ARTIKELS OOR john travolta

John Travolta se vrou trek uit

2012-05-25 09:16

John Travolta se vrou, Kelly Preston, het glo uit die huis getrek en aan vriende gesê sy het "genoeg gehad" van die bewerings teen die akteur.

Travolta-skandaal kring uit

2012-05-21 14:31

Die Pulp Fiction-ster John Travolta is deur nóg twee mans van seksuele teistering beskuldig, het Bang Showbiz berig.

Nóg 'n man praat oor seksklagtes teen Travolta

2012-05-17 10:30

'n Vierde man beweer die akteur John Travolta het onvanpas opgetree deurdat hy hom gegryp en teen 'n muur betas het.

Travolta-seksskandaal: Prokureur vat die pad

2012-05-14 10:00

Die eerste man wat die akteur John Travolta van seksuele teistering beskuldig het, se prokureur het hom aan die saak onttrek.

Nòg drama in dagvaarding teen John Travolta

2012-05-10 21:01

'n Prokureur het gesê daar is "baie mans" met stories dat hulle deur die akteur John Travolta seksueel geteister is.

Travolta wil straler aan museum skenk

2012-02-02 17:00

Die Hollywood-akteur John Travolta beplan om ‘n straler aan ‘n museum in die staat Georgia te skenk, ter ere van sy oorlede seun.

Travolta spog met peperduur nuwe straler

2011-09-23 10:48

Die akteur en vlieënier John Travolta het ‘n nuwe luukse straler aangeskaf om met sy familie oor die wêreld heen rond te vlieg.

Kirsty Alley vra John Travolta se hulp

2011-04-19 21:39

Kirstie Alley, wat in 'n vorige episode van Dancing With the Stars haar hoëhakskoene in 'n wals verloor het, het Travolta gevra om te help.

KYK: John Travolta wys nuwe baba

2011-01-13 18:00

Die akteur John Travolta en sy vrou Kelly Preston het hul twee maande oue seun, Benjamin, aan die tydskrif People gewys.

Travolta se vrou het nog nie geboorte geskenk

2010-11-16 09:30

John Travolta se woordvoerder het gerugte ontken dat die akteur se vrou, Kelly Preston, gereed maak om geboorte te skenk.

Wanverhoor in Travolta saak

2009-10-22 12:47

’n Wanverhoor is gelas in die saak van twee mense wat glo $25 miljoen (sowat R187 miljoen) uit John Travolta wou forseer.

 

Nóg vonke spat in Travolta-saak

2012-05-22 09:45

Die prokureur wat 'n dagvaarding namens twee onbekende masseuse teen John Travolta ingedien het, dagvaar nou hul nuwe prokureur.

Travolta 'het nie klaers betaal'

2012-05-18 08:30

John Travolta se prokureur, Marty Singer, hou vol die akteur het nie die masseuse betaal om hul dagvaardings te laat vaar nie.

Masseuse laat vaar dagvaarding teen Travolta

2012-05-16 10:35

Een van die twee manlike masseuse wat John Travolta van seksuele teistering beskuldig het, het sy dagvaarding van $2 miljoen laat vaar.

Derde man beskuldig Travolta van seksuele teistering

2012-05-11 22:55

'n Derde man beweer die Pulp Fiction-ster John Travolta het hom seksueel geteister terwyl hy op 'n boot gewerk het.

Tweede masseuse dagvaar John Travolta

2012-05-09 19:10

Die Pulp Fiction-ster John Travolta word glo deur 'n tweede manlike masseuse gedagvaar vir beweerde seksuele teistering.

John Travolta se motor in stukke gevind

2012-01-26 21:57

Die polisie in Kalifornië het twee mans in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hulle John Travolta se Mercedes gesteel het.

John Travolta sy Merc kwyt

2011-09-20 12:25

Polisiebeamptes in Kalifornië het berigte bevestig dat die akteur John Travolta se Mercedes Benz gesteel is.

Lohan oorweeg vir rol in mafia-film

2011-04-13 22:01

Lindsay Lohan gaan miskien saam met John Travolta in ‘n film oor die befaamde New York bende-baas, John Gotti Snr., speel.

John Travolta 'n seuntjie ryker

2010-11-24 22:00

Die Hollywood-ster John Travolta en sy vrou, Kelly Preston, is “ekstaties” oor kleine Benjamin wat Dinsdag gebore is.

Travolta se afperssaak laat vaar

2010-09-07 10:45

‘n Regter het die aanklagte teen twee mense laat vaar wat glo probeer het om die akteur John Travolta met sowat R175 miljoen af te pers.

Travolta: Verdediging sluit saak

2009-10-16 14:58

‘n Nooddienswerker wat gehelp het om John Travolta se seun se lewe te red, het sy teenstrydige verklarings verduidelik.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.