ARTIKELS OOR jennifer aniston

Jennifer glo verheug dat Brad weer trou

2012-04-16 22:00

Jennifer Aniston, wat tans in ‘n verhouding met Justin Theroux is, is glo verheug omdat haar eksman weer gaan trou.

Jennifer vat ‘n ruskans

2012-01-23 18:57

Die aktrise Jennifer Aniston gaan vir eers haar loopbaan op ys sit en het besluit om nie by enige verdere flieks betrokke te raak nie.

Aniston se ma in hospitaal ná beroerte

2011-09-13 11:00

Die aktrise Jennifer Aniston se ma, Nancy, het 'n beroerte gehad. Sy is in 'n ernstige toestand in die hospitaal en kan nie praat nie.

Aniston en Cooper wéér saam

2011-04-14 12:33

Jennifer Aniston en Bradley Cooper is glo wéér ‘n paartjie slegs ‘n paar weke nadat Cooper en Renee Zellweger se paadjies geskei het.

Aniston en Kutcher benoem vir Razzie-pryse

2011-01-25 10:34

Jennifer Aniston, Ashton Kutcher is albei vir die Razzie-pryse benoem. Dit is ’n jaarlikse kompetisie wat die swakste flieks, akteurs en regisseurs “vereer”.

Aniston in sop oor ‘R-woord’

2010-08-20 14:32

Tydens Jennifer Aniston se publisiteitstoer het sy vir omstrede debatte oor ouerskap gesorg, maar nou dalk een woord te veel gesê.

Aniston Scream nie

2010-06-04 14:38

Jennifer Aniston sal nie in die rolprent Scream speel nie, het produksiehoofde gesê nadat gerugte hieroor die ronde begin doen het.

Gerard en Jennifer lig die sluier

2010-03-15 09:48

Gerugte oor ‘n verhouding tussen Jennifer Aniston en Gerard Butler loop al vir maande en nou het die twee besluit om die sluier te lig.

Gerard Butler soek 'n 'dom meisie'

2009-08-06 19:30

Die akteur Gerard Butler sê dat hy soms eerder met 'n dom meisie wil uitgaan, maar ander kere verkies hy weer intelligensie.

 

Aniston hou haar honde se as

2012-02-15 11:06

Die aktrise Jennifer Aniston het bekendgemaak sy hou die as van haar dooie honde by haar huis op die skoorsteenmantel.

Brad Pitt noem Jen 'n 'dierbare vriendin'

2011-09-22 12:14

Brad Pitt is steeds besig om vure dood te slaan ná sy negatiewe opmerkings oor sy huwelik aan Amerika se lieflingaktrise Jennifer Aniston.

Aniston nie bang om enkelma te wees

2011-07-20 08:22

Jennifer Aniston wil graag eendag met ‘n familie begin, maar is nie bekommerd oor of sy ‘n lewensmaat sal hê om haar by te staan nie.

Jennifer Aniston vergewe Angelina Jolie

2011-02-11 20:33

Die aktrise Jennifer Aniston het glo die strydbyl met Angelina Jolie begrawe nadat sy Brad Pitt in 2005 van haar afgerokkel het.

Aniston: ‘The Rachel was die lelikste kapsel’

2011-01-18 11:32

In die 1990’s het vroue tougestaan om Jennifer Aniston se haarstyl op Friends na te boots, maar die ster sê sy't haar kapsel gehaat.

Friends-ster min geskeel oor bekgeveg

2010-08-19 16:01

Jennifer Aniston sê sy sal haar sê sê, ondanks haar huidige bekgeveg met ‘n nuusaanbieder oor enkellopende vroue wat kinders kry.

Lyfwag: ‘Pitt is steeds lief vir Aniston’

2010-04-08 09:40

Brad Pitt en Jennifer Aniston het sedert hulle by die 2009 Academy Awards herontmoet het, mekaar glo vier keer gesien.

Jennifer en Gerard se stomende fotosessie

2010-03-11 12:06

Of Jennifer Aniston en Gerard Butler nou ‘n item is, bly 'n geheim, maar een ding is seker, dié twee is vuurwarm voor die kameras.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.