ARTIKELS OOR jackie selebi

Vonnisverkortings 'was nodig' – ANC-hoofsweep

2012-04-30 15:56

Die besluit om vonnisverkortings aan spesifieke groepe gevangenes toe te staan was nodig, het Mathole Motshekga, hoofsweep van die ANC, gesê.

Selebi, Shaik se vonnisse ook verkort

2012-04-28 15:45

Jackie Selebi en Schabir Shaik sal ook voordeel trek uit 'n besluit om sommige gevangenes se vonnisse met tot 18 maande te verkort.

Selebi kry spesiale sel, verpleging in tronk

2012-03-28 09:00

Jackie Selebi het ’n spesiale sel wat vir hom in 'n tronk ingerig is en wat vir hom wag sodra hy uit die Steve ­Biko-hospitaal ontslaan word.

Regslui, SAPD ‘praat oor Selebi se regskoste’

2012-03-10 11:14

Die oudpolisiehoof Jackie Selebi het nog nie ’n sent van die miljoene rande belastinggeld wat vir sy regskostes voorgeskiet is, terugbetaal nie.

Selebi weer in die hospitaal

2012-03-05 10:00

Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiekommissaris, is onlangs weer in die Steve Biko- akademiese hospitaal opgeneem.

Selebi uit die hospitaal ontslaan; tronk toe

2012-02-18 11:00

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi is vandeesweek uit die hospitaal ontslaan en na die Pretoria-Sentraal-gevangenis oorgeplaas.

Departement sê níks meer oor Selebi

2012-01-24 12:00

Verdere besonderhede oor Jackie Selebi se gesondheid sal nie deur die departement van korrektiewe dienste uitgereik word nie.

Selebi se toestand verswak

2012-01-23 11:01
88 menings

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi is in die intensiewe sorgeenheid van die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem.

Selebi se parool-aansoek 'bestaan nie'

2012-01-16 20:59

Die aansoek wat gebring is deur die “Vriende van Jackie Selebi” om die oud-kommissaris op mediese parool te laat vrylaat, “bestaan nie”.

Vriende mag nie vir Selebi aansoek om parool doen

2012-01-11 14:20

Die departement van korrektiewe dienste sê Lefika Project het geen reg om vir Jackie Selebi aansoek om mediese parool te doen nie.

Selebi ‘was siek, is nié voorgetrek’

2012-01-04 07:53

Aantygings dat Jackie Selebi voorkeurbehandeling kry, is ongegrond en kwaadwillig, sê die Steve Biko-hospitaal in Pretoria.

Al meer vrae oor Selebi se siekte

2011-12-30 08:45

Daar is al meer vrae oor die toeval dat Jackie Selebi klaarblyklik chroniese nierversaking begin kry het juis toe sy tronkstraf moes begin.

'Siek Selebi sal in tronkhospitaal bly'

2011-12-28 10:45

Die veroordeelde oud-polisiehoof Jackie Selebi se toestand is kritiek en hy sal vir 'n onbepaalde tyd in die tronkhospitaal aangehou word.

Selebi jok nie oor siekte, sê prokureur

2011-12-23 13:45

Jackie Selebi se gesondheid lyk nie goed nie en hy benodig die mediese behandeling wat hy tans by die Steve Biko Akademiese Hospitaal ontvang.

Nuuskonferensie oor Selebi se gesondheid uitgestel

2011-12-22 22:39

'n Nuuskonferensie oor die gesondheid van Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, is uitgestel. 'n Nuwe datum sal later aangekondig word.

Selebi op dialise

2011-12-20 18:15
87 menings

Jackie Selebi ontvang dialisebehandeling en moet weens komplikasies wat deur sy diabetes veroorsaak is, 'n orgaanoorplanting ondergaan.

Selebi ‘is baie siek’

2011-12-13 07:23

Die voormalige polisiekommissaris, Jackie Selebi, is in die Steve Biko-staatshospitaal in Pretoria vir verdere behandeling opgeneem.

Selebi nog te siek vir oorplasing

2011-12-12 09:35

Die oudpolisiehoof Jackie Selebi sal na die Johannesburgse gevangenis, ook bekend as “Sun City”, oorgeplaas word sodra sy toestand stabiliseer.

Geen mediese parool vir Selebi

2011-12-08 09:03

Die departement van korrektiewe dienste sê dit is te gou om Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, vir mediese parool te oorweeg.

