Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR corrie sanders

Verdagtes in Sanders-saak bly agter tralies

2013-01-29 18:01

Die drie verdagtes wat verdink word van die moord op die Suid-Afrikaanse bokslegende Corrie Sanders het in die hof in Brits verskyn.

Sanders-moordsaak wéér uitgestel

2012-11-13 17:55

Die saak van drie mans wat beskuldig word van die moord op die bokslegende Corrie Sanders is wéér in die Brits-landdroshof uitgestel.

Corrie Sanders-moordsaak uitgestel

2012-10-22 15:55

Drie mans wat in hegtenis geneem in is in verband met die moord op die bokslegende Corrie Sanders, sal volgende maand weer in die hof verskyn.

Sanders-moordverdagtes in hof

2012-10-08 09:25

Drie verdagtes sal weer in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die moord op die bokslegende Corrie Sanders.

Sanders-verdagte ook by plaasmoord betrek

2012-10-01 11:25

Drie mans wat van die moord op die boksheld Corrie Sanders in hegtenis geneem is, het in Brits se landdroshof verskyn.

Corrie Sanders-moordbeskuldigdes in hof

2012-10-01 07:00

Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders vermoor het, verskyn in die hof.

Corrie Sanders: Moordverdagtes vasgetrek

2012-09-27 12:53
117 menings

Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders.

Corrie Sanders se moordenaars nog soek

2012-09-26 13:02

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem in verband met die moord op die voormalige bokskampioen Corrie Sanders nie.

Ondersoek ná Sanders glo by hospitaal weggewys is

2012-09-25 22:46

Bewerings dat die voormalige bokskampioen Corrie Sanders by die Steve Biko Akademiese Hospitaal weggewys is, word ondersoek.

Sanders-moordverdagtes steeds op vrye voet

2012-09-25 10:50

Die polisie in die Noordwes is steeds op soek na die moordenaars van Suid-Afrika se voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders.

'Sanders nie deur privaatkliniek behandel'

2012-09-24 09:00
142 menings

Familie van die bokslegende, Corrie Sanders, het gesê sy lewe kon dalk gered word indien hy behandeling by 'n privaatkliniek ontvang het.

Sanders se vriend hoop skieters word gevang

2012-09-23 22:03

Die bokslegende Corrie Sanders se jarelange vriend Kallie Knoetze het gesê hy hoop die skieters word binnekort gevang.

Corrie Sanders het 'as 'n held' gesterf

2012-09-23 15:45

Corrie Sanders, die voormalige swaargewig-bokskampioen, het as 'n held gesterf, het sy eksvrou, Sunette, aan Talk Radio 702 gesê.

Corrie Sanders moet afrigter betaal, sê hof

2011-06-07 07:01

Corrie Sanders kon nie ’n vonnis van $156 000 (meer as R1 miljoen) in die hooggeregshof in ­Pretoria teen hom tersyde gestel kry nie.

 

Corrie Sanders-moordverdagtes in hof

2013-01-29 07:05

Drie mans wat van die moord op die bokslegende Corrie Sanders verdink word, sal na verwagting in die Brits-landdroshof verskyn.

Sanders-moord: 10111 'help nie in Noordwes'

2012-10-23 09:41

'n Familielid van Corrie Sanders het tydens die rooftog wat sy lewe geëis het, vergeefs probeer om die polisie te ontbied.

Sanders-verdagtes moet nog pleit

2012-10-08 14:25

Die drie mans wat daarvan aangekla word dat hulle die bokslegende Corrie Sanders vermoor het, het in die Brits-landdroshof verskyn.

Kerk stampvol vir Corrie Sanders se begrafnis

2012-10-01 13:26

Honderde vriende en familielede van Corrie Sanders het in die Wonderpark NG-kerk vir die bokslegende se begrafnis bymekaar gekom.

Corrie vandag ter ruste gelê

2012-10-01 10:26

Die mans wat vir die moord op Corrie Sanders vasgetrek is, sal op dieselfde dag wat hy begrawe word, vir die eerste keer in die hof verskyn.

Sanders-moord: AfriForum prys polisie

2012-09-28 09:35

AfriForum het die inhegtenisneming van drie verdagtes vir die moord op die bokslegende Corrie Sanders verwelkom.

Steeds vrae ná Corrie Sanders se dood

2012-09-27 07:02

Vrae het opnuut ontstaan oor hoekom Corrie Sanders nie na 'n privaathospitaal of 'n ander hospitaal in die gebied geneem is nie.

Goue Leeus skenk geld aan Sanders-familie

2012-09-26 08:31

Die Goue Leeus rugbyunie (GLRU) het geld geskenk om die familie van die ontslape bokskampioen Corrie Sanders by te staan.

Corrie Sanders in Pretoria ter ruste gelê

2012-09-25 13:04

Die begrafnis van die voormalige bokskampioen Corrie Sanders, wat in 'n restaurant buite Brits doodgeskiet is, sal in Wonderpark, Pretoria plaasvind.

Sanders se moordenaars is 'barbare'

2012-09-24 15:00

Die moordenaars van die voormalige bokskampioen Corrie Sanders is "barbare", het Mondli Gungubele, burgemeester van Ekurhuleni, gesê.

Polisie op spoor van Sanders se moordenaars

2012-09-23 22:55

Die polisie is op die spoor van diegene wat verantwoordelik is vir die moord op die voormalige bokskampioen Corrie Sanders.

Sportlui treur oor Sanders se dood

2012-09-23 17:36

Sportlui het regoor die wêreld het hul skok uitgespreek en hul medelye betuig ná die dood van die voormalige bokskampioen Corrie Sanders.

Corrie Sanders sterf ná restaurant-roof

2012-09-23 08:08

Die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders is dood ná hy in die maag gewond is tydens ’n gewapende roof buite Brits.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.