ARTIKELS OOR glenn agliotti

Soen deur Agliotti laat advokaat bloos

2011-10-18 09:07

’n Soen van die omstrede sakeman Glenn ­Agliotti het ’n advokaat voor die Regterlike Dienskommissie (RDK) laat bloos.

Agliotti wil Skerpioene hof toe sleep

2010-11-26 17:00

Glenn Agliotti wil die Skerpioene-span dagvaar wat hom in hegtenis geneem het vir die moord op die mynmagnaat Brett Kebble.

Agliotti is 'n vry man

2010-11-25 15:36

Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glenn Agliotti, is vrygespreek van die moord op die mynmagnaat Brett Kebble in die Johannesburgse hooggeregshof.

Staat in die spervuur in Kebble-saak

2010-11-17 13:17

Daar was ‘n “sameswering” om Brett Kebble, aangekla van die moord op Glenn Agliotti, “valslik by die moord te betrek,” het die hof gehoor.

Kebble-senior se hart voorkom hom om te getuig

2010-10-26 00:19

Roger Kebble, die pa van die vermoorde mynmagnaat Brett Kebble, kon as gevolg van ‘n harttoestand nie in die hof getuig nie.

Vriend van Agliotti by troue geskiet

2010-10-12 09:08

‘n Man wat met die veroordeelde dwelmhandelaar Glenn Agliotti bevriend was, is by ‘n troue in Muldersdrift doodgeskiet.

Jan-taks op Agliotti se spoor vir miljoene

2010-09-17 15:06

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is op Glenn Agliotti se spoor om net onder R78 miljoen van hom te verhaal.

Staking vertraag wéér Agliotti-verhoor

2010-08-24 22:04

Die verhoor van Glenn Agliotti wat teregstaan op die moord van Brett Kebble, is weens die staatsdiensstaking uitgestel.

Agliotti-verhoor deur stakings geraak

2010-08-18 11:11

Die verhoor van Glenn Agliotti in die hooggeregshof in Johannesburg kan moontlik deur stakende openbare dienswerkers geraak word.

Agliotti se telefoon-rekords in die kollig

2010-08-16 17:17

Glenn Agliotti, die Brett Kebble-moordbeskuldigde, se telefoon-rekords was in die kollig in die hooggeregshof in Johannesburg.

Staking vertraag Agliotti-verhoor

2010-08-10 13:03

Ná ‘n kort vertraging sal die moordsaak van die ontslape mynmagnaat, Brett Kebble, in die hooggeregshof in Johannesburg voortduur.

Regter gaan nie Kebble-moordsaak uitstel

2010-08-06 12:08

Regter Frans Kgomo het Glenn Agliotti se versoek om die Brett Kebble-moordverhoor uit te stel, van die hand gewys.

Aanklagte teen Agliotti teruggetrek?

2010-08-05 13:31

Glenn Agliotti se regsverteenwoordiger, versoek dat die verhoor uitgestel word om te versoek dat die saak teen sy kliënt teruggetrek word.

Agliotti wil nie meer by huis sit

2010-08-04 17:01

Glenn Agliotti se verdediging het versoek dat sy borgvoorwaardes verander word sodat hy nie meer onder huisarres sal wees nie.

Nassif wou glo skuldig pleit

2010-08-03 12:10

Clinton Nassif het dit oorweeg om skuld te beken vir die skietmoord op sy voormalige baas, het die hooggeregshof in Johannesburg gehoor.

Jan Taks ook agter Agliotti aan

2010-08-02 10:31

Luidens berigte word die veroordeelde dwelmbaas Glenn Agliotti nou ook aangekla van belastingontduiking en belastingsbedrog.

Wolk van twyfel hang oof Nassif-getuienis

2010-07-30 18:57

Glenn Agliotti se verdediging het hul aanslag teen die voormalige sekuriteitshoof Clinton Nassif in die Johannesburgse hooggeregshof verskerp.

Diefstal vertraag Agliotti-saak

2010-07-29 11:12

Die verhoor van Glenn Agliotti is vertraag nadat toerusting gesteel is vanuit die hofkamer waar die verhoor moet plaasvind.

‘Ek het Brett Kebble net vir die geld doodgeskiet’

2010-07-28 07:51

Hy was woedend toe hy agterkom Glenn Agliotti weet hy is betrokke by die plan om Brett Kebble te vermoor, het Nigel McGurk getuig.

Vrou ontwrig Selebi-saak

2009-11-10 10:57

n Vrou het hofverrigtinge in die Jackie Selebi-korrupsiesaak ontwrig toe sy gevra het om sy prokureur vir 'n wyle te spreek.

