ARTIKELS OOR david pocock

White stel visier op Pocock

2012-04-24 12:40

Die Brumbies het die Wallaby-flank, David Pocock, genader oor 'n skuif na Canberra sodra sy kontrak met die Western Force eindig.

Pocock lei Wallabies teen Baabaas

2011-11-24 11:01

Die flank van die Western Force David Pocock is aangewys as Wallaby-kaptein vir Australië se wedstryd teen die Barbarians op Twickenham in Londen.

Oud-All Black: Pocock beste flank by WB

2011-09-08 12:17

Die Wallabies se baljagter David Pocock sê hy voel gevlei om deur een van sy rugbyhelde as die wêreld se beste nr. 7 gereken te word.

David Pocock gekies as speler van die jaar

2010-10-21 16:38

Die John Eales-medalje vir Australië se rugbyspeler van die jaar is tydens 'n glansgeleentheid aan die flank van die Wallabies, David Pocock, toegeken.

 

Pocock lei Western Force

2012-01-30 12:05

Die flank van die Wallabies David Pocock neem by sy internasionale spanmaat Nathan Sharpe oor as die Western Force se nuwe kaptein.

Pocock bieg oor eetversteuring

2011-11-14 12:18

Die Wallabies-ster David Pocock het bekendgemaak hy ly aan ‘n eetversteuring wat hy ontwikkel het toe sy familie uit Zimbabwe gevlug het.

Wallaby-flank uit vir ses weke

2011-03-07 14:17

Die flank van die Force, David Pocock, sal ses weke buite aksie wees nadat hy sy knieligamente in die Super Rugby-stryd teen die Sharks geskeur het.

Pocock-hulle skielik nie meer so in kollig

2010-09-01 10:07

In die Springbokke se sege van 44-31 oor Australië in Pretoria was daar byna geen teken van die Wallaby-flank David Pocock se balstelery nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.