ARTIKELS OOR bees roux

Bees se beursie: Man kry vonnis

2011-11-11 09:06

Nog ’n man wat die gewese Blou Bul-stut Bees Roux se beursie gesteel het, het skuld beken op aanklag van diefstal en twee van bedrog.

Blou Bulle gee Bees trekpas

2011-10-06 09:16
105 menings

Die Blou Bulle het die stut Bees Roux die trekpas gegee. Hy is in ’n tugverhoor skuldig bevind dat hy sonder toestemming by die Pumas geoefen het.

Bulle gaan Bees Roux verhoor

2011-10-01 12:25

Die Blou Bul-rugbyspeler Bees Roux sal volgende week ’n tugverhoor deur die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU) ondergaan.

Bees Roux hoor gou van Bulle, sê agent

2011-09-12 07:03

Bees Roux se skorsing as rugbyspeler behoort nou deur die Blou Bulle opgehef te word, maar dit sal vandeesweek intern gehanteer word.

Bees Roux gevonnis

2011-09-09 16:59
87 menings

Die Blou Bul-rugbyspeler Bees Roux het ingevolge ‘n pleitooreenkoms ‘n opgeskorte vonnis vir strafbare manslag ontvang.

Bees Roux-saak: Pleit-onderhandelings duur voort

2011-09-07 11:13

Die moordsaak van die voormalige Blou Bul-stut Bees Roux is weer in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.

Bees Roux-moordsaak weer vertraag

2011-09-05 11:21

Die moordsaak teen die Blou Bul-rugbyspeler Jacobus Stephanus "Bees" Roux is weereens in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.

Bees Roux-saak na hooggeregshof verwys

2011-02-23 11:53

Die verhoor van die Blou Bul-rugbyspeler Bees Roux sal vanaf 1 Augustus vir vyf dae in die Pretoriase hooggeregshof plaasvind.

Metropolisielid vir Bees-saak geroep

2010-12-10 13:08

‘n Metropolisiebeampte van Tshwane is beveel om by die volgende hofverskyning van die Blou Bul-rugbyspeler “Bees” Roux te wees.

Bees se kaartdief uit op borgtog

2010-09-13 16:15

Die man wat in hegtenis geneem is nadat hy glo die Blou Bul-stut Bees Roux se kredietkaart gesteel het, is op R2 000 borgtog vrygelaat.

Duisende rande met Bees se kaart geblaas

2010-09-07 06:35

Die man wat Bees Roux se kredietkaart na bewering gesteel het, het duisende rande se drank, sigarette en elektriese toestelle gekoop.

Man in hof oor Bees se kredietkaart

2010-09-06 10:07

‘n Man sou in die landdroshof in Pretoria verskyn in verband met die diefstal van die Blou Bul-stut Bees Roux se kredietkaart.

Baie wil weet oor die hoë bedrag

2010-09-05 11:20

Hy kon dit wel binne ’n paar minute betaal, maar dit gons oor die “hoë” borgtog van R100 000 wat Bees Roux moes opdok.

Metropolisie ‘sal Bees nie laat rus’

2010-09-03 07:15

Die Tshwane-metropolisie gaan die Blou Bul-stut Bees Roux teister en nie met rus laat totdat hy die waarheid vertel nie.

Div dalk getug oor Bees

2010-09-01 12:34

Peter de Villiers kan voor ‘n tugverhoor beland nadat hy gesê het dat die Bloubul-stut en moordverdagte Bees Roux, deur die Bokke ondersteun word.

Bees Roux: Talle tergende vrae

2010-08-31 06:34

Bees Roux se kredietkaart is by ’n kitskos-restaurant gebruik nadat hy in hegtenis geneem is weens ’n beweerde aanval op ’n metropolisiebeampte.

Bokke ondersteun Bees

2010-08-30 19:02

Die Springbokke het hul ondersteuning aan die Blou Bul-stut Bees Roux, wat op ‘n aanklag van moord in die hof verskyn het, getoon.

Bees Roux: skedule 6-oortreding

2010-08-30 13:36

Die Pretoriaanse landdros in die Blou Bul-stut Bees Roux se moordsaak het die voorval as 'n skedule 6-oortreding bestempel.

Rugbyspeler glo steeds in aanhouding

2010-08-27 17:47

Inligting rondom die moord van ‘n metropolisiebeampte van Pretoria was teen Vrydagmiddag nog baie onduidelik.