Selebi se siekte 'sal nie gebruik word'

2011-12-06 10:03

Jackie Selebi se prokureurs beplan nie 'n poging om die voormalige polisiehoof se gesondheid te gebruik om hom uit die tronk te kry nie.

Selebi meld by gevangenis aan

2011-12-05 20:53

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi het by die Pretoria Sentrale Gevangenis aangemeld, het die Nasionale Vervolgingsgesag gesê.

Lasbrief uitgereik vir Selebi

2011-12-05 14:49

Die Suid-Gautengse hooggeregshof het 'n lasbrief vir die inhegtenisneming van die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi uitgereik.

Selebi se prokureurs, griffier vergader

2011-12-05 11:09

Jackie Selebi se prokureurs, Wynanda en Fanus Coetzee, het by die hof opgedaag en is in 'n vergadering met die griffier van die hooggeregshof.

D-dag vir Selebi

2011-12-05 07:00

Maandag is D-dag vir “’n baie, baie kritiek siek” Jackie Selebi, korrupsie-veroordeelde en gewese nasionale polisiehoof.

Selebi se prokureurs bekommerd oor hom

2011-12-04 11:57

Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, se regsverteenwoordigers kan nie koerantberigte oor sy toestand in die hospitaal bevestig nie.

Selebi ‘sal moet sit’

2011-12-03 07:05

Jackie Selebi, korrupte gewese polisiebaas, is per ambulans na ’n hospitaal gehaas nadat sy appèl teen sy skuldigbevinding aan korrupsie verwerp is.

Ambulans by Selebi se huis

2011-12-02 12:08
79 menings

Oomblikke nadat hy die nuus van sy mislukte appèlaansoek gehoor het, het Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, in mekaar gesak.

Selebi se aansoek om appèl misluk

2011-12-02 09:57

Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, se aansoek om appèl teen sy skuldigbevinding is in die appèlhof in Bloemfontein verwerp.

Saak teen Jackie Selebi is dun – appèlregter

2011-11-03 07:02

Die staat se saak teen die voormalige polisiehoof Jackie Selebi is “baie dun”, het regter Suretta Snyders in die appèlhof in Bloemfontein gesê.

Selebi se verdediging swyg oor sy toestand

2011-11-02 11:11

Jackie Selebi se regspan het gesê hulle kan nie bewerings bevestig dat hul kliënt te siek is om in die hof te verskyn nie.

Selebi se appèl aangehoor

2011-11-01 10:06

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi se appèlverhoor teen sy skuldigbevinding begin in die appèlhof in Bloemfontein.

Datums vir Selebi se appèl vasgestel

2011-09-02 13:34

Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi sal in November appelleer teen sy skuldigbevinding in die korrupsiesaak teen hom.

Inbraak by Selebi se huis

2011-06-26 09:30

Daar is by die voormalige polisiekommissaris, Jackie Selebi, se huis in Waterkloof, Pretoria, ingebreek, het polisie in Gauteng gesê.

Goeie nuus vir Selebi

2010-11-16 13:00

Die appèlhof het die eks- nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi se aansoek tot verlof om appèl toegestaan teen nog ‘n aspek van sy vonnis.

'Staat mors geld as hy Selebi-appèl betaal'

2010-09-16 09:00

Die staat verkwis die belastingbetaler se geld as hy vir Jackie Selebi se appèl teen sy skuldigbevinding betaal, sê die VF+.

Selebi mag appelleer

2010-09-06 11:19

Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi is verlof tot appèl toegestaan en sal appèl aanteken teen sy vonnis van 15 jaar tronkstraf.

Regter het deurgaans fouteer, sê Selebi

2010-08-18 09:29

Jackie Selebi meen regter Meyer Joffe het ’n fout gemaak met byna elke bevinding wat hy tydens Selebi se korrupsieverhoor gemaak het.

Stander-bendelid gee raad aan Selebi

2010-08-04 13:11

Een van die lede van die berugte Stander-bende van die 1980’s het ‘n paar wenke aan Jackie Selebi gegee oor hoe om in die tronk te oorleef.

Selebi-vonnis ‘n waarskuwing

2010-08-03 23:25

Die VF Plus meen Jackie Selebi se vonnis dien as waarskuwing aan amptenare, selfs in die hoogste pos, dat korrupsie gestraf sal word.

Selebi kry 15 jaar

2010-08-03 12:54

Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, is deur regter Meyer Joffe tot 15 jaar tronkstraf weens korrupsie gevonnis.

