ARTIKELS OOR joost van der westhuizen

Joost sê sy liefste Amor het sy hart gebreek

2011-12-08 07:00
104 menings

Joost van der Westhuizen sê ’n hartseerding in sy lewe is dat hy nie die ondersteuning het van Amor Vittone, sy vervreemde vrou en sangeres, nie.

Joost praat weer rugby op kassie

2011-09-25 07:01

Joost van der Westhuizen praat weer rugby op TV, al het motorneuronsiekte (MNS) sy spraak aangetas en sukkel hy wanneer hy stres ervaar.

Stamselle gee Joost dalk hoop

2011-08-25 07:00

Selfs die voorste dokters weet steeds nie hoekom sekere mense die siekte kry wat Joost van der Westhuizen onder lede het nie.

Terugslag vir Joost

2011-07-28 07:02

Joost van der Westhuizen ly wél aan ’n fatale motorneuronsiekte (MNS) en het ’n 80%-kans om twee tot vyf jaar te lewe.

Amor trekpas gegee 'oor Joost'

2011-07-11 13:24
103 menings

Die sangeres Amor Vittone beweer sy is deur die radiostasie Jacaranda 94.2 die trekpas gegee oor die ‘Joost-kwessie’.

Joost se behandeling 'werk nie'

2011-06-25 19:45

Joost van der Westhuizen het nie op die behandeling gereageer wat hy die afgelope vier weke ontvang het nie, het sy dokter gesê.

Joost gaan hof toe oor sy kinders

2011-06-19 07:05

Joost van der Westhuizen gaan ’n dringende hofaansoek teen sy vrou, Amor Vittone, bring om sy kinders meer te sien.

Amor wil insae in Joost se geldsake hê

2011-05-29 08:00

Joost van der Westhuizen beskuldig Amor Vittone daarvan dat sy meer belang stel in sy finansies as wat sy omgee oor sy gesondheid.

Oorsese dokters help Joost

2011-05-24 10:59
95 menings

Die Suid-Afrikaanse oudrugbyspeler Joost van der Westhuizen het Dinsdagaand 'n vergadering met 'n oorsese dokter oor stamselle.

Joost het straks nié dodelike siekte

2011-05-21 07:07

Dit is nog hoegenaamd geen uitgemaakte saak dat Joost van der Westhuizen, oud-Springbokkaptein, die gevreesde en dalk fatale motorneuronsiekte het nie.

‘Siekte kom soos dief in die nag’

2011-05-14 06:54

'n Boodskap van bemoediging deur ’n verlamde man wat net kan kommunikeer deur ’n spesiale rekenaar, is aan Joost van der Westhuizen gestuur.

Joost ly aan ernstige siekte

2011-05-12 21:47

Joost van der Westhuizen is in ‘n stryd vir sy gesondheid gewikkel nadat hy met ‘n ernstige motor-neuron-spiersiekte gediagnoseer is.

Amor: My lewe sonder Joost

2010-12-10 11:39

In ‘n eksklusiewe onderhoud met Huisgenoot praat Amor Vittone van haar lewe sonder haar vervreemde man, Joost van der Westhuizen.

Amor met krullers in hare na die bure

2010-11-21 09:32

Met krullers in haar hare, ’n haardroër in die hand en pantoffels aan haar voete … So het die sangeres Amor Vittone by haar bure opgedaag.

Amor weier om bevel teen Joost te laat vaar

2010-08-18 06:44

Amor Vittone weier om die beskermingsbevel wat sy teen haar vervreemde man Joost van der Westhuizen gekry het, terug te trek.

Joost dagvaar Amor

2010-08-06 06:15

Joost van der Westhuizen het aan Beeld bevestig dat hy “op regsadvies” opgetree het en Vittone om ’n egskeiding gedagvaar het.

Gesoek: Sexy Italianer vir Amor

2010-05-30 08:07

Die Italiaanse sokkerspan wat eersdaags in Suid-Afrika aankom vir die Wêreldbeker-toernooi moet lig loop, waarsku die sexy sangeres Amor Vittone.

‘Gelukkiger as ooit,’ sê Joost oor sy huwelik

2010-03-29 06:38

Volgens Joost van der Westhuizen, wat ses maande terug betrokke was by 'n omstrede video, is hy en Amor Vittone gelukkiger as ooit.

VIDEO: Joost op Kwêla

2009-11-05 15:02

Kyk hier na Joost van der Westhuizen se onderhoud op Kwêla, en vind uit wat hy te sê gehad het oor sy nuwe boek, en dáárdie seksvideo.

Amor se hart "uitgeruk"

2009-11-05 09:18

Die sangeres Amor Vittone sê haar hart is “uitgeruk” en dit voel of haar “laaste bietjie energie” weg is, maar sy sal 100% gee.

Joost se ander geheim

2009-11-04 07:21

Joost van der Westhuizen het sy vrou, Amor Vittone, glo ook met die oud-Bokatleet Charmaine Weavers (Gale) verkul.

