ARTIKELS OOR glen agliotti

Agliotti verlig maar kwaad

2010-11-25 19:00

Glen Agliotti is “verlig” maar steeds “kwaad” nadat hy onskuldig bevind is aan die moord op die mynmagnaat Brett Kebble.

Nuwe getuie in Agliotti-saak

2010-08-16 11:47

‘n Nuwe getuie sal na verwagting in die hooggeregshof verskyn in die moordverhoor van dwelmbaas Glenn Agliotti.

Nassif 'maak R19m uit Kebble'

2010-08-04 03:32

Clinton Nassif het R19 miljoen verdien vir die werk wat hy vir die mynmagnaat Brett Kebble gedoen het, het die hof Dinsdag gehoor.

Agliotti pleit onskuld

2010-07-26 10:33

Die hofsaak teen Glen Agliotti vir die moord op die mynmagnaat Brett Kebble sal vyf jaar ná die moord in die hooggeregshof afskop.

'Selebi-nagmerrie moet eindig'

2009-11-06 11:22

‘n Derde getuie in die korrupsiesaak teen Jackie Selebi het vir beskerming gevra en gesê hy wens die "nagmerrie" wil eindig.

Geheue laat Agliotti in steek

2009-10-14 16:04

Glenn Agliotti sê sy geheue laat hom soms in die steek, en dit verduidelik hoekom daar teenstrydighede in sy verklaring is.

Agliotti getuig in Selebi-saak

2009-10-06 12:09

Die veroordeelde dwelmbaas Glen Agliotti het begin getuig in die korrupsiesaak van die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi.

 

Kebble se pa gaan ook getuig

2010-08-26 07:30

Die staat het in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg vir uitstel gevra om Roger Kebble as staatsgetuie te roep.

Agliotti-verhoor uitgestel

2010-08-12 13:24

Dag 13 van die verhoor van Brett Kebble se moordverdagte, Glenn Agliotti, het in die hooggeregshof in Johannesburg afgeskop.

Nassif en Kebble het saam gebid voor moord

2010-08-02 18:43

Clinton Nassif, die hoofgetuie in die Brett Kebble-moordverhoor, het op die dag van Kebble se dood saam met hom gebid, het die hof gehoor.

Selebi se finansies ondersoek

2009-11-09 18:14

Die harde feite en syfers van ‘n oudit-verslag van die voormalige hoof van polisie, Jackie Selebi, is in die hof gehoor.

Agliotti sluit getuienis af

2009-11-03 20:51

Glenn Agliotti, veroordeelde dwelmsmokkelaar het sy getuienis Dinsdag in die Johannesburgse hooggeregshof na elf dae afgesluit.

Gapings in Agliotti-getuienis

2009-10-10 07:38

Die regspan van Jackie Selebi het al hoe meer gapings in die vroeëre getuienis van die dwelmbaas Glen Agliotti uitgelig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.