Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR johan kotze

Kotzé kan nie uitgerekte verhoor bekostig

2013-04-29 11:55

Die man wat as die Modimolle-monster bekendstaan sal nie die advokate van sy keuse kan bekostig as hofverrigtinge verleng word nie.

Conrad het my vertrou, sê Kotzé

2013-04-18 17:53

Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé, het volgehou sy voormalige vrou Ina Bonnette het hom gevra om haar seun te bel.

Kotzé: 'Ek was 'n ander mens'

2013-04-18 11:43

Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé het nie besef hy het sy voormalige vrou, Ina Bonnette, seergemaak tot hy bloed gesien het nie.

Kotzé 'het nie verkragting gesien'

2013-04-17 11:16

Johan Kotzé het gesê hy het nie gesien hoe sy drie mede-beskuldigdes sy voormalige vrou, Ina Bonnette, verkrag nie.

Kotzé huil in hof

2013-04-16 15:04

Johan Kotzé was in trane toe hy aan die Pretoriase landdroshof gesê het hy wou nooit sy voormalige vrou, Ina Bonnette, seermaak nie.

Kotzé getuig oor eksvrou en ander man

2013-04-16 12:55

Johan Kotzé het in detail vertel hoe die gebeure voor sy aanval op Ina Bonette hom uiteindelik tot dié daad gedryf het.

Dokter getuig oor 'Modimolle-monster'

2013-04-15 15:13

Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé, was moeg en terneergedruk toe hy op 11 Januarie verlede jaar in hegtenis geneem is.

Kotzé se verhoor hervat

2013-04-15 10:40

Die verhoor van die sogenaamde Modimolle-monster Johan Kotzé word na verwagting in die Pretoriase hooggeregshof hervat.

Kotzé dalk na ander tronk geskuif

2012-11-30 15:17

Johan Kotzé sal verdere psigiatriese toetse in Bloemfontein ondergaan voor sy verhoor volgende jaar hervat word, het hof gehoor.

Kotzé se verhoor duur voort

2012-11-28 07:10

Die verhoor van Johan Kotzé, die man wat die "Modimolle-monster" genoem word, word in die Pretoriase hooggeregshof hervat.

Dokter 'getraumatiseer' oor Bonnette se beserings

2012-11-27 09:15

‘n Dokter sê hy was getraumatiseer nadat hy Ina Bonnette ná haar aanval ondersoek het, het Pretoria se hooggeregshof gehoor.

'Man was verskrik tydens aanval' – Bonnette

2012-11-26 10:22

Ina Bonnette het in die hof getuig dat een van Johan Kotzé se vermeende medepligtiges deur die hele gru-aanval verskrik gelyk het.

Verhoor van 'Modimolle-monster' duur voort

2012-11-23 08:15

Die verhoor van Johan Kotzé, wat daarvan beskuldig het dat hy die verkragting op sy eksvrou beplan en haar seun vermoor het, duur voort.

Modimolle-monster 'wou nie vrou seermaak'

2012-11-22 14:45

Johan Kotzé het nooit bedoel om sy eksvrou seer te maak nie, maar kon homself nie help nie, het Pretoria se hooggeregshof gehoor.

Johan Kotzé 'in trane' in hof

2012-11-20 14:00
93 menings

Johan Kotzé, wat van die verkragting en marteling van sy eksvrou aangekla word, het glo in die hof begin huil toe sy getuig het.

Ina Bonnette getuig teen 'Modimolle-monster'

2012-11-20 07:10

Ina Bonnette sal na verwagting in die Pretoriase hooggeregshof in die verhoor van haar vervreemde man, Johan Kotzé, getuig.

'Modimolle-monster': Kotzé se span 'nie voorbereid'

2012-11-19 12:17

Die saak teen die sogenaamde Modimolle-monster en sy medebeskuldigdes duur voort ten spyte van 'n aansoek om uitstel.

Modimolle-monster sal langer in Weskoppies bly

2012-06-13 12:01

Die sogenaamde “Modimolle-monster” sal vir ‘n addisionele 30 dae in die Weskoppies- psigiatriese hospitaal waargeneem word.

'Modimolle-monster' wél Weskoppies toe

2012-05-11 12:40

Die sogenaamde “Modimolle-monster” sal by die Weskoppies- psigiatriese hospitaal in Pretoria waargeneem word, het die landdros beslis.

Kotze-verhoor: Vier saam in die hof

2012-05-11 11:30

Die openbare galery van die Modimolle-landdroshof is vol gepak vir Johan Kotze en sy medebeskuldigdes se eerste hofverskyning saam.

