Die akteur Brad Pitt het gerugte ontken dat hy en sy lewensmaat, die aktrise Angelina Jolie, beplan om in Augustus te trou.
Die sexy akteur Brad Pitt het geskiedenis gemaak toe hy as die gesig van die bekende Chanel nr. 5-parfuum aangewys is.
Die akteur Brad Pitt is glo self besig om sy troue met die aktrise Angelina Jolie te beplan, het 'n bron beweer.
Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie, wat onlangs verloof geraak het, wil op 'n afgeleë plek die knoop deurhak.
Brad Pitt en Angelina Jolie beplan om vir twee jaar Engeland toe te verhuis terwyl Angelina aan drie agtereenvolgende rolprente gaan werk.
Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie is verloof. Pitt se woordvoerder, Cynthia Pett-Dante, het dié nuus aan People.com bevestig.
Die aktrise Angelina Jolie se broer, James, gaan haar en Brad Pitt in die huwelik bevestig wanneer hulle later vanjaar in Frankryk trou.
Die Moneyball-akteur Brad Pitt se 89-jarige ouma, Betty Russel, hunker om hom te sien, het sy groottante in 'n onderhoud gesê.
Angelina Jolie en Brad Pitt se kinders het nie geweet hul ouers gaan na die Oscars nie en daar is slegs aan die kinders gesê hulle gaan "werk".
Gerugte doen die ronde dat die Oscar-bekroonde aktrise Angelina Jolie swanger is met haar en Brad Pitt se sewende kind.
Die Moneyball-akteur Brad Pitt se dogter Shiloh, luister nie na hom nie en doen net haar eie ding, het Angelina Jolie gesê.
Angelina Jolie word gedagvaar deur 'n joernalis van Kroasië wat beweer die aktrise se nuwe rolprent is op sy boek gebaseer.
Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt het hul agtjarige seun, Pax, met sy biologiese ouma, Nhan Dung, in Viëtnam herenig.
Angelina Jolie en Brad Pitt en hul ses kinders is op ‘n besoek aan Vietnam waar hul aangenome seun Pax Thien Jolie-Pitt gebore was.
Die akteur Brad Pitt rook nie meer nie nadat sy twee dogters, Zahara en Shiloh, hom in hul tuin met 'n sigaret in die mond gesien het.
Brad Pitt en Angelina Jolie het $340 000 (sowat R3 miljoen) aan kinders in Somalië geskenk om te help met die verligting van hongersnood.
Brad Pitt is steeds besig om vure dood te slaan ná sy negatiewe opmerkings oor sy huwelik aan Amerika se lieflingaktrise Jennifer Aniston.
Brad Pitt beweer hy was verkeerd aangehaal in ‘n berig waarin hy oor sy lewe met sy eksvrou, Jennifer Aniston, praat.
Angelina Jolie en Brad Pitt se vyfjarige dogter Shiloh besit haar eie iPad en gebruik dit om haar besig te hou wanneer sy met haar ouers reis.
Die supermodel Gisele Bundchen en haar man, die voetbalspeler Tom Brady, is as die wêreld se hoogsbetaalde paartjie aangewys.
Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie se oudste seun, Maddox, het glo ‘n leidende rol in die komende rolprent Battling Boy gekry.
Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie lewe soos gevangenes weens hul beroemdheid, het die paartjie se vriend, Matt Damon, gesê.
Die US Weekly-tydskrif het berig dat die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt binne die volgende paar maande gaan trou.
‘n Gewese sekretaresse wat by Brad Pitt en Angelina Jolie gewerk het dagvaar die paartjie nadat sy afgedank is terwyl sy op siekeverlof was.
Angelina Jolie en Brad Pitt wil glo ‘n vierde kind, Leah, aanneem nadat sy verlede jaar haar hele familie in ‘n aardbewing in Haïti verloor het.
Die Hollywood-paartjie Angelina Jolie en Brad Pitt is in 'n winkelsentrum in Windhoek aangetref waar hulle inkopies gedoen het, berig die Republikein op hul webtuiste.
Angelina Jolie se autobiografie handel oor haar sekslewe, beweerde ontrouheid en dwelmgebruik, het die spookskrywer, Andrew Morton, gesê.
Brad Pitt en Jennifer Aniston het sedert hulle by die 2009 Academy Awards herontmoet het, mekaar glo vier keer gesien.
Angelina Jolie se gewese lyfwag beweer sy is die kluts kwyt en haal haar woede soms op Brad Pitt en die kinders uit.
'n Londense regsfirma sê Brad Pitt en Angelina Jolie gaan 'n Britse poniekoerant, wat berig het dat hulle uitmekaar is, dagvaar.
Inwoners van New Orleans dra trots aan T-hemde wat lees ‘Brad Pitt vir Burgermeester’ in die hoop om dié superster as hul leier te werf.
