ARTIKELS OOR fourie du preez

Japan-klub gee Fourie groenlig

2012-05-08 15:19

Die Japanse klubspan Suntory Sungoliath sê hy sal nie in Fourie du Preez se pad staan as sy dienste in Suid-Afrika benodig word nie.

Fourie du Preez straks Bok-kaptein

2012-02-05 06:59

Die gewese Bulls- en Blou Bul-skrumskakel Fourie du Preez is skynbaar die gunsteling om die Springbok-kapteinskap by John Smit oor te neem.

Fourie du Preez lank op krukkelys

2011-05-23 14:00

Die Bok-skrumskakel Fourie du Preez sal 4 tot 6 weke buite aksie wees nadat hy sy knie in die Bulls se Super Rugby-oorwinning oor die Sharks beseer het.

Groot mylpaal wink vir Fourie du Preez

2011-02-16 07:01

Hy word die naweek die eerste Suid-Afrikaanse agterspeler wat in 100 Super-wedstryde speel wanneer hy vir die Bulls teen die Lions uitdraf.

Fourie du Preez reg vir Super15

2010-12-19 15:43

Die Bokke se ster-skrumskakel, Fourie du Preez, is weer fiks en reg vir rugby ná hy weens ’n skoueroperasie vir meer as ses maande buite aksie was.

Fourie du Preez mik Japan toe

2010-03-17 17:48

Die Bulls-skrumskakel Fourie du Preez het 'n kontrak met sy span tot 2011 gesluit, waarna hy klubrugby in Japan gaan speel.

Drie Bokke in Barbarians-span

2009-11-19 19:58

Bryan Habana, Victor Matfield en Fourie du Preez gaan in die Barbarians-span wees vir die wedstryd teen Nieu-seeland.

 

Fourie se Bok-vuur brand nog

2012-03-13 19:52

Die skrumskakel Fourie du Preez erken sy doelstellings het effens verander en dat hy steeds die Springbokke sal wil verteenwoordig.

Fourie wil beter skop teen All Blacks

2011-08-19 09:19

Fourie du Preez het toegegee die Wallabies het sy geduld in verlede week se toets in Durban by die afbreekpunte beproef.

Bulls dalk sonder Fourie

2011-05-23 07:03

Die Bulls moet waarskynlik die Cheetahs en die Waratahs in die volgende twee rondes van Super Rugby sonder hul groot spelskepper pak.

Du Preez lei Bulls in Nelspruit

2011-02-01 15:11

Fourie du Preez is aangewys as kaptein van die Bulls vir hul vriendskaplike wedstryd teen 'n Premiersvyftiental in Nelspruit.

Daar’s tog lewe ná Fourie

2010-09-02 09:06

Die Bokke se probleem in vanjaar se Drienasies-reeks is nie soseer uitputting of Ierse skeidsregters nie – hulle mis Fourie du Preez.

Fourie du Preez het amper uitgetree

2009-11-30 15:30

Suid-Afrika se speler van die jaar, Fourie du Preez, het erken dat hy baie naby was om hierdie jaar uit rugby uit te tree.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.