ARTIKELS OOR helen zille

Zille lag oor poedelkaal Facebook-foto

2012-05-23 10:00
153 menings

Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, het ‘n gedokterde foto van haar op Facebook afgelag, het The Star berig.

'Gee vir ons helfte van jeugloonsubsidie' – Zille

2012-05-21 18:01

Helen Zille het die regering uitgedaag om die helfte van die R5 miljard wat vir ‘n jeugloonsubsidie uitgesit is aan die Wes-Kaap te gee.

Zille: 'Cosatu het eie medisyne gekry'

2012-05-16 07:36

Helen Zille, DA-leier, het in 'n televisie-onderhoud teen Cosatu uitgevaar oor gewelddadige botsings tussen groepe betogers in Johannesburg.

Zille se toespraak onderbreek

2012-05-15 18:02

Die DA-leier, Helen Zille, is onderbreek toe sy gepraat het by ‘n betoging teen Cosatu oor die jeugsubsidie toe geweld uitgebreek het.

'Magsbehepte' Zille vry glo na Vavi

2012-05-05 23:03

Zwelinzima Vavi, hoof van Cosatu, beweer dat die DA-leier Helen Zille hom "lastig geval het" om by haar party aan te sluit.

'Kiesers kan verandering bring by stembus' – Zille

2012-04-27 16:51

Daar moet betekenisvolle politieke mededinging wees vir Suid-Afrika om 'n behoorlike demokrasie te hê, het Helen Zille in Pretoria gesê.

Malema, Shivambu dien hofdokumente in in Zille-saak

2012-04-24 18:01

Die leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, het dokumente ingedien in ‘n saak van laster wat Helen Zille teen hom aanhangig gemaak het.

Lastersaak: Tyd raak min vir Malema

2012-04-24 06:54

Die tyd raak min vir Julius Malema en sy medebeskuldigdes om in die hof te reageer op die lastereis wat Helen Zille teen hulle ingedien het.

Oos-Kaapse skole 'bewys Zille verkeerd'

2012-04-11 19:01

Die hoeveelheid leerlinge wat by Oos-Kaapse skole ingeskryf het, “het Helen Zille se ‘vlugteling’-opmerkings verkeerd bewys”.

Zille sleep Malema en kie hof toe

2012-04-10 11:00

Helen Zille gaan glo hofstukke by die Wes-Kaapse hooggeregshof indien in 'n lasterlike regsgeding teen drie leiers van die ANCYL.

Zille by MRK verkla oor vlugteling-uitlating

2012-04-05 10:05

‘n Jeugaktivis het by die SA Menseregtekommissie (MRK) gekla oor die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se “vlugteling-” uitlating.

Zille se vlugteling-uitlating 'onmenslik'

2012-03-24 15:00

Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, se verwysing na leerders van die Oos-Kaap as vlugtelinge is onmenslik.

ANC woedend oor Zille-opmerking

2012-03-21 17:01
79 menings

Die ANC het gesê hy is woedend oor ‘n opmerking wat Helen Zille gemaak het waarin sy na Oos-Kaapse leerlinge as “vlugtelinge” verwys het.

Aanslag teen Zille in DA

2012-03-16 08:03

Helen Zille, ystervrou van die DA, staal haar vir ’n aanslag deur ’n groep in die party wat haar as leier wil verwyder.

Ramphele in Zille-visier as leier van DA

2012-02-26 07:08

Die DA vry na die struggle-swaargewig dr. Mam­phela Ramphele as ’n moontlike kandidaat om Helen Zille as DA-leier op te volg.

'Armoede is SA se grootste vyand'

2012-02-18 10:00

"Armoede is Suid-Afrika se grootste vyand.” Met dié woorde het Helen Zille haar toespraak tydens die opening van die provinsiale parlement gefokus.

Plakkaat van Zille/Zuma het internet aan't gons

2012-02-02 10:55

'n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke behoorlik aan die gons.

DA-LP sê weer Zille is soos 'n diktator

2012-01-27 07:00

'n DA-LP wat op verskeie klagtes voor ’n tugverhoor sal verskyn, het opnuut vir Helen Zille van diktatoriale neigings beskuldig.

Cosatu wil Zille takel oor sluit van forum

2011-12-13 22:50

Cosatu wil Helen Zille by die Openbare Beskermer verkla oor haar regering se besluit om die Provinsiale Ontwikkelingsraad te sluit.

Zille wil met Zuma vergader oor inligtingswet

2011-11-24 23:00

Helen Zille het 'n brief aan die president geskryf vir 'n vergadering om die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te bespreek.

