Julius Malema het gesê die ANC-jeugliga verwerp die bevindings van die nasionale tugkomitee wat die leierskap van die jeugliga geskors het.

Samrem sê ná vergadering oor klag teen Malema

2011-11-15 16:55

Die SA Minority Rights Equality Movement sal ná 'n vergadering besluit of hy aanklagte van crimen injuria teen Julius Malema gaan laat vaar.

Sexwale waarsku oor 'mag' van jeugliga

2011-11-14 10:14

Tokyo Sexwale het die leierskap van die ANC gewaarsku om die mag en invloed van Julius Malema, en sy uitvoerende komitee te onderskat nie.

Liga swyg oor Malema se 'toer'

2011-11-14 06:52

Die ANC-jeugliga wou nie bevestig dat hy ’n steuntoer beplan in ’n poging om die skorsing van Julius Malema as jeugleier om te keer nie.

Malema lei jeugliga-vergadering in Benoni

2011-11-12 14:30

Die afgedankte president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het 'n vergadering van die liga se nasionale uitvoerende komitee in Benoni gelei.

Malema se tuisdorp juig ná sy skorsing

2011-11-11 10:07
82 menings

Seshego, die tuisdorp van Julius Malema, afgedankte president van die ANC-jeugliga, het die nuus van sy vyf jaar lange skorsing gevier.

Wêreld gons oor Malema se skorsing

2011-11-11 08:04

Die skorsing van Julius Malema as lid van die ANC het groot aandag op internasionale media se webwerwe getrek.

'Nuwe Malemas sal kom' – SAIRR

2011-11-10 19:00

Dit sal ‘n fout wees om te dink die skorsing van Julius Malema beteken die einde van politieke radikalisme, het die SAIRR gesê.

Skorsings gaan oor dissipline – Mthembu

2011-11-10 14:40

Die skorsing van die ANC-jeugligaleiers is 'n stap om dissipline in die party te handhaaf, het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, gesê.

Malema kry salaris tot ná appèlverhoor

2011-11-10 12:33

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is uit die ANC en die jeugliga geskors met volle betaling totdat die appèlproses afgehandel is.

Malema vyf jaar geskors

2011-11-10 11:33
147 menings

Julius Malema, omstrede president van die ANC-jeugliga, is skuldig bevind op die aanklagte teen hom en vyf jaar uit die party geskors.

Malema moet 'voorberei op skorsing'

2011-11-10 09:06

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, moet hom voorberei om uit die regerende party geskors te word.

Malema sal nie by uitspraak wees

2011-11-09 18:41

Julius Malema, leier van die ANCYL, sal afwesig wees wanneer die uitspraak in sy dissiplinêre verhoor gelewer word, het die liga gesê.

ANC 'skors net die ergste' – Motlanthe

2011-11-08 22:58

Die ANC skors tradisioneel slegs lede wat die party glo nie meer gerehabiliteer kan word nie, het adjunkpresident Kgalema Motlanthe gesê.

Malema aangekla oor verwysing na Indiërs

2011-11-07 11:05
83 menings

Aanklagte van crimen injuria is teen Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, aanhangig gemaak nadat hy na Indiërs as "koelies" verwys het.

Malema-spook kan nog lank loop

2011-11-07 08:03

Die uitslag van Julius Malema, ANC-jeugleier, se tugverhoor kan die binnegevegte in die regerende party in die volgende maande op die spits dryf.

Slotbetoë gelewer in Malema se tugverhoor

2011-11-06 08:04

Slotbetoë word in Julius Malema se tugverhoor gelewer wat daarvan beskuldig word dat hy die party in oneer gebring het en verdeeldheid saai.

OB ondersoek Malema

2011-11-04 19:03

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, ondersoek glo bewerings van onreëlmatige tenders wat aan ‘n maatskappy toegestaan is.

ANC-jeugliga sien rooi oor Malema-lied

2011-11-04 13:10

Die ANC-jeugliga het onderneem om die vrystelling van ‘n lied wat Julius Malema se gedrag bevraagteken, te verhoed.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.