ARTIKELS OOR eugene de kock

Eugene de Kock word vir parool oorweeg

2011-12-14 23:02

Die veroordeelde moordenaar Eugene de Kock gaan vir parool oorweeg word, het die departement van korrektiewe dienste gesê.

De Kock praat oor berou

2010-03-01 06:40

"Hoe wys ’n mens jy het berou?” het Eugene de Kock gevra terwyl hy wag om te hoor of hy presidensiële kwytskelding gaan kry.

Vry De Kock wil NAM toe

2010-01-28 12:37

Die moontlikheid om hom in Namibië te vestig, is vir die apartheidsera-moordenaar, Eugene de Kock “definitief ’n opsie” sou hy vrygelaat word.

'De Kock is ’n slagoffer van die verlede'

2010-01-25 06:33

Drie lede van die vorige bedeling se veiligheidsmasjinerie meen Eugene de Kock is 'n slagoffer van die verlede en moet ’n kans op lewe kry.

De Kock ‘het nog geen berou getoon'

2010-01-23 12:41

Eugene de Kock moet bly net waar hy is. Só het James Selfe, DA-LP ná ’n berig in Die Burger, dat De Kock glo op die punt staan om sy sel te ontruim gesê.

De Kock-kwytskelding dalk sluier vir Shaik

2010-01-10 08:10

Berigte dat die apartheidsmisdadiger Eugene de Kock moontlik kwytgeskeld kan word opper vrae oor die toekoms van Schabir Shaik.

Zuma oorweeg kwytskelding vir Eugene de Kock

2010-01-03 12:38

President Jacob Zuma oorweeg 'n aansoek om presidensiële kwytskeldling van die apartheidsera-polisiebevelvoerder Eugene de Kock.

 

Geen teken dat wiele rol vir De Kock se vrylating

2010-05-10 01:09

Vertrouelinge van Eugene de Kock meen hy sal binnekort 'n vry man wees, maar 'n besluit oor sy toekoms kan moontlik eers oor maande geneem word.

DA twis oor De Kock

2010-02-12 10:02

Die moontlike presidentskwytskelding van Eugene de Kock, voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, het glo ’n bekgeveg in die DA ontketen.

Winnie kritiseer De Kock-kwytskelding

2010-01-25 08:37

Die ANC-LP Winnie Madikizela-Mandela het die verwagte presidensiële kwytskelding van Eugene de Kock fel gekritiseer.

Gaan De Kock loop?

2010-01-24 10:38

Die sogenaamde “Wit Wolf”- moordenaar, Pieter Groenewald, weet hy moes gestraf word, maar hy weet ook God het hom nou vergewe.

De Kock 'oor 2 weke' vry

2010-01-22 06:18

Eugene de Kock staan glo op die punt om sy sel op te ruim en kan “binne twee weke tot ’n maand” as ’n vry man daar uitstap.

Eugene de Kock dalk binnekort vry

2010-01-04 06:18

Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder en veroordeelde moordenaar Eugene de Kock glo hy gaan binnekort vrygelaat word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.