ARTIKELS OOR ban ki-moon

VN eis vrylating van gevangenes in Mali

2012-04-19 12:00

Die VN vra vir die onmiddellike vrylating van politici en hooggeplaaste amptenare wat tydens die staatsgreep in Mali in aanhouding geneem is.

'Situasie in Sirië onaanvaarbaar' - Ban Ki-Moon

2012-03-20 22:58

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-moon, het gesê die situasie in Sirië het onaanvaarbaar geword.

Ban Ki-moon besoek Nigerië oor aanvalle

2012-01-11 10:01

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het ‘n vergadering met Olugbenga Ashiru, die Nigeriese minister van verdediging, gehad.

Kioto is al wat ons het, sê Ban Ki-moon

2011-12-07 08:22

COP17 moenie ’n “vakuum die wêreld se stryd teen klimaatverandering” skep nie, het Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN gepleit.

Libiese wapens dalk in terroriste se hande

2011-11-15 10:37

Afrika-leiers vrees dat wapens ná die afloop van die Libiese krisis in die hande van ekstremistiese groepe in Sentraal-Afrika kan beland.

VN-sending moontlik na Libië ontplooi

2011-09-15 20:02

Hoëvlak-vergaderings sal binne die volgende week in New York gehou word om die situasie in Libië te bespreek, het Ban Ki-moon aangekondig.

VN bekommerd oor burgerlike slagoffers in Libië

2011-08-12 11:28

Ban Ki-moon, die sekretaris-generaal van die VN, is bekommerd oor die stygende aantal burgerlike slagoffers in die Libiese krisis.

Ban Ki-moon: Verkiesing moet onpartydig en deursigtig wees

2011-07-03 12:38

Ban Ki-moon, hoof van die Verenigde Nasies, het gevra dat die algemene verkiesing in Thailand vreedsaam, onpartydig en deursigtig moet wees.

Ban Ki-moon wil wéér lei

2011-06-06 20:58

Ban Ki-moon het aangekondig dat hy homself verkiesbaar gaan stel vir ‘n tweede termyn as die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.

VN mag humanitêre hulp aan Tripoli verskaf

2011-04-18 17:02

Die Verenigde Nasies het gesê ‘n ooreenkoms is met die Libiese regering aangegaan om humanitêre hulp in Tripoli beskikbaar te maak.

VN-hoof deur betogers omsingel

2011-03-21 14:21

Die VN-hoof Ban Ki-moon moes na 'n gebou van die Arabiese Liga vlug ná hy op Tahrir-plein deur sowat 50 betogers omsingel is.

Belarus nie skuldig - VN

2011-03-03 17:42

Die VN het erken dat hulle per ongeluk Belarus beskuldig het dat hulle ‘n wapenembargo gebreek het en helikopters aan Ivoorkus verskaf het.

Wêreldleiers veroordeel geweld in Egipte

2011-02-03 18:00

Wêreldleiers maak hulle stem dik oor die gewelddadige botsings tussen pro- en anti-Mubarak betogers in Egipte.

'Ons het 'n ooreenkoms' - Ki-moon

2009-12-19 13:22

“Ons het ‘n ooreenkoms,” het Ban Ki-moon gesê nadat ‘n klimaatskonferensie in Kopenhagen besluit het om ‘n politieke verdrag te erken.

Ek’s nie so sleg nie, sê VN-leier

2009-08-31 13:37

Die leier van die Verenigde Nasies (VN) het teruggekap teen 'n memo wat sy woedeuitbarstings en leierskapstyl kritiseer.

VN-leier: China moet 'groen' leier wees

2009-07-24 12:04

China moet poog om die wêreldleier te word in die stryd teen klimaatsverandering, het die leier van die VN gesê.

 

VN stuur waarnemers na Sirië

2012-04-15 10:09

Die Verenigde Nasies (VN) sal ‘n span waarnemers na Sirië stuur om die wankelrige skietstilstand te monitor, het Reuters berig.

VN: Afrika-leiers moet gay-regte respekteer

2012-01-29 13:25

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het Afrika-leiers gevra om gay-regte te respekteer.

Bindende ooreenkoms by COP17 onwaarskynlik

2011-12-08 09:43

Die sekretaris-generaal van die VN het erken daar sal waarskynlik nie 'n bindende ooreenkoms oor klimaatverandering in Durban bereik word nie.

VN veroordeel Shabaab-aanvalle op organisasies

2011-11-29 11:58

Die VN het die gewapende klopjagte deur Islamitiese burgermagte op die VN en ander organisasies se kantore in Somalië veroordeel.

Chemiese wapens in Libië wek kommer

2011-11-03 08:07

Die VN sal kenners na Libië stuur om te verseker dat kernmateriaal en chemiese wapens nie in die verkeerde hande beland nie.

Hou op baklei, vra VN aan Gaddafi-ondersteuners

2011-08-22 22:10

Ban Ki-moon het ‘n beroep op Gaddafi-ondersteuners gedoen om hul wapens neer te lê vir 'n vreedsame oorgang na 'n demokratiese toekoms.

VN-hoof gekwel oor Horing van Afrika

2011-07-13 11:13

Ban Ki-moon, die hoof van die VN, is bekommerd oor die droogtetoestande in die Horing van Afrika wat dreig tot grootskaalse hongersnood.

Ban Ki-moon herverkies

2011-06-21 23:16

Die 192 nasies van die VN se Algemene Vergadering het eenparig gestem dat Ban Ki-moon weer die pos van sekretaris-generaal moet inneem.

'Krisis in Libië vererger' – VN

2011-05-19 13:48

Ban Ki-moon, hoof van die Verenigde Nasies (VN), het gesê die humanitêre krisis in Libië is besig om erger te raak.

Ban Ki-Moon: Gbagbo moet uit

2011-04-01 23:00

Die VN se sekretaris-generaal, Ban Ki-Moon, het ‘n beroep op die president van die Ivoorkus, Laurent Gbagbo, gedoen om uit te tree.

VN bekommerd oor Saoedi-soldate in Bahrein

2011-03-15 11:26

Die VN is bekommerd oor soldate van Saoedi-Arabië en Verenigde Arab Emirates in Bahrein wat reeds sukkel met teen-regeringsbetogings.

Gbagbo-ondersteuners skiet op VN-werkers

2011-03-01 15:09

Ondersteuners van die Ivoorkus se beleerde president, Laurent Gbagbo, het op VN-sanksiekenners, wat ondersoek gedoen het oor ‘n moontlike oortreding van die wapen-embargo op die Ivoorkus, geskiet.

Moore, Kutcher veg ook teen mensehandel

2010-11-05 10:46

Demi Moore en Ashton Kutcher het hul name gekoppel aan die stryd teen mensehandel – ‘n wreedheid wat wêreldwyd 2,5 miljoen mense raak.

Ban Ki-moon 'versigtig optimisties'

2009-12-13 16:48

Ban Ki-moon het met sy aankoms in Kopenhagen gesê dat hy “versigtig optimisties” is oor die uitkoms van die VN se klimaatsgesprekke.

Irak verkieseings: partye kan registreer

2009-08-04 11:48

Die verkiesingskommissie in Irak het aangekondig dat partye kan begin registreer vir die 2010 parlementêre verkiesings.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.