Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR bashar al-assad

Sirië se Assad weier om te bedank

2013-05-19 08:23

Pres. Bashar al-Assad, het gesê hy gaan nie bedank voor 'n verkiesing gehou word nie en gaan ook nie van sy verantwoordelikhede vlug nie.

Assad verskyn binnekort weer op televisie

2013-04-16 12:58

Die pro-regime-televisiekanaal Al-Ikhbariya sal binnekort ‘n onderhoud met Sirië se president, Bashar al-Assad, uitsaai.

Al-Assad beweer sy vrou is swanger

2013-01-29 16:05

Bashar al-Assad, die presdent van Sirië, het aan “onbekende” besoekers wat by hom gekuier het gesê sy vrou is swanger met hul vierde kind.

Siriese opposisie is 'vyande van God'

2013-01-06 14:26

Pres. Bashar al-Assad het in ‘n toespraak gesê die land se opposisiegroepe is “vyande van God en marionette van die Weste.”

Stembus sal toekoms bepaal, sê Siriese president

2012-11-09 13:41

Bashar al-Assad, president van Sirië, het in ‘n onderhoud op 'n Russiese TV-stasie gesê dat sy toekoms net by die stembus bepaal kan word.

Ekstremiste agter selfmoordbomme in Aleppo

2012-10-04 09:56

'n Islamitiese militante groep het verantwoordelikheid aanvaar vir gekoördineerde selfmoordbomaanvalle in die noordelike Siriese stad Aleppo.

Damaskus: Militêre helikopter stort neer

2012-09-20 12:02

'n Siriese staatstelevisiekanaal het berig dat 'n militêre helikopter naby 'n buurt in Damaskus neergestort het.

Assad se swaer verloor been tydens ontploffing

2012-08-17 16:42

Pres. Bashar al-Assad se swaer het sy been verloor tydens die ontploffing by die hoofkwartiere van die departement van verdediging.

Sirië: Nuwe premier sal oorgangsregering lei

2012-08-06 12:31

Omar Ghalawanji, voorheen adjunk-premier van Sirië, is aangestel om 'n tussentydse regering in dié land te lei.

Einde van Assad nie noodwendig einde van geweld

2012-07-27 18:16

Dit is net ‘n kwessie van tyd voordat pres. Bashar al-Assad uit sy amp verwyder word, het 'n VN-hoë gesê.

WikiLeaks onthul Assad se seksistiese e-posse

2012-07-20 10:00

E-posse, wat na bewering deur die Siriese president geskryf is, wys hy het maande voor die opstande seksistiese boodskappe gestuur.

Onsekerheid oor diktator ná 'draaipunt' in Sirië

2012-07-19 15:29

Terwyl 'n volkskaalse oorlog oor die Siriese heerser woed weet niemand waar die president hom bevind nie.

Damaskus: 'Ergste gevegte' in 16 maande

2012-07-15 23:02

‘n Groep sê hewige botsings het in die Siriese hoofstad uitgebreek; die ergste gevegte sedert die opstand in die land begin het.

Annan en Siriese president vergader

2012-07-09 08:45

Kofi Annan, die Verenigde Nasies se vredesgesant, het in Damaskus aangekom vir samesprekings met pres. Bashar al-Assad.

Sirië nou bedreiging vir wêreldvrede

2012-07-06 10:50

Die Siriese konflik het 'n punt bereik waar dit 'n bedreiging word vir wêreldvrede, het pres. Francois Hollande van Frankryk gesê.

Vredeskonferensie vir Sirië in gedrang

2012-06-29 11:15

Amptenare moes bontstaan om 'n vredesplan vir Sirië te red weens vrese dat Rusland 'n stokkie kan steek voor 'n beplande konferensie.

Bashar al-Assad stel nuwe premier aan

2012-06-06 16:03

Die Siriese president, Bashar al-Assad, het Riad Hijab as die nuwe premier aangestel en hom die taak opgelê om 'n nuwe regering te vorm.

