ARTIKELS OOR bryan habana

Habana dalk weer op senter

2012-02-20 19:55

Die Stormers kan moontlik weer die Springbok-vleuel Bryan Habana op senter inspan vir hul Super Rugby-wedstryd teen die Hurricanes.

Habana verleng WP-kontrak

2011-10-17 10:58

Die Springbok-vleuel Bryan Habana sal vir die volgende drie jaar nog sy rugby in die Kaap speel nadat hy sy kontrak met die WP verleng het.

Habana gereed vir aanslag

2011-09-29 18:39

Bryan Habana beskou sy vorige toets teen Samoa as spesiaal, maar ook een van die mees fisieke uitdagings wat hy nóg ervaar het.

Habana breek toetsdrie-rekord

2011-09-22 10:58

Die Springbok-vleuel Bryan Habana het die rekord vir meeste toetsdrieë gebreek toe hy teen Namibië sy 39ste drie gedruk het.

Habana dalk nie in aksie

2011-04-13 10:40

Die kans lyk skraal dat die Springbok-vleuel Bryan Habana vir die Stormers teen die Lions in hul Super Rugbywedstryd sal uitdraf.

Habana se gróót kans

2011-03-17 09:29

Allister Coetzee gee toe dat Bryan Habana nie op sy beste is nie, maar glo steeds dat hy ’n belangrike speler teen die Bulls in Pretoria kan wees.

Habana uit, Mvovo op vleuel vir Bokke

2010-11-17 08:00

Die Springbok-rugbyspan het nóg ’n opstopper teen die kennebak gekry toe Bryan Habana sy linkerhand in ’n oefening gebreek het.

Habana in Twitter-onderonsie

2010-11-10 09:02

Met Peter de Villiers wat selfsensuur toepas, is die Bok-toer se eerste storm in ’n teekoppie deur die vleuel Bryan Habana op Twitter ontketen.

Dis in Bryan Habana se hande

2010-10-29 08:05

In die volgende maand kan die vraag of Bryan Habana 'n kwynende superster of steeds die bobaas-vleuel van ouds is straks beantwoord word.

Hou moed met Habana

2010-09-03 06:27

Bryan Habana sal wéér sy beste spelpeil herwin en móét deel van Suid-Afrika se planne vir 2011 se Wêreldbeker-rugbytoernooi uitmaak.

Habana kan Joost verbysteek

2010-08-26 06:52

Bryan Habana kan Saterdag Joost van der Westhuizen se getal toetsdrieë in die Springboktrui verbysteek as hy sy derde toetsdrie van die jaar aanteken.

Drie Bokke in Barbarians-span

2009-11-19 19:58

Bryan Habana, Victor Matfield en Fourie du Preez gaan in die Barbarians-span wees vir die wedstryd teen Nieu-seeland.

Habana se ligblou dae al minder

2009-10-03 07:13

Bryan Habana het ’n maksimum van vier Curriebeker-rugbywedstryde oor om vir die Ligbloues te speel.

Storm(ers) gaan losbars oor Habana

2009-08-24 06:34

Bryan Habana het glo reeds ingestem om vir die Stormers te speel, maar Blou Bul-bestuurder Ian Schwartz moes dit in die koerant lees.

 

Habana op senter teen Kings

2012-02-08 15:14

Die Stormers-vleuel Bryan Habana sal op buitesenter uitdraf in die opwarmwedstryd teen die Southern Kings in Port Elizabeth.

'Nederlaag is onaanvaarbaar' – Habana

2011-10-06 23:14

Die Springbok-vleuel Bryan Habana het gesê selfs die vooruitsig van die wêreldkampioene wat teen Australië kan verloor, is onaanvaarbaar.

Div bly om Habana terug te sien

2011-09-22 22:03

Peter de Villiers was bly om Bryan Habana terug op die veld te sien terwyl hy uiteindelik Suid-Afrika se voorste driedrukker geword het.

Beseerde Habana uit Fidji-stryd

2011-09-14 11:00

Die Springbok-vleuel Bryan Habana sal weens 'n kniebesering nie in Suid-Afrika se Wêreldbeker-kragmeting teen Fidji uitdraf nie.

Kaap is Habana!

2011-03-20 07:57

Dit was nie sy tradisionele hoekie nie, maar ’n drie deur Bryan Habana het die Stormers tot ’n roemryke oorwinning aangehelp.

'Bryan Habana steeds beste vleuel in die wêreld'

2011-02-25 09:13

Die Stormers se agterlyn-slyper en oud-Springbok, Robbie Fleck, meen Bryan Habana is steeds die beste vleuel ter wêreld.

‘Net één drie, en Habana is weer reg’

2010-11-16 10:04

Nét een drie en dan sien ondersteuners weer die “ou” Bryan Habana, was die voorspelling van die Springbok-afrigter, Peter de Villiers.

Bryan Habana seer oor uitjouery

2010-11-05 09:54

Die Bok-vleuel Bryan Habana kort ’n enkele drie om die alleenhouer van die rekord vir die meeste toetsdrieë in Springbok-rugby te word.

Pluimpies rol in vir Habana

2010-10-18 08:00

Bryan Habana is vanjaar deur Springbok-ondersteuners uitgejou, maar sy spanmaats het nooit in sy vermoë as rugbyspeler getwyfel nie.

Aussies lag oor Habana-vraag

2010-08-31 09:48

Die Wallabies het hard gelag en hard gepraat oor hoe hulle ’n voorsprong van 14 punte prysgegee het om die Drienasies-toets teen die Bokke te verloor.

Habana SA se gunsteling

2009-12-07 11:57

Bryan Habana is Suid-Afrika se gunsteling sportster en het teen manne soos Teko Modise, Graeme Smith en Morne Steyn te staan gekom.

Habana praat oor WP-skuif

2009-11-06 12:30

Bryan Habana het amptelik sy tweejaarkontrak met WP geteken en sê hy het nie dié kontrak geteken om tot WP se "redding" te kom nie.

Habana vat vrou

2009-09-21 07:16

Rugby held Bryan Habana en sy geliefde Janine Viljoen het gister op ’n landgoed in Centurion ewige trou aan mekaar beloof.

Habana vol lof vir De Villiers

2009-08-06 06:49

Peter de Villiers se rol as rugby-afrigter in die Springbokke se welslae durf nie geringgeskat word nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.