ARTIKELS OOR graeme smith

Smith terug om Proteas te lei

2012-03-06 20:57

Die Proteas se kaptein, Graeme Smith, sal gereed wees om sy land te lei in die eerste toetswedstryd teen Nieu-Seeland in Dunedin.

Baba-nuus vir Graeme Smith op verjaardag

2012-02-01 11:10

Die Proteas-aanvangskolwer Graeme Smith het op sy Twitter-blad aangekondig dat sy Ierse sangeres-vrou, Morgan, swanger is.

Graeme hang aan 'n draadjie

2012-01-22 07:03

Graeme Smith se toekoms in die nasionale eendagspan hang aan ’n draadjie, met krieketkeurders wat vandag sy lot gaan beslis.

Smith verdien meer

2012-01-20 07:06

Graeme Smith het al baie vir Suid-Afrika beteken en verdien meer tyd as ander om weer sy voete vind, sê Gary Kirsten.

Graeme slaan terug

2012-01-08 07:43

Die Proteas se sege op Nuweland het nie net aan Graeme Smith ’n rekord-41ste oorwinning as toetskaptein besorg nie.

Smith hoop 2012 is beter jaar

2011-12-31 13:43

Die Proteas het Durban verlaat in die hoop om die Kingsmead-vloek agter hulle te sit en 2012 met ‘n oorwinning oor Sri Lanka te begin.

Smith tree nié uit as kaptein

2011-12-29 20:45

Graeme Smith het gerugte op sosiale netwerke dat hy dit oorweeg om as kaptein van die Proteas uit te tree, ontken.

Nou vir die uitklophou

2011-11-17 07:34

Graeme Smith, die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, sê sy span moet die reg verdien om die toetsreeks teen Australië te wen.

Biff se keerpunt

2011-11-13 07:04

Graeme Smith het die sluier gelig oor sy gesukkel met die kolf die afgelope jaar en hoe sy selfvertroue geknou is deur kritiek.

Tahir ‘n 'groot hupstoot' – Smith

2011-11-08 21:53

Graeme Smith sê die bybreekbouler Imran Tahir is ‘n groot bate vir sy span, wat waarskynlik beteken hy sal sy toetsdebuut maak.

Graeme Smith, Morgan vertrek op wittebrood

2011-08-19 15:28

Die Protea-kaptein Graeme Smith en sy vrou, die Ierse sangsensasie Morgan Deane, het uiteindelik op hul wittebrood vertrek.

Proteas-‘vakansie’ oor

2011-08-05 07:13

Die troue van Graeme Smith is straks die laaste geleentheid vir sommige Proteas om hulle te geniet voordat hulle vir die nuwe seisoen begin voorberei.

Gary Kirsten is nuwe afrigter

2011-06-06 16:54

KSA het aangekondig dat die voormalige Protea-aanvangskolwer Gary Kirsten die nuwe afrigter van die nasionale krieketspan is.

Smith sê jammer

2011-06-05 18:03

Graeme Smith het om verskoning gevra vir sy versuiming om ná die wêrelbeker-toernooi saam met die span na Suid-Afrika terug te keer.

Graeme Smith glo 'vuurwarm tussen die lakens'

2011-05-17 12:25

Graeme Smith mag dalk sukkel om lopies aan te teken, maar tussen die lakens is hy glo vuurwarm, het sy verloofde, Morgan Deane, bekendgemaak.

Graeme Smith vra die ja-woord

2011-04-04 10:38

Die Proteas-kaptein Graeme Smith is verloof aan sy Ierse meisie, Morgan Deane, en het die groot vraag die afgelope naweek gevra.

Graeme kies liefde bo SA

2011-03-30 11:53

Die uittredende kaptein van die Proteas, Graeme Smith, is onder skoot omdat hy die media ontduik het deur glo saam met sy meisie na Ierland te vlieg.

Graeme Smith: 'My laaste kans'

2011-02-09 07:10

Graeme Smith besef die volgende twee maande kan sy loopbaan as kaptein van die Suid-Afrikaanse krieketspan maak of breek.

Faf gryp sy kans

2011-01-18 19:00

Die Proteas se groentjie-kolwer Faf du Plessis het sy span se sukkelbeurt help red met ‘n skitterende 60 lopies van 78 balle.

'Proteas nie só vrot'

2010-12-30 08:05

Graeme Smith het erken sy span se eerste kolfbeurt het hom duur te staan gekom, maar volgehou dat dinge maklik anders kon uitgedraai het.

Graeme se pet weer terug

2010-12-27 09:37

Graeme Smith se toetspet, wat vandeesweek op raaiselagtige wyse voete gekry het, het ‘n ewe onverwagse opwagting gemaak.