‘Selebi se ondergang het genoeg lyding veroorsaak’

2010-08-02 17:46

Jackie Selebi het genoeg gely ná hy in die publiek vanaf een van die hoogste posisies na sy huidige situasie geval het, het die hof gehoor.

Selebi se vonnisoplegging begin

2010-07-13 18:18

Die voormalige polisiekommisaris, Jackie Selebi, sal Woensdag na die Johannesburgse hooggeregshof terugkeer vir sy vonnisoplegging.

ANCYL: Laat Selebi-uitspraak 'n les wees

2010-07-04 05:37

Die uitspraak van Jackie Selebi moet 'n les wees vir die ANC en sy alliansieleiers wat die wet verontagsaam, het die ANC-jeugliga gesê.

Selebi is skuldig

2010-07-02 12:27

Jackie Selebi, voormalige polisiekommisaris, is in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind aan korrupsie.

Selebi moet nóg wag vir uitspraak

2010-07-01 15:00

Ná ure se opsomming van getuienis in die Jackie Selebi-verhoor het regter Meyer Joffe gesê hy sal nie sy uitspraak kan voltooi nie.

Saak teen Selebi ‘vendetta’

2010-06-11 07:07

Die aanklagte van korrupsie en regsverydeling teen Jackie Selebi is net ’n “persoonlike vendetta” omdat Selebi dit “durf waag het” om die gedrag van hoëlui te bevraagteken.

Selebi se ‘vyf groot leuens’

2010-06-08 06:58

Hoewel daar baie leuens was wat meegeding het, kon hy ’n Groot Vyf-lysie saamstel van die vyf skokkendste leuens wat Jackie Selebi in sy hofsaak vertel het.

Selebi-saak: Staatsaanklaer Nel ondersoek

2010-05-05 16:59

’n Voormalige beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag het in die Jackie Selebi-verhoor getuig dat hy staatsaanklaer Gerrie Nel ondersoek het.

Selebi se woordvoerder in getuiebank

2010-05-03 13:47

Sally de Beer, die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi se woordvoerder, het die getuiebank in die hooggeregshof betree.

Selebi se duur smaak loop deur

2010-04-30 12:41

Hofverrigtinge in die Jackie Selebi-verhoor het gefokus op die voormalige polisiehoof se duur smaak ná hy glo R56 000 se klere in 'n dag gekoop het.

 

Duisende sal baat vind by verkorting van straf

2012-04-29 07:14

Ongeveer 14 651 gevangenes sal baat vind by pres. Jacob Zuma se aankondiging dat sekere gevangenes kwytskelding van vonnis sal ontvang.

Selebi 'nog nie uit SAPD ontslaan'

2012-04-13 10:00

Die Demokratiese Alliansie beweer Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, is nog nie uit die polisiediens ontslaan nie.

Selebi se toestand verswak

2012-03-26 09:01

Jackie Selebi, oud-polisiehoof wat aan korrupsie skuldig bevind is, is van die Steve Biko- akademiese hospitaal na ’n ander verskuif.

Selebi bring verjaardag in hospitaal deur

2012-03-07 12:41

Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiekommissaris, het sy eerste verjaardag as ‘n gevangene in 'n hospitaal deurgebring.

Selebi het g’n geldige aansoek vir dié parool

2012-02-24 07:08

Daar is geen geldige aansoek om mediese parool vir Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, nie, het die minister van korrektiewe dienste gesê.

Selebi steeds in hospitaal

2012-01-26 20:55

Jackie Selebi is steeds in die hospitaal en het nog nie sy mediese span gevra om vir mediese parool aansoek te doen nie.

Selebi terug in gewone saal

2012-01-23 22:55

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi is uit die intensiewe sorgeenheid van die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria ontslaan.

Geen paroolaansoek vir Selebi

2012-01-17 08:01

Daar dien regtens geen aansoek om mediese parool vir Jackie Selebi voor die minister of kommissaris van korrektiewe dienste nie.

Parool vir Selebi komende week oorweeg

2012-01-14 15:06

'n Aansoek vir mediese parool vir Jackie Selebi sal die komende week deur die departement van korrektiewe dienste oorweeg word.

Vriende wil mediese parool vir Selebi hê

2012-01-06 13:31

Luidens ‘n berig het twee vriende van Jackie Selebi aansoek om mediese parool vir die voormalige polisiekommissaris gedoen.

