ARTIKELS OOR fernando alonso

Flou Ferrari sukkel in Shanghai

2012-04-13 14:02

Ferrari se sukkelseisoen in vanjaar se F1-reeks duur voort ná twee swak oefensessies op die vooraand van die Chinese Grand Prix in Shanghai.

Alonso blitsig in Duitse F1-oefenronde

2011-07-22 15:05

Die Spanjaard Fernando Alonso het met sy Ferrari die vinnigste tyd in die eerste oefensessie van die Duitse Grand Prix gejaag.

Alonso sien rooi tot 2016

2011-05-19 12:21

Die tweemalige Formule Een-wêreldkampioen Fernando Alonso het sy kontrak met Ferrari tot die einde van 2016 verleng.

Alonso ook ongelukkig met Pirelli

2011-03-14 15:16

Spanje se tweemalige wêreldkampioen Fernando Alonso, het sy stem by kritiek oor die Pirelli-bande vir die nuwe Formule Een-seisoen gevoeg.

Alonso: 'Massa moet in Brasilië wen'

2010-11-05 19:11

Die Ferrari-renjaer Fernando Alonso het op die vooraand van die Brasiliaanse Grand Prix gesê hy hoop sy spanmaat, Felipe Massa, wen dié wedren.

Alonso kraai koning in Singapoer Grand Prix

2010-09-26 16:43

Ferrari se Fernando Alonso, tweemlaige wêreldkampioen, het Sondag as wenner weggestap in die Singapoer Grand Prix.

Alonso spring 1ste weg op Monza

2010-09-11 16:38

Fernando Alonso van Spanje het die vinnigste tyd in sy Ferrari opgestel om in die eerste plek vir die Italiaanse Grand Prix op Monza te kwalifiseer.

Ferrari-baas kap terug

2010-07-27 14:24

Ferrari se president, Luca di Montezemolo, het Fernando Alonso se omstrede oorwinning by die Duitse Grand Prix in Hockenheim verdedig.

Webber spring eerste weg in Turkye

2010-05-29 15:51

Die Australiër Mark Webber het die vinnigste tyd in sy Red Bull opgestel om in die eerste plek vir die Turkse Grand Prix te kwalifiseer.

Alonso se duime goud werd

2010-04-28 14:17

Die tweemalige Formule Een-wêreldkampioen Fernando Alonso het sy duime vir €10 miljoen (byna R100 miljoen) verseker.

 

Alonso wen Maleisiese Grand Prix

2012-03-25 13:19

Fernando Alonso van Ferrari het die Formule een Maleisiese Grand Prix gewen met Sergio Perez tweede en Lewis Hamilton in die derdeplek.

Alonso jubel ná sege vir Ferrari

2011-07-11 08:06

Fernando Alonso het Ferrari se eerste Formule Een-oorwinning vanjaar behaal toe hy Sebastian Vettel in die Britse Grand Prix geklop het.

Alonso gee pas aan in Turkye

2011-05-06 16:16

Die Spanjaard Fernando Alonso was die pasaangeër in sy Ferrari tydens die eerste oefenronde vir die Turkse Grand Prix in Istanbul.

Alonso: 'Schumi is gevaarlikste'

2011-01-14 14:56

Fernando Alonso meen Michael Schumacher gaan sy gevaarlikste teenstander wees, ten spyte van die Duitser se sukkelende terugkeer na Formule Een.

Fernando Alonso wen in Korea

2010-10-25 07:32

Ferrari se Fernando Alonso het met sy sege in ’n sopnat en chaotiese Koreaanse Grand Prix die voortou in die Formule Een-kampioenskapsreeks geneem.

Alonso voor in Singapoer

2010-09-25 17:27

Die Spanjaard Fernando Alonso het die vinnigste tyd in sy Ferrari opgestel om in die voorste plek vir die Singapoer Grand Prix te kwalifiseer.

Webber lyk na sterkste vir laaste 7

2010-08-21 04:09

Die uitkoms van vanjaar se stryd sal die mate wees waarin die vyf aanspraakmakers opgewasse is teen die druk in die laaste renne van die seisoen.

Hamilton wen Turkse F1

2010-05-31 15:44

Lewis Hamilton van Brittanje het sy eerste oorwinning behaal in vanjaar se Formule Een toe hy die Turkse Grand Prix in sy Mclaren gewen het.

Schumacher se straf erg omstrede

2010-05-20 13:10

Dit het Michael Schumacher nie baie lank geneem om tydens sy terugkeerseisoen in ’n omstrede voorval betrokke te raak nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.