ARTIKELS OOR bakkies botha

Shaw gaan dalk vir Bakkies instaan

2011-10-31 13:07

Die Franse klub Toulon hoop om 'n kontrak met die Engelse slot Simon Shaw te sluit sodat hy vir die beseerde Bakkies Botha kan instaan.

Bakkies uit WB-openingswedstryd

2011-09-08 08:05

Die Springbok-slot Bakkies Botha sal nie in Suid-Afrika se WB-openingswedstryd teen Wallis speel nie, het die agterlyn-afrigter Dick Muir bevestig.

Bakkies besing 'beste kaptein'

2011-09-05 06:56

John Smit gaan die naweek in Suid-Afrika se eerste groepwedstryd in die Wêreldbeker-toernooi – teen Wallis – as haker begin.

Bakkies dink net aan wen

2011-06-16 07:19

Dit voel soos gister toe hy sy eerste rugbywedstryd vir die Bulls gespeel het," sê Bakkies Botha, selfs al staan hy voor sy 100ste.

Bakkies onskuldig, sê Sanzar

2011-03-22 13:16
108 menings

Die Bulls-slot Bakkies Botha is onskuldig bevind nadat hy in die Super Rugby-stryd teen die Stormers vir gevaarlike spel uitgewys is.

Bakkies tóg Fransman

2011-02-22 08:40

Die Bulls dra reeds reeds kennis van Bakkies Botha se besluit om einde vanjaar een van minstens drie Bokke te wees wat hul loopbane in Frankryk voortsit.

Bakkies kan nie wag vir Engelse

2010-11-23 07:28

Die Springbokke het die voorbereiding vir hul afrigtingspan se reg of weg-rugbytoets teen Engeland sonder die loskopstut Tendai Mtawarira begin.

Bakkies moet ligloop vir Drake

2010-11-13 07:00

Bakkies Botha kan straks weens sy kort lont ’n teiken wees in die rugbytoets teen Wallis in die Millennium-stadion.

Bakkies-vuur nie geblus

2010-10-07 07:21

Hy het al byna 240 wedstryde in 11 jaar gespeel, maar min van daardie was só belangrik vir Bakkies Botha as die een in Kimberley teen Griekwas.

Bakkies weer ’n Bul

2010-09-07 10:06

“Dit is lekker om terug te wees.” Dié opmerking kom van Bakkies Botha, maar kan netsowel die amptelike kommentaar van die Blou Bulle wees.

Bakkies ‘wil foute reg stel’

2010-07-12 08:08
96 menings

Bakkies Botha is jammer. En hy gaan probeer om uit die foute wat hy op die rugbyveld maak, te leer en hard werk om dit reg te stel.

Bakkies mik glo Toulon toe

2010-03-29 11:25

Bakkies Botha is in die suide van Frankryk opgemerk, waar hy glo met die Toulon-rugbyklub se president sou vergader oor ’n kontrak.

Bakkies en Victor vier 50ste

2009-08-06 16:07

Bakkies Botha en Victor Matfield gaan hulle vyftigste wedstryd saam speel en moontlik nog vasbyt tot die 2011 Wêreldbeker.

 

Bakkies uit Wêreldbeker

2011-10-06 08:22

Die Springbokke het bevestig dat die slot Bakkies Botha nie verder aan die Wêreldbeker sal deelneem nie nadat hy weer 'n besering opgedoen het.

Matfield, Bakkies sê ja vir Baabaas

2011-09-07 12:19

Die Springbok-slotpaar Victor Matfield en Bakkies Botha is gekies om vir die Barbarians op Twickenham teen Australië uit te draf.

Bakkies gaan nie die ander wang draai...

2011-08-12 10:00

Een van die terugkerende Bokke, Bakkies Botha, het dit duidelik gemaak hy gaan nie die ander wang draai in die toets teen die Wallabies in Durban nie.

Bulls vra Bakkies-vuur

2011-03-24 07:05

Sy bloedbroer, Victor Matfield, hoop nie die uitwysing van Bakkies Botha in die stryd teen die Stormers, gaan dié grote se vuur teen die Lions blus nie.

Blou Maandag vir Bulls

2011-03-21 08:03
85 menings

Bakkies Botha word wéér verhoor vir beweerde vuilspel, en die Bulls belowe wéér om hulle skandes “met harde werk” reg te stel.

Lions loer na Bakkies

2011-02-09 15:12

Die Goue Leeus rugbyunie teiken glo die handtekening van Springbok-slot Bakkies Botha as hul volgende groot vangs vir 2012.

Bakkies 'geskok' oor straf vir kopstamp

2010-11-15 10:19

Bakkies Botha is geskok oor die ligte straf wat die All Black-haker, Keven Mealamu, vir ’n kopstamp op die Engelse kaptein, Lewis Moody, gekry het.

Bakkies Botha vra vergiffenis

2010-10-22 09:13

Die omstrede Springbok-slot, Bakkies Botha, het in 'n onderhoud met die tydskrif Juig!, gesê hy het God om vergiffenis gevra.

Springbok-twis eis Botha

2010-09-08 06:31

'n Twis tussen provinsies het SA Rugby geen keuse gelaat nie as om ster-spelers aan die Curriebeker-reeks te onttrek.

Bakkies gou weer in blou

2010-08-03 08:17

By die Bulle glo hulle altyd die glas is eerder halfvol as halfleeg en elke donker wolk het ’n silwer randjie. Neem maar die voorbeeld van Bakkies Botha.

Bokke dalk sonder Bakkies

2010-07-10 16:32

Die Springbokke sal dalk sonder Bakkies Botha moet klaarkom vir die res van hul wegwedstryde van die Drienasies-toernooi.

Bakkies uit vir drie maande

2009-12-02 12:27

Die Blou Bul en Springbokslot Bakkies Botha gaan vir drie maande van die veld af wees na ‘n achilles-besering.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2006
R 79,990.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2002
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.