Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR chanelle henning

Henning-moord: Pa blameer vervreemde man

2013-05-14 16:44

Ivan Saincic, Chanelle Henning se pa, glo haar vervreemde man, Nico, is die enigste persoon wat by haar moord sou kon baat.

Henning-moordverhoor duur voort

2013-05-06 07:54

Die verhoor van twee mans wat van die moord op Chanelle Henning beskuldig word, sal in die Pretoriase hooggeregshof voortduur.

Henning-moord: SMS'e uitgevee

2012-12-04 15:04

Verskeie SMS-boodskappe wat tussen 'n beskuldigde in die Chanelle Henning-moordsaak en haar vervreemde man, Nico Henning, gestuur is, is uitgevee.

Henning-moordverhoor duur voort

2012-12-03 07:00

Die verhoor van twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, duur voort in die Pretoriase hooggeregshof.

Henning-veroordeelde 'nie 'n moordenaar'

2012-11-29 14:37

Die veroordeelde moordenaar Willem Pieterse het in die Pretoriase hooggeregshof gesê dit is nie in sy geaardheid om moord te pleeg nie.

Henning-beskuldigdes weer in die hof

2012-11-28 08:18

Die verhoor van twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, sal in die Pretoriase hooggeregshof voortduur.

Henning-moord: Atleet het opdrag gegee, hoor hof

2012-11-27 12:33

Pretoria se hooggeregshof het gehoor die moordbeskuldigde Ambrose Monye het die instruksie gegee om Chanelle Henning te vermoor.

Henning-moordbeskuldigdes pleit onskuldig

2012-11-26 14:39

Twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, het in die hooggeregshof skuld ontken.

Henning-moordverhoor duur voort

2012-11-21 08:15

Die moordverhoor van die voormalige atleet Ambrose Monye en sy medebeskuldigde, André Gouws, sal in die Pretoriase hooggeregshof voortduur.

Henning-moordbeskuldigdes in hof

2012-11-19 06:55

Die voormalige Olimpiese atleet Ambrose Monye en André Gouws, wat van die moord op 'n Pretoriase vrou beskuldig word, verskyn in die hof.

Henning-moord: Nigeriër borgtog geweier

2012-08-03 13:13

Ambrose Monye, 'n voormalige Nigeriese Olimpiese atleet, is borgtog geweier in Chanelle Henning se moordverhoor.

Henning-moord: Man gevonnis

2012-07-26 13:17

Een van die beskuldigdes in die Chanélle Henning-moordsaak het skuldig gepleit op 'n aanklag wat verband hou met die vuurwapenwet.

Henning-beskuldigde terug in hof

2012-07-17 09:46

Preshan Singh, een van die mans wat beskuldig word dat hy die moord op Chanelle Henning beplan het, sal in die Pretoria-landdroshof verskyn.

Henning-moord: Nigeriër weer in hof

2012-05-24 11:04

Ambrose Monye, beskuldigde in die moord op Chanelle Henning, se aansoek om borgtog sal in die Pretoriase landdroshof voortduur.

Henning-moordverdagte vra vir 'meer tyd'

2012-05-15 14:00

Die moordbeskuldigde Ambrose Monya het aan die Pretoria-landdroshof gevra vir tyd om sy finansiële probleme “op te los”.

Henning-moord: Borgtog-aansoek wéér uitgestel

2012-04-26 14:20

Die borgtogaansoek van die man wat glo die sluipmoordenaars in die Chanelle Henning-moordsaak gereël het, is wéér uitgestel.

Henning-moordverdagte soek borgtog

2012-03-29 13:04

Die voormalige Nigeriese atleet Ambrose Monye sal volgende maand om borgtog aansoek doen, het die Pretoria-landdroshof gehoor.

Henning-moordenaar vir korrupsie gevonnis

2012-02-21 20:56

Gerhardus du Plessis, die man wat betrokke is by die moord op Chanelle Henning, het skuldig gepleit op aanklagte van korrupsie.

Henning-moordbeskuldigde in die hof

2012-02-15 10:05

Die borgtogaansoek van André Gouws, beskuldigde in die Chanelle Henning-moordsaak, word in die Pretoriase landdroshof hervat.

Henning-moord: 'Gouws kan vlug'

2012-02-08 08:01

As André Gouws wel ’n vlugrisiko is, waarom het hy kort ná die moord op Chanélle Henning nie soos sy medebeskuldigdes probeer vlug nie?

Hof beskerm Chanelle se kind

2012-01-24 23:08

Die Hooggeregshof het enige verdere publisering van foto’s of beeldmateriaal van ‘n kind wie se ma verlede jaar doodgeskiet is verbied.

Eks nie 'betrokke' by moord op Chanelle

2012-01-20 10:10

Die man van die vermoorde ma van Pretoria, Chanelle Henning, het ontken dat hy betrokke was in die moord op sy vervreemde vrou.

Valke swyg oor Nico Henning

2012-01-19 07:01

Die Valke wou nie enige inligting bekend maak oor Nico Henning wat die hoofverdagte in die moord op sy vervreemde vrou, Chanelle, is nie.

Henning se man geïmpliseer

2012-01-18 07:01

Nico Henning is in die streekhof ten tyde van die getuienis in die saak as ’n moontlike verdagte in die moord op Chanelle Henning geïmpliseer.

Saak teen Henning-moordbeskuldigde uitgestel

2012-01-17 14:03

Die verhoor van ‘n 24-jarige man wat glo betrokke was in die moord op Chanelle Henning is tot 16 Februarie uitgestel.

