ARTIKELS OOR dirk prinsloo

Dirk se appèl is tevergeefs

2010-11-12 00:20

Die appèl van Dirk Prinsloo, eertydse minnaar van Cézanne Visser, teen sy vonnis van 13 jaar tronkstraf in Belo-Rusland, is van die hand gewys.

Barbie-slagoffer hang haarself

2010-03-08 08:29

‘n Slagoffer van die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser het oor die naweek in Botswana haarself aan ‘n boom gehang.

'Dirk soek aandag, is nie versteurd'

2010-01-27 08:38

Psigiaters sê die berugte Dirk Prinsloo is eksentriek, buitensporig selfversekerd en wil altyd die middelpunt van aandag wees.

Dirk Prinsloo uit hof gejaag

2010-01-14 07:28

Dirk Prinsloo is in Belo-Rusland uit die hof verwyder nadat die regter hom na bewering vir die Suid-Afrikaner vererg het.

Dirk Prinsloo gehok in hof

2010-01-12 07:56

Hy verstaan nie wat aangaan nie en hy verstaan nie hoekom niemand na hom luister nie, het Dirk Prinsloo in die hof aangevoer.

Barbie 'het keuses uitgeoefen'

2009-08-28 16:02

Adv. Cezanne Visser, wat beskuldig word dat sy meisies seksueel mishandel het, was bewus van haar keuses, het die hof gehoor.

 

Slagoffers eis R1,2 milj van adv. Barbie

2010-11-03 10:28

Die slagoffers van die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser, oftewel adv. Barbie, dagvaar haar vir R1,2 miljoen.

Dirk Prinsloo eien bewyse in hof

2010-01-28 09:02

Dirk Prinsloo se pogings in sy verhoor om twee bankkassiere te kruisondervra is telkens deur die hof in Rusland verwerp.

Barbie se ma soek minnaresse in hof

2010-01-18 11:08

Die ma van Cézanne Visser, oftewel Advokaat Barbie, vra twee voormalige minnaresse van Dirk Prinsloo om na vore te kom.

Dirk Prinsloo het glo gemartel en bespot

2010-01-13 07:23

Dirk Prinsloo is ’n gewelddadige man wat vroue mishandel, met die dood dreig, martel en beroof, voer die staat aan.

Dirk Prinsloo aangekla

2009-12-11 08:51

Die vermeende kinderseksmisdadiger Dirk Prinsloo is van poging tot roof, boewery en seks­misdade met tienermeisies aangekla.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.