ARTIKELS OOR barack obama

Student wil skuldig pleit ná hy Obama dreig

2012-05-23 12:06

'n Miami kollege-student beplan om in 'n hof skuldig te pleit dat hy die Amerikaanse pres. Barack Obama op Facebook gedreig het.

Pres. Obama bring hulde aan Summer

2012-05-18 14:45

Die Amerikaanse pres. Barack Obama het hulde gebring aan die sangeres Donna Summer wat in die ouderdom van 63 oorlede is.

Withuis nie teleurgesteld in Putin

2012-05-10 19:06

Die Withuis het gesê hy is nie teleurgesteld dat president Vladimir Putin die G8-beraad en gesprekke met Barack Obama gaan misloop nie.

Obama besoek Afganistan

2012-05-02 08:19

Pres. Barack Obama is tans in Afganistan. Sy verrassingsbesoek kom ‘n jaar nadat Osama Bin Laden in Pakistan doodgeskiet is.

Obama skiet sy eerste skote na Republikeine

2012-04-05 08:15

Die werklike stryd om die Withuis het in alle felheid begin toe pres. Barack Obama ’n striemende aanval gedoen het op die Republikeinse Party.

Storm woed om Obama

2012-03-28 07:02

’n Storm woed om pres. Barack Obama nadat hy pres. Dmitry Medvedevgevra het vir “beweegruimte” in hul debat oor kernwapens tot ná die verkiesing.

Israel glo gereed om eensydig teen Iran op te tree

2012-03-07 09:06

Die ontmoeting tussen pres. Barack Obama en die Israelse premier, Bin­yamin Netanyahu, in die Withuis het ’n belangrike insig opgelewer.

Obama se gewildheid meer as 50%

2012-02-07 15:55

Die Amerikaanse pres. Barack Obama se gewildheid, of koers van goedkeuring deur die publiek, het die sielkundige vlak van 50% verbygesteek.

Obama: 'Ek verdien nóg 'n kans'

2012-02-06 12:00

Pres. Barack Obama het gesê hy verdien om herverkies te word met Amerika se ekonomie wat besig is om te herstel en werksgeleenthede wat geskep is.

Obama word hof toe gesleep

2012-01-24 17:56

‘n Regter in Georgia, Amerika, het beveel dat Barack Obama in die hof moet verskyn in ‘n hofsaak oor of hy ‘n Amerikaans-gebore burger is.

Obama gereed vir verkiesingsveldtog

2012-01-03 17:02

Pres. Barack Obama van die VSA is terug op kantoor ná 'n tien dae lange vakansie en is gereed vir sy herverkiesingsveldtog.

Obama bring hulde by Pearl Harbor

2011-12-31 07:57

Pres. Barack Obama van die VSA het hulde gebring by die gedenkteken vir die verrassingsaanval deur Japan op Pearl Harbor 70 jaar gelede.

Obama verwelkom laaste troepe uit Irak

2011-12-15 09:34

Pres. Barack Obama het van die laaste Amerikaanse troepe wat Irak verlaat het in die VSA terugverwelkom.

'Moenie teen gays diskrimineer' – Clinton

2011-12-07 14:28

Pres. Barack Obama en Hillary Clinton het diplomate in Genève, Switserland, oor gay regte en diskriminasie toegespreek.

Hillary Clinton sal Mianmar besoek

2011-11-18 13:14

Pres. Barack Obama sê hy sal Hillary Clinton, minister van buitelandse sake in die VSA, volgende maand na Mianmar stuur.

Withuis-skieter opgespoor

2011-11-17 13:22

‘n Man is vasgetrek in verband met 'n skietery waarin 'n venster van die Withuis die afgelope naweek deur 'n koeël getref is.

Obama teen krokodille se kake verseker

2011-11-15 13:50

‘n Australiese firma het pres. Barack Obama versekering teen krokodille aangebied aangesien die president die land binnekort sal besoek.

Bilaterale vergadering vóór G20-beraad gehou

2011-10-31 18:56

Barack Obama sal op die vooraand van die G20-beraad bilaterale vergaderings met president Nicolas Sarkozy en kanselier Angela Merkel hou.

Oorlog in Irak verby, sê Obama

2011-10-21 20:01

Barack Obama het 'n belofte nagekom wat hy vóór sy presidentskap gemaak het toe hy vandag die einde van die oorlog in Irak aankondig.

Huldeblyke stroom in vir legendariese Jobs

2011-10-06 07:43

Pres. Barack Obama en tegnologiereuse soos Bill Gates het hul stemme gevoeg by 'n menigte wat die dood van Steve Jobs betreur.

