Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR burry stander

Burry Stander: Ondersoeke nog nie klaar

2013-03-22 17:24

‘n Minibustaxibestuurder wat die bergfietslegende Burry Stander se dood veroorsaak het, het vroeër in die hof verskyn.

Stander-ongeluk: Taximan in hof

2013-01-07 07:23

Die taxibestuurder wat na bewering die bergfietskampioen Burry Stander doodgery het, verskyn vandag in Port Shepstone se landdroshof.

Nóg 'n fietsryer raakgery

2013-01-06 07:31

‘n Jong vrou is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat ‘n voertuig haar in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, raakgery het.

Stander was 'n 'ware heer'

2013-01-04 07:20

Die fietsrywêreld en die breër Suid-Afrikaanse sportgemeenskap het die dood van die fietsrylegende Burry Stander betreur.

Eksieperfeksie in Epic

2012-04-02 07:59

Burry Stander en Christoph Sauser (36One-Songo-Specialized) het in die agt dae wat die Absa Cape Epic geduur het, perfeksionisme ten volle uitgeleef.

Stander, Sauser 1ste in Robertson

2012-03-26 15:26

Burry Stander en Christoph Sauser (360One-Songo-Specialized), het die Absa Cape Epic se eerste skof oor 115 km by Robertson gewen.

Stander wys staal met sy silwer

2012-03-19 09:23

Burry Stander met sy tweede plek op die Wêreldbeker-bergfietsbyeenkoms hier bewys hy is goed genoeg om ’n medalje op die Spele in Londen te wen.

SA is Afrika-gunsteling

2011-01-28 07:16

Fietsry Suid-Afrika het die groep bekend gemaak wat op aan die Afrika-kampioenskapsbyeenkoms buite Stellenbosch gaan deelneem.

 

Stander-ongeluk: Taximan vir eers vry

2013-01-07 12:46

Die taxibestuurder wat daarvan aangekla word dat hy Burry Stander doodgery het, het vlugtig in die hof op Port Shepstone verskyn.

Burry Stander se vrou praat oor laaste oproep

2013-01-06 12:25

Burry Stander, Olimpiese bergfietsryer, se se vrou het oopgemaak oor die laaste gesprek wat sy met haar man gehad het.

Stander-ongeluk: Taxibestuurder aangekla

2013-01-04 17:59

Die bestuurder van die minibustaxi wat betrokke was by die botsing waarin Burry Stander dood is, is vir strafbare manslag aangekla.

Stander eindig vyfde in bergfietsry-eindronde

2012-08-12 16:26

Suid-Afrika se Burry Stander kon nie daarin slaag om 'n medalje te verower nie nadat hy vyfde in die eindronde van die bergfietsry geëindig het.

Burry-hulle rek voorsprong

2012-03-30 15:00

Burry Stander en Christoph Sauser (36One-Songo-Specialized) het hul voorsprong in die Absa Cape Epic vergroot met nog net twee skofte wat oor is.

Stander, Sauser slaan 1ste slag

2012-03-26 09:32

Burry Stander en Christoph Sauser (360One-Songo-Specialized) moes vir ’n vale trap om die Absa Cape Epic se proloog oor 27 km te wen.

Burry-hulle druk vroeg stempel af

2011-03-28 10:00

Suid-Afrika se Burry Stander en sy Switserse spanmaat, Christoph Sauser, het wéér eerste bloed geruik in die Absa Cape Epic-bergfietstoer.

SA-bergfietsryer 2de beste in wêreld

2010-04-29 08:44

Die Suid-Afrikaner Burry Stander is volgens die Internasionale Fietsryvereniging (UCI) se jongste ranglys, die wêreld se tweede beste bergfietsryer.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.