Smith 'skrik nie vir Indiese hotklou'

2010-12-22 20:12

Hy het nie juis ’n indrukwekkende rekord teen Zaheer Khan nie, maar dié linksnaatbouler besorg Graeme Smith geen slapelose nagte nie.

Graeme laat twee wêreldrekords in slag bly

2010-11-13 05:30

Meer van dieselfde...dít is waarna die Suid-Afrikaanse krieketspan vandag op soek is met sy hande stewig om Pakistan se keel.

Smith, Waqar prys opwindende krieket

2010-11-06 11:55

Graeme Smith en Waqar Younis het albei die vierde eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Pakistan as goed vir dié formaat beskryf.

Mickey Arthur maak oop in nuwe boek

2010-10-06 12:29

Voormalige Proteas-afrigter Mickey Arthur gaan openlik praat oor die tyd wat hy een van die moeilikste poste in Suid-Afrikaanse sport bekleë het.

Breier wil eers hoor wat Smith se storie is

2010-08-20 08:46

AB de Villiers se kanse om in Oktober Suid-Afrika se Twintig20-kaptein te word, kan deur ’n voetbesering in die wiele gery word.

Graeme Smith bedank

2010-08-18 11:26

Graeme Smith, kaptein van die Proteas, het pas aangekondig dat hy as kaptein van die SA Twintig20-span sal uittree.

Smith: Dis swaar om op te staan

2010-05-11 16:04

Vir kaptein Graeme Smith blyk die donker wolke swaar oor die Karibiese Eilande te hang na die Proteas se nederlaag teen Pakistan.

Smith kom Strauss met steekhou by

2010-01-18 08:12

Graeme Smith glo Engeland het die kriekettoets teen Suid-Afrika verloor omdat spankaptein Andrew Strauss fokus verloor het.

'Ons was nie goed genoeg nie'

2009-12-31 06:54

Grame Smith, SA kaptein, het gister erken sy span het eenvoudig nie goed genoeg gespeel in die toets teen Engeland nie.

Proteas sal nie Kieswetter kry nie

2009-11-13 17:26

Craig Kieswetter, die paaltjiewagter en kolwer van Somerset, het aan Graeme Smith gesê dat hy nie vir die Proteas gaan speel nie.

Wit krieketspan? Nooit, sê Smith

2009-08-04 20:06

Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Graeme Smith, sê hy sal nooit ‘n span op die veld draf wat net wit spelers in het nie.

 

Waugh sê Smith moet leisels los

2012-02-07 09:01

Graeme Smith moet ’n blaadjie uit Ricky Ponting se boek neem en afstand doen van sy kapteinskap, glo die voormalige Australiese kaptein Steve Waugh.

Smith uit T20-span weggelaat

2012-01-25 14:30

Die Proteas se aanvangskolwer Graeme Smith is uit die twintig20-span weggelaat vir Suid-Afrika se reeks teen Nieu-Seeland.

Smith breek droogte

2012-01-21 07:34

Die uitjouery is met ’n luide applous vervang toe Graeme Smith in die vierde eendagwedstryd teen Sri Lanka van die krieketveld af gestap het.

Smith-dae getel?

2012-01-12 07:51

Graeme Smith het in die Paarl in die eerste eendagwedstryd in die reeks teen Sri Lanka weer nie ’n noemenswaardige beurt gespeel nie.

Graeme se raad oor 'wipplank'

2012-01-03 08:46

Suid-Afrika moet geestelik sterker word as hy die gewoonte wil afleer om ’n uitstekende vertoning met ’n skokkende een op te volg.

Smith slaan vure dood

2011-12-30 07:54

Graeme Smith moes behoorlik vure doodslaan ná die Proteas se teleurstellende nederlaag teen Sri Lanka in Durban.

Haddin, Johnson se beurte sal nog lank by Proteas spook

2011-11-22 07:07

Die Proteas sal langer as twee jaar moet wag om weer kans te kry om ’n streep te trek deur 'n krieketrekord wat al lank by dié span spook.

Aussie-wraak kom

2011-11-15 08:02

Die Suid-Afrikaanse krieketspan kan aan 47 redes dink waarom hy op die Wanderers met ’n “heeltemal ander” Australië te doen sal kry.

Mitch moet koes, sê Smith

2011-11-09 10:00

Nie nét is Graeme Smith, die Protea-toetskaptein, reg om sy tweestryd met Mitchell Johnson te hervat nie – dié keer soek hy wraak.

Proteas stapel 303/6 op

2011-10-23 17:03

Die Suid-Afrikaanse krieketspan het ‘n tamaai teiken van 304 gestel aan die Australiërs in hul eendag-wedstryd in Port Elizabeth.

Intieme seremonie vir Graeme Smith en sy Morgan

2011-08-06 22:10

Graeme Smith, kaptein van die Proteas, het in 'n intieme seremonie in Kaapstad ewige trou beloof aan die Ierse sangeres Morgan Deane.