 

Kebble-familie 'kwaad' en 'teleurgesteld'

2010-11-26 20:00

Brett Kebble se familie het ‘n kragtige verklaring uitgereik in reaksie op Glenn Agliotti se perskonferensie wat in Sandton gehou is.

Agliotti: Regstappe sal geneem word

2010-11-26 11:34

Glenn Agliotti, pas vrygespreek van die moord op Brett Kebble, kyk "definitief" na regstappe teen die staat vir die "vyf harde jare" van die saak teen hom.

Agliotti had 'finansiële motief' om Kebble te vermoor

2010-11-18 14:15

Glenn Agliotti, wat van die moord op Brett Kebble aangekla is, het ‘n finansiële motief gehad om die mynmagnaat te vermoor.

Regspan wil klagtes teen Agliotti laat terugtrek

2010-10-26 14:44

Adv. Laurance Hodes SC het in die hooggeregshof in Johannesburg gevra dat die klagtes teen Glenn Agliotti teruggetrek word.

Kebble-moordsaak hervat

2010-10-25 10:45

Die saak van die vermoorde mynmagnaat Brett Kebble sal in die hooggeregshof in Johannesburg, meer as vyf jaar ná sy moord, hervat word.

Agliotti-veiling haal net R28 000

2010-09-18 00:13

Bates van die veroordeelde dwelmhandelaar Glenn Agliotti waarop beslag gelê is, het nie eens R30 000 gehaal toe dit opgeveil is nie.

Kebble het glo 'spook-fone' gebruik

2010-08-25 18:01

Brett Kebble het ‘n paar spook-selfone wat na sy mynmaatskappy uitgekontrakteer was gebruik, is in die hof gehoor.

Agliotti-verhoor wéér uitgestel oor stakings

2010-08-19 12:01

Die verhoor van die moord-beskuldigde Glenn Agliotti is weer by die hooggeregshof in Johannesburg as gevolg van stakings vertraag.

Agliotti se foonrekord moontlik ‘gedokter’

2010-08-17 07:31

Selfoonrekords van Glenn Agliotti wat hy self “deur ’n kontak” in die hande gekry het is beskryf as moontlik “gedokter” of “vervals”.

Selebi ‘eet gereeld by Kebble’

2010-08-12 07:40

Brett Kebble wou R15 miljoen van Glenn Agliotti terug hê wat vir Jackie Selebi bedoel was “omdat Selebi nie gedoen het wat hy moes nie”.

Glenn: Staat het dalk wenkaart, sê regter

2010-08-07 07:00

Dalk het die staat nog ’n kaart in die mou - daarom is dit nie in die belang van die reg dat die saak teen Glenn Agliotti gestaak word nie.

Agliotti 'het nie vir Kebble vermoor'

2010-08-05 19:12

Clinton Nassif het in die hof gesê die moordbeskuldigde Glenn Agliotti het nie die mynmagnaat Brett Kebble vermoor nie.

Agliotti nie meer onder huisarres

2010-08-05 12:05

Regter Frans Kgomo het beslis dat Glenn Agliotti as deel van sy borgtogvoorwaardes nie langer onder huisarres hoef te wees nie.

Nog details van Nassif se handelinge ontbloot

2010-08-04 16:06

Nóg besonderhede oor die skaduagtige leefstyl van die voormalige sekerheidshoof Clinton Nassif is in die hooggeregshof openbaar.

Week twee van Agliotti-verhoor skop af

2010-08-02 11:17

Die tweede week van die verhoor van veroordeelde dwelmbaas Glenn Agliotti in die moordsaak van die mynmagnaat Brett Kebble het afgeskop.

As die noodlot bly ingryp

2010-08-01 06:24

Een van die opspraakwekkendste moorde nóg het die afgelope week ontvou, met getuienis van hoe die “bygestaande selfmoord” op Brett Kebble glo uitgevoer is.

Nassif se getuienis vol leuens

2010-07-29 18:31

Regsverteenwoordigers van Glenn Agliotti, het die gate in die getuienis van die staat se sesde getuie, Clinton Nassif, uitgewys.

Agliotti ‘soek sy geld by Kebble’

2010-07-29 06:43

Die aand van die eerste poging om Brett Kebble dood te skiet, het Glenn Agliotti tydens ’n manne-aand vreeslik baie oproepe gekry.

Nuwe getuie in Selebi-saak

2009-11-23 11:27

Die korrupsiesaak van Jackie Selebi het begin met ‘n werknemer van ‘n deftige klerewinkel wat die getuiebank betree het.

Hof hoor oor Selebi-tjeks

2009-11-06 13:01

Tjeks wat gemerk is “c.o.p”, “hoof” en “JS” is gewissel en aan Glen Agliotti gegee, het die hooggeregshof in Johannesburg gehoor.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.