Grootskaalse terreuraanvalle 'onwaarskynlik'

2011-10-03 22:56

Barack Obama het gesê dit sal “baie moeilik” wees vir Al-Kaïda om weer ‘n grootskaalse terreuraanval op Amerika uit te voer.

Zuma steun Obama se projek oor inligting

2011-09-22 09:08

Pres. Jacob Zuma het sy steun toegesê aan ’n projek van pres. Barack Obama wat regerings aanmoedig om meer inligting met burgers te deel.

Nuwe Libiese regering kom in 10 dae

2011-09-21 09:22

Libië se eerste amptelike regering sedert Muammar Gaddafi se regime gekantel het, sal binne die volgende tien dae aangekondig word.

Obama vra hoër belasting vir rykes

2011-09-19 07:58

Pres. Barack Obama gaan ’n hoër belastingkoers vir miljoenêrs vra sodat hulle dieselfde belastingkoers betaal as die middelklas.

Amerikaners verenig in rou

2011-09-12 08:03

Amerikaners is verenig in hul droefheid tydens die tiende herdenking van die aanvalle op 11 September 2001 waarin byna 3 000 mense dood is.

'Amerika nou sterker' – Obama

2011-09-11 07:05

Pres. Barack Obama sê Amerika is sterker tien jaar ná die dodelike 9/11-terreuraanvalle wat presies tien jaar gelede plaasgevind het.

Obama gedwing om toespraak uit te stel

2011-09-01 11:21

Pres. Barack Obama moes sy ekonomiese toespraak uitstel nadat sy versoek vir 'n gesamentlike sessie in die Amerikaanse kongres geweier is.

Obama op gholfbaan toe skudding plaasvind

2011-08-24 09:04

Pres. Barack Obama was met vakansie en besig om gholf te speel toe hy nuus oor die aardbewing aan die Amerikaanse ooskus ontvang het.

Obama: wees bang vir terroriste wat alleen werk

2011-08-17 20:56

Obama waarsku dat aanvalle deur terroriste wat op hul eie werk ‘n groot gevaar is tydens die herdenking van die 2011-aanvalle in New York.

Agt Republikeine sal meeding teen Obama

2011-08-14 11:54

'n Amerikaanse kongreslid van die Republikeine het die eerste informele stryd gewen vir haar party se presidentskandidaatskap.

Obama vier 50ste verjaarsdag

2011-08-04 18:09

Pres. Barack Obama het Dondersdag sy 50ste verjaarsdag gevier slegs enkele dae nadat hy daarin kon slaag om 'n Amerika se skuldkrisis op te los.

Wêreld hou asem op oor VSA se skuldkrisis

2011-07-30 09:49

Aandelemarkte het gister hul grootste weeklikse verliese in amper ’n jaar aangeteken te midde van vrese oor die skuldkrisis in die VSA.

Obama wens Madiba geluk

2011-07-18 13:51

Barack Obama het oudpres. Nelson Mandela 'n gelukkige verjaardag toegewens en sê sy nalatenskap weerspieël wysheid, mag en grasie.

Lig verbod op gays in weermag, sê hof

2011-07-07 11:01

‘n Amerikaanse appèlhof het die Obama-administrasie beveel om die verbod op openlik gay mans en vroue in die weermag op te hef.

'Obama sterf,' skryf kuberkrakers

2011-07-04 14:01

Kuberkrakers het toegang tot 'n televisienuusdiens se Twitter-rekening gekry en verskeie tweets uitgestuur dat Barack Obama doodgeskiet is.

Ligte vliegtuig naby Wahington DC onderskep

2011-06-18 23:22

Helikopters van die Amerikaanse kuswag het 'n ligte vliegtuig onderskep wat die verbode lugruim naby die VSA se hoofstad binnegegaan het.

Obama ontmoet Gaboen se Bongo

2011-06-10 10:31

President Barack Obama en Ali Bongo Ondimba, die president van Gaboen, het in die Wit Huis ontmoet om hervorming in Gaboen te bespreek.

Obama besoek rampgeteisterde Joplin

2011-05-30 13:45

Pres. Barack Obama het inwoners van Joplin, Missouri, belowe om hulle by te staan ná ‘n tornado 142 mense hier gedood het.

Obama verstewig bande met Brittanje

2011-05-26 08:01

Die bande tussen Amerika en Brittanje het ’n beduidende hupstoot gekry deur pres. Barack Obama se staatsbesoek aan laasgenoemde.

Will en Kate sal Obama ontmoet

2011-05-24 12:51

Prins William en sy vrou, Catherine, sal pres. Barack Obama en sy vrou, Michelle, vandag by Buckingham Paleis ontmoet.

