ARTIKELS OOR jub jub

Motief vir moord op Jub Jub-polisieman onbekend

2011-12-08 08:02

Die motief vir die moord op 'n ondersoekbeampte in die Molemo "Jub Jub" Maarohanye-moordverhoor is nie bekend nie, sê die polisie.

Jub Jub weer in getuiebank

2011-12-06 12:03

'n Staatsaanklaer sal die musikant Molemo 'Jub Jub' Maarohanye na verwagting onder kruisverhoor neem in die Protea-landdroshof.

Jub Jub 'nie vriende met medebeskuldigde'

2011-12-05 14:09

Die musikant Molemo 'Jub Jub' Maarohanye het in die Protea-landdroshof gesê hy is nie vriende met Themba Tshabalala, sy medebeskuldigde, nie.

'Mengsel' dwelms in urienmonsters gevind

2011-12-01 13:00

'n "Mengsel" dwelms is in Molemo 'Jub Jub' Maarohanye en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala se urienmonsters gevind.

Jub Jub-ongeluk: Geen spoedtekens was op die pad

2011-10-13 15:05

Geen spoedtekens was op die pad waar Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala in 'n groep skoolkinders geploeg het nie.

Kenner in Jub Jub-saak het 'fouteer'

2011-10-11 15:38

Die ongeluk-rekonstruksiekenner Renier Balt, het 'n fout begaan in sy verslag, het die Protea-landdroshof gehoor in die verhoor van Jub Jub.

Jub Jub-verhoor duur voort

2011-10-11 09:12

Die verhoor van Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala word in die Protea-landdroshof in Johannesburg voortgesit.

Jub Jub kan nie regsman betaal

2011-08-22 11:14

Die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye het finansiële probleme en kan dalk nie sy regsverteenwoordiger betaal nie, het die hof gehoor.

Jub Jub-verdediging het 'ingemeng' met getuies

2011-07-14 18:54

Die regsverteenwoordiger van die verdediging het met getuies in die moordverhoor teen die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye ingemeng.

Jub Jub-saak: gru-besonderhede bekend gemaak

2011-07-11 16:50

Die verhoor van die musikant Jub Jub, oftewel Molemo Maarohanye, en sy medebeskuldigde is in die Protea-landdroshof tot 14 Julie uitgestel.

Jub Jub-verhoor wéér uitgestel

2011-06-23 15:09

Die moordverhoor van Molemo 'Jub Jub' Maarohanye en Themba Tshabalala is in die Protea-landdroshof tot 11 Julie uitgestel.

Jub Jub-saak uitgestel

2011-06-21 17:51

Die verhoor van Molemo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde Temba Tshabalala is Dinsdag in die Protea-landdroshof uitgestel.

Geloofwaardigheid van Jub Jub-video bevraagteken

2011-05-27 18:04

Die geloofwaardigheid van 'n selfoonvideo van Molema Maarohanye en Themba Tshabalala wat glo resies gejaag het, word bevraagteken.

Jub Jub-verhoor vertraag

2011-05-27 11:44

Die verhoor van die moordbeskuldigdes Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala is in die Protea-landdroshof vertraag.

Dwelms in Jub Jub se urien gevind

2011-05-24 11:17

'n Aantal dwelms is in die urienmonsters van die moordbeskuldigdes Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala gevind.

Jub Jub-saak: 'Getuie steek iets weg'

2011-05-23 13:31

'n Metropolisiebeampte wat in die moordverhoor van Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala getuig, steek iets weg, sê die verdediging.

Staat: Verdediging respekteer nie die hof

2011-05-23 12:25

Die regsverteenwoordiger vir die verdediging, Ike Motloung, was ses uit 12 keer laat vir die moordverhoor van Jub Jub, het die hof gehoor.

Ooggetuie het Jub Jub agter stuurwiel gesien

2011-03-23 12:46

‘n Ooggetuie het getuig dat sy die musikant Molema "Jub Jub" Maarohanye agter die stuurwiel herken het voordat ‘n ongeluk plaasgevind het.

Jub Jub-getuie raak emosioneel in hof

2011-03-18 12:11

‘n Ooggetuie in die Jub Jub-moordverhoor het emosioneel geraak toe sy die gruwelike ongelukstoneel in die hof beskryf het.

'Jub Jub en medebeskuldigde het resies gejaag'

2011-03-17 16:04

Die motors wat die hip-hop-musikant Molelo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde bestuur het, het wel resies gejaag, het die hof gehoor.

