ARTIKELS OOR gio aplon

Aplon ongedeerd ná ongeluk

2012-01-25 22:05

Die blitsige Stormers- en Springbok-agterspeler Gio Aplon is ongedeerd nadat hy in ‘n motorongeluk in Kaapstad betrokke was.

Lambie kry dalk groot kans voor WB

2011-08-16 13:24

Patrick Lambie kan dalk in die laaste Drienasies-wedstryd teen Nieu-Seeland sy naam op Frans Steyn se wêreldbeker-trui stempel.

Gio 'gesny' en Stormers hou asem op

2011-02-11 06:56

Die Stormers is op hete kole voor die aanvang van vanjaar se Super Rugby-reeks nadat Gio Aplon 'n artroskopie aan sy regterknie ondergaan het.

Vleuel-tweestryd in Durban verwag

2010-10-26 09:41

Gio Aplon se vlugvoetigheid word teen Lwazi Mvovo se krag in ’n vleuel-stryd vir die fynproewers in die Curriebeker-eindstryd in Durban opgeweeg.

Aplon bly 'n Streeptrui

2010-09-16 15:02

WP-ondersteuners het goeie nuus ontvang dat die Springbokke se blits, Gio Aplon, sy kontrak by die Streeptruie met drie jaar hernu het.

 

Gio gretig vir nog ’n WB-kans

2011-10-04 08:55

Almal in dié Springbok-span kén uitkloprugby. Of dit nou Wêreldbeker-rugby, Super Rugby of om Curriebeker-oorlewing is.

Nóg 'n mank Bok terug na SA

2011-07-26 11:06

Die Springbok-heelagter Gio Aplon sal weens 'n skouerbesering nie vir die Drienasies-toets teen die All Blacks in Wellington oorweeg word nie.

Bok met klein bou, groot hart

2010-11-11 08:26

Gio Aplon speel in die Millennium-stadion sy 11de toets, maar die stryd om te wys hy is “groot genoeg” vir toetsrugby begin wat hom betref van voor af.

Dis hoe rugby-speelveld lyk

2010-09-23 09:51

Bryan Habana en JP Pietersen se gemaksones is daarmee heen met die nuwe generasie vleuels van kleur wat vanjaar in SA rugby na vore getree het.

Aplon: Niks fout met ons taktiek

2010-09-03 10:03

Die Bokke glo in hul strukture en dit laat selfs ’n kreatiewe buksie soos Gio Aplon toe om hom in die Drienasies-stryd teen Australië uit te leef.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.