 

Uitbetaling aan familie was Bees se idee

2011-10-21 21:13

Dit was Bees Roux se idee om 'n uitbetaling aan die familie van die metro polisiebeampte wie hy doodgeslaan het, te maak.

Dissiplinêre verhoor wag op Bees

2011-10-03 16:01
78 menings

Nadat hy gevangenisstraf vrygespring het, sal die rugbyspeler Bees Roux sy saak moet stel voor ‘n dissiplinêre komitee van die Blou Bulle.

'Bees nie te lig gestraf'

2011-09-13 08:03

Bees Roux het “nie met moord weggekom nie”, meen prof. Annette van der Merwe van die departement prosesreg aan die Universiteit van Pretoria.

Bees staan bakhand vir skuld aan familie

2011-09-11 06:59

Bees Roux (28) het nie die R750 000 wat hy belowe het aan die familie van die metropolisielid wat hy doodgeslaan het nie.

Bees Roux: Onderhandelings in 'finale fase'

2011-09-09 12:10

Die regter in die moordverhoor van die Blou Bul-rugbyspeler Bees Roux het gesê dat onderhandelings in die saak in die "finale fase" is.

Bees wil pleitooreenkoms met staat aangaan

2011-09-05 12:53

Die Blou Bul-rugbyspeler Jacobus Stephanus "Bees" Roux is glo besig om ‘n pleitooreenkoms met die staat te onderhandel.

Bees Roux se moordverhoor wéér uitgestel

2011-08-01 11:09

Die moordsaak teen die Blou Bul-rugbyspeler Bees Roux is in die Pretoriase hooggeregshof tot 5 September uitgestel.

Bees Roux-moordverhoor wéér uitgestel

2011-02-08 10:13

Die moordverhoor van die Blou Bul-rugbyspeler, Bees Roux, is in die landdroshof in Pretoria tot later vandeesmaand uitgestel.

Dis Div Dubbelpraat

2010-11-06 09:03

Peter de Villiers is uitgevang in ’n dubbelpratery oor sy omstrede uitlating dat die Bokke die moordverdagte Bees Roux ten volle steun.

Dronkbestuur neem toe met meer as 10%

2010-09-12 07:31

Loui Fish se inhegtenisneming weens beweerde dronkbestuur het die vervolging van beweerde dronkbestuurders in die kollig geplaas.

Bees: Kaart-boef in aanhouding

2010-09-06 18:38

Die man wat in verband met Bees Roux se gesteelde kredietkaart in hegtenis geneem is, sal vir nou in aanhouding bly.

Bees-saak: Valke ingeroep

2010-09-06 09:00

n Ondersoekbeampte van die Tshwane-metropolisie sê Bees Roux was dalk die slagoffer van korrupsie en dat die Valke nou dié tendens ondersoek.

Jaca gelooi oor Bees-tirade

2010-09-04 07:56

Opposisiepartye het uitgevaar teen dir. Ndumiso Jaca oor sy tirade by sers. Ntshimane Johannes Mogale se roudiens in Pretoria.

Blou Bul glo afgepers

2010-09-02 06:33

Bees Roux het ná ’n beweerde besope kuieraand in ’n berugte ontkleeklub vermoedelik in die hande van ’n afperser in die metropolisie beland.

Blou Bulle gee Bees Roux verlof

2010-08-31 19:02

Bees Roux, die rugbyspeler wat van moord en dronkbestuur aangekla word, is is deur die Blou Bulle Maatskappy (BBM) op verlof geplaas.

Bees 'n vlugrisiko, sê hof

2010-08-30 23:30

Die Blou Bulle-rugbystut hou 'n vlugrisiko in omdat hy glo 'n bankrekening in Frankryk het, het landdros Desmond Nair bevind.

R100 000 borgtog vir Bees

2010-08-30 15:37

Die Blou Bul-stut Bees Roux is borgtog van R100 000 toegestaan en sal in aanhouding bly tot hy dit kan betaal.

‘Ons koester g’n wrok teen Bees’

2010-08-29 06:02

Hulle koester geen wrok teen Bees Roux nie en bespiegelinge dat rassisme ’n rol in die dood van sy broer gespeel het, is onvanpas.

Bul-stut betrek by polisieman se dood

2010-08-27 10:58

'n Metro-polisiebeampte in Pretoria is dood na 'n beweerde voorval waarin 'n stut van die Blou Bulle betrokke was.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.