Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR bheki cele

Diewe steel Bheki Cele se whisky

2013-04-28 15:00
97 menings

Diewe het by Bheki Cele, voormalige nasionale polisiekommissaris, se motorhuis ingebreek en van sy duur bottels whisky gesteel.

'Bheki Cele moet ons leier wees'

2012-10-03 14:43

Sommige takke van die ANC in KwaZulu-Natal het aangedui hulle wil hê genl. Bheki Cele, afgedankte polisiehoof, moet die party lei.

Cele dien hofdokumente in teen afdanking

2012-07-06 08:45

Die afgedankte polisiekommissaris Bheki Cele wil hê die hooggeregshof in Pretoria moet sy afdanking ter syde stel, het The Times berig.

Cele steeds geskik vir politieke pos, sê ANC

2012-06-18 13:52

Willies Mchunu, adjunk-voorsitter van die ANC in KZN, sê Bheki Cele is steeds die party se “kameraad” met ‘n politieke toekoms.

Cele 'sou SA se misdaadsituasie omkeer'

2012-06-13 11:37

Bheki Cele sê hy sou die land se misdaadsituasie omkeer en dat hy nou in "God se hande" is, aangesien hy nog nie ‘n nuwe werk het nie.

DA ontevrede met nuwe polisiehoof

2012-06-13 07:30

Daar was gemengde reaksie onder opposisiepartye op die besluit om die voormalige polisiehoof Bheki Cele af te dank.

Zuma dank Cele af

2012-06-12 16:11

President Jacob Zuma het by 'n mediakonferensie aangekondig dat die voormalige nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, afgedank is.

SA nog in die duister oor Cele

2012-06-11 11:33

Die presidensie sê dit is vir hom onmoontlik om te sê wanneer pres. Jacob Zuma 'n aankondiging gaan maak oor Bheki Cele se toekoms.

'Stryd teen misdaad duur voort' – Mthethwa

2012-06-10 22:02

Nathi Mthethwa het gesê die stryd teen misdaad duur voort, ondanks onlangse omwentelinge in die top-strukture van die polisie.

Cele wil hom tot die hof wend

2012-06-08 11:32

Terwyl die president genl. Bheki Cele se lot bepaal, het die geskorste nasionale polisiehoof reeds sy eie opsies begin oorweeg.

Partye bekommerd oor Zuma se 'stilte'

2012-06-07 15:30

President Jacob Zuma moet ‘n dringende aankondiging maak oor die toekoms van die geskorste polisiekommissaris genl. Bheki Cele.

Presidensie grafstil oor Cele

2012-06-07 10:00

Die presidensie het geweier om kommentaar te lewer oor berigte dat die geskorste polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, afgedank is.

Zuma dank Cele glo af

2012-06-06 20:57

President Jacob Zuma het blykbaar die geskorste nasionale polisiekommissaris, Bheki Cele, afgedank, het City Press berig.

Cele skryf glo aan Zuma

2012-05-28 23:01

Die geskorste nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, het aan pres. Jacob Zuma geskryf en gevra om heraangestel te word.

Cele: Ek sal terugveg

2012-05-25 08:15

Die geskorste polisiekommissaris genl. Bheki Cele sal terugveg teen ‘n verslag deur die ondersoekraad wat sy afdanking voorgestel het.

Zuma ontvang Cele-verslag

2012-05-21 20:01

President Jacob Zuma het die verslag van ‘n kommissie van ondersoek na die geskorste polisiekommissaris Bheki Cele ontvang.

Valke ondersoek 'afluistering' van Cele-oproepe

2012-04-13 12:59

Die Valke ondersoek bewerings dat Bheki Cele, geskorste polisiekommissaris, se foonoproepe afgeluister is, berig Mail & Guardian.

Cele-saak: 'Hlela het die proses gewysig'

2012-04-03 14:45

Hamilton Hlela, die gewese adjunkkommissaris wat die huurproses van die polisiekwartiere hanteer het, het die proses gewysig.

Gebouhuur: Verklarings verskil

2012-03-31 10:01

'n Kerngetuie in die ondersoek na genl. Bheki Cele het herhaaldelik ontken dat sy met die eiendomsmagnaat Roux Shabangu vergader het.

Cele het tender van R26 milj. goedgekeur

2012-03-25 16:52

Die geskorste nasionale polisiekommissaris Bheki Cele het glo 'n tender vir die Wêreldbeker-toernooi ter waarde van R26 miljoen goedgekeur.

Beampte wis niks van polisiegebou

2012-03-15 15:01

‘n Senior polisiebeampte het ontken dat sy geweet het van die eiendomsmagnaat Roux Shabangu en ‘n gebou wat hy aan die polisie verhuur het.

Vrae oor Cele se regskoste

2012-03-12 08:06

Genl. Bheki Cele, geskorste nasionale polisiehoof, se regskoste vir sy verhoor tans voor ’n raad van ondersoek, gaan derduisende rande kos.

Cele baklei terug

2012-03-07 22:57

Bheki Cele is ondervra toe hy die getuiebank betree het op die derde dag van ‘n ondersoek na bewerings van wangedrag teen hom.

Cele het beampte gevra om ruimte te huur

2012-03-05 23:05

Die geskorste polisiehoof Bheki Cele het ‘n senior voorsieningsbeampte aangesê om ruimte in twee geboue in Pretoria en Durban te huur.

DA brom oor Cele se regskoste

2012-02-20 08:00

Belastingbetalers sal die regskoste van die geskorste nasionale polisiehoof, Bheki Cele, betaal in sy geding teen die Sowetan.

 

ANC-tak sê nee vir Cele

2012-11-20 09:16

Bheki Cele is nie deur sy tak in Lamontville, Durban, benoem om op die ANC se nasionale uitvoerende komitee te dien nie.

