Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR hugo chavez

Verkiesingsveldtog skop af in Venezuela

2013-04-03 17:45

Die presidensiële verkiesingsveldtog om Venezuela se ontslape president Hugo Chavez te vervang het amptelik afgeskop.

Venezuela verloor 'vreeslose leier' – Malema

2013-03-06 12:36

Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, het sy stem by talle leiers gevoeg om pres. Hugo Chavez se dood te betreur.

Bekendes betreur Chavez se dood

2013-03-06 10:20

Die akteur Sean Penn het gesê hy is hartseer oor die dood van pres. Hugo Chavez van Venezuela, en het hom as 'n vriend van die VSA beskryf.

Hugo Chavez sterf

2013-03-06 06:57

Hugo Chavez, president van Venezuela, het in die ouderdom van 58 gesterf, het die adjunk-president, Nicolas Maduro, bevestig.

Asemhalingsprobleme kwel Chavez steeds

2013-02-22 07:00

Venezuela se president, Hugo Chavez, word steeds behandel vir respiratoriese probleme, het die minister van inligting bekend gemaak.

Chavez reageer op behandeling

2013-01-15 07:12

Venezuela se regering het aangekondig dat pres. Hugo Chavez gunstig reageer op die behandeling wat hy ontvang vir ‘n respiratoriese infeksie.

Onmin oor Chavez se inhuldiging

2013-01-07 10:33

'n Opposisieleier in Venezuela is ontstoke oor planne om die inhuldiging van pres. Hugo Chavez uit te stel weens sy stryd teen kanker.

Chavez vir longinfeksie behandel

2012-12-19 09:35

Pres. Hugo Chavez het 'n longinfeksie opgedoen nadat hy 'n operasie ondergaan het, het Venezuela se regering gesê.

Chavez: Kommer oor 'komplikasies'

2012-12-14 11:36

Hugo Chavez, president van Venezuela, het komplikasies gehad tydens sy operasie in Kuba, het die minister van binnelandse sake gesê.

Chavez sterk aan ná suksesvolle operasie

2012-12-12 10:00

Hugo Chavez, president van Venezuela, se operasie in Kuba was 'n sukses, en hy is besig om aan te sterk, het sy adjunkpresident gesê.

Chavez wen verkiesing in Venezuela

2012-10-08 07:00

Pres. Hugo Chavez van Venezuela is tot nog 'n termyn verkies nadat hy 54,42% van die stemme gekry het, het die nasionale verkiesingsraad gesê.

Chavez ruil olie vir tenks van China

2012-07-04 08:47

Die president van Venezuela, Hugo Chavez, het aangekondig dat sy regering gaan begin om amfibiese tenks van China te koop.

Chavez op pad huis toe ná kankerbehandeling

2012-04-26 10:47

Pres. Hugo Chavez het op die sosiale netwerk Twitter aangekondig hy is op pad huis toe nadat hy bestraling vir kanker in Kuba ontvang het.

Venezuela: Twee soldate sterf naby grens

2012-03-12 21:58

Pres. Hugo Chavez van Venezuela sê twee soldate het naby sy land se grens met Colombia gesterf. Besonderhede is nog vaag.

Chavez reis na Kuba vir operasie

2012-02-25 13:00

Hugo Chavez, president van Venezuela, het Vrydag na Havana gevlieg vir behandeling wat volgens hom 'n kwaadaardige gewas is.

Venezuela erken nie Libiese regering

2011-10-27 11:17

Pres. Hugo Chavez van Venezuela sê hy sal nie Libië se nuwe regering erken nie en voorspel dat daar vir lank nog oorlog in die land gaan wees.

Chavez 'se niere gee in'

2011-09-29 12:14

Pres. Hugo Chavez van Venezuela is in ‘n hospitaal in die land se hoofstad opgeneem vir noodbehandeling nadat sy niere glo ingegee het.

Gaddafi sal nie in Venezuela skuil, sê Chavez

2011-09-06 11:14

Hugo Chavez, die president van Venezuela, het gesê Muammar Gaddafi sal waarskynlik nié in sy land 'n heenkome soek nie.

Venezuela se ambassade in Tripoli verwoes

2011-08-24 22:55

Die president van Venezuela, Hugo Chavez, het gesê dié land se ambassade in die Libiese hoofstad is “aangeval en heeltemal verwoes”.

Opgewekte Chavez kaalkop ná chemo

2011-08-02 15:29

Pres. Hugo Chavez van Venezuela het met 'n kaalgeskeerde kop op TV verskyn nadat sy kankerbehandeling sy hare laat uitval het.

Chavez spreek steun uit vir Gaddafi

2011-07-15 12:25

Hugo Chavez, president van Venezuela, het in 'n televisie-uitsending duidelik gemaak dat hy Muammar Gaddafi, die Libiese leier, ondersteun.

Gaddafi, Chavez maak planne vir vrede

2011-03-03 08:17

Hugo Chavez, president van Venezuela, en Muammar Gaddafi oorweeg ‘n internasionale "vredeskommissie" om die krisis in Libië te bemiddel.

