ARTIKELS OOR fiona coyne

Fiona se broer neem ook sy eie lewe

2010-11-30 09:10

Drie maande nadat die TV-persoonlikheid Fiona Coyne selfmoord gepleeg het, het haar ouer broer blykbaar ook sy lewe geneem.

Fiona Coyne se broer sterf ook

2010-11-29 15:09

Die aktrise Fiona Coyne se broer, Bruce Coyne (53), is Maandagoggend dood in sy huis in Rietondale, in die Pretoriase Moot, gekry.

Eks skryf brief aan "borrelende" Fiona

2010-08-22 06:19

Fiona Coyne se gewese man, die skrywer Willie Fritz, het ’n hartroerende brief geskryf oor onder meer hul vier gelukkige jare in Kenia.

Coyne se familie ontsteld oor selfmoord-gerugte

2010-08-20 12:08

Die familie van Fiona Coyne sê hulle is ontsteld oor berigte dat Coyne voorheen probeer het om haar eie lewe te neem.

Minister gee huldeblyk aan Fiona Coyne

2010-08-19 11:30

Lulu Xingwana, die minister van kuns en kultuur, het ‘n huldeblyk betoon aan die lewe en werk van aktrise en skrywer Fiona Coyne.

Briewe by aanbieder se huis gevind

2010-08-18 16:43

Twee briewe is glo by die huis van die aktrise en aanbieder Fiona Coyne gevind, een aan haar ma en een aan haar bediende.

 

Coyne-dood: Brief gevind

2010-11-29 21:01

‘n Brief aan sy verloofde kan ‘n sleutel wees in die dood van Bruce Coyne, broer van die televisie-persoonlikheid Fiona Coyne.

Koerant se laaste onderhoud met Coyne

2010-08-24 07:15

Die dramaturg en aktrise Fiona Coyne is verlede week skielik oorlede. Hier word Die Burger se laaste onderhoud met haar ter huldiging van Coyne geplaas.

Coyne Dinsdag in Seepunt gegroet

2010-08-21 08:33

Die TV-persoonlikheid Fiona Coyne se familie het gister begin om reëlings vir haar begrafnis te tref.

Aktrise: Vrees lei tot selfmoord

2010-08-20 06:35

Vrees vir mislukking en eensaamheid was glo die twee hoofredes waarom Fiona Coyne selfmoord gepleeg het.

Aktrise het al 'probeer selfmoord pleeg'

2010-08-19 06:49

Twee briewe is by die lyk van Fiona Coyne (45), bekende aktrise en TV-aanbieder, in haar huis in Vishoek gevind.

Aanbieder sterf glo tuis

2010-08-18 13:35

Fiona Coyne, aktrise en aanbieder van die gewilde TV-reeks The Weakest Link, is in haar huis oorlede, nie in 'n motorongeluk nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.