Meer veiligheid vir Obama se Kenia-familie

2011-05-13 13:06

Kenia het sekuriteit rondom die huis van Barack Obama, die Amerikaanse president, se stiefouma opgeskerp na die dood van Osama bin Laden.

Druk neem toe op Obama oor Afganistan

2011-05-06 09:28

Met Osama bin Laden dood neem die druk op pres. Barack Obama toe om Amerikaanse magte uit Afganistan te onttrek.

Obama wens Jonathan geluk

2011-05-05 11:48

Barack Obama, die president van Amerika, het vir Goodluck Jonathan, die herverkiesde president van Nigerië, gelukgewens met sy oorwinning.

Grusame 'Osama'-foto wêreldwyd versprei

2011-05-04 21:50

Die beelde is bloederig, grusaam en oortuigend: Osama bin Laden lê dood, met die linkerkant van sy kop wat weggeblaas is.

Obama sien hoe Bin Laden doodgemaak word

2011-05-03 13:38

Die Withuis het foto’s van pres. Barack Obama uitgereik waarin hy kyk na regstreekse beeldmateriaal van hoe Osama bin Laden doodgemaak is.

Obama wys "video van sy geboorte"

2011-05-01 12:54

Amerika se pres. Barack Obama, het tydens 'n gala-geleentheid by die Withuis 'n videogreep gewys wat hy as sy "amptelike geboorte-video" beskryf het.

Obama se geboortesertifikaat deur Withuis uitgereik

2011-04-27 17:00

Die Withuis het pres. Barack Obama se geboortesertifikaat uitgereik nadat vrae oor óf Obama in Amerika gebore is die ronde begin doen het.

Pres. Barack Obama, vrou saam op Oprah

2011-04-13 12:09

Pres. Barack Obama en sy vrou gaan in Mei vir die eerste keer saam op Oprah Winfrey se kletsprogram verskyn, het die Withuis bekendgemaak.

VSA bereik op nippertjie eenstemmigheid

2011-04-11 12:00

Pres. Barack Obama sal vandeesweek sy langtermynplanne bekend maak vir die verlaging van Amerika se begrotingstekort.

Obama gaan op Facebook praat

2011-04-06 22:29

Amerikaanse president Barack Obama sal sy land op Facebook maan om die ekonomie reg te dokter; die aanlyngesprek sal vanaf Facebook se hoofkwartier uitgesaai word.

 

Drie vas wat glo Obama se hoofkwartiere wou opblaas

2012-05-19 23:01

Drie mans wat daarvan beskuldig is dat hulle petrolbomme gemaak het, het glo beplan om pres. Barack Obama se veldtog-hoofkwartiere aan te val.

Obamas as ereburgers benoem

2012-05-15 08:40

Pres. Barack Obama en sy vrou, Michelle, is deur die stad Kaapstad as ereburgers benoem vir die inspirerende voorbeeld wat hulle stel.

Obama steun gay-huwelike

2012-05-10 07:25

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het vir die eerste keer in 'n onderhoud sy steun aan gay-huwelike toegesê.

Bin Laden wou Obama dood hê

2012-05-01 13:22

Luidens nuwe berigte het Osama bin Laden sy onderdane destyds beveel om ‘n sluipmoord op pres. Barack Obama te beplan.

Vroue hou meer van Obama

2012-04-03 07:18

Vroue-kiesers het pres. Barack Obama gehelp om ’n groot voorsprong bo Mitt Romney, Republikeinse voorloper, te neem.

Obama sê VSA sal teen soldaat optree

2012-03-13 22:02

Pres. Barack Obama sê die VSA sal die volle mag van die reg gebruik teen ‘n Amerikaanse soldaat wat op Afgaanse burgerlikes losgebrand het.

Obama 'jammer' oor verbranding van Koran

2012-02-23 22:00

Pres. Barack Obama het om verskoning gevra aan die Afgaanse president, Hamid Karzai, oor die verbranding van 'n Koran by 'n militêre basis.

Obama se ouma in ongeluk beseer

2012-02-06 21:01

Pres. Barack Obama se 91-jarige stiefouma het kneusplekke en skok opgedoen nadat die motor waarin sy gereis het omgeslaan het.

Romney onder skoot oor taks en rykdom

2012-01-26 08:02

Mitt Romney, tot dusver die Republikeine se waarskynlikste kandidaat, word nou van weerskante op sy gevoeligste punt aangeval – sy rykdom.