 

Hartaanval glo oorsaak van Chavez se dood

2013-03-07 11:37

Pres. Hugo Chavez is dood aan ‘n reuse-hartaanval ná ‘n lang siekbed, het die hoof van Venezuela se presidensiële wag gesê.

Venezuela: Verkiesing kom gou

2013-03-06 11:30

Venezuela se adjunk-president, Nicolas Maduro, sal as tussentydse president optree en ‘n verkiesing sal binne 30 dae uitgeroep word.

Gallery

Hugo Chavez sterf

2013-03-06 10:11

Hugo Chavez, president van Venezuela, het in die ouderdom van 58 gesterf. Chavez was Latyns-Amerika se mees uitgesproke en omstrede leier.

1 kommentaar 826 keer gelees

Chavez se toestand verswak

2013-03-05 10:38

Hugo Chavez, die president van Venezuela, het ‘n erge infeksie en hy vind dit na chemoterapie selfs moeiliker om asem te haal.

Chavez terug in Venezuela

2013-02-19 08:11

Hugo Chavez, die president van Venezuela, het in ‘n boodskap op Twitter gesê hy is terug in Venezuela ná sy kankerbehandeling in Kuba.

Chavez te siek om inhuldiging by te woon

2013-01-09 08:52

Hugo Chavez, president van Venezuela, sal nie sy geskeduleerde inhuldiging kan bywoon nie, het die regering bevestig.

Terugslag vir Chavez

2012-12-31 15:07

Nuwe komplikasies bemoeilik die herstel van Hugo Chavez, president van Venezuela, wat onlangs 'n operasie ondergaan het om kanker te verwyder.

Hugo Chavez weer op sy pos ná operasie

2012-12-17 10:44

Pres. Hugo Chavez, wat as deel van sy kankerbehandeling 'n operasie ondergaan het, is weer op sy pos, het 'n kabinetsminister gesê.

Venezuela waarsku oor Chavez se herstel

2012-12-13 16:45

Nicolas Maduro, adjunkpresident van Venezuela, het gewaarsku dat die land ‘n moeilike pad het om te loop met Hugo Chavez se herstelproses.

Chavez maak adjunkpresident bekend

2012-10-11 14:46

Hugo Chavez, president van Venezuela, het sy nuwe adjunkpresident bekendgemaak en sy minister van buitelandse sake, Nicolas Maduro, gekies.

Chavez kankervry, gereed vir verkiesingsveldtog

2012-07-10 11:47

Hugo Chavez, president van Venezuela, het bevestig dat hy kankervry is en reg is om met sy verkiesingsveldtog te begin.

Chavez maak televisieverskyning ná behandeling

2012-05-23 15:00

Hugo Chavez het op televisie verskyn slegs 'n week en 'n half nadat hy van Kuba teruggekeer het waar hy behandeling vir kanker ontvang.

Chavez: 'Ek is g'n dood'

2012-04-24 08:10

President Hugo Chavez het die Venezolaanse staatmedia vanaf Kuba gebel oor gerugte dat hy in 'n hospitaal gesterf het.

Chavez herstel ná suksesvolle operasie

2012-02-28 20:54

Pres. Hugo Chavez het ‘n suksesvolle operasie ondergaan om ‘n uitgroeisel in die omgewing van sy pelvis te verwyder en herstel tans in Kuba.

Chavez wil tot 2031 regeer

2012-01-28 11:35

Pres. Hugo Chavez van Venezuela, wat in homself weer verkiesbaar gestel het vir die verkiesing in Oktober, wil tot 2031 regeer.

Chavez: 'Dit gaan goed met my'

2011-09-30 16:10

President Hugo Chavez het voor joernaliste verskyn om berigte wat beweer dat sy gesondheid agteruit gaan te ontken.

Chavez se chemo suksesvol afgehandel

2011-09-23 13:19

Venezuela se president, Hugo Chavez, het gesê sy chemoterapie is afgehandel en hy is reg om met regeringsake voort te gaan.

Gee ons vrede in Libië, vra Chavez

2011-09-02 08:53

Pres. Hugo Chavez van Venezuela wil vergader oor sy “vredesvoorstel” vir Libië en reken dit kan “die malheid in dié land stop.”

Chavez nasionaliseer Venezuela se goudbedryf

2011-08-24 11:01

Pres. Hugo Chavez van Venezuela het amptelik die land se goudmynbedryf genasionaliseer om te keer dat “mafias” die hulpbronne uitbuit.

Chavez: Venezuela staan agter Gaddafi

2011-08-02 14:41

Pres. Hugo Chavez sê Venezuela sal nie Libië se rebelle-regering erken nie en dat Muammar Gaddafi, die Libiese leier, sterk moet staan.

Chavez laat kankergewas verwyder

2011-07-01 11:16

Die president van Venezuela, Hugo Chavez, het gesê hy het in Kuba 'n operasie ondergaan om ‘n kankeragtige gewas te laat verwyder.

Dié president sal nie Gaddafi veroordeel

2011-03-01 11:23

Hugo Chavez, president van Venezuela, sê dit sal lafhartig van hom wees om die Libiese leier Muammar Gaddafi te veroordeel.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:09 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.