 

Kotzé 'het geweet' hy pleeg 'n misdaad

2013-04-19 13:35

Johan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, het gesê hy het 'n misdaad gepleeg toe sy voormalige vrou aangerand en haar seun vermoor is.

Kotzé 'kan nie verminking onthou'

2013-04-18 15:14

Johan Kotzé het in die Pretoriase hooggeregshof gesê hy kan nie onthou dat hy sy voormalige vrou se borste en geslagsdele vermink het nie.

Kotzé-medebeskuldigdes 'was bang'

2013-04-17 12:36

Die medebeskuldigdes van die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé, het gevrees vir hul lewens, het die Pretoriase hooggeregshof gehoor.

'Modimolle-monster' se verhoor duur voort

2013-04-17 07:11

Die verhoor van die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé, wat op verskeie aanklagte teregstaan, duur voort in die Pretoriase hooggeregshof.

Kotzé: Ina het my lewe verwoes

2013-04-16 13:54

'n Betraande Johan Kotzé het 'n nota in die Pretoriase hooggeregshof uitgelees oor hoe sy eksvrou, Ina Bonnette, sy lewe verwoes het.

Kotzé, Bonette had 'gelukkige huwelik'

2013-04-16 11:35

Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé en sy eksvrou, Ina Bonnette, het mekaar gerespekteer, het hy in die hof gesê.

Modimolle-saak: Kollig op 'skerp voorwerp' in aanval

2013-04-15 12:52

Pretoria se hooggeregshof het gehoor ‘n skerp voorwerp is gebruik om Ina Bonnette, die eks-vrou van die "Modimolle-monster", aan te val.

'Modimolle-monster' se verhoor uitgestel

2013-02-04 11:48

Die verhoor van die man wat as die Modimolle-monster bekendstaan, is in die Noord-Gautengse hooggeregshof uitgestel.

Skok-getuienis gelewer in Kotzé-verhoor

2012-11-28 15:15

Die vrou wat op Ina Bonnette afgekom en haar bevry het, het in die Pretoriase hooggeregshof gesê sy was geskok oor Bonnette se toestand.

Kotzé blameer eksvrou

2012-11-27 17:18

Johan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, het sy eksvrou blameer vir sy dade, het die Pretoriase hooggeregshof gehoor.

Nuwe getuienis gehoor in 'Modimolle-monster' se verhoor

2012-11-27 07:00

Die verhoor van Johan Kotzé, wat daarvan beskuldig word dat hy die verkragting op sy eksvrou beplan en sy stiefseun vermoor het, duur voort.

Modimolle-saak: Polisie 'martel' beskuldigde

2012-11-23 18:00

Een van die mans wat van die gru-aanval op Ina Bonnette aangekla word, sê die polisie het hom gemartel en gedreig.

Kotzé erken hy het stiefseun geskiet

2012-11-22 17:45

Johan Kotzé het erken dat hy sy stiefseun doodgeskiet het, maar beweer hy het nie na hom gemik nie, en "dat 'n skoot afgegaan het".

Kotzé 'was nooit gewelddadige man'

2012-11-21 13:18

Ina Bonnette sê sy het vertroue in haar eksman, Johan Kotzé, begin verloor toe hy oor ‘n kanker-diagnose gejok het, het die hof gehoor.

'Modimolle-monster' se vrou getuig in camera

2012-11-20 10:20

Johan Kotzé, beter bekend as die Modimolle-monster, se eksvrou, Ina Bonnette, gaan binnekort in camera in die hof getuig.

'Modimolle-monster' weier om te pleit

2012-11-19 15:29

Johan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, het in die Pretoria-hooggeregshof geweier om te pleit op die aanklagte teen hom.

Modimolle-monster geskuif ná selmaats kla

2012-09-28 16:30

Johan Kotzé se selmaats is woedend omdat dié verhoorafwagtende aangehoudene sy familie en vriende laataande bel.

Modimolle-saak: Foto's in hof verbied

2012-05-11 13:35

Landdros Hannes Stoffberg het beslis die media moet ophou om foto's van Johan Kotze en sy medebeskuldigdes in die hof te neem.

'Modimolle-monster' dalk Weskoppies toe

2012-05-11 12:04

Die verdediging van die “Modimolle-monster” wil hê Johan Kotze moet "so gou moontlik" by Weskoppies waargeneem word.

Modimolle-verhoor in hof hervat

2012-05-11 07:30

Vier mans wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n vrou gemartel en verkrag het, sal vandag in die Modimolle-landdroshof verskyn.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.