ARTIKELS OOR jacob zuma

Zuma wil nie kommentaar lewer oor Maharaj nie

2011-11-21 18:58

President Jacob Zuma sê dit sal verkeerd wees vir hom om kommentaar te lewer oor die kontroversiële kwessie waarin Mac Maharaj betrokke is.

Bono loof Zuma vir leierskap in vigsstryd

2011-02-18 07:40

Daar is baie gepraat, maar geen struggle-liedjies is gesing toe U2 se Bono tee saam met pres. Jacob Zuma gedrink het nie.

ANC kaartjie na hemel

2011-02-07 07:02

Die hel is los in politieke en kerkkringe oor ’n uitlating van pres. Jacob Zuma dat ’n stem vir die ANC jou in die hemel sal kry.

Vraag hang oor mediatribunaal

2011-01-10 06:47

Pres. Jacob Zuma het in die ANC se verklaring kortliks na mediatransformasie verwys en geen melding van die omstrede tribunaal gemaak nie.

Zuma mag verloofde op ampsbesoeke neem

2010-08-27 07:03

Dit is volgens die ministeriële handboek pres. Jacob Zuma se volste reg om sy verloofde saam te neem op oorsese ampsbesoeke.

Zuma tree nie nou op teen minister

2010-07-23 07:46

Pres. Jacob Zuma gaan vir eers nie optree teen Siphiwe Nyanda, minister van kommunikasie, wat glo met miljoene rande bevoordeel is nie.

Presidensie: Media ondermyn Zuma

2010-06-04 15:03

Die presidensie beskuldig die media daarvan dat hulle pres. Zuma se reg tot privaatheid en waardigheid “ondermyn”.

Zuma bekommerd oor kinders tydens WB

2010-05-22 12:15

Volgens president Jacob Zuma is hy hoogs bekommerd oor die miljoene kinders wat tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi sonder toesig kan wees.

‘Pragtige kuiltjies, maar presidentsvrou bars uit nate’

2010-03-05 08:03

Terwyl die Britse media die mes ingelê het vir pres. Jacob Zuma, het hulle Thobeka Madiba-Zuma, sy derde vrou, se skoonheid besing – maar met ’n angel.

 

Zuma: AU nog nie gereed om rebelle se gesag te aanvaar

2011-08-26 17:36

Jacob Zuma het gesê die Afrika Unie is nog nie gereed om die Libiese rebelle as die nuwe regering in Libië te aanvaar nie.

Zuma vry na stemme in Moederstad

2011-02-13 07:49

Pres. Jacob Zuma het die afgelope week sy flikkers vir Wes-Kaapse kiesers gegooi en kennis gegee: Die ANC wil die Kaap by die DA afneem.

ANC se 'ideologie is agterlik' - Zille

2011-01-10 08:43

Die ANC se verklaring weerspieël die “dwaling, verdeeldheid en ideologiese agterlikheid” wat die party kenmerk, het Helen Zille gesê.

Malema sing nou ander deuntjie oor poligamie

2010-09-18 08:30

Pres. Jacob Zuma het die reg om ’n poligamis te wees, het Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, Donderdagaand gesê.

Mandela se huis was met afluistertoestelle toegerus

2010-08-21 22:11

Oudpres. Nelson Mandela se huis in Houghton was met afluistertoestelle toegerus voor die ANC se nasionale konferensie in 2007.

Landsvlag nou gewildste op SA inkopielyste

2010-06-07 06:30

Suid-Afrika is reg om die Wêreldbeker-sokkertoernooi met welslae aan te bied. Jacob Zuma het gister, vyf dae voor die begin van die toernooi, dié versekering gegee.

Zuma vat Franse aan oor steun aan militêre leiers

2010-06-01 07:48

Pres. Zuma het Frankryk daarvan beskuldig dat hy erkenning gee aan gewelddadige militêre leiers wat die demokratiese bestel in hul lande met staatsgrepe oorgeneem het.

Zille: Zuma-vasvat goed, maar nie goed genoeg

2010-04-11 01:00

DA-leier Helen Zille is bly pres. Jacob Zuma het "uiteindelik" vir Julius Malema vasgevat, maar meen sy reaksie is "nie goed genoeg nie."

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.