Jub Jub-saak uitgestel

2011-02-08 12:23

Die moordverhoor van die hiphop-ster Molemo "Jub Jub" Maarohanye is in die Protea-landdroshof tot Maart uitgestel.

Jub Jub-saak: verhoor begin

2010-12-13 10:00

Molemo Maarohanye (Jub Jub) en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, se hofsaak begin vandag in die Protea-landdroshof.

Jub Jub-verhoor begin

2010-10-18 09:12

Die verhoor van die hiphop-kunstenaar Molemo "Jub Jub" Maarohanye en sy mede-beskuldigde Themba Tshabalala skop weer af in Soweto.

Polisie se nalatigheid kan Jub Jub help

2010-05-12 10:44

Die polisie kon geen alkohol in die Survivor SA-deelnemer, Jub Jub se bloed vind in 'n toets wat eers ses ure ná die ongeluk gedoen is nie.

Jub Jub-saak uitgestel

2010-04-07 09:44

Molemo Maarohanye (Jub Jub) en sy medebeskuldigde se hofsaak is uitgestel vir verdere ondersoek na die oorsaak van die ongeluk.

Familie ontsteld oor Survivor-man se borgtog

2010-03-20 11:23

Familielede van die tieners wat gesterf het tydens ‘n ongeluk in Soweto meen die hof was lig op die bekendes wat betrokke was.

Polisie skiet op Jub Jub-betogers

2010-03-19 13:04

Polisie het met rubberkoeëls op skoolkinders geskiet wat op ‘n stormloop gegaan het buite die Protea-landdroshof.

Survivor-man toets positief vir dwelms

2010-03-17 11:45

Molemo Maarohanye, ook bekend as Jub Jub, en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala, het positief getoets vir kokaïne en morfien.

Skoliere woedend vir Survivor-man

2010-03-10 22:04

Die polisiewa waarin die hip-hop-kunstenaar Jub Jub en Themba Tshabalala vervoer is, is deur woedende skoliere met klippe bestook.

‘Jub Jub het ons seun van ons gevat’

2010-03-10 06:32

Hy was so lief vir hom en het so baie van sy musiek gehou, maar nou het dié man hom van ons geroof.

Survivor-deelnemer ry glo vier dood

2010-03-09 08:43

Vier tieners is na bewering doodgery toe hulle voor twee Mini Coopers beland het wat in Soweto resies gejaag het.

 

Ondersoekbeampte in Jub Jub-saak doodgeskiet

2011-12-07 22:16

Majoor Moses Segapho, ‘n ondersoekbeampte in die Molemo “Jub Jub” Maarohanye-moordsaak, is in 'n plakkerskamp in Soweto doodgeskiet.

Jub Jub: 'Ek het niemand doodgemaak nie'

2011-12-05 16:52

Molemo "Jub Jub" Maarohanye het ontken dat dit sy motor was wat op 8 Maart verlede jaar in 'n 'n groep skoolkinders geploeg het.

Jub Jub getuig in verhoor

2011-12-05 12:20

Die hiphop-kunstenaar Molemo “Jub Jub” Maarohanye sal na verwagting die getuiebank in die Protea-landdroshof inneem.

Jub Jub het nie geld vir petrol

2011-10-15 16:51

Molemo “Jub Jub” Maarohanye skuld glo geld aan verskeie petrolstasies nadat hulle sy tenk volgemaak het sonder dat hy hulle betaal het.

Staat roep nog getuies in Jub Jub-verhoor

2011-10-13 10:41

Die verhoor van Molemo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala betree sy vierde dag in die Protea-landdroshof.

Kenner in Jub Jub-saak nie 'geloofwaardig'

2011-10-11 14:02

Die geloofwaardigheid van ’n ongeluk-rekonstruksiekenner wat in die verhoor van Jub Jub en Themba Tshabalala getuig, word bevraagteken.

Ondersoek in Jub Jub-saak 'onregverdig'

2011-10-10 17:22

Ondersoeke in die Molemo "Jub Jub" Maarohanye-saak was "onvanpas en onregverdig", het die Protea-landdroshof gehoor.

Jub Jub-verhoor tot Augustus uitgestel

2011-07-15 16:47

Die moordverhoor van die Jub Jub, oftewel Molemo Maarohanye en Themba Tshabalala, is in die Protea-landdroshof uitgestel.

Ondersoekbeampte getuig in Jub Jub-moordverhoor

2011-07-14 11:49

Moses Sekgapo, ondersoekbeampte, sal die getuiebank in die Protea-landdroshof inneem wanneer die Jub Jub-moordverhoor hervat word.