Zille: Seksuele praktyke moet verander

2011-11-20 22:01

Suid-Afrikaners moet hul seksuele praktyke verander en verantwoordelikheid aanvaar deur die verspreiding van MIV die voorkom.

Zille steun petisie teen 'blou ligte'

2011-11-16 08:05

Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, gaan haar gewig ingooi agter ’n petisie om politici se “bloulig”-konvooie te verbied.

G’n groot skuif met Cope nie – Lindiwe

2011-11-06 12:09

’n DA-Cope-samesmelting sal goed wees omdat dit onsinnig is dat opposisiepartye onder mekaar baklei, sê Lindiwe Mazibuko.

Partye verwelkom kabinetskuiwe

2011-10-24 19:49

Politieke partye het President Jacob Zuma se besluit om die kabinetlede Gwen Mahlangu-Nkabinde en Sicelo Shiceka te vervang, verwelkom.

Eve klop Winnie, Zille vir Playboy-voorblad

2011-09-22 11:15

Suid-Afrika se beroemdste strokieskarakter, Eve, sal in Oktober as “Playmaid of the Year” op die voorblad van Playboy Suid-Afrika pronk.

Manuel ontken berig oor samesprekings

2011-09-06 09:04

Trevor Manuel het heftig ontken dat hy ooit samesprekings met Helen Zille gevoer het oor die moontlikheid om ’n DA-lid te word.

Zille, Zuma gou in gesprek oor Mogoeng

2011-08-29 18:53

Helen Zille het ‘n vergadering met Jacob Zuma aangevra om in persoon sy benoeming van Regter Mogoeng Mogoeng as hoofregter te bespreek.

Cosatu vra OB om na tender te kyk

2011-08-17 09:01

Cosatu in die Wes-Kaap het die openbare beskermer versoek om beweerde onreëlmatighede met tenders in die kantoor van die premier te ondersoek.

Zille blameer vloedprobleme op ANC

2011-07-17 23:21

Helen Zille het gesê die armes sal weer ly indien vloede die Kaapse Vlaktes tref, omdat die ANC behoorlike voorbereiding belemmer het.

Zille gedreig oor geen vroue

2011-05-31 07:43

Opposisiepartye en nieregeringsorganisasies het Helen Zille gekritiseer omdat haar kabinet weer net uit mans bestaan.

Zille gul ontvang by Kaapstad-lughawe

2011-05-21 14:43

Die leier van die DA, Helen Zille, is hartlik by die Kaapstad-lughawe verwelkom waar ondersteuners en provinsiale ministers haar ingewag het.

DA het 43 wyke van die ANC afgevat, spog Zille

2011-05-21 07:15

Die DA het in die afgelope plaaslike verkiesing altesaam 43 wyke van die ANC weggevat, het Helen Zille, nasionale DA-leier gesê.

Zille: PE 'is Cope se skuld'

2011-05-19 19:01

Die ineenstorting van Cope is die rede waarom die ANC gewen het in Nelson Mandelabaai, het Helen Zille, leier van die DA gesê.

Bekendes verklap stem-geheime op Twitter

2011-05-18 14:26

'n Stem in die plaaslike verkiesings van 2011 het pres. Jacob Zuma vry laat voel, terwyl dit die DA-leier Helen Zille meer optimisties gelaat het.

Zille veroordeel polisiegeweld

2011-04-18 08:55

Helen Zille, DA-leier, het die Ficksburg-betoger Andries Tatane se dood as een van die tragiesste gebeure ooit beskryf.

Zille 'kan bewys' NIA spioeneer op haar

2011-03-23 08:59

Sy het afdoende bewyse dat die Nasionale Intelligensie-agentskap (NIA) op haar spioeneer, het Helen Zille, DA-leier, gesê.

De Lille kandidaat vir Kaapstad-burgemeester

2011-03-14 09:56

Helen Zille het aangekondig dat Patricia de Lille die Demokratiese Alliansie se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad is.

Fransman is 'n pion van ANC, sê Zille

2011-02-25 08:22

Marius Fransman, Wes-Kaapse ANC-leier en adjunkminister van internasionale betrekkinge, is vir die tweede keer as ’n “pion” uitgekryt.

Zuma vry na stemme in Moederstad

2011-02-13 07:49

Pres. Jacob Zuma het die afgelope week sy flikkers vir Wes-Kaapse kiesers gegooi en kennis gegee: Die ANC wil die Kaap by die DA afneem.

