ARTIKELS OOR frans steyn

Racing bevestig Steyn se vertrek

2012-04-02 12:00

Racing Metro het bevestig dat hul Suid-Afrikaanse aanwins, Frans Steyn, besluit het om nie sy kontrak met die Franse klubspan te hernu nie.

Frans kom huis toe

2012-03-18 07:10

Frans Steyn het in 2010 aan Heyneke Meyer onderneem dat hy huis toe kom as Meyer afrigter van die Springbokke word.

Frans dalk in 2012 terug by die huis

2011-12-07 07:00

Frans Steyn sal dit oorweeg om weer in Suid-Afrika te kom rugby speel nadat sy kontrak met Racing Metro aan die einde van Junie eindig.

Frans Steyn uit Wêreldbeker

2011-10-01 06:30

Frans Steyn sal waarskynlik die res van die Wêreldbeker-rugbytoernooi misloop nadat hy sy skouer in die wedstryd teen Samoa beseer het.

Wie’s die Bokke se beste nr. 12?

2011-09-21 08:00

Jean de Villiers sal straks sukkel om ’n weg terug na die Springbokke se 15-tal te vind ná Frans Steyn se puik vertoning in die wedstryd teen Fidji.

Lambie kry dalk groot kans voor WB

2011-08-16 13:24

Patrick Lambie kan dalk in die laaste Drienasies-wedstryd teen Nieu-Seeland sy naam op Frans Steyn se wêreldbeker-trui stempel.

Spottery pla Frans Steyn min

2011-08-11 09:40

Hoe meer mense vir hom gaan sê om sy hare te sny, hoe langer gaan hy dit laat groei, sê die “rebel” van die Springbok-rugbyspan, Frans Steyn.

Frans keer terug as Springbok, nie as Leeu

2011-05-27 07:07

Die Springbok-heelagter Frans Steyn keer eersdaags terug na Suid-Afrika, maar nie om vir die Lions Super Rugby te speel nie.

Frans Steyn wys weer staal vir sy klub

2011-01-11 08:14

Die Franse rugbyklub Racing Metro het ’n goeie rede waarom hy so lank moontlik aan die Springbok-agterspeler Frans Steyn wil vasklou.

Frans Steyn speel oop kaarte

2010-11-10 10:08

Met joernaliste wat in Cardiff soos ’n trop honger hiënas op die Bok Frans Steyn toegesak het, was daar g’n sprake van ’n lae profiel handhaaf nie.

Saru ‘hét Steyn se klub vyf keer probeer kontak’

2010-09-26 10:44

Die SA Rugbyunie (Saru) het gereageer op kritiek deur die veelsydige Springbok-agterspeler Frans Steyn op die Bok-breier Peter de Villiers.

Bokke't dalk nuwe heelagter teen All Blacks

2010-08-11 09:21

Terwyl Frans Steyn wag op die jawoord om vir Suid-Afrika teen die All Blacks te speel, het die Bokke dalk 'n nuwe wapen in die arsenaal.

 

Steyn oorweeg nog Sharks-terugkeer

2012-03-22 22:55

Die veelsydige Springbok-agterspeler Frans Steyn sal binne die volgende week ‘n besluit maak oor of hy sal terugkeer na Suid-Afrika of nie.

G'n aanbod aan Frans

2011-12-11 07:00

Daar is tans geen aanbod op die tafel om die Springbok-breker Frans Steyn volgende jaar na die Goudstad te lok nie.

Kirchner sal Steyn in Bok-span vervang

2011-10-01 22:43

Zane Kirchner, heelagter van die Blou Bulle, is dringend opgeroep om Frans Steyn in die Springbok-groep te vervang.

'Jean se kans sal kom' – Muir

2011-09-28 22:55

Die Springbokke se agterlyn-afrigter het gesê die insluiting van Frans Steyn beteken nie Jean de Villiers sal nie weer 'n kans kry nie.

Beesplaas of bistro vir Frans?

2011-09-07 08:00

Dis maar vyf jaar sedert ’n 19-jarige die WP in ’n sopnat Durban met sy skopvoet geskok het, maar rugby het Frans Steyn sedertdien deeglik leer ken.

Frans Steyn uit All Black-toets

2011-08-15 19:21

Die heelagter Frans Steyn sal weens 'n dyspierbesering nie oorweeg word vir Suid-Afrika se Drienasies-toets teen die All Blacks nie.

Lions-deur toe vir Frans

2011-06-09 23:02

Indien die Springbok-keurders wou hê Frans Steyn moet wedstrydoefening by die Lions kry, is dít ‘n deur wat nou toegemaak is.

Frans Steyn gou terug in SA

2011-05-26 11:31

Die veelsydige rugbyspeler Frans Steyn keer binnekort terug na SA om 'n blaaskans voor die Springbokke se komende toetsseisoen te neem.

Frans, Butch steeds in Leeus-visier

2010-12-10 11:36

Die Goue Leeus rugbyunie hoop steeds om twee Springbokke na Suid-Afrika terug te lok, ten spyte van hul Europese klubs se onsekerheid.

Frans 'terug' in Bok-kamp

2010-10-19 06:35

Frans Steyn en Saru het vrede gemaak en sake uitgepraat wat die veelsydige Springbok die laaste ruk so ontstel het.

Frans vaar erg uit teen Bok-breier

2010-09-25 07:17

Frans Steyn se Springbok-rugbyloopbaan is opnuut in gedrang nadat hy erg teen die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, uitgevaar het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.