‘Dis makliker as Shaik se parool’

2012-01-01 07:47

Dit sal vir die siek voormalige polisiehoof Jackie Selebi selfs makliker as Schabir Shaik wees om vir mediese parool in aanmerking te kom.

‘G’n parool vir kritiek siek Selebi’

2011-12-29 07:31

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi is kritiek siek weens chroniese nierversaking, maar mediese parool word nie vir hom oorweeg nie.

Selebi 'te siek' om hospitaal te verlaat

2011-12-23 15:00

Jackie Selebi is te siek om uit die hospitaal ontslaan te word, het Tom Moyane, nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, gesê.

Selebi het nie om parool aansoek gedoen

2011-12-23 11:44

Die departement van korrektiewe dienste en Jackie Selebi se prokureurs het gesê hy het nie om mediese parool aansoek gedoen nie.

Selebi se gesondheid 'verbeter'

2011-12-21 22:55

Die veroordeelde voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi se gesondheid verbeter, maar hy is steeds in die hospitaal.

Selebi sal nag in hospitaal spandeer

2011-12-20 14:25

Die oud-polisiehoof Jackie Selebi sal in alle waarskynlikheid nog ‘n nag in die hospitaal spandeer, het sy regsverteenwoordiger gesê.

Selebi in hospitaal vir toetse

2011-12-12 14:31

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi is na Steve Biko-hospitaal in Pretoria geneem vir toetse, het 'n woordvoerder gesê.

Selebi 'te siek' vir tronkhospitaal

2011-12-11 13:00

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi "benodig spesialisbehandeling wat nie deur 'n tronkhospitaal verskaf kan word nie".

Selebi 'reageer goed op behandeling'

2011-12-07 10:07

Zacharia Modise, hoof-adjunkkommissaris van die departement van korrektiewe dienste, het bevestig dat Jackie Selebi goed reageer op behandeling.

Tronkdeure slaan toe vir Selebi

2011-12-06 07:00

Jackie Selebi sal afsonderlik van ander gevangenes in die Pretoria-Sentraal-gevangenis aangehou word – ter wille van sy veiligheid.

Selebi op pad na Pta-tronk

2011-12-05 17:53

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi en sy regsverteenwoordigers is op pad na die Pretoria Sentrale Gevangenis, het die NVG gesê.

Hof nie oortuig van Selebi se siekte

2011-12-05 12:01

Jackie Selebi se regspan kon nie daarin slaag om die griffier van die hooggeregshof te oortuig dat hy te siek is om tronk toe te gaan nie.

Selebi kry dalk orgaanoorplanting

2011-12-05 10:08

'n Moontlike orgaanoorplanting kan die voormalige nasionale polisiehoof, Jackie Selebi, vir eers uit die tronk hou.

Selebi 'moet so gou moontlik tronk toe' – DA

2011-12-04 19:54

Jackie Selebi moet sou gou as wat prakties moontlik is aanmeld om sy 15 jaar tronkstraf te begin uitdien, het die DA gesê.

Forensiese konsultant wil Selebi self na tronk neem

2011-12-04 08:59

'n Forensiese konsultant sê hy sal Jackie Selebi, gewese polisiekommissaris, persoonlik in ’n kruiwa na die gevangenis stoot.

Selebi in die skuld

2011-12-02 21:59

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi moet die staat terugbetaal vir vir al sy regskostes, het die departement van justisie gesê.

DA: Selebi moet die 'eerbare' ding doen

2011-12-02 11:17

Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, moet die eerbare ding doen en homself by die naaste polisiekantoor oorgee om sy vonnis te begin.

D-dag vir Selebi

2011-12-02 08:00

Jackie Selebi, die voormalige nasionale polisiehoof, sal vandag weet of hy 15 jaar tronk toe moet gaan weens korrupsie.

Selebi kon nie geld verklaar

2011-11-02 14:16

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi het groot somme geld gehad wat hy nie kon verduidelik nie, het die appèlhof gehoor.

Selebi 'nié omgekoop'

2011-11-02 08:05

Die regspan van Suid-Afrika se voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, hou vol hy het geen geld van die dwelmbaas Glenn Agliotti ontvang nie.

Selebi se lot dié week in appèlhof beslis

2011-10-31 08:00

Alle oë sal vandeesweek op die appèlhof in Bloemfontein gerig wees waar twee appèlgedinge met sterk politieke ondertone aangehoor word.