Nuwe era wink as VSA erg besnoei

2012-01-07 08:27

Pres. Barack Obama se aankondiging oor drastiese militêre besnoeiings beteken dat Amerika se rol in die wêreld aansienlik gaan verander.

Verkiesing in VSA: Eerste skote klap

2012-01-03 08:47

Die eerste skote in die Amerikaanse presidentsverkiesing word vandag gevuur wanneer Republikeinse kandidate mekaar in Iowa aanvat.

Man tronk toe wat dreig om Obama te vermoor

2011-12-16 23:00

'n Man van Mississippi is vir 10 maande tronk toe gestuur nadat hy gedreig het om die Amerikaanse president, Barack Obama, dood te maak.

Obama kritiseer die rykes

2011-12-08 09:00

Pres. Barack Obama het sy republikeinse vyande en Wall Street heftig gekritiseer en homself voorgehou as stryder vir die middelklas.

Obama kuier op Google+

2011-11-24 13:00

Google+, die internet-soekreus Google se sosiale netwerk, het ‘n nuwe groot naam as lid bygekry – die Amerikaanse president Barack Obama.

Man in sop wat Obama glo wou vermoor

2011-11-18 10:07

‘n Man wat na bewering op die Withuis geskiet het, is daarvan aangekla dat hy ‘n sluipmoord op die pres. Barack Obama wou uitvoer.

VSA ontken dat hy China wil omsingel

2011-11-17 08:06

Pres. Barack Obama en Julia Gillard sê die Amerikaanse militêre teenwoordigheid gaan in die Stille Oseaan-gebied by Asië vergroot word.

Sarkozy noem Israelse premier ‘n 'leuenaar'

2011-11-08 16:35

Die Franse president, Nicolas Sarkozy, het die Israelse premier, Benjamin Netanyahu, in ‘n gesprek as ‘n “leuenaar” bestempel.

Obama 'spog' oor Irak en Gaddafi

2011-10-24 09:04

Die aankondiging dat Amerikaanse troepe in Irak voor Kersfees vanjaar terug by die huis sal wees, het sterk kritiek in die land ontlok.

Obama ontplooi troepe na sentraal Afrika

2011-10-14 23:03

President Barack Obama het aangekondig dat hy sowat 100 Amerikaanse troepe na sentraal Afrika gaan stuur om teen die LRA te veg.

Steve Jobs gee Obama vroegtydig iPad

2011-10-04 16:32

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het bekendgemaak Steve Jobs het aan hom ‘n iPad gegee voor die tabletrekenaar se bekendstelling.

Frustrasie kook oor ná Obama se uitlatings

2011-09-23 07:01

’n Paar honderd Palestyne het ’n betoging gehou teen pres. Barack Obama se teenkanting teen VN-lidmaatskap vir die Palestynse gebiede.

'Geen kortpad tot vrede tussen Israeli's en Palestyne'

2011-09-21 22:01

Daar bestaan nie 'n kortpad vir die bewerkstelliging van vrede tussen Israel en die Palestyne nie, het Barack Obama in New York gesê.

Obama: Guantanomo moet sluit vóór November 2012

2011-09-20 19:01

Washington beoog om die Guantanamobaai-gevangenes voor die presidensiële verkiesing in November volgende jaar finaal te sluit.

Obama: 'As jy my liefhet, steun my wetgewing'

2011-09-14 21:04

Pres. Barack Obama het aan ondersteuners gesê as hulle hom liefhet, sal hulle hom help om 'n wetgewing gemik op werkskepping, goed te keur.

VSA betreur 9/11-aanvalle

2011-09-11 13:31

‘n Skrikkerige en beleërde VSA kom vandag bymekaar vir die tiende herdenking van die dodelike 9/11-terreuraanvalle.

Man laai Obama-vluginligting op sy blog

2011-09-10 14:00

‘n Werker wat vir Tokio se Haneda-lughawe se lugverkeer-beheer werk kan gestraf word nadat hy konfidensiële inligting op sy blog gelaai het.

Obama se oom vas vir dronkbestuur

2011-08-30 12:26

Pres. Barack Obama se oom is van dronkbestuur in Massachusetts aangekla en word deur immigrasiebeamptes aangehou.

'Die einde is naby vir Gaddafi'

2011-08-22 10:00

Brittanje en die VSA het hulself uitgespreek oor die huidige situasie in Libië en sê Muammar Gaddafi se regime is besig om tot ‘n val te kom.

Texas-hoë mik vir die Withuis

2011-08-15 09:03

Die konserwatiewe goewerneur van die Amerikaanse deel Texas, Rick Perry, het hom by die wedloop in die presidentsverkiesing aangesluit.