Joost sy werk by Supersport kwyt

2009-11-01 10:17

Joost van der Westhuizen se kontrak met Supersport is beëindig ná sy bekentenis dat dit wel hy was wat in 'n seksvideo verskyn het.

 

Dokter blink op Joost se aand

2011-11-27 07:29

Joost van der Westhuizen was dalk die man van die oomblik op sy geldinsamelingsaand, maar dis die chirurg wat hom behandel, wat die manne laat swymel het.

Joost en Amor se spoghuis te koop vir R6,2m.

2011-08-28 11:00

Die spoghuis in die noorde van Johannesburg van die oud-Bok Joost van der Westhuizen en sy vervreemde vrou, Amor Vittone, is te koop.

Ek sit nie in 'n hoek – Joost

2011-07-31 08:00

Joost van der Westhuizen, voormalige Springbok-held, sê hy sit nie in ‘n hoekie en kry homself jammer oor sy sogenaamde doodsvonnis nie.

Amor die joos in oor bewerings dat sy mense opsweep

2011-07-12 09:08

Publisiteit oor Joost van der Westhuizen het haar haar werk by Jacaranda gekos maar sy het nie mense aangemoedig om druk op die stasie te plaas nie.

Rugbylegendes help betaal vir Joost se toetse

2011-06-27 07:03

Die Suid-Afrikaanse Rugbylegendesvereniging gaan help betaal vir Joost van der Westhuizen se mediese toetse in Amerika.

Joost-hofgeding nie nodig, sê prokureur

2011-06-20 07:06

Joost van der Westhuizen hoef nie aansoeke by die hof in te dien vir voldoende toegang tot sy kinders nie, meen 'n prokureur.

Joost se 'siekte' steeds een groot raaisel

2011-06-07 09:14

Die “fatale” siekte wat Joost van der Westhuizen, gewese Springbok-kaptein en -skrumskakel, na bewering het, bly steeds ’n raaisel.

Amor: 'Joost het media voortydig vertel'

2011-05-27 09:56
116 menings

Die onsekerheid oor die gesondheidstoestand van Joost van der Westhuizen het Amor Vittone genoop om haar stilswye oor dié saak te verbreek.

Joost het dalk nié gevreesde siekte

2011-05-23 08:11

Dit is nog geen uitgemaakte saak dat Joost van der Westhuizen, oud-Springbok, motorneuronsiekte het nie, meen 'n dokter.

Dankie, SA! - Joost

2011-05-15 07:17

Joost van der Westhuizen het vanuit sy hospitaalbed sy dank uitgespreek teenoor Suid-Afrika vir al die ondersteuning wat hy ontvang het.

'Min behandelingsopsies' vir Joost se siekte

2011-05-13 07:30

Daar is min tot geen behandelingsopsies vir die ernstige neurale spiersiekte wat by Joost van der Westhuizen gediagnoseer is.

Joost nié terug by Supersport

2011-04-19 19:00

Nadat Joost van der Westhuizen ‘n gas op ‘n SuperSport-program was, is daar bespiegel dat hy dalk weer ‘n aanbieder op die kanaal kan word.

Oud-Bokke en -Engeland pak mekaar

2010-11-23 14:08

'n Oud-Springbokspan gaan voormalige Engeland spelers op die vooraand van Suid-Afrika se toetswedstryd teen die Rose in Londen pak.

Amor sê sy is steeds lief vir Joost

2010-08-25 07:10

Amor praat vir die eerste keer openlik praat oor Joost se ontrouheid, die seksvideo en die geheime wat die glanspaartjie se huwelik gekelder het.

Alle hel glo los oor Amor se ‘skelmpie’

2010-08-10 07:45
173 menings

“Alle hel” het tussen die oud-Springbok Joost van der Westhuizen en sy vervreemde vrou, die sangeres Amor Vittone, losgebars.

Joost en Amor gaan skei

2010-08-05 21:24

Die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen het sy vervreemde vrou, Amor Vittone, om 'n egskeiding gevra, berig RSG.

Joost trek, Amor bly

2010-05-23 11:00

“I don’t care! Ek gaan nie meer probeer om almal op aarde gelukkig te hou nie. In die verlede was dit my downfall.”

Amor kry werk by radiostasie

2009-11-10 15:40

Daar skuil dalk meer agter die rede waarom Amor Vittone onlangs met nog net een radiostasie oor die omstrede Joost-seksvideo gepraat het.

Steve se advies aan Joost

2009-11-05 10:15

Die sanger-akteur Steve Hofmeyr het raad en vertroosting aan die oud-Springbok Joost van der Westhuizen, oor sy seks-skandaal, gegee.

Web gons oor Joost-skandaal

2009-11-04 11:10

Suid-Afrikaners het die web aan die gons oor die sogenaamde Joost-gate skandaal nadat sy vrou, Amor, haar hart uitgestort het.

Joost: "Amor huil baie"

2009-11-02 06:55

Joost van der Westhuizen hou vol die omstrede seks­video-voorval was die eerste en enigste keer dat hy sy vrou, verneuk het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2006
R 119,100.00

FORD

Figo 1.4 Ambiente 5-dr
2011
R 99,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 190,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.