ARTIKELS OOR cezanne visser

Adv. Barbie wil buite bydrae lewer

2012-02-20 07:05

Cézanne Visser glo sy sal buite die tronk ’n baie beter bydrae tot die samelewing kan maak, het haar regsverteenwoordiger gesê.

Adv. Barbie se ma vertel haar storie

2011-08-16 09:04
167 menings

Die “donker dieptes van seksuele sadisme” waarby Cezanne Visser betrokke geraak het, word nou die eerste keer in volle detail onthul.

Adv. Barbie se laaste kans op appèl misluk

2011-02-11 06:56

Die laaste hofdeur het toegeklap in die gesig van Cezanne Visser omdat haar aansoek om appèl geen vooruitsig op sukses het nie.

Barbie sal vergoedingseise beveg

2010-11-29 10:50

Die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser, oftewel adv. Barbie, sal die skadevergoeding wat deur haar slagoffers geëis word, beveg.

Dit gaan goed, sê skraler Cézanne

2010-08-04 08:36

Dit gaan goed met haar, het die seksmisdadiger Cézanne Visser, skraler en met ligpienk lipstiffie aan, te kenne gegee.

Barbie op lys van seksoortreders

2010-05-17 16:00

Cézanne Visser het by die hooggeregshof aangemeld vir haar tronkstraf met 'n kombers, kussing en 'n paar toksakke, en sy's nou op die land se seksoortrederslys.

Hof: G'n appél vir Barbie

2010-05-13 14:33

Die appélhof het Cezanne Visser, beter bekend as Advokaat Barbie, verlof tot appél teen haar tronkstraf van sewe jaar geweier.

Barbie-slagoffer hang haarself

2010-03-08 08:29

‘n Slagoffer van die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser het oor die naweek in Botswana haarself aan ‘n boom gehang.

Visser se vonnis ‘getemper met genade’

2010-02-25 06:35

Cézanne Visser het haar opvoeding weggegooi en losbandigheid aangegryp, maar haar vonnis is getemper met genade, het regter Chris Eksteen gesê.

Adv. Barbie kry 7 jaar tronkstraf

2010-02-24 11:59
89 menings

Die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser is sewe jaar tronkstraf in die Noord-Gautengse hooggeregshof opgelê.

Adv. Barbie na noodeenheid gehaas

2010-02-12 15:29

Cézanne Visser se hofsaak is uitgestel nadat sy deur dokters kalmeer moes word. Sy was in die Pretoria-Oos-hospitaal opgeneem.

'Adv. Barbie slagoffer van 'n sadis'

2010-02-10 22:00

Dr. Micki Pistorius sê die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser is 'n "tipiese" slagoffer van 'n seksuele sadis.

'Adv. Barbie toon berou'

2010-02-08 14:13

Cézanne Visser, ook bekend as advokaat Barbie, het berou getoon vir die seks-verwante dade waaraan sy skuldig bevind is.

Barbie se ma soek minnaresse in hof

2010-01-18 11:08

Die ma van Cézanne Visser, oftewel Advokaat Barbie, vra twee voormalige minnaresse van Dirk Prinsloo om na vore te kom.

Adv. Barbie skuldig bevind

2009-10-07 13:29

Die voormalige advokaat Cézanne Visser is in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind op 11 van die 14 aanklagte teen haar.

Barbie 'het keuses uitgeoefen'

2009-08-28 16:02

Adv. Cezanne Visser, wat beskuldig word dat sy meisies seksueel mishandel het, was bewus van haar keuses, het die hof gehoor.

 

Adv. Barbie 'was heks op brandstapel'

2011-09-22 08:03
187 menings

Dr. Johann Lemmer, seksuoloog en gewese stiefpa van Cézanne Visser, maak verskeie onthullings in 'n nuwe boek oor die lewe van adv. Barbie.

Adv. Barbie help kompetisie in tronk reël

2011-02-25 07:35

’n Groep van 320 vroue het ure lank vergeet hulle is eintlik agter tralies toe hulle ’n modeparade in die vrouegevangenis bygewoon het.

Cézanne Visser wend haar tot hoogste hof

2010-12-24 08:52

Cézanne Visser, wat tans sewe jaar tronkstraf uitdien weens onder meer seksuele aanranding van jong kinders, het haar aansoek om appèl ingedien.

Slagoffers eis R1,2 milj van adv. Barbie

2010-11-03 10:28

Die slagoffers van die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser, oftewel adv. Barbie, dagvaar haar vir R1,2 miljoen.

Vroue neem Cézanne Visser onder hul vlerk

2010-05-24 10:00

Vroue wat lang tronkstraf uitdien het adv. Barbie onder hul vlerk geneem van die oomblik dat sy by die gevangenis ingestap het.

Adv Barbie 'is soos Mandela'

2010-05-14 09:45

Die veroordeelde kindermolesteerder Cezanne Visser, beter bekend as Advokaat Barbie, is met die ikoon, Nelson Mandela vergelyk.

Bid dat my hofaansoek slaag, vra adv. Barbie

2010-05-06 06:53

Cézanne Visser het gister ’n gebedsversoek – dat haar aansoek om teen haar skuldigbevinding te mag appelleer, sal slaag – per e-pos uitgestuur.

Barbie se pyn 'erger as straf in tronk’

2010-02-26 07:50

Dit was glo verskriklik vernederend vir Cézanne Visser toe sy ten aanskoue van flitsende kameras herhaaldelik geboei moes word tydens die verhoor.

Adv. Barbie uit op borgtog

2010-02-24 17:17

Cézanne Visser het slegs sowat ‘n uur en ‘n half agter tralies deurgebring, voordat sy weer op borgtog vrygelaat is.

Dis D-dag vir Barbie

2010-02-23 06:45

Cézanne Visser, die oud-advokaat wat skuldig bevind is aan seksmisdade met kinderhuis- meisies en jong vroue, word vandag gevonnis.

Adv. Barbie was in 'sielkundige tronk'

2010-02-11 23:12

Cézanne Visser was in 'n "sielkundige tronk" toe sy seksdade met minderjarige meisies gepleeg het, het die hof gehoor.

'Barbie moenie tronk toe gaan'

2010-02-08 21:24

'n Forensiese kriminoloog meen die Cézanne Visser, oftewel adv. Barbie, moenie tronk toe gaan vir haar misdade nie.

Prinsloo nie uitgelewer aan SA

2010-02-03 10:18

Dirk Prinsloo, die Suid-Afrikaanse voortvlugtige, sal eers sy tronkstraf in in Belarus moet uitdien voordat hy na Suid-Afrika terugkeer.

Adv. Barbie gaan huis toe

2009-12-08 14:40

Cézanne Visser, oftewel adv. Barbie, gaan Kersfees by die huis wees en sal eers volgende jaar hoor of sy tronk toe gaan.

Regter: Barbie had wil van haar eie

2009-10-07 12:11

Bewerings van die voormalige adv. Cézanne Visser, wat aanvoer dat sy geen wil van haar eie gehad het nie, is in die hof verwerp.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.