 

Gouws het 'nie gebaat' by moord op Henning

2013-05-13 16:30

'n Polisiedeskundige sê daar is geen bewyse dat André Gouws finansieel gebaat het by die moord op Chanelle Henning nie.

Henning-beskuldigde glo aangerand

2013-04-15 14:05

'n Voormalige Olimpiese atleet wat weens die moord op Chanelle Henning verhoor word, sê hy is al drie keer deur tronkbewaarders aangerand.

Henning-moordenaar blameer homself

2012-12-04 07:02

Gerhardus du Plessis, 'n voormalige polisieman, het aan die hof gesê hy blameer homself vir die moord op Chanelle Henning.

Henning-moord: Du Plessis vertel van beplanning

2012-11-30 16:59

Gerhardus du Plessis het in Pretoria se hooggeregshof erken dat verskeie vergaderings gehou is om die moord op Chanelle Henning te beplan.

Henning-moord: Saak staan oor, verdagte 'moeg'

2012-11-28 12:54

Die verhoor van twee mans wat van die moord op Chanelle Henning aangekla word, het in die stad se hooggeregshof oorgestaan.

Gouws wys glo waar Henning geskiet moet word

2012-11-27 13:40

Die moordbeskuldigde André Gouws het die plek uitgewys waar Chanelle Henning vermoor moet word, het die Pretoriase hooggeregshof gehoor.

Henning-moordverhoor duur voort

2012-11-27 08:06

Die verhoor van twee mans wat van die moord op Chanelle Henning beskuldig word, sal in die Pretoriase hooggeregshof hervat word.

Henning-moordverhoor wéér uitgestel

2012-11-21 14:27

Die saak teen twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, is in die Noord-Gautengse hooggeregshof uitgestel.

Henning-moordsaak weer uitgestel

2012-11-19 11:22

Die saak teen twee mans wat van die moord op Chanelle Henning aangekla word, is in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.

Polisie lê beslag op bewyse in Henning-moord

2012-10-04 07:20

Die polisie het beslag gelê op bewyse by die sakeperseel van die vermoorde Chanelle Henning se man, Nico, is berig.

Monye sal Vrydag weet oor borgtog

2012-07-30 19:35

'n Voormalige Nigeriese atleet wat van die moord op ’n Pretoriase vrou verdink word, sal binnekort weet of hy borgtog kry.

Pleitooreenkoms kom dalk in Henning-saak

2012-07-17 13:03

‘n Pleitooreenkoms wat verband hou met aanklagte teen Preshan Singh in die Chanelle Henning-moordsaak sal binnekort gefinaliseer word.

Beskuldigde in Henning-saak het 'gejok'

2012-06-15 18:00

Die aanklaer Gerrie Nel is van mening dat een van die beskuldigdes in die Chanelle Henning-moordsaak in die hof gejok het.

Valke slaan toe op Nico Henning se eiendom

2012-05-17 10:04

Die Valke en beamptes van die nasionale vervolgingsgesag het eiendom van die vermoorde Chanelle Henning se vervreemde man, Nico, deursoek.

Henning-moord: Borgtogaansoek aangehoor

2012-05-15 07:30

Die borgtogaansoeke van die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, word in die hof aangehoor.

Henning-saak gereed

2012-03-30 08:01

Die ondersoek na die huurmoord op Chanélle Henning is afgehandel en die akte van beskuldiging is gereed, is bekendgemaak.

Henning-moord: Beskuldigde borgtog geweier

2012-03-02 11:30

André Gouws, wat by die moord op Chanelle Henning betrek word, se aansoek om borgtog is in die hof van die hand gewys.

Henning-moord: Aansoek om borgtog

2012-02-15 17:29

Die borgtogaansoek van André Gouws, een van die mans wat van die moord op Chanélle Henning aangekla word,

Henning-moord: Aansoek om borgtog uitgestel

2012-02-08 13:40

Die borgtogaansoek van André Gouws, een van die mans wat van die moord op Chanélle Henning aangekla word, is uitgestel.

'Twee jok' oor moord op Henning

2012-01-25 07:05

Die saak teen Chanélle Henning se vermeende moordenaars is op die getuienis van twee selferkende dwelmverslaafdes gegrond.

Henning-beskuldigde 'het eks-vrouens gedreig'

2012-01-24 17:57

Die man wat glo die moord op Chanelle Henning gereël het, het ontstuimige verhoudings met twee van sy voormalige vrouens gehad.

Henning-moord: Nico is nié in aanhouding

2012-01-19 11:01

Chanelle Henning se vervreemde man is nog nie in hegtenis geneem nie, maar die polisie wou geen verdere inligting bekend maak nie.

Vrae oor Henning se eks

2012-01-18 20:59

Dit is nog nie bekend of Chanelle Henning se eks-man, Nico, wat ‘n verdagte in haar moordsaak is, in hegtenis geneem sal word nie.

Henning-moord: 'Eks het verdagte gebel'

2012-01-17 19:56

Een van die vyf mans wat vasgetrek is vir die moord op Chanelle Henning het ‘n paar dae voor die moord ‘n oproep van haar eks-man ontvang.

Henning-moord: Telefoonrekords nagegaan

2011-12-15 11:40

Die polisie is besig om telefoonrekords van André Gouws na te gaan om die meesterbrein agter die sluipmoord op Chanelle Henning vas te trek.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Financial Manager - Corporate Banking

Johannesburg
The Personnel Concept
R800000 - R900000

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.