Romantiese Houtbaai-troue vir Graeme Smith

2011-07-26 12:08

Die Proteas se kaptein, Graeme Smith, en sy Ierse verloofde, Morgan Deane, trou volgende week by die Suikerbossie-restaurant in Houtbaai.

Graeme oor uitdaging

2011-06-06 09:20

’n Nuwe afrigter, ’n nuwe kitskrieket- en blitskrieket-kaptein en nou ’n nuwe uitdaging – om Indië as die wêreld se voorste span te onttroon.

Graeme gaan dalk bedank

2011-06-04 07:01

Gary Kirsten is die nuwe afrigter van die Suid-Afrikaanse krieketspan en Graeme Smith gaan waarskynlik môre as toetskaptein bedank.

IPL-danser kry trekpas ná sy krieketmanewales uitlap

2011-05-10 09:22

’n Suid-Afrikaanse danser by die IPL-kriekettoernooi is huis toe gestuur nadat sy op ’n blog die manewales van krieketspelers uitgelap het.

Graeme Smith in Ierse 4-vry

2011-04-03 06:47

Graeme Smith het bra min grenshoue geslaan toe dit saak gemaak het in Dhaka. Maar hy is een van die wenners in ’n internasionale liefdesvierhoek.

Graeme Smith het ‘n nuwe liefde

2011-02-25 14:57

Dit lyk asof Graeme Smith weer verlief is. Hy is die afgelope week gesien saam met Morgan Deane, ‘n sangeres en liedjieskrywer van Dublin in Ierland.

Jacques, Albie steek hande op

2011-01-20 21:00

‘n Hardnekkige honderdtal deur Jacques Rudolph het die Titans gehelp om 256 lopies op te stapel in hul wedstryd teen die Warriors.

Graeme Smith mis T20 met besering

2011-01-07 17:53

Suid-Afrika se krieketkaptein, Graeme Smith, sal Suid-Afrika se T20-wedstryd teen Indië misloop weens 'n handbesering.

Gemoedere kook toe Sree se tong Smith bykom

2010-12-29 07:40

Sree Sreesanth en Graeme Smith het so byna handgemeen geraak op die derde dag van die tweede kriekettoets tussen Suid-Afrika en Indië.

Graeme Smith se toetspet gesteel

2010-12-24 20:54

Graeme Smith se toetspet wat hy sedert sy eerste toets vir Suid-Afrika gedra het, is gesteel terwyl hy vanaf Kaapstad na Durban onderweg was.

Graeme Smith se vinger weer gekrok

2010-11-24 07:34

Die Proteas sal straks sonder Graeme Smith na die volgende 10 Pakistanse paaltjies moet soek nadat die kaptein weer 'n vinger beseer het.

Smith se honderdtal versterk Proteas

2010-11-12 14:29

Graeme Smith se honderdtal het die Proteas in 'n gunstige posisie op dag een van die eerste toets teen Pakistan in Doebai geplaas.

Graeme Smith lóói vir Gibbs

2010-11-02 09:06

Herschelle Gibbs is steeds welkom by die Proteas, maar nét as hy bereid is om eerlik met sy spanmaats te gesels, sê kaptein Graeme Smith.

Botha is T20-kaptein

2010-08-21 15:51

Krieket SA het die aanstelling van Johan Botha as kaptein van die Proteas se Twintig20-span aangekondig nadat Graeme Smith bedank het.

Breier wis nie vooraf van Smith se bedanking

2010-08-19 06:47

Graeme Smith se bedanking as kaptein van die SA Twintig20-krieketspan was só skielik dat dit selfs sy afrigter onkant betrap het.

Smith soek nuwe maat

2010-05-22 23:38

Die kolfblad van die Sir Vivian Richards-stadion in Antigua is alles behalwe die ideale plek om jou selfvertroue as kolwer te herwin.

Graeme Smith kry groen lig

2010-04-12 18:51

Graeme Smith het toestemming gekry om te begin oefen vir die Twintig20 ná ‘n vingerbesering hom uit die Indiese Premierliga (IPL) gehou het.

Geld kan nie Smith-geskenk meet

2010-01-15 10:34

Soos die bekende televisie-advertensie lui, sê Graeme Smith die geskenk wat op die Wanderers aan hom oorhandig is, is “priceless”.

Reën kan Proteas kniehalter

2009-12-03 15:30

Met reën wat vir die volgende sewe dae voorspel word, lyk dit toenemend of Engeland die MTN-eendagreeks gaan wen.

Smith en AB kry benoeming

2009-09-02 13:17

Graeme Smith en AB de Villiers is albei genomineer as speler van die jaar en toetsspeler van die jaar vir die IKR se LG-toekennings.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.