Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR brett murray

The Spear-saak weer in hof

2012-09-04 10:50

Twee mans wat ‘n kunswerk waarin Jacob Zuma se geslagsdele ontbloot word, gevandaliseer het, het weer in die hof verskyn.

Kabinet veroordeel The Spear

2012-06-01 12:05

Die kabinet het Brett Murray se skildery, The Spear, waarin pres. Jacob Zuma se geslagsdele ontbloot is, amptelik veroordeel.

Komitee besluit oor klassifikasie van The Spear

2012-06-01 07:30

Die Film-en-publikasieraad (FPR) sal besluit of Brett Murray se omstrede skildery, The Spear, geklassifiseer sal word.

The Spear was 'nie rasse-kwessie'

2012-05-30 11:30

Die direkteur van die Goodman-galery het op ‘n mediakonferensie gesê The Spear was nie 'n “kwessie van ras” nie.

Komitee sal besluit oor The Spear

2012-05-29 20:00

Die Film- en Publikasieraad (FPB) sal teen Vrydag besluit of Brett Murray se omstrede skildery The Spear geklassifiseer moet word.

Goodman-galery 'het berou' – Minister

2012-05-28 23:01

Die Goodman-galery het glo spyt te kenne gegee oor seer wat veroorsaak is deur die uitstal van ‘n skildery van pres. Jacob Zuma.

Galery-wag in hof oor The Spear

2012-05-28 10:45

Die veiligheidswag wat een van die mans wat The Spear beskadig het, weerhou het om voort te gaan, sal in die hof verskyn.

Duitse koper soek Zuma-skildery 'voetstoots'

2012-05-26 14:45

Die Duitse versamelaar wat die skildery van pres. Jacob Zuma met sy geslagsdele ontbloot gekoop het, gaan nie die beskadigde kunswerk restoureer nie.

Kontemporêre kuns is gereeld omstrede, sê galery

2012-05-25 16:59

Vir ‘n goeie kontemporêre kunsgalery om suksesvol te wees kan hy nie ‘n openlik politiese, godsdienstige of ideologiese agenda hê nie.

The Spear maak wêreldwyd opslae

2012-05-25 12:01

Die verwikkelinge rondom Brett Murray se skildery The Spear het in internasionale publikasies verskyn, insluitende The UK Guardian.

Mantashe vra vir optog na kunsgalery

2012-05-24 19:01

Gwede Mantashe het die skare buite die Hooggeregshof in Johannesburg gevra om volgende Dinsdag na die Goodman-galery te marsjeer.

'Ek moes nie emosioneel ineengestort het nie'

2012-05-24 17:00

President Jacob Zuma se advokaat, Gcina Malindi, sê sy emosionele ineenstorting in die hof “moes nie gebeur het nie”, berig City Press.

Reg op privaatheid 'geld nie vir president'

2012-05-24 13:00

Die reg op waardigheid en privaatheid is slegs van toepassing op pres. Jacob Zuma as ‘n mens en nie in sy hoedanigheid as president nie.

Zuma-skildery: Saak word aangehoor

2012-05-24 07:30

'n Volbank regters sal vandag in die Johannesburgse hooggeregshof die ANC se aansoek aanhoor oor die omstrede kunswerk van Jacob Zuma.

Zuma-skildery: Saak uitgestel

2012-05-23 18:00

Die verhoor van twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n skildery van pres. Jacob Zuma geskend het, is uitgestel.

Twee wat skildery skend sal vrygelaat word

2012-05-22 20:00

Twee mans wat na bewering ‘n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma in ‘n galery in Johannesburg geskend het, sal vrygelaat word.

VIDEO: Nóg 'n betoger buite galery vasgetrek

2012-05-22 14:00

‘n Betoger is pas buite die Goodman-galery in Johannesburg in hegtenis geneem – ure nadat 'n professor en ‘n seun vasgetrek is.

Zuma-kunswerk 'onherkenbaar' beskadig

2012-05-22 11:19
88 menings

Die omstrede kunswerk van pres. Jacob Zuma is “heeltemal onherkenbaar” nadat mense verf oor die skildery uitgegooi het.

Zuma-kunswerk: SA moet 'solidariteit toon'

2012-05-22 10:45

Die ANC het 'n beroep gedoen op mense wat die demokrasie ondersteun om solidariteit te toon om Jacob Zuma se integriteit te verdedig.

Kunstenaar wou niemand 'seermaak'

2012-05-22 08:45

Brett Murray sê hy wou niemand seermaak met sy uitbeelding van pres. Jacob Zuma, waar sy gulp oop is en sy skaamdele ontbloot, nie.

Zuma-kunswerk is aanval op swartes, sê BMF

2012-05-21 11:30
105 menings

Brett Murray se omstrede kunswerk van pres. Jacob Zuma is ‘n aanval op die swart kultuur, het die Black Management Forum gesê.

Oliver Tambo se dogter kap JZ oor skildery

2012-05-21 08:31
79 menings

Die ontslape ANC-veteraan Oliver Tambo se dogter sê pres. Jacob Zuma moet oor die omstrede kunswerk van homself kom.

Zumas kritiseer kunstenaar oor 'afskuwelike' skildery

2012-05-20 13:53

Die dogters en broer van pres. Jacob Zuma het die kunstenaar van ‘n omstrede skildery van die president gekritiseer, het die Sunday Times berig.

ANC hof toe oor Zuma-skildery

2012-05-19 07:30

Die ANC het 'n dringende aansoek ingedien om die Goodman Gallery en City Press te verbied om 'n kunswerk van pres. Jacob Zuma te vertoon.