Obama gedenk 9/11-terreurslagoffers

2011-08-12 08:06

Pres. Barack Obama het die Amerikaanse en die land se Moslem-slagoffers van die terreuraanvalle op 11 September 2001 gedenk.

Obama pleit vir ooreenkoms oor skuld

2011-07-30 12:34

Pres. Barack Obama het 'n beroep op Demokrate en Republikeine gedoen om vinnig 'n ooreenkoms te bereik oor die VSA se skuldlimiet.

Partye bly kibbel oor skuldkrisis in VSA

2011-07-28 07:03

n Voorstel deur die Republikeine om die VSA se begrotingstekort te besnoei, word deur vertragings en teenkanting in die gesig gestaar.

Obama kuier saam met Dalai Lama

2011-07-16 18:54

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het die geestelike leier van Tibet, die Dalai Lama, by die Withuis verwelkom.

Obama se oudste word 13

2011-07-04 21:02

Malia Obama, president Barack Obama se oudste dogter, het op een van Amerika se belangrikste vakansiedae 13 jaar oud geword.

Gaddafi oorweeg om Tripoli te verlaat

2011-06-24 09:01

Die Libiese leier Muammar Gaddafi ”oorweeg dit ernstig” om die hoofstad Tripoli te verlaat ná ‘n reeks lugaanvalle deur Navo.

Obama sal nou self tweet

2011-06-18 22:02

Pres. Barack Obama sal in die toekoms weer 'n meer aktiewe rol op Twitter vervul deur van tyd tot tyd persoonlik te tweet.

Romney blaas in Obama se nek

2011-06-08 10:00

Mitt Romney, voormalige goewerneur van Massachusetts, het pres. Barack Obama in 'n meningspeiling onder kiesers verbygesteek.

Obama het Britte aan sy voete

2011-05-29 07:00

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het Britse politici die afgelope week laat jubel van ekstase tydens sy staatsbesoek.

Orkes se flater onderskryf Obama-toespraak

2011-05-25 23:05

President Obama het ‘n musikale flater in sy guns gedraai toe die orkes sy heildronk aan die Koningin amper kortgeknip het.

Amerika 'sal Bin Laden-sending wéér doen'

2011-05-22 17:00

Die Amerikaanse President, Barack Obama, is gereed om ‘n soortgelyke sending aan die een waarin Osama bin Laden dood is, te beveel.

Obama sal troepe van Osama-aanval ontmoet

2011-05-06 11:39

Pres. Barack Obama ontmoet vandag troepe wat deelgeneem het aan die militêre aanval waarin Osama bin Laden doodgeskiet is.

Obama lê krans by Ground Zero

2011-05-05 22:40

Barack Obama het ‘n krans van rooi, wit en blou blomme by Ground Zero in New York gelê tydens ‘n besoek ná die dood van Osama bin Laden.

Obama wil nie Osama-foto uitreik

2011-05-05 07:11

Pres. Barack Obama het amptelik besluit om nié ’n foto van die lyk van die terroristeleier Osama bin Laden te laat uitreik nie.

Bush wil nie saam na Ground Zero

2011-05-04 20:47

President Barack Obama sal aan ‘n kransleggingseremonie by Ground Zero deelneem en die geliefdes van 9/11-slagoffers ontmoet.

Obama, ekskuus, Osama is dood

2011-05-03 11:05

Die gesukkel met die gelykenis tussen die Al-Kaïda-leier Osama bin Laden en die Amerikaanse president Barack Obama laat die nuusbronne verleë.

'Obama was vrot student' – Trump

2011-04-28 10:09

Donald Trump het sy karakteraanvalle op pres. Barack Obama voortgesit deur in ’n onderhoud te insinueer die president was ’n vrot student.

Obama beloof toerusting aan Libiese rebellemagte

2011-04-20 22:00

President Barack Obama beplan om sowat R170 miljoen se toerusting aan die Libiese rebellemagte te skenk.

Obama verwelkom Gbagbo-aanhouding

2011-04-12 10:33

Die Amerikaanse president Barack Obama sê hy verwelkom die aanhouding van Laurent Gbagbo, omstrede leier van die Ivoorkus.

Gaddafi weet wat van hom verwag word – Clinton

2011-04-07 18:02

Amerika het ‘n brief van Muammar Gaddafi aan Barack Obama afgekeur enbeklemtoon dat die Libiese leier moet instem op ‘n wapenstilstand.

Obama sê Gbagbo moet gaan

2011-04-05 14:55

Barack Obama sê Laurent Gbagbo van die Ivoorkus moet die wense van sy mense respekteer en sy aanspraak op die presidensie stopsit.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.