Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR jeff radebe

Werkersdag oor die land heen herdenk

2013-05-01 08:02

Pres. Jacob Zuma sal werkers na verwagting tydens 'n byeenkoms by die Galeshewe-stadion in Kimberley toespreek om Werkersdag te vier.

Polisie, stakers slaags by Kroondal-platinummyn

2012-09-14 17:38

Die polisie en stakers het gebots enkele ure ná Jeff Radebe aangekondig het dat "spoedige optrede" teen onwettige stakers beplan word.

Konferensie 'n sukses – Mantashe

2012-06-29 20:27

Die ANC se beleidskonferensie was 'n sukses, het Gwede Mantashe, die party se sekretaris-generaal, aan verslaggewers gesê.

ANC wil SA in 'tweede oorgangsfase' lei

2012-03-05 13:06

Die ANC het sy konsepbeleidsdokumente uitgereik en gesê die regerende party sal die land na sy “tweede oorgangsfase” neem.

'Ons waardeer media te min' – Radebe

2012-01-27 08:06

Enige wet wat mediavryheid in gevaar stel, sal verkeerd wees,” het Jeff Radebe by die bekendstelling van Corruption Watch gesê.

Heath kan weer vir Jeff Radebe werk

2011-12-18 08:05

Oudregter. Willem Heath, voormalige hoof van die spesiale ondersoekeenheid, kan heraangestel word as die hoof-regsraadgewer van Jeff Radebe.

Vermoorde regter was 'n 'seksverslaafde'

2011-11-02 13:13

Jeff Radebe, minister van justisie, het gesê die moordbeskuldigde Thandi Maqubela wou haar vermoorde man se ontrouheid op die lappe bring.

SA howe kry video-tegnologie

2011-06-06 11:27

'n Nuwe video-verbindingstelsel word Maandag by agt Wes-Kaapse howe in gebruik geneem in sake waar 'n gevangene siek is.

Dewani-opmerkings 'irrelevant' – Radebe

2011-02-20 16:57

Die minister van justisie het gesê opmerkings deur Suid-Afrika se polisiehoof wat impliseer dat Shrien Dewani skuldig is, is irrelevant.

Radebe slaan vure dood oor Cele se ‘aap’-stelling

2010-12-11 09:28

Dit is eenvoudig onwaar om daarop te sinspeel dat Shrien Dewani nie ’n billike verhoor in Suid-Afrika sal kry nie, het Jeff Radebe gesê.

Hlophe kos Jan Publiek al R6 miljoen

2010-08-02 14:24

Regter John Hlophe se regskostes beloop tot dusver al meer as R6 miljoen, het Jeff Radebe, die minister van justisie, onthul.

Radebe kap Ginwala-kommissie oor Simelane

2009-11-30 16:24

Jeff Radebe, minister van justisie, het die Ginwala-kommissie kritiseer vir sy "aanval" op die nuutaangestelde DOV, adv. Menzi Simelane.

 

'Vrot appels' in regering se name gepubliseer

2013-02-24 13:58

Regeringsamptenare wat skuldig bevind is op aanklag van korrupsie se name sal genoem word, het Jeff Radebe, minister van justisie, gesê.

Marikana: NVG moet moordaanklagte verduidelik

2012-08-31 14:53

Jeff Radebe, minister van justisie, het die NVG gevra om te verduidelik hoekom 270 Marikana-mynwerkers op aanklagte van moord teregstaan.

Landdros dagvaar minister, NVG oor 'rassisme'

2012-04-16 11:25

‘n Landdros van Klerksdorp dagvaar Jeff Radebe, minister van justisie, en die Nasionale Vervolgingsgesag vir beweerde rassisme.

Radebe vaag oor grondwetwysigings

2012-02-29 09:00

Die regering se beplande bestekopname van die konstitusionele hof se uitsprake kan tot veranderings aan die Grondwet lei.

'Korrupsie is die vyand' – Radebe

2012-01-26 17:43

Die stryd teen korrupsie moet net so belangrik wees soos wat die stryd teen apartheid was, het Jeff Radebe, minister van justisie, gesê.

Zuma moet gou sê oor kommissie se geldigheid

2011-11-04 09:05

Die geldigheid van pres. Jacob Zuma se huidige kommissie van ondersoek na die land se wapenaankope hang aan ’n draadjie.

Zuma, Radebe kry skuld oor hoofregter

2011-07-28 09:00

Dis Jacob Zuma en sy minister van justisie se skuld dat Sandile Ngcobo nie sy dienstermyn verleng nie, meen opposisie en akademici.

Radebe: Wapenverkope aan Libië wettig

2011-02-26 11:12

Die minister van justisie, Jeff Radebe sê álle Suid-Afrikaanse wapenverkope aan Libië is streng volgens die wet gedoen.

Nuwe NVG-hoë ‘onbetroubaar’

2011-01-16 12:20

Die nuwe adjunkhoof van die nasionale vervolgingsgesag het glo “onbetroubare” getuienis in haar skelm man se tugverhoor afgelê om sy werk te beskerm.

Verkoop van wapentuig aan Iran ondersoek

2010-10-11 07:16

Die regering ondersoek die moontlike onregmatige verkoop van verbode wapentuig deur ’n Suid-Afrikaanse maatskappy aan Iran.

Wêreldbeker-howe dalk permanente instelling

2010-07-14 17:24

Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling het gesê die spesiale Wêreldbeker-howe kan moontlik 'n permanente instelling word.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.