Man vas vir Petros-inbraak

2011-06-26 17:58

‘n Man van Mamelodi is in hegtenis geneem in verband met die inbraak by die Bryanston-huis van die Gautengse polisiekommissaris.

Selebi: Bewyse dui op my onskuld

2011-05-27 12:47

Jackie Selebi sê die oorwig van feite en moontlikhede wat tydens sy korrupsieverhoor na vore gekom het, dui in werklikheid op sy onskuld.

Niks meer geld vir Selebi

2010-10-08 10:03

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, sal uit sy eie sak moet opdok vir die appèl teen sy korrupsie-vonnis, het The Star berig.

Selebi-regslui glo hy sal tronk vryspring

2010-09-07 06:35

Jackie Selebi se regsspan gaan ’n spesiale aansoek om appèl bring omdat Selebi nie teen sy tronkstraf kan appelleer nie.

Selebi in hof om appèl aan te teken

2010-09-06 11:04

Jacki Selebi sal in die hooggeregshof verskyn om appèl aan te teken teen sy skuldigbevinding aan korrupsie en 15 jaar tronkstraf.

Selebi ‘eet gereeld by Kebble’

2010-08-12 07:40

Brett Kebble wou R15 miljoen van Glenn Agliotti terug hê wat vir Jackie Selebi bedoel was “omdat Selebi nie gedoen het wat hy moes nie”.

Selebi: die saak is nog lank nie verby nie

2010-08-04 07:22

‘Ek het dit van dag een af verwag. Die saak is nog lank nie verby nie,” het Jackie Selebi oor sy 15 jaar tronkstraf weens korrupsie gesê.

Opposisiepartye verwelkom Selebi-vonnis

2010-08-03 16:56

Opposisiepartye het oor die algemeen Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, se vonnis van 15 jaar verwelkom.

Selebi word vandag gevonnis

2010-08-03 08:46

Die oudpolisiehoof Jackie Selebi sal vandag deur regter Meyer Joffe in die hooggeregshof in Johannesburg gevonnis word.

Selebi se vonnisoplegging voortgesit

2010-08-02 09:02

Die vonnisoplegging van Jackie Selebi, die voormalige polisiekommissaris wat skuldig bevind is van korrupsie, sal voortgesit word.

Reg eis nou sy pond vleis

2010-07-04 10:49

’n Ou dreigement van Jackie Selebi spook waarskynlik nou by dié oudpolisie- en Interpolhoof nadat hy aan korrupsie skuldig bevind is.

Selebi tjoepstil oor regter se uitsprake

2010-07-02 14:03

Jackie Selebi was doodstil terwyl regter Meyer Joffe onderandere gesê het hy moes geweet het daar bestaan nie so iets soos 'n gratis maaltyd nie.

Selebi-saak laat mense gaap

2010-07-01 17:00

Mense in die publieke galery in die hooggeregshof het glo ingesluimer tydens die korrupsieverhoor van Jackie Selebi.

D-dag vir Selebi

2010-07-01 08:50

Jackie Selebi, voormalige polisiekommisaris, sal vandag die uitspraak hoor in 'n saak van korrupsie en regsverydeling teen hom.

‘Agliotti is ‘n leuenaar’

2010-06-09 12:55

Jackie Selebi se advokaat het die staatsgetuie Glen Agliotti ‘n "leuenaar" genoem en meen dat sy bewyse nie aanvaar kan word nie.

'Selebi 'n arrogante persoon'

2010-06-07 13:04

Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi was ‘n “arrogante en oneerbiedige persoon met geen respek vir die waarheid nie."

Selebi glo slagoffer van Skerpioene-komplot

2010-05-04 19:48

Die voormalige nasionale polisie-kommissaris Jackie Selebi was glo ‘n “slagoffer” van ‘n komplot deur die base van die Skerpioene.

Selebi is 'n 'arrogante leuenaar'

2010-04-30 16:50

Jackie Selebi is ‘n “arrogante leuenaar” wat belaglike opmerkings in die hof maak en sy geloofwaardigheid vernietig, meen staatsaanklaer Gerrie Nel.

Vurige argumente vlieg in Selebi-saak

2010-04-29 15:46

Sarkastiese aanmerkings en vurige argumente het rondgevlieg in die hof tussen Jackie Selebi en staatsaanklaer Gerrie Nel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.