ARTIKELS OOR caster semenya

Caster minder in SA in aksie

2012-01-26 07:01

Caster Semenya, die wêreld se tweede beste vroue-atleet oor 800m, gaan dié seisoen bitter min in Suid-Afrika in aksie wees.

Sunette wil wéér so maak

2011-09-08 07:07

Sunette Viljoen, wat ’n brons medalje in Suid-Korea gewen het, is na haar reuse gooi van 68.38 op die randjie van groot roem.

Semenya deur na 800-finaal

2011-09-03 14:54

Caster Semenya is deur na die finaal van die 800 m-item danksy 'n pragvertoning in die semifinaal by die Wêreld-atletiekbyeenkoms.

Caster en Luvo op koers

2011-09-02 08:01

Caster Semenya hou nie van die media nie. Dít was baie duidelik nadat sy op die Wêreldbyeenkoms klaar aan die 800 m-uitdunne deelgeneem het.

Caster se een doelwit

2011-08-26 07:05

Dit sal ’n fout wees om Caster Semenya, vroue-wêreldkampioen in die 800 m, te vroeg te wil afskryf, sê Jukka Härkönen, haar agent.

Daar’s groot fout met Caster

2011-08-17 07:02

Daar skort iets groots met Caster Semenya, Suid-Afrika se vroue-wêreldkampioen in die 800 m. Só word daar die laaste paar weke gefluister.

Caster lyk pure goud

2011-07-10 09:00

Só ’n Caster Semenya gaan haar wêreldtitel oor minder as twee maande in Daegu, Suid-Korea, met die grootste gemak suksesvol verdedig.

Mokoena wen goud in Oslo

2011-06-10 10:52

SA se verspring-atleet Khotso Mokoena het 'n goue medalje in Noorweë gewen, maar kon egter nog nie vir die Wêreldkampioenskap kwalifiseer nie.

Nóg 'n goud vir Semenya

2011-04-30 19:47

Caster Semenya het haar derde goue medalje van die naweek ingepalm met 'n oortuigende oorwinning in die 800 m vir vroue.

ASA verleë oor webwerf-blaps

2011-04-16 10:07

Die bestuur van Atletiek Suid-Afrika is in die verleentheid nadat daar op die ASA se webtuiste na Caster Semenya as ’n man verwys is.

Geen kompetisie vir Semenya in 800 m

2011-04-10 14:29

Die wêreldkampioen Caster Semenya het die nasionale 800 m-titel ingepalm op die tweede dag van die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap.

Semenya verras by Tuks

2011-01-31 13:29

Caster Semenya, Suid-Afrika se vroue-wêreldkam­pioen in die 800 m, het verras deur aan ’n 800-wedloop op ’n byeenkoms van die Tukkies deel te neem.

Beserings ry atletiekspan

2010-09-29 10:07

Die beseringspook loop groot draaie in die Suid-Afrikaanse atletiekkamp aan die vooraand van die Statebondspele in Nieu-Delhi, Indië.

Semenya terug op dreef

2010-09-10 12:00

Caster Semenya is behoorlik terug op dreef nadat sy die 800 m vir vroue by die Notturna di Milano-byeenkoms in Italië gewen het.

Organiseerders mor oor Semenya se slakkepas

2010-09-02 08:35

Organiseerders van die Palio della Quercia-atletiekbyeenkoms wil nie byt aan Caster Semenya se verskonings hoekom sy só swak gevaar het nie.

Keniaan sink Caster in Brussel

2010-08-28 05:49

Die wêreldkampioen Caster Semenya het Vrydagaand vir die eerste keer in haar seniorloopbaan 'n 800m-wedloop verloor.

Semenya se afrigter kap terug

2010-08-24 14:44

Caster Semenya se afrigter het gesê hy is ongeërg oor negatiewe uitlatings wat deur sommige atlete in Berlyn oor sy atleet gemaak is.

Semenya wen eerste wedloop

2010-07-15 20:15

Caster Semenya het haar eerste wedloop in elf maande gemaklik gewen met ‘n tyd van 2:04.22 by die Lappeenranta Spele in Finland.

Nuwe reëls wil ‘nog Casters’ voorkom

2010-07-09 08:16

Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies beplan om sy reëls te verander om ’n herhaling van die Caster Semenya-sage te verhoed.

IAAF: Semenya mág as vrou deelneem

2010-07-06 16:18

Die 800m-atleet Caster Semenya mag saam met vroue deelneem, het die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) gesê.

IAAF kanselleer Semenya-perskonferensie

2010-06-10 18:59

Die perskonferensie oor die uitspraak van Caster Semenya se geslagskwessie is gekanselleer omdat die “prosedure” glo nog nie afgehandel is nie.

Semenya kan glo deelneem as ‘n vrou

2010-06-09 20:04

e.tv het berig dat die IAAF glo vir Caster Semenya die groen lig gegee het om as ‘n vrou deel te neem aan atletiek.

