ARTIKELS OOR david beckham

Onderklere-advertensie laat Beckham bloos

2012-02-08 11:08

David Beckham het nie geweet "waar om te kyk" toe sy onderklere-advertensietydens die SuperBowl-voetbalwedstryd uitgesaai is nie.

Beckham hernu kontrak met LA Galaxy

2012-01-19 14:54

David Beckham het sy kontrak met die Los Angeles Galaxy hernu en ingestem tot 'n twee jaar kontrak met dié Amerikaanse sokkerliga-span.

Beckhams wil huis in Frankryk koop

2011-10-14 14:11

Die sokkersensasie David Beckham en sy vrou, Victoria, het glo ‘n Amerikaanse eiendomsagent genader om ‘n huis in Parys, Frankryk te koop.

Becks, Bieber wil biertjie knak

2011-10-04 09:00

David Beckham en sy vrou, Victoria, wil in die nabye toekoms graag saam met Justin Bieber en sy meisie, Selena Gomez, kuier.

Nou hou Becks ook sy lyf ontwerper

2011-07-28 14:20

Die sokkersensasie David Beckham volg in die voetstappe van sy vrou, Victoria, en gaan sy eie klerereeks bekendstel.

Beckhams-baba na Disney-karakter vernoem

2011-07-12 12:01

David en Victoria Beckham se pasgebore dogtertjie, Harper Seven, is glo na ‘n Disney-karakter, Harper Finkle, vernoem.

Gesonde babadogtertjie vir Posh en Beckham

2011-07-10 23:13

‘n Woordvoerder vir David Beckham het gesê dié sokkerster se vrou, Victoria, het geboorte geskenk aan ‘n gesonde babadogtertjie.

Beckhams se babadogtertjie op pad

2011-07-04 13:22

Victoria Beckham, vrou van David Beckham, is in ‘n hospitaal in Kalifornië opgeneem vir die geboorte van hul babadogtertjie.

Beckham die mees stylvolle manlike ster

2011-06-13 17:10

Die sokkersensasie David Beckham is volgens ‘n peiling die mees stylvolle man in Brittanje, met prins William die swakste geklede in die land.

Barmhartige Beckham help motor stoot

2011-02-10 10:12

'n Verbaasde gesin wie se motor gaan staan het kon hulle oë nie glo toe die sokkerheld David Beckham stilhou om hulle te help nie.

Die Beckhams weer swanger

2011-01-09 21:14

Die glanspaartjie David en Victoria Beckham, verwag hul vierde kind en hoop stilweg dat dit dié keer 'n dogtertjie is.

Tottenham: 'Goeie kans' dat Beckham kom

2011-01-07 17:15

Daar is ‘n goeie kans dat David Beckham teen die naweek reeds by Tottenham sal aansluit, het die Engelse sokkerklub gesê.

David Beckham in skeisaak betrokke

2010-10-02 13:36

David Beckham bevind hom tans in die middel van 'n skeisaak nadat 'n advokaat sy vrou van 'n buite-egtelike verhouding met dié sokkerster beskuldig het.

Beckhams kap terug ná prostituut-gerugte

2010-09-23 13:12

David en Victoria Beckham het gerugte verdedig nadat In Touch Weekly in ‘n berig beweer Beckham het Posh met ‘n prostituut verneuk.

Beckhams dank 14 werkers af

2010-08-24 05:15

David and Victoria Beckham het 14 werkers afgedank om geld te bespaar. Finansiële raadgewers het dié egpaar aangeraail huiswerkers af te dank.

Beckham eersdaags prenteboek-held

2010-06-10 09:04

David Beckham gaan binnekort in ‘n prenteboek verskyn wat sal handel oor sy lewe toe hy nog as seuntjie gedroom het om suksesvol te wees.

Victoria Beckham se seksskedule

2010-04-08 15:10

David en Victoria Beckham het vyf keer ‘n dag seks omdat hulle graag nog ‘n dogtertjie by hul kroos van drie seuns wil voeg.

‘n Ode aan Beckham

2010-03-18 02:43

‘n Britse digter het ‘n gedig ter ere van die sokkerheld David Beckham neergepen wat hom vergelyk met die Griekse krygsman Achilles.

Beckham: Wens ek kon by Man bly

2010-01-04 01:48

Sokkerlegende David Beckham wens hy het soos Ryan Giggs gemaak en eerder by Manchester United gebly vir sy hele loopbaan.

Beckham besoek Khayelitsha

2009-12-04 16:29

David Beckham het ‘n ‘Coaching for Hope’-projek (CfH) in Khayelitsha bygewoon en met jong mense betrokke in die projek te gesels.

Beckham: Eng het perfekte span

2009-12-02 16:37

David Beckham het gesê dat Engeland die spelers en die bestuur het om die 2010-Wêreldbekertoernooi te kan wen.

Beckham het MLS-span in visier

2009-11-23 13:38

David Beckham het gedoen wat hy kon om 'n sokkertitel in 'n derde land te wen, maar dit was ongelukkig nie genoeg nie.