Zille – Zuma-toespraak wys verdeeldheid

2011-01-08 19:20

Pres. Jacob Zuma se toespraak by die viering van die ANC se 99ste bestaansjaar wys ‘n diep verdeelde organisasie, meen DA-leier Helen Zille.

Vigs kán en sál oorwin word, sê Zille

2010-12-02 09:22

Helen Zille het die inwoners van Khayelitsha met Wêreldvigsdag verseker dat Vigs 'n siekte is wat oorwin kán word.

Motlanthe: Malema het 'slegte maniere'

2010-11-04 05:46

Adjunk-president Kgalema Motlanthe het Julius Malema berispe omdat hy na die DA-leier, Helen Zille, as ‘n kakkerlak verwys het.

Zille bedank dalk in 2012 as DA-leier

2010-10-31 06:59

Helen Zille oorweeg dit om in 2012 as leier van die DA te bedank indien dit groter sukses vir die party by die stembus kan verseker.

'ANC se nuwe moordbende'

2010-10-04 07:20

Die Menseregtekommissie (MRK) is die ANC se nuwe politieke “moordbende”, het Helen Zille , DA-leier, gister geskryf.

Malema se sêgoed oor Zille kwel vroueliga

2010-09-26 12:25

Julius Malema sou nie die beledigings wat hy Helen Zille, DA-leier, al toegesnou het oor ’n man kwytgeraak het nie, meen die ANC-vroueliga.

DA sal ‘beste regslui’ kry vir mediawet

2010-09-19 08:26

Die DA sal die beste regslui in Suid-Afrika aanstel om konsepwetgewing wat mediavryheid en vryheid van spraak wil muilband te beveg.

Woedende skare gooi vinger vir Zille

2010-09-18 13:30

Ontstoke inwoners van Houtbaai het by 'n vergadering op premier Helen Zille geskree, haar die middelvinger gegee en haar amper aangeval.

Zille: Ons steek niks weg oor radioprogram

2010-09-15 07:55

Helen Zille het uitgevaar oor die politieke turksvy rondom die gebruik van belastingbetalers se geld vir haar spesiale radioprogram.

Cosatu dreig met hernude stakings

2010-09-07 12:46

Cosatu het gedreig met ‘n hernude staking in die Wes-Kaap as gevolg van 'n aansoek om ‘n “geen werk, geen betaling”-beleid.

Só werk De Zille se pakt

2010-08-16 06:36

Patricia de Lille se Onafhanklike Demokrate (OD) sal ná slegs elf jaar van sy bestaan heeltemal deur die DA ingesluk word.

 

Zille wil W-Kaap 'groen middelpunt' van SA maak

2012-05-21 21:01

Die Wes-Kaapse regering wil die streek die “groen ekonomiese middelpunt” van Suid-Afrika maak, het die premier, Helen Zille, gesê.

Zille bevestig vergadering met OB

2012-05-18 07:31

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het bevestig dat sy met die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, vergader het.

Cosatu se vyandigheid 'is geregverdig'

2012-05-15 22:02

Die vyandigheid wat deur lede van Cosatu getoon is tydens ‘n DA-optog in Johannesburg “is geregverdig”, het die vakbond gesê.

Vavi het 'wilde verbeelding' – Zille

2012-05-06 12:09

Helen Zille, leier van die DA, ontken berigte dat sy probeer het om Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu, vir haar party te werf.

Goeie, slegte op Vryheidsdag beklemtoon

2012-04-27 23:02

Politieke partye het Vryheidsdag gebruik om op beide die positiewe en negatiewe aspekte van 18 jaar van demokrasie in die land te wys.

'Zille is onstabiel' – Cosatu

2012-04-25 21:00

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se onlangse opmerkings teen Cosatu is ‘n “teken van haar groeiende onstabiliteit", het Cosatu gesê.

Zille-verskoning 'n 'politieke foefie' – ANC

2012-04-24 08:13

Helen Zille het om verskoning gevra omdat sy na leerders van die Oos-Kaap as “vlugtelinge” verwys het – maar die ANC is nie oortuig nie.

Zille met 'Mein Fuehrer' vergelyk

2012-04-13 10:00

Die DA eis dat ‘n top-regeringsbeampte geskors moet word nadat hy Helen Zille met “Mein Fuehrer” en PW Botha op Facebook vergelyk het.

Julius 'wil mooi praat' met Zille

2012-04-11 09:02

Julius Malema hoop om Helen Zille se hooggeregshof-eis teen hom en twee ander lede deur middel van ’n “moederlike” gesprek op te los.