IAAF-hoof belowe oplossing vir Semenya

2010-05-16 17:39

Caster Semenya, vroue-wêreldkam­pioen in die 800m, sal einde Junie (uiteindelik) hoor of sy met haar atletiekloopbaan kan voortgaan.

Caster 'kan deelneem as 'n vrou'

2010-04-08 10:43

Caster Semenya, die 800m-wêreldkampioen, moet toegelaat word om in vroulike kompetisies deel te neem, meen haar prokureurs.

Prokureurs: Laat Semenya toe om te hardloop

2010-03-30 04:47

Caster Semenya se prokureurs het gesê dat die 800 meter-wêreldkampioen toegelaat moet word om aan 'n byeenkoms deel te neem.

Caster vra om te hardloop

2010-03-28 13:13

Caster Semenya het Atletiek Suid-Afrika (ASA) versoek om haar aan die Geelbladsye-byeenkoms in Stellenbosch te laat deelneem.

Semenya reg vir 2010

2010-01-13 21:43

Die 800m-kampioen Caster Semenya gaan deelneem aan Suid-Afrika se plaaslike atletiek-seisoen terwyl sy op haar lot van die IAAF wag.

Semenya-resultate steeds nie bekend

2009-11-19 05:05

Die uitslae van Caster Semenya se geslagstoetse sal nie Vrydag bekendgemaak word soos wat verneem is nie.

ASA moet erken oor Semenya

2009-11-10 20:48

Individue by ASA moet hulle betrokkenheid in die Caster Semenya saga erken, het die kommissie vir gendergelykheid gesê.

Publiek sal nooit Semenya-uitslae sien

2009-11-01 09:21

Die uitslag van die geslagstoetse op Caster Semenya sal nié openbaar gemaak word nie, sê die ANC se Semenya-taakspan.

Semenya-ondersoek begin

2009-10-10 01:39

Suid-Afrika se Olimpiese Komitee het met sy ondersoek na die hantering van die Caster Semenya-saga begin.

ASA kraak oor Semenya

2009-09-19 06:45

Nòg verdoemende bewyse dat die organisasie meer oor die Caster Semenya-sage weet as wat hy tot nou toe voorgegee het.

Caster-toetse afgeneem

2009-09-16 06:33

Caster Semenya was “bitter ontsteld” toe daar foto’s van haar geslagsdele geneem is tydens die toetse wat op haar gedoen is.

Caster sal November weet

2009-09-10 14:31

Suid-Afrika se vroue 800m wêreldkampioen sal in November weet of die atletiekowerhede haar as 'n '100% vrou' beskou.

 

Mutola glo Semenya se nuwe mentor

2011-10-24 13:14

Die voormalige Wêreld- en Olimpiese kampioen Maria Mutola van Mosambiek is glo die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya se nuwe afrigter.

Semenya wen silwer in 800-finaal

2011-09-04 13:38

Suid-Afrika se Caster Semenya het tweede plek behaal in die 800 m-finaal in die vroue-afdeling by die Wêreld-atletiekbyeenkoms.

Caster deur na 800-finaal

2011-09-02 12:57

Die Suid-Afrikaanse wêreldkampioen Caster Semenya het haar plek in die 800 m-finaal by die Wêreldbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, bespreek.

D-dag vir Caster

2011-09-01 07:03

Caster Semenya kry die kans om haar kritici stil te hardloop wanneer sy op die Wêreld-atletiekbyeenkoms aan die 800-uitdunne deelneem.

Caster 'sal veg vir titel'

2011-08-25 07:00

Caster Semenya sal “hard veg” om haar wêreldtitel in die 800 m te behou, het die bestuurspan haar ondersteuners verseker.

Pistorius, Caster in SA-span

2011-08-08 14:18

Oscar Pistorius en Caster Semenya is gekies om Suid-Afrika by die Wêreldbyeenkoms in Suid-Korea te verteenwoordig.

Caster wen in Parys

2011-07-09 11:58

Die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya het in Parys op die Diamantliga-byeenkoms haar eerste internasionale 800 m-wedloop vanjaar gewen.

Vrae oor Caster se taktiek in VSA

2011-06-06 07:37

Speel Caster Semenya, wêreldkampioen in die 800 m, steeds speletjies op die baan, of weet sy nie hoe om takties ’n goeie wedloop te hardloop nie?

Semenya hardloop weer weg met titels

2011-04-30 09:00

Caster Semenya het die 400 m en 1500 m titels verower op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Universiteite-kampioenskap.

Nuwe atletiekreëls ná Semenya-debakel

2011-04-13 09:44

Die internasionale atletiekfederasie, IAAF, het nuwe reëls rondom deelname deur vroue met 'n oormaat testosteroon in hul bloed aangekondig.

Semenya kook sommer vroeg

2011-02-20 13:44

Koes, wêreld, Caster Semenya is kláár aan die kook – en sy gaan oor ses maande in Suid-Korea haar wêreldtitel in die 800 met ’n hengse baklei verdedig.