Sirië: Nuwe sanksies tree eersdaags in werking

2012-05-14 23:01

Die EU se ministers van buitelandse sake het weens die toenemende geweld in Sirië nóg sanksies teen pres. Bashar al-Assad ingestel.

Sirië 'nie aanspreeklik' vir waarnemers se veiligheid

2012-04-16 07:02

Die Siriese regering sê hy kan nie aanspreeklik gehou word vir die veiligheid van monitors tensy hy by al die stappe betrokke is nie.

1 000 Siriërs sterf in afgelope twee weke

2012-04-10 22:01

Siriese regeringsmagte het die lewens van sowat 1 000 mense geëis sedert pres. Assad gesê het hy sal ‘n internasionale vredesplan aanvaar.

Al-Assad kry groot terugslag

2012-03-22 08:03

Die Veiligheidsraad van die VN het hul steun toegesê aan pogings deur Kofi Annan om die bloedvergieting in Sirië te probeer beëindig.

Siriese geweld eis meer as 9 000 lewens

2012-03-15 23:21

Meer as 9 000 mense het van oor die hele Sirië heen gesterf sedert die opstande teen pres. Bashar al-Assad se regime begin het.

'Assad is ‘n moordenaar' – Sarkozy

2012-03-14 23:00

Pres. Nicolas Sarkozy sê Bashar Assad, leier van Sirië, is besig om soos ‘n moordenaar op te tree en moet in die ISH verhoor word.

Sirië: Annan het 'n plan

2012-03-08 14:18

Kofi Annan het gesê hy sal pres. Bashar al-Assad aanmoedig om na ‘n oplossing te soek vir die konflik in die geweldgeteisterde Sirië.

Rusland sê Assad wíl oplossing hê

2012-02-07 19:09

Rusland se minister van buitelandse sake sê pres. Bashar al-Assad van Sirië is bereid om ‘n oplossing vir die geweld in sy land te soek.

 

Siriese president maak openbare verskyning

2013-05-04 14:13

Pres. Bashar al-Assad het 'n openbare verskyning by die Damaskus Universiteit gemaak met die inwyding van 'n standbeeld ter ere van studente.

Stryd in Sirië amper verby, sê president

2013-03-05 14:17

Bashar al-Assad, president van Sirië, het gesê sy regime het geseëvier in die stryd teen rebelle wat in dié land in opstand gekom het.

Assad gekap oor toespraak

2013-01-07 12:34

‘n Toespraak deur pres. Bashar al-Assad waarin hy volgehou het dat Sirië op sy eie manier vrede sal vind, het skerp kritiek ontlok.

Sirië: Dodetal al op 39 000

2012-11-15 13:22

Die opstand in Sirië teen pres. Bashar al-Assad se regime wat 20 maande gelede begin het, het al meer as 39 000 lewens geëis.

Sirië: Al-Assad weier om tasse te pak

2012-11-08 18:00

Bashar al-Assad, president van Sirië, het pleidooie dat hy in ballingskap moet gaan, verwerp, en gesê hy sal lewe en sterf in sy land.

Sanksies teen Sirië verskerp

2012-09-20 16:27

Diplomate van meer as 60 lande het in Den Haag vergader om sanksies teen die regime van Sirië se pres. Bashar al-Assad te verskerp.

Egiptiese president eis Al-Assad se bedanking

2012-09-13 19:15

Die Egiptiese president, Mohamed Morsi, het tydens 'n besoek aan die Europese Unie benadruk dat die Siriese president, Bashar al-Assad, moet bedank.

Assad op televisie in gesprekke met top-gesant

2012-08-07 14:57

Die Siriese staatstelevisie het beeldmateriaal van pres. Bashar al-Assad uitgesaai waar hy in gesprekke is met ‘n top- Iranese gesant.

Skote klap wéér in Aleppo

2012-07-29 15:55

Hewige gevegte het uitgebreek in distrikte van die Siriese stad Aleppo wat deur rebellegroepe beheer word.