Klagte teen Zille oor tweet ‘oëverblindery’

2012-04-07 09:04

’n Jeugaktivis van KwaZulu-Natal het Helen Zille by die Menseregtekommissie aangekla omdat sy Oos-Kaapse leerders “vlugtelinge” genoem het.

Zille: Oos-Kaap benodig tweede vryheidstryd

2012-03-31 18:00

Die Oos-Kaap benodig 'n "tweede vryheidstryd" om hom van boetie-kapitalisme en korrupsie te bevry, het Helen Zille, DA-leier, gesê

Zille: Ek is nie 'n rassis

2012-03-22 13:01

Helen Zille, Wes-Kaapse premier en DA-leier, wat na skoolkinders as vlugtelinge verwys het, het gesê sy is nie 'n rassis nie.

Regering kan nie vir almal huise gee – Zille

2012-03-19 15:05

Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het in 'n toespraak gesê die staat het nie genoeg geld om vir almal in Suid-Afrika huise te voorsien nie.

Ramphele ná Zille is bespiegeling, sê DA

2012-02-27 08:01

Ingeligtes het bewerings dat Helen Zille, DA-leier, Mamphela Ramphele as haar opvolger in die oog het, as ongegronde bespiegeling verwerp.

Zille se planne dien nie armes, sê ANC

2012-02-22 09:04

Die ANC het in die debat oor die openingsrede van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, die raskaart gereeld uit die mou gepluk.

DA vasbeslote om armoede te bekamp

2012-02-17 16:43

Die Wes-Kaapse regering se prioriteit is om die regte toestande vir inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping te skep, het Helen Zille gesê.

Plakkaat móés skok!

2012-01-29 07:29

Die DA-jeug se omstrede plakkaat-veldtog is daarop gemik om Suid-Afrikaners te skok en Helen Zille, partyleier, ondersteun dit.

DA wens ANC geluk met 100 jaar

2012-01-07 21:00

Helen Zille het die ANC gelukgewens met die viering van hul honderdste bestaansjaar en sê hulle het 'n indrukwekkende mylpaal bereik.

Laat jou toets vir MIV en wen baie

2011-11-28 09:00

In dié kompetisie wen almal, al wen jy nie die R50 000-prys nie, het die premier, Helen Zille, gesê, want dan weet jy wat jou status is.

Zille 'hartseer' oor inligtingswet

2011-11-22 10:35

Helen Zille gaan deelneem aan 'n opmars na die parlement om beswaar aan te teken teen die wetsontwerp op die beskerming van staatsinligting.

Zille, De Lille gekap oor onwettige borde

2011-11-20 10:56

Die gort is gaar oor twee onwettige, uitlokkende reklameborde in Kaapstad van die mansklub Mavericks se feitlik kaal nagklubdansers.

Zille laat spoke uit haar huis dryf

2011-11-08 11:04

Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, glo dit spook by haar amptelike woning in Kaapstad – en sy is nie die eerste om so te dink nie.

Zille kap LP oor Lindiwe

2011-10-31 08:00

Helen Zille het een van haar eie parlements­lede wat ’n rassistiese opmerking oor Lindiwe Mazibuko gemaak het behoorlik die kop gewas.

ANC vra Zille wanneer sy gaan bedank

2011-09-23 09:04
87 menings

Helen Zille, Wes-Kaapse premier, is in die provinsiale parlement gevra wanneer sy gaan bedank en het enige korrupsie met tenders ontken.

Zuma kanselleer vergadering met Zille

2011-09-06 15:48

Jacob Zuma het 'n vergadering met Helen Zille om die nominasie van Mogoeng Mogoeng vir die pos van hoofregter te bespreek, gekanselleer.

'Zille sou terugstaan vir Manuel'

2011-09-05 08:11

Helen Zille, DA-leier, was in 2010 bereid om ten gunste van Trevor Manuel terug te staan as hy by die DA sou aansluit.

Nasionalisering sal nie beleid word, sê Zille

2011-08-19 07:00

Die regering se mislukte benadering tot ekonomiese groei het ruimte geskep vir radikale standpunte soos dié van Julius Malema.

Zille 'sal bedank as daar korrupsie was'

2011-08-15 08:05

Sy sal bedank indien daar korrupsie was, het Helen Zille gesê oor bewerings van onreëlmatige tenderprosesse in die provinsiale regering.

Kelder het ‘Afrikaners beledig’, sê Zille

2011-06-18 08:22

Helen Zille het gereageer in reaksie op die onderonsie tussen Jaap Kelder, voorsitter van die nasionale belastingbetalersvereniging, en Athol Trollip.