ANCYL: Oorhandiging van Semenya se huis uitgestel

2010-12-11 12:36

Die ANC-jeugliga het die amptelike oorhandiging van ‘n huis wat hulle aan die atleet Caster Semenya belowe het uitgestel.

Semenya se Statebond-deelname onseker

2010-09-28 10:33

Suid-Afrika se 800 m-wêreldkampioen en groot hoop op ’n goue medalje op die Statebondspele, Caster Semenya, se deelname in Indië is in onsekerheid gedompel.

Semenya steeds in die kollig

2010-09-09 08:03

Watter Caster Semenya gaan in Milaan, Italië, aan die 800m deelneem: die wêreldkampioen of die een wat verlede week negende geëindig het?

Semenya eindig 9de in Italië

2010-09-01 05:25

Die middelafstand wêreldkampioen Caster Semenya het 'n verrassende negende plek geëindig in die 800m in Italië.

Caster hardloop by Statebondspele

2010-08-25 15:31

Nog 32 atlete is by die finale Suid-Afrikaanse groep ingesluit wat aan vanjaar se Statebondspele in Nieu-Delhi gaan deelneem.

Caster seëvier in Berlyn

2010-08-22 18:55

Caster Semenya, die wêreldkampioen in die 800 meter, het haar eerste groot wedloop na ‘n afwesigheid van elf maande in Berlyn, Duitsland gewen.

Semenya na Berlyn genooi

2010-07-13 20:59

Organiseerders in Duitsland wil 'n uitnodiging aan Caster Semenya rig na die Olimpiese stadion waar sy die 800 m wêreldtitel verlede jaar gewen het.

'Semenya het mediese behandeling gehad'

2010-07-08 08:33

Caster Semenya het die afgelope paar maande mediese behandeling gekry, dit is die rede waarom sy nou toegelaat word om as vroue-atleet mee te ding.

Regering steeds stil oor Caster se toekoms

2010-06-11 06:54

Daar heers steeds verwarring oor die toekoms van die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya nadat ’n mediakonferensie inderhaas afgelas is.

ANC-jeugliga soek Chuene terug

2010-06-10 11:41

Die ANC-jeugliga dring daarop aan dat die omstrede Leonard Chuene heraangestel word in sy pos as president van Atletiek Suid-Afrika.

Atlete wil nie teen Semenya hardloop

2010-05-20 14:09

'n Britse koerant het berig dat van die wêreld se voorste vroue-atlete dit oorweeg, om byeenkomste waar Caster Semenya deelneem, te boikot.

Semenya wil sportakademie begin

2010-04-22 14:50

Caster Semenya sal by atletiek betrokke bly ongeag wat die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) besluit oor haar toekoms.

Caster Semenya: 'Ek is Junie terug'

2010-04-06 14:09

Caster Semenya het in ‘n verklaring gesê dat sy op 24 Junie sal terugkeer na atletiek by ‘n internasionale vergadering in Spanje.

Semenya sal gou weet of sy kan hardloop

2010-03-29 10:39

'n Besluit is in die pylvak oor Caster Semenya se beplande deelname aan die Geelbladsye-byeenkoms in Stellenbosch.

Caster in nuwe storm

2010-01-15 06:34

Ray Mali van die ASA het aangekondig dat Semenya nie toegelaat sal word om aan die Geelbladsye-reeks deel te neem nie.

Semenya-resultate regtig geheim?

2009-11-19 20:25

Daar is geen waarborg dat die uitslae van ‘n geslagstoets wat op Caster Semenya gedoen is konfidensieel gehou sal word nie.

Semenya nie gelukkig met roem

2009-11-13 20:17

Die Suid-Afrikaanse 800m atleet Caster Semenya sê sy is nie gemaklik met die roem wat sy verower het nie.

'ASA wou Chuene vernietig'

2009-11-06 09:19

Sascoc wou ASA-president Leonard Chuene vernietig en sy pogings tot transformasie verhoed, meen ‘n ASA-raadslid.

IAAF sal definisie van vrou bepaal

2009-10-10 14:18

Die Internasionale Atletiekvereniging (IAAF) gaan begin om ‘n definisie van ‘n vrou in die konteks van atletiek vas te stel.

Ontkleeklub gee Semenya R20K

2009-10-01 02:22

Teazers-ontkleedansklubs gaan Caster Semenya R20 000 gee ná die atleet betrek is by die bohaai oor ’n omstrede advertensie.

Spandokter weet van Semenya-toetse

2009-09-18 07:21

Atletiek Suid-Afrika se spandokter het geweet van die geslagstoetse wat op Caster Semenya gedoen is, berig ’n nasionale koerant.

ASA: Chuene het Caster 'uitstekend' hanteer

2009-09-14 07:11

ASA-president Leonard Chuene het die omstredenheid rondom Caster Semen­ya “uitsonderlik goed” hanteer, sê Atletiek Suid-Afrika.

SA vat die goud

2009-08-19 22:16

Caster Semenya het Suid-Afrika rede gegee om trots te wees toe sy die 800m finaal by die IAAF se Wêreldbyeenkoms gewen het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.