ARTIKELS OOR jake white

Matfield-terugkeer 'maak sin' – Jake

2012-04-22 23:00

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White sê dit sal sin maak vir Heyneke Meyer om die afgetrede slot Victor Matfield te kies.

Brumbies: 'Jake wil Engelse brei'

2012-03-08 10:04

Die Brumbies se uitvoerende hoof, Andrew Fagan, het bevestig dat die voormalige Bok-afrigter Jake White daarin belang stel om Engeland af te rig.

Jake White kies sy kaptein

2012-02-15 12:17

Die Brumbies se afrigter, Jake White, het die nuweling Ben Mowen as kaptein vir die opkomende Super-rugbyseisoen aangewys.

White voel jammer vir Div

2011-10-18 21:05

Die oud-Springbok-afrigter Jake White, wat die wêreldbeker met Suid-Afrika gewen het, het sy simpatie met Peter de Villiers uitgespreek.

White mis SA, maar kom nie gou terug

2011-10-11 13:32

Jake White, afrigter van die Brumbies, het gesê hy sal waarskynlik nie binne die volgende vier jaar as Springbok-breier 'n terugkeer maak nie.

Jake White: 'Allister moet De Villiers opvolg'

2011-08-23 10:50

Allister Coetzee behoort Peter de Villiers as Springbok-afrigter op te volg, meen die voormalige Bok-breier Jake White.

Jake: 'Los Bok-skakelpaar uit'

2011-07-26 23:08

Jake White sê die grootste probleem in die Springbok-agterlyn is die gedurige gekarring aan die skrumskakel- en losskakelposisies.

Jake: Juan moet volgende Bok-kaptein wees

2011-07-20 22:58

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White het gesê hy sou die Cheetahs-flank Juan Smith as sy volgende Bok-kaptein kies.

White wil Giteau teruglok na Brumbies

2011-06-10 12:54

Die Brumbies se nuwe afrigter Jake White wil Matt Giteau teruglok na Australië sodra hy klaar is met sy 18 maande kontrak by die Franse klub Toulon.

Jake sal spelers lok, glo Giteau

2011-05-04 09:57

Volgens die Wallaby-senter Matt Giteau sal die aanstelling van Jake White as breier van die Brumbies die werwing van spelers makliker vir dié span maak.

'Brumbies soos Bokke in 2004'

2011-04-28 08:59

“Jy kan net vir só lank ontbyt-toesprake lewer en as konsultant werk," was die woorde van Jake White nadat hy as breier van die Brumbies aangestel is.

Jake glo in Brumbies-binnebaan

2011-04-26 21:01

Die afrigter Jake White sal die taak opgelê word om weer van die Brumbies ‘n rugbykrag te maak, het die Sydney Morning Herald berig.

Jake: Beste lostrio is...

2011-03-30 21:00

Jake White het gesê wie sy eerstekeuse-lostrio sal wees om vir die Springbokke by vanjaar se Rugbywêreldbeker uit te draf.

John ‘kwaad’ oor Jake se uittree-pleidooi

2011-01-11 09:33

Jake White het die Bok-kaptein, John Smit, aangeraai om uit te tree. Hy het dié siening weergegee toe hy oor Smit se toekoms in die Bok-trui gepols is.

Eddie kan Jake nie help brei

2010-09-09 10:00

Die planne wat Jake White het om Springbok-rugby van ondergang te red, sal sonder sy gereelde regterhand, Eddie Jones, uitgevoer moet word.

Só weeg Div en Jake op

2010-07-29 07:34

Die tekens is daar, maar Springbok-ondersteuners moet hoop die span se afrigter, Peter de Villiers, volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.

 

Engeland-pos: Nie nou nie, sê Jake White

2012-03-09 11:57

Jake White, tans die breier van die Brumbies, het gesê hy het geen planne om Engeland se hoofafrigter te word nie.

'Jake gaan sukkel'

2012-02-24 10:02

Die afrigter Jake White gaan sukkel om van die Brumbies ’n wenspan te maak, glo die voormalige Wallaby-vleuel David Campese.

White wil jong SA'ners vir Brumbies werf

2012-02-01 11:10

Jake White wil die Brumbies se borgskap met die Universiteit van Canberra as motivering gebruik om Suid-Afrika se jong talent na Australië te lok.

'Bokke het Brüssow gemis' – White

2011-10-12 21:57

Jake White glo Heinrich Brüssow se besering vroeg in die Springbokke se kwarteindstryd teen die Wallabies was ‘n duur verlies.

De Villiers: 'Bokke hét getransformeer'

2011-08-24 22:58

Peter de Villiers, wat net twee meer gekleurde spelers vir sy Wêreldbekergroep gekies het as Jake White, meen transformasie hét plaasgevind.

White: 'Bokke moet beter verdedig'

2011-08-22 13:08

Jake White het die Bokke gewaarsku dat hulle hul verdediging sal moet verbeter indien hulle ’n kans wil staan om die Wêreldbeker te verower.

Jake stel visier op Danie, ander Springbokke

2011-07-26 07:00

Jake White, afrigter van die Brumbies, het bevestig dat hy met verskeie Springbokke gepraat het om kontrakte met dié span te sluit.

Jake betreur Ricky se uittrede

2011-06-25 10:28

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White het Ricky Januarie se uittrede uit internasionale rugby as ’n “hartseer dag” beskryf.

Jake haal heuningkwas uit

2011-05-25 10:05

Het Jake White oudergewoonte sy teenstander jêm gevoer of beskou hy Gio Aplon inderdaad as die uitstaande buite-agterspeler in die Super Rugby-reeks?

Jake White neem Brumbies op toer

2011-04-29 11:24

Die Brumbies se uitvoerende hoof, Andrew Fagan, beplan om dié franchise na Europa en Japan te laat toer saam met hul nuwe afrigter Jake White.

Jake White nuwe Brumbies-breier

2011-04-27 07:36

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White is amptelik as die breier van die Brumbies vir die volgende vier jaar aangestel.

Jake White dalk Brumbies-breier

2011-04-04 14:06

Die voormalige breier van die Springbokke, Jake White, het aansoek gedoen vir die Brumbies se afrigterspos en is genooi vir 'n onderhoud met dié Super Rugby-franchise.

Vurige Plumtree verdedig Smit

2011-01-16 20:45

John Plumtree het vuur gespoeg toe hy gevra is om kommentaar te lewer oor Jake White se mening dat die Bok-kaptein, John Smit, moet aftree.

Jake White het visier op top-pos

2011-01-10 13:52

Die voormalige Springbok-afrigter Jake White het sy belangstelling in die pos van prestasie-direkteur van die Engelse Rugbyunie bevestig.

Gevaarligte helderrooi vir Bok-rugby

2010-09-07 07:30

Jake White glo die gevaarligte brand helder vir Bok-rugby. Suid-Afrika het in ’n kritieke toets binne 25 minute vier drieë afgestaan.

Jake: Laat Springbokke rus

2010-04-22 12:39

Die voormalige afrigter Jake White het gewaarsku dat die Springbokke uitgebrand gaan wees voor die Wêreldbeker, mits hulle 'n ruskans kry.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.