Assad glo gereed om tuig neer te lê

2012-07-20 11:27

Die Siriese president, Bashar al-Assad, is gereed om die tuig op 'n "ordelike manier" neer te lê, het die Russiese ambassadeur in Parys gesê.

Assad stil ná bomontploffing in Damaskus

2012-07-19 19:54

Die Siriese president, Bashar al-Assad, het nog nie 'n woord gerep ná die bomaanval in Damaskus waarin drie sleutelpolitici dood is nie.

Sirië kry nuwe minister van verdediging

2012-07-18 14:48

Pres. Bashar al-Assad van Sirië het 'n nuwe minister van verdediging aangestel, 'n paar uur nadat die vorige minister in 'n ontploffing dood is.

Top-diplomaat draai teen Assad

2012-07-12 07:30

Nawaf Fares, Sirië se ambassadeur in Irak, het sy ondersteuning vir die geteisterde land se opposisie aangekondig.

Top-generaal verlaat Sirië

2012-07-06 13:00

'n Hoë-profiel Siriese generaal wat noue bande het met pres. Bashar al-Assad en sy gesin het die land verlaat, het 'n regeringsbron gesê.

Al-Assad 'spyt' vegvliegtuig is afgeskiet

2012-07-03 08:43

Die Siriese president, Bashar al-Assad, het gesê hy wens Siriese magte het nooit verlede maand 'n Turkse vegvliegtuig afgeskiet nie.

Assad-regime op 'sy laaste bene'

2012-06-10 09:45

Die regime van pres. Bashar al-Assad is op "sy laaste bene" en het beheer oor verskeie stede verloor, sê die Siriese Nasionale Raad.

Assad blameer 'magte van buite' vir Sirië-krisis

2012-06-03 11:45

Pres. Bashar al-Assad van Sirië sê sy land word deur 'n "regte oorlog" in die gesig gestaar en hy blameer "magte van buite" vir die krisis.

Nóg 'n bloedige dag in Sirië

2012-05-14 18:00

Minstens 30 mense – waaronder 23 soldate – het oornag in hewige gevegte in Rastan, Sirië, gesterf, het aktiviste gesê.

Siriese president nie opreg, sê Sarkozy

2012-04-13 10:00

Die Franse president Nicolas Sarkozy het Vrydag gesê hy glo nie pres. Bashar al-Assad van Sirië se afkondiging van 'n skietstaking is opreg nie.

Al-Assad kán aangekla word – VN

2012-03-29 13:04

Navi Pillay, die VN se hoë kommissaris vir menseregte, het gesê daar is genoeg bewyse om aanklagte teen pres. Bashar al-Assad van Sirië te bring.

Sirië-leier spot met hervormings

2012-03-16 07:03

Die politieke hervormings wat die regime van pres. Bashar al-Assad in Sirië onder internasionale druk afgekondig het, is ’n klomp “gemorswette”.

Britse koerant het glo e-posse van Siriese leier

2012-03-15 13:05

'n Britse koerant het e-posboodskappe gepubliseer wat na bewering deur die Siriese president, Bashar al-Assad, en sy vrou gestuur en ontvang is.

Italië sluit ambassade in Sirië

2012-03-14 21:54

Italië sê hy gaan sy ambassade in die Siriese hoofstad, Damaskus, sluit en sommige personeellede laat terugkeer, lui 'n verklaring.

Sirië sal oor grondwet stem

2012-02-15 21:01

Pres. Bashar al-Assad van Sirië het besluit om eersdaags ‘n referendum oor die nuwe ontwerp-grondwet te hou, het die staatsmedia berig.

VSA sluit ambassade in Sirië

2012-02-06 20:58

Die VSA het sy ambassade in die Siriese hoofstad, Damaskus, gesluit as gevolg van bekommernisse oor die verswakkende veiligheidsituasie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.