Kunsliefhebber hóés vir Zuma se kroonjuwele

2012-05-13 14:45

'n Omstrede uitbeelding van pres. Jacob Zuma, waar sy gulp oop en sy skaamdele ontbloot is, is is in 'n nuwe uitstalling verkoop.

 

Polisie se nalatigheid vertraag The Spear-saak

2012-06-28 13:02

Die saak teen twee mans wat daarvan aangekla is dat hulle ‘n skildery van pres. Jacob Zuma geskend het, is uitgestel.

16N-klassifikasie vir The Spear

2012-06-01 09:46

Die Film-en-publikasieraad (FPR) het Brett Murray se skildery, The Spear, 'n klassifikasie van 16N gegee.

ANC 'wou galery nie boelie'

2012-05-30 17:00

Die ANC het nooit bedoel om die Goodman-galery te boelie tydens die veldtog om ‘n skildery te laat verwyder nie, het die party gesê.

'Laat vaar hofaansoek oor The Spear' – FXI

2012-05-29 22:06

Die ANC moet sy hofaansoek om 'n omstrede skildery te laat verban laat vaar, het die Instituut vir die Vryheid van Uitdrukking gesê.

Jeugliga nié by betoging

2012-05-29 17:01

Die ANC-Jeugliga was merkbaar afwesig van Dinsdag se betoging by die Goodman-galery in Johannesburg, berig Sapa.

Verwydering van skildery 'is jammer' – DA

2012-05-28 21:04

'n Koerant se self-sensuur deur ‘n prent wat pres. Jacob Zuma se ontblote penis ten toon stel te verwyder, is jammer, het die DA gesê.

ANC verwurg sieninge, sê jeugliga

2012-05-27 11:31

Die ANC se jeugliga het die regerende party daarvan beskuldig dat hy probeer om die siening van individue dood te wurg.

Ek is nie 'n rassis, sê kunstenaar

2012-05-25 23:00

Die kunstenaar Brett Murray is ‘n voormalige ondersteuner van die ANC en is nie ‘n rassis nie, het hy in ‘n beëdigde verklaring gesê.

Manyi: eNews het uitsending 'gesensor'

2012-05-25 13:03

Die regering bly by sy standpunt dat die eNews-kanaal homself “gesensor” het deur nie te wys hoe adv. Gcina Malinde in die hof huil nie.

'City Press-boikot is intimidasie'

2012-05-25 07:05

Die SA-redakteursforum het sy kommer uitgespreek oor die ANC se oproep om City Press te boikot weens die publikasie van die Zuma-skildery.

'Geen kommentaar' – Murray

2012-05-24 18:00

Brett Murray wou nie kommentaar lewer oor sy kunswerk wat gelei het tot woede en ‘n hofsaak deur ‘n “seergemaakte” pres. Jacob Zuma nie.

Zuma-adv. terug in hof; saak uitgestel

2012-05-24 15:01

Adv. Gcina Malindi het weer in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn nadat hy vroeër tydens hofverrigtinge in trane uitgebars het.

The Spear: Talle drom saam buite hof

2012-05-24 11:00

Strate in die Johannesburgse middestad is afgesper aangesien die ANC in die hooggeregshof verskyn in verband met The Spear.

NUM-president dreig met kaal optog

2012-05-23 23:01

Die moontlikheid van mans wat kaal marsjeer om te betoog teen ‘n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma is by ‘n NUM-kongres geopper.

Zuma-skildery geskuif

2012-05-22 23:00

Die Goodman-galery, waar ‘n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma gehuisves word, is tydelik vir die publiek gesluit.

ANC verwelkom skildery-besluit

2012-05-22 19:00

Die ANC het ‘n besluit van die hof dat ‘n vol bank regters sy aansoek oor ‘n skildery van pres. Jacob Zuma moet aanhoor, verwelkom.

Galery gesluit ná mans Zuma-skildery beskadig

2012-05-22 12:25

Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma in die Goodman-galery beskadig het.

Saak oor Zuma-skildery nou later aangehoor

2012-05-22 11:04

Die saak oor Brett Murray se omstrede kunswerk The Spear is tot later vandeesweek uitgestel sodat ‘n vol bank regters die saak kan aanhoor.

Strate afgesper vir Zuma se hofstryd

2012-05-22 09:45

Talle strate rondom die Johannesburgse hooggeregshof sal gesluit wees sodat ANC-lede kan betoog, het die stad se metro-polisie gesê.

Zuma-kunswerk is rassisties, sê ANC

2012-05-21 12:30
95 menings

Die regerende party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) sê Brett Murray se omstrede skildery van pres. Jacob Zuma is rassisties.

Zapiro verdedig kunstenaar oor skildery

2012-05-21 09:30

Die spotprenttekenaar Zapiro het die kunstenaar Brett Murray verdedig te midde van die omstredenheid rondom sy kunswerk oor Jacob Zuma.

Zuma-skildery 'sadisties' – SAKP

2012-05-20 17:00

‘n Skildery van President Jacob Zuma waarin sy penis blootgestel is, is “sadisties”, het die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gesê.

Galery-eienaar met die dood gedreig oor skildery

2012-05-19 09:30

Die eienaar van die Goodman Gallery het gesê ten spyte van die feit dat sy met die dood gedreig is, sal sy nié 'n omstrede skildery van pres. Jacob Zuma verwyder nie.

Cosatu ondersteun ANC oor omstrede Zuma-skildery

2012-05-18 13:36

Cosatu het sy gewig agter die ANC ingegooi oor die regerende party se besluit om regstappe te neem teen die Goodman Galery.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.