Hofstryd oor Cele se afdanking vertraag

2012-08-10 10:37

Die hofstryd oor die afdanking van Bheki Cele, die voormalige polisiekommissaris, sal ná 'n vertraging eers volgende week voortgaan.

Cele gaan hof toe

2012-06-21 18:00

Die afgedankte polisiehoof Bheki Cele is steeds van voornemens om hof toe te gaan om klaarheid te kry oor die redes vir sy afdanking.

DA wil Cele hof toe sleep

2012-06-18 09:30

Die Demokratiese Alliansie oorweeg dit om ‘n kriminele ondersoek na die voormalige polisiekommissaris Bheki Cele van stapel te stuur.

'My pad sal weer met polisie s'n kruis' – Cele

2012-06-13 10:34

Die "afgetrede generaal" Bheki Cele gaan “nou stilbly en huis toe gaan,” het hy op ‘n nuuskonferensie gesê nadat hy die trekpas gekry het.

Cele sê dankie vir ondersteuning

2012-06-12 19:02

Die afgedankte polisiekommissaris Bheki Cele het almal bedank wat hom gehelp het om die SA Polisiediens om te keer, het sy woordvoerder gesê.

Bheki Cele hoor vandag sy lot

2012-06-12 09:47

Bheki Cele sal na verwagting vandag uitvind wat sy toekoms inhou, het die geskorste polisiekommissaris se woordvoerder gesê.

Cele sal loop as Zuma hom vra

2012-06-11 10:30

Genl. Bheki Cele sal uittree as pres. Jacob Zuma hom vra, het die geskorste polisiekommissaris se woordvoerder gesê.

Zuma, Cele vergader agter geslote deure

2012-06-10 07:30

Pres. Jacob Zuma en die geskorste nasionale polisiehoof, genl. Bheki Cele het in Durban vergader, het Cele se woordvoerder gesê.

Cele soek antwoorde by Zuma

2012-06-08 09:30

Genl. Bheki Cele hoop pres. Jacob Zuma sal binnekort aankondig of die geskorste polisiekommissaris afgedank is of nie.

Cele-afdanking 'sal vertroue in polisie herstel'

2012-06-07 12:30

Indien Bheki Cele wél afgedank is, is dit waarskynlik weens die voorbeeld wat Nhlanhla Mkhwanazi, gestel het toe hy Richard Mdluli afgedank het.

Cele in die duister oor afdanking

2012-06-07 07:30

Die geskorste polisiekommissaris Bheki Cele het gesê hy het nog nie van pres. Jacob Zuma gehoor oor die uitkoms van 'n ondersoek teen hom nie.

Zuma sal oor Cele besluit 'wanneer hy gereed is'

2012-06-06 20:01

President Jacob Zuma sal sy besluit oor die toekoms van die geskorste polisiekommissaris, Bheki Cele, bekend maak wanneer hy “gereed” is.

ANC oorweeg nuwe rol vir Cele

2012-05-27 13:28

Bheki Cele het sy moontlike terugkeer na die ANC se nasionale uitvoerende komitee bespreek, indien hy amptelik die trekpas kry.

Raad sê Cele moet afgedank word

2012-05-25 07:05

Die raad wat ondersoek ingestel het na die polisiekommissaris, Bheki Cele, se geskiktheid vir die pos het glo aanbeveel dat hy afgedank word.

Cele-uitspraak binnekort gelewer

2012-05-10 08:30

Pres. Jacob Zuma sal binnekort ‘n verslag ontvang van die ondersoek na genl. Bheki Cele se geskiktheid om sy pos te beklee.

Mthethwa, die muur en die Merc

2012-04-08 08:35

'n Veiligheidsmuur vir sy huis is moontlik die rede waarom Nathi Mthethwa 'n ondersoek deur die Valke in die kiem wil smoor.

'Ons sal bewys Cele is korrup'

2012-04-02 15:14

Betoë sal voorgelê word in 'n poging om te bewys dat die geskorste nasionale polisiekommissaris, Bheki Cele, korrup en oneerlik is.

Shabangu weier om te getuig in Cele-verhoor

2012-03-30 15:00

Die eiendomsmagnaat Roux Shabangu het geweier om te getuig voor die ondersoekraad wat aantygings van wangedrag teen Bheki Cele ondersoek.

Siek getuie vertraag Cele-verhoor

2012-03-16 14:03

Die geskorste polisiekommis­saris, Bheki Cele, se openbare verhoor is uitgestel omdat 'n getuie glo te siek is om te getuig.

Cele gevra oor twee geboue, een eienaar

2012-03-12 15:06

Bheki Cele kon nie die toeval verduidelik dat twee geboue wat vir gebruik as polisiekantore geïdentifiseer is, aan dieselfde persoon behoort nie.

Hoë huurgeld kwel Cele nie

2012-03-09 08:14

Bheki Cele sê hy het hom nie vergewis van hoe die huurgeld vir 'n gebou as polisiehoofkantoor met ander geboue s’n vergelyk het nie.

Oudhoë sê Cele lieg oor huurooreenkomste

2012-03-07 09:08

Genl. Bheki Cele is ’n leuenaar as hy sê hy het geen rol in die huurooreenkomste vir die polisie se kantore gespeel nie, meen 'n oudhoë.

Cele verskyn oor huurkontrakte

2012-03-05 15:22

Genl. Bheki Cele verskyn tans voor die kommissie van ondersoek in verband met omstrede huurkontrakte vir polisiehoofkantore

Publiek help Cele se lot bepaal

2012-02-17 22:54

Die publiek is gevra om inligting bekend te maak wat kan help besluit of Bheki Cele geskik is om terug te keer werk toe.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.