ARTIKELS OOR jacob humphreys

Taximan wend hom tot appèlhof

2012-03-29 12:03

Die advokate van die taxibestuurder Jacob Humphreys gaan die appèlhof nader om toestemming te vra om appèl aan te teken teen sy vonnis.

Minister verwelkom taximan se vonnis

2012-02-28 15:01

Sibusiso Ndebele, minister van vervoer, het Jacob Humphreys se vonnis verwelkom en sê hy hoop dit sal roekelose bestuur ontmoedig.

Taximan moet 20 jaar sit ná gru-ongeluk

2012-02-28 11:01

Die taxi-bestuurder wat skuldig bevind is aan die moord op tien kinders, is in die hooggeregshof tot 20 jaar tronkstraf gevonnis.

Taxi-bestuurder hoor vandag sy lot

2012-02-20 10:05

Die taxi-bestuurder wat daaraan skuldig bevind is dat hy tien kinders vermoor het, se vonnisoplegging sal aangehoor word.

Taximan Kersfees in die tronk

2011-12-15 12:45

Die veroordeelde moordenaar Jacob Humphreys sal Kersfees agter tralies deurbring omdat sy saak nie op die hofrol was nie.

Taximan appelleer teen weiering van borg

2011-12-14 15:30

Die taxibestuurder Jacob Humphreys, wat skuldig bevind is op 10 aanklagte van moord, sal teen die weiering van sy borgtog appelleer.

Taximan skuldig aan moord ná gru-ongeluk

2011-12-12 12:30

Die taxibestuurder Jacob Humphreys is in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind op 10 aanklagte van moord en vier van poging tot moord.

Taxi-man hoor lot in Desember

2011-11-16 13:00

Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal op 12 Desember uitspraak lewer in die moordverhoor van die taxibestuurder Jacob Humphreys.

Doodstaxi-bestuurder se saak uitgestel

2010-12-04 12:55

Jacob Humphreys, die bestuurder van die doodstaxi waarin tien leerders gesterf, se saak is tot volgende jaar uitgestel.

Taximan kry R20 000 borgtog

2010-09-07 14:03

Die taxibestuurder wat in hegtenis geneem is ná die dood van 10 kinders in sy voertuig is op R20 000 borgtog vrygelaat.

Treinramp: Bestuurder in hof

2010-08-31 12:41

Die bestuurder van die minibustaxi wat deur ‘n trein getref is en glo die dood van 10 kinders veroorsaak het, het in die hof verskyn.

Taxi-man glo talle kere só oor treinspoor

2010-08-29 06:42

Die drywer van die taxi waarin 10 kinders gesterf het toe hy voor 'n trein ingejaag het, het gereeld die val­boom by dié oorgang geïgnoreer.

Hartseer ouers verwyt taxibestuurder nie

2010-08-27 06:52

Familie en vriende van die jong slagoffers van die taxi-ongeluk in Blackheath sê die Here moet die bestuurder maar vergewe, want hulle kan nie.

 

'Taximan se vonnis moet roekeloses stop'

2012-02-29 08:00

’n Swaarder vonnis kan moontlik Jacob Humphreys, wat vir die dood van tien kinders in ’n ongeluk verantwoordelik is, se voorland wees.

Taximan mag nie appelleer, beslis hof

2012-02-28 12:02

Die taxi-bestuurder, wat weens die moord op tien kinders tot effektief 20 jaar tronkstraf gevonnis is, mag nie teen sy vonnis appelleer nie.

Taximan moet tronk toe, sê staat

2012-02-23 08:03

Jacob Humphreys (56) moet tronk toe. Só het die staat in sy betooghoofde in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangevoer.

Taximan Kersfees tuis

2011-12-20 19:16

Die veroordeelde moordenaar Jacob Humphreys sal Kersfees saam met sy gesin deurbring nadat sy borgtog verleng is.

Staat gekant teen borgtog vir taximan

2011-12-15 09:34

Die staat gaan die veroordeelde moordenaar Jacob Humphreys se poging om op borgtog vrygelaat te word, teenstaan.

Minister waarsku bestuurders ná uitspraak

2011-12-12 19:57

Sibusiso Ndebele het bestuurders gewaarsku hulle sal van moord aangekla word as bewys kan word dat hulle ‘n sekere “voorneme” gehad het.

Treinramp-saak: Slotbetoë aangehoor

2011-12-09 15:30

Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal na verwagting slotbetoë aanhoor in die moordverhoor van die taxibestuurder Jacob Humphreys.

Ek weet niks, sê taxi-man ná ongeluk

2011-11-16 09:06

Jacob Humphreys wat agter die stuur was van die taxi waarin tien kinders gesterf het, sê hy kan nie onthou hoe dit gebeur het nie.

Treinramp: Taxi-bestuurder se lisensie opgeskort

2010-11-02 19:20

Die lisensie van die taxi-bestuurder wat betrokke was by die treinongeluk in Blackheath wat die lewens van tien kinders geëis het, is opgeskort.

Kenner: Taximan nie van moord aangekla

2010-09-07 09:53

Die taxi-bestuurder wat verantwoordelik is vir die dood van tien kinders sal nie aangekla word van moord nie, meen ‘n kriminele regskenner.

Taxibestuurder vas vir 10 kinders se dood

2010-08-29 22:00

Die bestuurder wat verantwoordelik was vir 'n ongeluk waarin tien kinders dood is nadat die taxi deur ‘n trein getref is, is in hegtenis geneem.

Treinramp: 10de kind sterf

2010-08-27 14:24

Owerhede in die Wes-Kaap het aangekondig dat nog ‘n kind weens die ongeluk tussen ‘n trein en ‘n minibustaxi in Blackheath oorlede is.

Treinramp: saak van strafbare manslag ondersoek

2010-08-25 11:50

Ondersoeke in die treinongeluk wat die lewens van minstens 9 kinders in Kaapstad geëis het, toon dat die taxibestuurder roekeloos was.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.