Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR hashim amla

Hashim Amla bevestig skuif na Kaap

2013-04-22 13:55

Die Proteas se sterkolwer Hashim Amla het die Dolphins verlaat om dadelik by die Cape Cobras in Kaapstad aan te sluit.

Proteas veg terug

2013-02-23 08:04

Die Proteas sal hul eerste beurt op die tweede dag van die derde en laaste toets teen Pakistan in Centurion op 334/6 voortsit.

Amla wêreld se top-kolwer

2013-02-05 08:32

Suid-Afrika se krieketspelers beklee nou die nr. 1-posisies van die IKR se ranglys vir kolwers, boulers én veelsydige spelers in toetse.

Amla nou tweede op kolfranglys

2013-01-16 18:07

Hashim Amla het danksy sy uitstekende kolfvertoning teen Nieu-Seeland na die tweede plek op die wêreldranglys vir toetskolwers opgeskuif.

Proteas stewig in beheer op Nuweland

2013-01-02 15:57

Die Proteas was gemaklik op 119 vir die verlies van twee paaltjies teen die teepouse op Nuweland – ‘n voorsprong van 74 lopies.

Proteas op die voorvoet in Perth

2012-12-02 10:42

Hashim Amla het so byna sy derde dubbele honderdtal in toetskrieket behaal op die derde dag van Suid-Afrika se laaste toets teen Australië.

Amla, Kallis stewig in die saal in Brisbane

2012-11-09 09:28

Die Proteas is stewig in beheer op dag een van die eerste toets teen Australie in Brisbane danksy sterk kolfvertonings.

Amla skitter wéér

2012-08-29 07:15

Suid-Afrika se Hashim Amla het die speler geword om die vinnigste 3 000 lopies in internasionale eendaagse wedstryde aan te teken.

'Ek kan nie my vinger daarop sit nie' – Amla

2012-06-24 23:02

Die Proteas se Twintig20-kaptein, Hashim Amla, sê hy kan nie presies sê waarom sy span ondervertoon het in hul nederlaag teen Zimbabwe nie.

Philander gee reuse-sprong op ranglys

2012-03-30 12:00

Die Suid-Afrikaanse krieketspelers AB de Villiers en Vernon Philander het die IKR-ranglys geklim ná die Proteas se reeksoorwinning oor Nieu-Seeland.

Hashim word pa

2012-01-18 20:02

Die Proteas se ster-openingskolwer Hashim Amla het pa geword toe sy vrou aan hul eerste seun geboorte geskenk het.

SA oorsteek 300-grens

2012-01-11 18:37

Die Proteas het in hul eendagstryd teen Sri Lanka in die Paarl eerste gekolf en 301/8 aangeteken, met veral Hashim Amla wat uitgeblink het.

Proteas: ABsoluut briljant

2011-11-20 08:57

Die Wanderers was dalk in pienk getooi, tog was één kleur in die Bullring op die Australiese krieketspan van toepassing – pimpel-en-pers.

Laaste eendagstryd 'sleutel' vir toetse

2011-10-27 23:02

Suid-Afrika en Australië se krieketspanne meen Vrydag se beslissende eendagwedstryd kan ‘n impak hê op volgende maand se toetsreeks.

Amla maak debuut as kaptein

2011-10-03 21:03

Hashim Amla sal sy debuut as kaptein van die Proteas maak in beide T20- en Eendag-formaat in die Proteas se veldtog teen Australië.

Hashim lei in AB se plek

2011-10-01 07:00

Hashim Amla sal die Proteas ­later vandeesmaand in die eendag- en twintig20-krieketwedstryde teen Australië lei.

Amla is sportster van die jaar

2011-08-22 10:59

Die 28-jarige sterkolwer van die Proteas, Hashim Amla, is as sportster van die jaar aangewys tydens die SA Sport-toekennings in Sun City.

Amla mik dwarsklap na Aussies

2011-02-17 07:48

Een sege oor Australië maak nie van die Proteas wêreldkampioene nie. Só het Hashim Amla gewaarsku nadat die Proteas hulle in 'n oefenwedstryd geklop het.

Kallis, Amla al moeg vir mekaar

2010-11-16 09:31

Ná meer as sewe uur voor die paaltjies in die eerste toets is dit nie net die Pakistanse boulers wat genoeg van Jacques Kallis gesien het nie.

Gesogte kroon wink vir Amla

2010-09-21 08:02

Hashim Amla is die enigste speler van die Proteas wat deur die Internasionale Krieketraad benoem is vir die krieketspeler van die jaar-toekenning.

Span kom eerste, sê Amla oor sy rekords

2010-02-08 06:18

Die Suid-Afrikaanse kolwer Hashim Amla het die rekordboeke herskryf toe hy ’n onoorwonne 253 in die eerste kriekettoets teen Indië gemoker het.