Jub Jub-moordverhoor hervat

2011-07-11 10:13

Die moordverhoor van die musikant Jub Jub en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala word in die Protea-landdroshof in Soweto hervat.

Jub Jub-saak: Beampte verloor 'kritieke' bewyse

2011-06-22 15:14

'n Metropolisiebeampte het 'n boek met die reeksnommers van Molemo “Jub Jub” Maarohanye en Themba Tshabalala se bloedmonsters verloor.

Vonke spat in Jub Jub-hofsaak

2011-06-21 13:08

Molema "Jub Jub" Maarohanye se regsverteenwoordiger het 'n polisiebeampte tydens die musikant se verhoor daarvan beskuldig dat hy "jok".

Hof kyk Jub Jub se 'resies-video'

2011-05-27 13:50

'n Videogreep wat wys hoe die moordbeskuldigdes Molema Maarohanye en Themba Tshabalala vermoedelik resies jaag, is in die hof gespeel.

Ooggetuie vertel van Jub Jub-jaagtog

2011-05-25 12:36

'n Ooggetuie wat 'n video van Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala opgeneem het, het in die Protea-landdroshof getuig.

Jub Jub-saak uitgestel

2011-05-23 15:34

Die saak teen die moordverdagtes Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala is in die Protea-landdroshof uitgestel.

Jub Jub-saak: 'Getuie weerspreek haarself'

2011-05-23 12:29

Die polisiebeampte wat in die moordverhoor van Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala getuig, weerspreek haarself, meen die verdediging.

Jub Jub-saak vertraag

2011-05-23 10:49

Die moordverhoor van Molema "Jub-Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala is vertraag omdat 'n regsverteenwoordiger laat is.

Jub Jub-saak uitgestel tot volgende week

2011-03-18 19:00

Die moordsaak van die musikant Molemo “Jub Jub” Maarohanye en so medebeskuldigde, Themba Tshabalala, is Vrydag uitgestel.

Jub Jub weer in hof

2011-03-18 11:15

Die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde sal weer in die Protea-landdroshof verskyn vir hul moordverhoor.

Getuie verskyn in Jub Jub-saak

2011-03-17 13:23

Die musikant Molemo “Jub Jub” Maarohanye en sy medebeskuldigde sal weer in die hof verskyn vir hul moordverhoor.

Metropolisie-beampte getuig in Jub Jub verhoor

2010-12-15 12:02

‘n Metropolisie-beampte het getuig hy het nie gediskrimineer tussen Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en Themba Tshabalala, toe hy hulle getoets het nie.

Jub Jub-saak wéér uitgestel

2010-10-18 11:22

Die moordverhoor van Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabala is Maandag in die Protea-landdroshof tot Desember uitgestel.

Musikant se moordsaak in Oktober

2010-07-30 12:37

Die verhoor van die musikant Molemo Maarohanye, ook bekend as Jub Jub, en sy medebeskuldigde is tot Oktober vanjaar uitgestel.

‘The tribe has spoken’ – en Jub Jub is uit

2010-04-15 11:11

M-Net het besluit dat die hip hop-sanger Jub Jub, wat van moord aangekla word, nie aan die slotepisode van Survivor sal deelneem nie.

M-Net kruip met ’n rooi gesig weg oor Jub Jub

2010-03-22 07:05

Wanneer ’n mens droogmaak, is dit maar altyd die beste om te bieg en verskoning te vra. So is die meeste van ons van kindsbeen af geleer.

Survivor-man kry borgtog

2010-03-19 14:48

Molemo “Jub Jub” Maarohanye en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala is elk op borgtog van sowat R10 000 vrygelaat, het Times Live berig.

Survivor-man hoor vandag oor borgtog

2010-03-19 08:41

Die hip-hop kunstenaar Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala sal vandag hoor of hulle borgtog toegestaan gaan word.

'Survivor-man' toon nie simpatie vir kinders

2010-03-11 11:32

Die eerste ding wat die Survivor-deelnemer Jub Jub gedoen het nadat hy uit die wrak van sy Mini Cooper gehelp is, was om 'n oproep te maak.

'Survivor-man' borgtog geweier

2010-03-10 12:00

Jub Jub en Themba Tshabalala het kortliks in die Protea-landdroshof verskyn en staar vier aanklagte van moord in die gesig.

Mini-jaagtog: Slagoffers steeds kritiek

2010-03-09 22:40

Die twee tieners wat in die hospitaal opgeneem is nadat ‘n motor in hulle vasgejaag het, was steeds in ‘n ernstige toestand.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.