Mazibuko dalk Zille se opvolger

2011-05-22 11:00

Helen Zille het aangedui dat sy Lindiwe Mazibuko, die party se nasionale woordvoerder, as haar moontlike opvolger beskou.

Malema weier debat met ‘teagirl’

2011-05-21 09:44

Julius Malema, ANC-jeugleier, het die DA tydens ’n besoek aan die nasionale uitslagsentrum in Pretoria opnuut as ’n party vir wittes gebrandmerk.

Zille ‘verheug’ oor Wes-Kaap

2011-05-20 07:12

Die Wes-Kaap behoort feitlik aan die DA nadat die party sy steunbasis in die afgelope plaaslike verkiesing met meer as 20 persentasiepunte vergroot het.

Zille dien klag in

2011-05-18 19:07

Helen Zille, leier van die DA, het ‘n klag by die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die Nelson Mandelabaai-metropool ingedien.

Hou op dans op my deuntjie, sê musikant vir DA

2011-05-16 13:11

Musikant Sello Twala wil hê die DA-leier Helen Zille moet ophou dans op die bekende wysie van sy "Vulindlela" by saamtrekke.

Malema: Zille dans soos 'n aap

2011-04-04 09:22
82 menings

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die opposisieleier en premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, met 'n aap vergelyk.

Neem standpunt in teen regering, vra Zille

2011-03-21 12:07

Mense moet standpunt inneem teen die regering se versuim om basiese regte te erken, het die DA-leier Helen Zille Maandag gesê.

NIA: Zille se oproepe nie afgeluister

2011-03-10 10:45

Die ministerie van staatsveiliheid het gesê hy is stomgeslaan oor die nuus dat Helen Zille dink haar telefoongesprekke word afgeluister.

Zille beskerm 'wit elite', meen Cosatu

2011-02-19 19:09

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, beskerm die belange van die 'wit elite' ten koste van armes, het Cosatu gesê.

Zille: Stelsel moet matrieks help slaag

2011-01-12 15:45

Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, sê die onderwysstelsel moet daarop fokus om meer leerders te help om matriek te slaag.

Zuma ‘het nie vermoë om SA te lei’

2010-12-03 06:39

President Jacob Zuma is een van die swakste presteerders in sy eie kabinet, luidens die DA se jaarlikse regeringsrapport.

Zille weier om miljoene vir jeugfees te skenk

2010-11-29 06:32

Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het die regering se versoek geweier om geld vir die Wêreldjeugfees te skenk.

Malema se haatspraak-saak Maandag hervat

2010-10-31 16:49

Die haatspraak-saak teen Julius Malema sal Maandag in die Gelykheidshof hervat word, het die burgerregte-inisiatief Afriforum gesê.

Malema: Zille is 'n kakkerlak

2010-10-30 14:45

Julius Malema het aan ondersteuners gesê Helen Zille, Wes-Kaapse premier, is 'n kakkerlak wat uitgestem moet word.

Wes-Kaapse regering wil beste wees

2010-09-28 09:03

Die Wes-Kaapse regering wil die bes bestuurde streeksregering ter wêreld word, het Ivan Meyer, LUR van sport en kultuur, gesê.

Steun vir Zuma neem effens af na 68%

2010-09-19 08:55

Pres. Jacob Zuma se steun het wel afgeneem, maar 68% van Suid-Afrikaners meen hy is ’n goeie president, volgens 'n meningspeiling.

‘Tribunaal sal korrupsie vermom’

2010-09-18 14:30

Die inligtingswet en voorgestelde mediatribunaal is instrumente om korrupsie te vermom, het Helen Zille, leier van die DA, gesê.

DA marsjeer teen inligtingswet en mediatribunaal

2010-09-18 13:00

Helen Zille, die leier van die DA, en haar party se ondersteuners het Saterdag na die konstitusionele hof gemarsjeer.

Zille in spervuur oor radiodekking

2010-09-09 07:45

Die provinsiale regering en die stad Kaapstad betaal vir die volgende drie jaar nagenoeg R1 miljoen elk vir ’n radioprogram oor dienslewering.

De Lille ‘een van bestes’

2010-09-04 06:25

Patricia de Lille is nou amptelik Wes-Kapenaars se nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling met adv. Lennit Max op pad na die nasionale parlement.

DA en OD gaan saamsmelt

2010-08-15 17:05

Die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate het aangekondig dat hulle gaan saamsmelt om 'n sterker opposisie te vorm.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.