 

Drie Proteas ontvang Wisden-prys

2013-04-10 17:56

Drie Suid-Afrikaanse krieketspelers is onder die vyf spelers wat deur die gesaghebbende Wisden-tydskrif as Spelers van die Jaar aangewys is.

Amla bedank as onderkaptein

2013-02-21 15:06

Die aanvangskolwer Hashim Amla het aangekondig dat hy die tuig as onderkaptein van die Proteas se eendag- en t20-spanne gaan neerlê.

Amla onttrek uit eendagstryd in Kimberley

2013-01-22 14:21

Die Proteas se sterkolwer Hashim Amla moes weens 'n besering uit die tweede eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in Kimberley onttrek.

Proteas in beheer

2013-01-11 15:43

Suid-Afrika het kort na middagete twee belangrike paaltjies verloor, maar was teen die teepouse weer goed op dreef.

Reusevoorsprong vir Proteas in Perth

2012-12-02 11:24

Die Proteas het 'n byna onmoontlike teiken vir die Australiërs opgestel in dié twee spanne se derde en laaste toets in Perth.

Clarke die wêreld se voorste toetskolwer

2012-11-27 07:00

Die Australiese krieketkaptein Michael Clarke is weer die wêreld se voorste toetskolwer ná sy pragvertoning in die tweede toets teen Suid-Afrika.

SA hoop op tweede oorwinning teen Engeland

2012-09-02 15:29

Hashim Amla was Suid-Afrika se voorste puntemaker in die Proteas se vierde eendagwedstryd teen Engeland, wat op Lord's beslis word.

Amla blink uit op Oval

2012-07-22 18:03

Hashim Amla is die eerste Suid-Afrikaner om ‘n driedubbele honderdtal in ‘n toets aan te teken. Die Proteas het op 637 vir 2 geëindig.

Proteas klop Bangladesj

2012-06-19 19:13

‘n Onoorwonne 88 deur die Protea-kaptein Hashim Amla het Suid-Afrika gehelp om ‘n oorwinning met 39 lopies oor Bangladesj te behaal.

Hashim Amla onder die mes

2012-03-24 15:00

Die Proteas-kolwer Hashim Amla het 'n noodoperasie ondergaan nadat hy 'n liesbesering opgedoen het, het die spanbestuurder gesê.

Amla uit eendagreeks

2012-01-15 10:00

Die Suid-Afrikaanse staatmaker-kolwer Hashim Amla sal die res van die internasionale eendagreeks teen Sri Lanka misloop.

Proteas hou asem op oor seer Amla

2011-11-29 07:00

Daar heers ’n mate van kommer oor die Hashim Amla se voorarmbesering. Hy behoort egter betyds te herstel vir die eerste toets teen Sri Lanka.

Aussie-wraak kom

2011-11-15 08:02

Die Suid-Afrikaanse krieketspan kan aan 47 redes dink waarom hy op die Wanderers met ’n “heeltemal ander” Australië te doen sal kry.

Geskiedenis pla Amla nie

2011-10-27 21:10

Hashim Amla, kaptein van die Proteas, is nie bekommerd oor Australië se uitstekende rekord in eendagwedstryde in Durban nie.

Knights kelder Titans

2011-10-03 09:34

Die Knights het geen moeite ondervind om die Titans met 6 paaltjies in die SuperSport-krieketwedstryd op in Centurion te klop nie.

De Villiers, Steyn in IKR se eendag-span

2011-09-12 20:02

AB de Villiers en Dale Steyn is gekies in die Internasionale Krieketraad (IKR) se eendag-krieketspan van die jaar, wat pas aangekondig is.

Gary Kirsten is nuwe afrigter

2011-06-06 16:54

KSA het aangekondig dat die voormalige Protea-aanvangskolwer Gary Kirsten die nuwe afrigter van die nasionale krieketspan is.

Amla uit MTN 40-halfeindstryd

2010-12-02 20:23

Hashim Amla sal die halfeindronde van die MTN 40 as gevolg van ‘n gewrigbesering mis, het Krieket SA gesê.

Pluimpie vir Hashim Amla

2010-11-04 09:03

Pakistan sal wat wil gee vir ’n Hashim Amla, sê Shahid Afridi. Dié Pakistanse krieketkaptein was vol lof vir die Proteas se aanvangskolwer.

Amla nou nr.2 op IKR-ranglys

2010-02-22 17:01

Die Suid-Afrikaanse ster-kolwer Hashim Amla is nou onder die room van wêreldkrieket op die Internasionale Krieketraad se ranglys.

SA verklaar ná Amla se dubbel-honderdtal

2010-02-07 14:41

Hashim Amla het sy eerste dubbel-honderdtal aangeteken om Suid-Afrika na ‘n indrukwekkende telling van 558-6 te lei, waarop hulle verklaar het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.