Die 65ste Cannes-filmfees in Frankryk, wat môre afskop, sal nuwe rolprente van Nicole Kidman, Bruce Willis en Brad Pitt ten toon stel.
Die aktrise Angelina Jolie wil glo 'n bietjie gewig optel voor haar troue met haar lewensmaat, die akteur Brad Pitt.
Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt het aan vriende gesê hul ses kinders help hulle met die troureëlings.
Jennifer Aniston, wat tans in ‘n verhouding met Justin Theroux is, is glo verheug omdat haar eksman weer gaan trou.
Die Amerikaanse akteur Jon Voight sê hy is in die wolke oor die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie se verlowing.
Brad Pitt en Angelina Jolie bou glo ‘n ondergrondse pretpark vir hul kinders, kompleet met 'n seerower-eiland en 'n kaskar-baan.
Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt verwag glo tweelingseuns en gaan na verwagting binnekort trou, het Bang Showbiz berig.
Angelina Jolie het nie beplan om ‘n groot familie te hê totdat sy vir Brad Pitt ontmoet het en gesien het wat 'n wonderlike pa hy is nie.
Brad Pitt het onlangs gesê hy wil baie graag met die aktrise Angelina Jolie trou en dat dit baie vir sy kinders sal beteken.
Die aktrise Angelina Jolie het aan haar aanhangers vertel dat sy 'n ineenstorting gehad het terwyl sy aan haar nuwe film gewerk het.
Die aktrise Angelina Jolie het gesê sy het nie baie vriende nie en spandeer meeste van haar tyd by die huis saam met die kinders.
Die Hollywood glanspaar Angelina Jolie en Brad Pitt, wat reeds ses kinders saam grootmaak, is van plan om nog 'n kind aan te neem.
Die 47-jarige akteur Brad Pitt het tydens 'n onderhoud bekendgemaak dat hy nog net drie jaar voor die kamera wil wees.
Brad Pitt en Angelina Jolie se gewese sekretaresse dagvaar hulle vir £55 000 (sowat R700 000) omdat sy na bewering onregmatig afgedank is.
Die akteur Brad Pitt, wat reeds ses kinders saam met sy lewensmaat Angelina Jolie grootmaak, het gesê hy wil hul kroos uitbrei.
Brangelina het die regte van die eerste foto’s van hul tweeling verkoop omdat hulle wou keer dat die paparazzi ‘n wins daaruit maak.
Die akteurspaar Brad Pitt en Angelina Jolie het 'n unieke manier om van die chaos wat soms by hul huis heers te ontsnap.
Brad Pitt het ‘n helikopter gehuur omdat hy ‘siek’ is vir die verkeer in Londen wanneer hy rond moet reis vir die verfilming van sy nuwe film.
Brad Pitt het vir sy ses kinders elk 'n Shetland ponie gekoop sodat hulle hom en Angelina Jolie kan vergesel op hul ritte.
Brad Pitt en Angelina Jolie het ‘n trein gehuur spesiaal om hulle familie van Londen na Glasgow, Skotland te vervoer.
Angelina Jolie en Brad Pitt het in Bosnië 'n draai gemaak vir 'n verrassingsbesoek aan die sluitingseremonie van die Sarajevo-filmfees.
Die Suid-Afrikaanse akteur Fana Mokoena is gekies om in ‘n zombie-film saam met Brad Pitt te verskyn.
Die akteur Brad Pitt het geskimp dat hy en Angelina Jolie dalk binnekort gaan trou omdat hul kinders druk op hulle plaas om dit te doen.
Brad Pitt se ouers gaan by hom en Angelina Jolie intrek om sodoende te help kyk na die paartjie se ses kinders, het 'n bron gesê.
Angelina Jolie en Brad Pitt gaan $2 miljoen (nagenoeg R13 miljoen) skenk aan die Namibiese reservaat waar dié gesin Kersfees gevier het.
Brad Pitt wil glo ‘n rolprent maak oor die 33 Chileense mynwerkers wat vir meer as twee maande ondergronds vasgekeer was.
Die Hollywood-glanspaartjie Brad Pitt en Angelina Jolie beplan glo om te trou na maande se bespiegeling oor die toekoms van hul verhouding.
Brad Pitt en Angelina Jolie het besoek afgelê aan Bosniese-vlugtelinge in die voormalige Joego-Slawiese republiek van Montenegro.
Brad Pitt het onlangs tot vroegoggend saam met sy medewerkers aan die rolprent Kick-Ass in Londen gekuier, het die Daily Mail berig.
Die hartebreker Brad Pitt het glo vir homself ‘n nuwe huis gekoop waar hy sal wegkruip tydens sy vermoedlike vervreemding van Angelina Jolie.
Brad Pitt en Angelina Jolie maak gereed om New York toe te trek – na 'n R205 miljoen huis toe.