Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR bobby brown

Bobby Brown slegs 9 ure agter tralies

2013-03-22 13:00

Die 44-jarige Bobby Brown, voormalige man van die ontslape Whitney Houston, is vrygelaat nadat hy slegs nege ure in die tronk was.

Bobby Brown agter tralies na hy wéér dronk bestuur

2013-02-27 09:31

Die sanger Bobby Brown is tot 55 dae tronkstraf gevonnis ná hy op ‘n aanklag van dronkbestuur skuldig bevind is.

Bobby Brown vat dit een dag op 'n slag

2012-08-17 11:31

Die ontslape sangeres Whitney Houston se eksman Bobby Brown "doen goed" in die rehabiliasiesentrum, het sy prokureur gesê.

Whitney se dogter kan stiefma nie verdra

2012-06-26 08:51

Die ontslape sangeres Whitney Houston se dogter, Bobbi Kristina, het nie haar pa se troue bygewoon nie omdat sy haar stiefma nie kan verdra nie.

Whitney se eks trou gou weer

2012-05-10 15:30

Bobby Brown, eksman van die ontslape sangeres Whitney Houston, en sy verloofde, Alicia Etheridge, gaan in Hawaii in die huwelik bevestig word.

Bobby Brown hof toe oor dronkbestuur

2012-03-29 20:17

'n Saak van dronkbestuur is Woensdag teen die sanger Bobby Brown, eksman van wyle Whitney Houston, aanhangig gemaak.

Brown beweer Houston het hom dwelms laat doen

2012-03-06 17:58

Bobby Brown, eksman van die ontslape sangeres Whitney Houston, gaan glo in sy nuwe boek vertel hoe sy hom aan dwelms bekendgestel het.

Wenkbroue lig oor Whitney se eks

2012-02-20 09:01

Enkele ure nadat Bobby Brown by Whitney Houston se begrafnis uitgestorm het, het hy ’n vrolike sangvertoning in Connecticut gelewer.

Whitney se dogter ontken dat sy dwelms snuif

2011-03-03 23:00

Foto’s van Whitney Houston se 17-jarige dogter wat kokaïne snuif het groot skandes veroorsaak, maar Bobbi Kristini sê sy’s onskuldig.

 

Whitney se eks begin vonnis uitdien

2013-03-21 10:13

Bobby Brown het homself aan owerhede oorgegee en sal sy tronkstraf van 55 dae uitdien ná hy vir dronkbestuur betrap is.

Whitney se eks wéér dronk agter stuur

2012-10-26 08:11

'n Saak van dronkbestuur is in Los Angeles teen Bobby Brown, eksman van wyle Whitney Houston, aanhangig gemaak.

Whitney se eksman in rehabilitasiesentrum

2012-08-15 09:35

Die ontslape sangeres Whitney Houston se eksman Bobby Brown is in 'n rehabilitasiesentrum opgeneem om hulp te kry vir sy verslawing.

Bobby Brown haak af in Hawaii

2012-06-20 23:02

Bobby Brown en Alicia Etheridge, wat ook sy bestuurder is, is die afgelope naweek in Hawaii in die huwelik bevestig, het CNN berig.

Bobby Brown pleit onskuldig

2012-04-17 09:31

Whitney Houston se eksman, Bobby Brown, het skuld ontken op aanklag dat hy onder die invloed van alkohol bestuur het.

Whitney se eks vas vir dronkbestuur

2012-03-27 10:02

Whitney Houston se eksman, Bobby Brown, is in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur het.

Whitney se eksman nié 'uitgeskop' by begrafnis

2012-02-20 13:10

Bobby Brown, eksman van die ontslape Whitney Houston, hou vol hy was nie uitgeskop by die sangeres se begrafnis nie.

Bobby Brown in trane op verhoog

2012-02-12 11:13

Enkele ure nadat hy van sy eks-vrou Whitney Houston se dood gehoor het, het Bobby Brown voortgegaan met ‘n konsert.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.