 

David Beckham se Rolls Royce op eBay te koop

2012-01-30 15:00

Die sokkerster David Beckham se Rolls-Royce Phantom-koepee is op die aanlynveilingswebwerf eBay te koop vir R2,63 miljoen.

Beckham kap Blatter oor rassisme

2011-11-18 12:56

Die voormalige Engelse sokkerkaptein David Beckham het Fifa se president, Sepp Blatter, se menings oor rassisme in dié sport veroordeel.

Beckham lag steeds bank toe

2011-10-07 12:16

Die sokkersensasie David Beckham het in 2010 weereens sakke vol geld by sy sokkerklub Los Angeles Galaxy verdien.

Beckham huur polisiebeampte vir uitstappie

2011-08-29 15:36

Die 36-jarige sokkersensasie David Beckham het ‘n polisiebeampte gehuur om sy familie te beskerm tydens 'n stranduitstappie.

Bieber sing vir Beckhams

2011-07-19 08:52

Die sangsensasie Justin Bieber het ingestem om ‘n privaat vertoning vir David Beckham se kinders te gee in ruil vir sportlesse.

Ongewone naam vir jongste Beckham

2011-07-11 08:24

David Beckham en sy vrou, Victoria, die gewese Spice Girls-sangeres, het 'n ongewone naam vir hulle eerste dogtertjie gekies.

Beckhams wag in spanning vir kleinding

2011-07-05 09:53

Victoria Beckham en haar man, David Beckham, moet nog ‘n "klein rukkie wag" voordat sy geboorte skenk, het haar woordvoerder gesê.

Eva Longoria peetma van Beckhams se baba

2011-06-14 18:56

Victoria Beckham het die Desperate Housewives-ster Eva Longoria gevra om die peetma van hul ongebore dogtertjie te wees.

Beckham moet opdok vir tydskrif se regskostes

2011-04-11 17:00

Die sokkersensasie David Beckham moet die regskostes van ‘n tydskrif betaal wat ‘n berig gepubliseer het dat hy met ‘n prostituut geslaap het.

Beckhams verwag babadogtertjie

2011-02-07 11:12

David en Victoria Beckham is in die wolke nadat hulle uitgevind het dat hulle ‘n babadogtertjie vewag, het 'n vriend gesê.

'Probleme met versekering' kelder Beckham-skuif

2011-01-09 16:59

David Beckham sal helaas nie vir die Engelse klub Tottenham uitdraf nie omdat versekeringsreëlings vir dié speler te ingewikkeld was.

Beckham speel dalk gou weer in Engeland

2011-01-01 14:11

Die voormalige Engelse sokkerkaptein David Beckham draf dalk weer eersdaags in sy tuisland op die veld uit as 'n nuwe kontrak realiseer.

Beckhams soek nie 'vuil' geld

2010-09-29 12:03

David en Victoria Beckham het beloof om die geld wat hulle in 'n hofsaak van 'n prostituut eis, alles aan liefdadigheid geskenk sal word.

Beckham terug vir Galaxy

2010-09-03 12:16

Engeland se voormalige kaptein David Beckham het aangekondig dat hy sy terugkeer tot sokker maak na 'n lang afwesigheid weens besering.

Beckham se tyd verby?

2010-08-13 07:44

Die voormalige kaptein van Engeland, David Beckham, het gesê dat hy altyd beskikbaar sal wees om vir sy land te speel.

Beckham in Yahoo! se span

2010-06-09 12:25

David Beckham, wat weens 'n geskeurde hakspier nie aan die WB sal deelneem nie, het by Yahoo! aangesluit om nuus oor die toernooi te dek.

Beckham dalk nog deel van WB

2010-03-25 18:45

Die plaaslike reëlingskomitee vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi sal met David Beckham gesêls oor sy moontlike deelname aan dié toernooi se openingseremonie.

Beckham uit Wêreldbeker-sokkertoernooi

2010-03-15 03:25

David Beckham sal weens ’n geskeurde hakspier nié aan die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika deelneem nie.

Goeie nuus vir Beckham voor 2010

2009-12-29 09:33

Daar is 'n sterk moontlikheid dat David Beckham in 2010 vir Engeland in die Wêreldbeker-sokkertoernooi kan uitdraf.

Beckham bly, al sterf oupa

2009-12-03 02:39

David Beckham sal na verwagting in Suid-Afrika aanbly om te help met Engeland se bod vir die 2018 Wêreldbeker, al het sy oupa gesterf.

'Beckham het asma'

2009-11-24 11:22

David Beckham ly sedert kindsbeen aan 'n matige vorm van asma, het die Engelse middelveldspeler se woordvoerder gesê.

Beckham terug in Europa

2009-11-03 15:26

David Beckham sal vanaf Januarie 2010 weer vir AC Milan speel nadat ’n ooreenkoms met sy huidige klub, LA Galaxy, aangegaan is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.